|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 958
14/07/2023
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Wanneer vragmotors brand |
Word ryk, bly ryk
Skrywers: PJ Botha, Geo Botha
Uitgewer: LAPA
ISBN: 9781776390946
Wat is die geheime en strategieë van die uitgelese groep wat welvaart skep, hetsy as entrepreneurs, professionele mense, of salaristrekkers, én boonop daarin slaag om hul geld te laat groei, te geniet en oor te dra na komende generasies? In Word ryk, bly ryk help Geo en PJ Botha, onafhanklike finansiële adviseurs en medeaanbieders van kykNET se gewilde Welvaartskeppers, gewone Suid-Afrikaners om geld te maak in ’n uitdagende omgewing en dit te laat groei. |
 |
|
 |
Almal verloor as vragmotors brand
Freek Robinson, Juanita Maree
Onderhoude
Juanita Maree, bestuurshoof van die Suid-Afrikaanse Nasionale Vragversendingsvereniging, verduidelik aan Freek Robinson watter gevolge die sluiting van een van ons nasionale hoofweë op die hele land se ekonomie het.
|
 |
Ubuntu, Augustinus en die oop gesprek
Jean Oosthuizen
Seminare en essays
"Hierdie spanning tussen individuele vryheid en gemeenskapsverantwoordelikheid binne ubuntu is iets waaroor daar verlede Vrydagaand by die Filosofiekafee in Wellington se Bôrdienghuis by die Breytenbach Sentrum gedagtes gewissel is."
|
 |
Tien etiese en praktiese gebruike van ChatGPT vir akademiese skryfwerk in Afrikaans
Burgert A Senekal
Kunsmatige intelligensie | Artificial intelligence
"ChatGPT is byna ’n jaar terug vrygestel en universiteite en akademici debatteer steeds oor die etiese gebruik daarvan. Die voorbeelde wat in die huidige artikel bespreek is, is egter in my opinie veilige toepassings wat enigeen kan help om tekste in Afrikaans te verbeter, sonder dat ’n redakteur of dosent hom of haar hoef te bekommer oor of die gebruik van hierdie tegnologie oneerlikheid behels."
|
 |
Hoekom doen jy dit aan jouself? Oor moederskap en vakansiehou
Carla Lang
Menings
"Om een of ander rede dink jy dis ’n goeie idee om jou kinders weg te neem uit ’n bekende omgewing waar daar ’n tipe roetine is en jy soort van dinge onder beheer het, na ’n vreemde omgewing met geen hulp nie en onbekende kamers en beddens, waar jy verseker is van nog minder slaap!"
|
 |
Oor identiteite en wie die eerste klippe gooi
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Hoe regverdig is die etikette wat ons soms om mense se nekke hang? Hoe lank en hoe swaar moet mense dra voordat hulle loskom van die etiket? Kom hulle ooit los?"
|
 |
Uit die argief: Waarom is Navo ’n vlieg in Poetin se salf?
Izak de Vries
Menings
"Hierdie artikel is oorspronklik op 21 April 2022 geplaas toe Finland en Swede aansoek gedoen het om toegelaat te word tot NAVO. Oekraïne wil ook deel word van NAVO. Tans is Artikel 5 van die NAVO-verdrag ’n rede waarom verskeie lande nie op hierdie stadium toelating steun nie."
|
 |
Staatskaping maak korrupsiemodder nóg taaier
Melt Myburgh, Johann van Loggerenberg
Onderhoude (2020)
"Samewerking tussen die SAPD en private sekuriteitsinstellings, soos in die geval met vragmotorkapings, is iets wat ons howe al in die 1990’s oorweeg en aangemoedig het. Ek kan dit nie beter opsom as die uitspraak in S v Botha en Andere (1) 1995 (2) SACR 598 nie. Die hof het bevind dat, in ’n moderne samelewing, sulke samewerking absoluut noodsaaklik is."
|
 |
Suid-Afrika by ’n kantelpunt – ’n slegte-saak-scenario?
André Duvenhage
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) (2020)
"Tendense wat teoreties verband hou met staatsverswakking, stelsel-entropie en die komplekse dinamika van ingewikkelde stelsels word geïllustreer deur onder meer swak grensbeheer en die instroming van buitelanders; ’n gebrek aan orde en stabiliteit; die inploffing van staatstrukture asook semistaatstrukture; korrupsie en nepotisme; asook ’n onvermoë om dienste te lewer. Oor die jare heen het hierdie tendense ’n negatiewe patroon gevorm wat geleidelik vererger het."
|
 |
SteedsDink met LitNet Akademies: Louise Viljoen (deel 3 van 3)
Louise Viljoen
SteedsDink
In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. In hierdie derde video van ’n drieluik wei Louise Viljoen uit oor Afrikaans en die Afrikaanse letterkunde.
|
 |
Vragmotoraanvalle is ekonomiese sabotasie
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die gewelddadige kriminele aanvalle op vragmotors in Suid-Afrika die afgelope dae is ’n direkte aanslag op die Suid-Afrikaanse ekonomie en ’n wesenlike risiko vir voedselsekerheid."
|
 |
Nederland se koalisieregering val oor immigrasiewetgewing
Izak de Vries
In het nieuws
"In Nederland bou jy nie ’n sinkkaia en plak nie. Glad nie. Nederland bou nuwe voorstede volgens ’n plan: Skole, parke, klinieke, als word in die stadsbeplanning gevoeg; wat wonderlik is, maar ook duur en langsaam. Vir Suid-Afrika mag Vrydagaand se gebeure lesse inhou."
|
 |
Verligting van beurtkrag van korte duur
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die effense verligting wat Suid-Afrikaners die afgelope week of wat ten opsigte van beurtkrag ervaar het, was van korte duur."
|
 |
Winterskool Neerlandistiek 2023 in Bloemfontein
Yves T'Sjoen
Academisch
"Nederlandstalige literatuur is daarnaast ook méér dan de literatuur van de Lage Landen. Het gaat tezelfdertijd over Indonesische en Caribische letteren – Surinaams-Nederlands en Antilliaans-Nederlands; vanuit een (post)koloniaal perspectief ook de Nederlandse literatuur in Zuid-Afrika of in Nederlands-Indië."
|
 |
Recensie: De doe-het-zelf maatschappij. Over leven in Lagos door Femke van Zeijl
Guido van den Berg
Literatuur
"Met gevoelens die het midden houden tussen verbazing, boosheid, hilariteit en mededogen poogt de schrijfster een genuanceerd beeld te schetsen van het dagelijkse leven in Lagos, gebaseerd op haar eigen ervaringen en onderzoeken bij andere inwoners van de stad. Water, daar begint het boek zo’n beetje mee, want zonder water begin je niks."
|
 |
Press release: You are invited!
Voertaal
Literatuur
You are invited to the launch of There’s a vegan on my verandah by Isabella Niehaus and Louis Jansen van Vuuren.
|
 |
Persbericht: Afrovibes Festival 2023 – Liquid Traces | Vloeibare Sporen
Voertaal
Festivals
Afrovibes Festival viert van 4 tot en met 15 oktober haar 20ste jubileum! Het festival vindt plaats in Amsterdam, Utrecht en Rotterdam en brengt werk van actuele makers en kunstenaars uit zowel het (Oost) Afrikaanse continent als de Afrikaanse diaspora in Europa en Nederland.
|
 |
Inter-review with Anne Schlebusch about her book, Bloomer
Janet van Eeden, Anne Schlebusch
Books and writers
"With the help of Maggie’s enterprising grandchildren they start a Boomers’ Rights Campaign which catches the attention of the press. They demand freedom of movement, among other things."
|
 |
Annelie Botes (1957–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"As ek nie daardie aar in my skryfwerk kan vóél pols nie, verloor ek my dryfkrag om verder te skryf."
|
 |
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Junie 2023
PEN Afrikaans
Boeke en skrywers
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Junie 2023 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
Unieke, ontsenuende reeks: Perfume, ’n resensie
Leon van Nierop
Film
Die reeks, "dikwels te stadig en verwronge, smokkel met die kyker se emosies en gewaarwordinge. Dis televisie wat jou vir ure na ’n eerste kennismaking steeds sal teister."
|
 |
A theatre review of Mercy by Zubayr Charles
Theolla Langenhoven
Lifestyle and entertainment
"Kaashiefa has been diagnosed with dementia and after taking care of her for years, her children decide to have her admitted to an old age home, where her daily life becomes entangled with that of the nurse, Mercy Kilane."
|
 |
Dude, wanneer gaan jy Bakkie kyk?
Veronique Jephtas
Teater
"Die play gannie vir jou huis toe stuur en laat voel jy moet beginne reg lewe nie. Dit kielie slegs jou maagspiere en gie virrie September-karakter die opportunity om die horrible incident in sy lewe te process. Dis tog hoe ôs as Suid-Afrikaners deal met alles. Met humor."
|
 |
Ses redes om Dude! Wa’s my bakkie? te kyk
Tasneem Daniels
Teater
"Die show speel tot 15 July 2023. Ja, ôs wiet dat djy sieke mee redes norag het om warm aan te trek en Baxter Masambe in Rondebosch (gebruik die secured parking!) vanaand toe te kô. Hie’s ses redes om jou eie bakkie met familie en vrinne vol te maak ommie show te kô kyk."
|
 |
Die betowering van sjokolade en klapper
Karen Hart
Kos en wyn
"Met die proeslag het ek onmiddellik geweet: Ek gaan nie rus voordat ek hierdie resep my eie gemaak en vervolmaak het nie. Dit was nie maklik nie. Daardie Grootbrak Romany Creams was ’n belewenis. Na etlike probeerslae het ek toe eindelik geweet ek het ’n wenner. Dit was die begin van die einde."
|
 |
Press release: SICMF ends on a high note | Persverklaring: SIKMF eindig op ’n hoë noot
LitNet
Musiek
The final concert of the SICMF ended on a high note with its first ever woman conductor, Rebecca Tong, directing one of the most spirited performances ever to have been heard from an orchestra in South Africa. | Die fees se eerste vrouedirigent, Rebecca Tong, het gesorg vir een van die mees opwindende uitvoerings wat nog deur ’n orkes in Suid-Afrika aangebied is.
|
 |
Persverklaring: Klassique bring fenomenale soliste na Oudtshoorn
LitNet
Feeste
Vier Kaapstad Opera-soliste sorg vir ’n onvergeetlike hoogtepunt by die 14de Klein Karoo Klassique-musiekfees. Soprane Brittany Smith en Alida Scheepers deel die verhoog met tenoor Lukhanyo Moyake en bariton Conroy Scott, begelei deur José Dias op klavier.
|
 |
ATKV-Skryfskool by vanjaar se Etienne van Heerden Veldsoirée
LitNet
Etienne van Heerden Veldsoirée
Die koste om hierdie skryfskool by te woon, beloop slegs R350, en dit sluit alle kursusmateriaal in. Wat meer is, hierdie R350 gee ook aan deelnemers gratis toegang tot al die gespreksessies tydens die veldsoirée.
|
 |
Die vlieër
Jannie Meyer
Poësie
"Ek’t gedink ek het die vlieër
daar bo in die blou lug sierlik onder beheer"
|
 |
Die sondes van ons vaders
Reinet de Waal
Poësie
"Vry was ek, maar met bloed aan my hande
die lem van my wapen wat my moes red
het hale gesny aan my eie lyf en ek kon nie keer"
|
 |
Onder jou vel
Loretta Szikra
Poësie
"Ek wil my liefde
los en vas
oor die landskap
van jou liggaam tatoeëer"
|

Konklusie of gevolgtrekking? Fenomeen of verskynsel? Detail of besonderhede? LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde en deurdagte Afrikaans te skryf. |
|