|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 953
09/06/2023
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Ons rug is teen die muur |
Elke dag ’n mooi nooi en ’n moord
Skrywer: Hennie van Deventer
Uitgewer: Naledi
ISBN: 978177612863
Uit polemieke, petaljes, rusies en romanses, herries en hofsake, en wat nog put gesoute koerantman Hennie van Deventer ’n ryk oes vir sy boeiende boek oor koerante en die nuus wat hul lewensbloed is. |
 |
|
 |
Ons rug is teen die muur
Freek Robinson, Gerhard Papenfus
Onderhoude
Gerhard Papenfus het harde woorde vir die regering. Hy beweer dat die regering sakeondernemings nou met geen ander keuse gelaat het as om openlik te verklaar dat hulle sal weier om aan hierdie vereistes te voldoen nie.
|
 |
Die einde van Standaardafrikaans en begin van Algemene Afrikaans
Jean Oosthuizen
Seminare en essays
"Herstandaardisering beteken nie daar word weggedoen met ’n standaard nie, sê Odendaal. 'Ons sê kom ons staan net krities teenoor hoe hierdie standaard wat ons vandag het, gevorm is. As ons voel daar is ’n skeefgetrekte beeld, wil ons graag hê dat meer gemeenskappe inspraak sal hê om ook ander woorde en variëteite in te sluit as deel van die standaard.'"
|
 |
Marc Bamuthi Joseph: video of the keynote address, Tribuo arts conference, 3 June 2023
Marc Bamuthi Joseph
Opinion
Marc Bamuthi Joseph is the vice-president and artistic director of social impact at the John F Kennedy Center for the Performing Arts in Washington, DC. He delivered the keynote address at the Tribuo arts conference held in Stellenbosch in June 2023, and he spoke about a transformative future and the currencies of redemption.
|
 |
Waarom Wolraad Woltemade as held vereer moet word
Danie van Wyk
Seminare en essays
"Suid-Afrika het nou helde soos Wolraad Woltemade nodig om ons te red uit die put van politieke korrektheid, van werkloosheid, beurtkrag, misdaad, ekonomiese insinking, swak gesondheidsdiens, swak onderwys, swak polisiëring en vele ander wat dringend aandag moet geniet. Dit moet nou die prioriteit wees. Nie kleinlike politiekery wat verder bydra tot ons onbenydenswaardige posisie nie."
|
 |
BELA-wetsontwerp kort aanpassings, maar is nie uit die put van die hel nie
Jean Oosthuizen
SA Skoleseminaar | Schools Seminar
"Die hartseer van alles is volgens [Jaco Deacon] dat niks van die bepalings wat in hierdie wysigingswet ingebring word, gaan maak dat die onderwyskrisisse wat die land tans beleef, opgelos gaan word nie. 'Dit gaan nie maak dat kinders beter lees of dat die geld reg gekanaliseer word en die werklike probleme aanspreek nie.'"
|
 |
Boeke en ouderdomsaanbevelings vir jou kind
Anke Theron
Seminare en essays
"Daar is ’n behoefte by volwassenes, ouers, onderwysers, oumas, oupas en almal wat ’n kinderleser in hul lewe het om ’n aanduiding van kenners (uitgewers, skrywers en spesialiste op die gebied) te kry in verband met wat hulle vir hul kinders aanskaf sonder om self die teks te lees."
|
 |
Gedigte vs blouligkavalkades
Wilna Adriaanse
Elders gesien
"Ons word van die pad af gedruk sodat die BBP’s die land kan gaan red, of iets ewe belangrik."
|
 |
Oekraïne: Berigte te velde
LitNet
Menings
’n Oorsig van LitNet en Voertaal se berigte oor die oorlog in Oekraïne. | An overview of LitNet’s and Voertaal’s articles on the war in Ukraine.
|
|
Die dualistiese benadering tot arbeidsverhoudinge in die hedendaagse Suid-Afrika: ’n Sisteemteoretiese perspektief
Bennie Linde
LitNet Akademies
(Ekonomiese en Bestuurswetenskappe) (2020)
"Politieke ideologiese verwysings na ’n arbeidsverhoudingebenadering in Suid-Afrika wat geassosieer word met staatskorporatisme, insluitend totale gelykheid en radikale verandering van privaat eienaarskap, is nie in die huidige sisteem haalbaar nie. Dit is deel van die normatiewe verwagtinge van groepe geassosieer met arbeidsbelange, eerder as beleidsrealiteite, veral in die privaat sektor."
|
 |
Die vergete stiefboetie van transformasie in arbeidsverhoudinge
Bennie Linde
Seminare en essays (2022)
"Mantashe se opmerking oor kaderontplooiing as ’n noodsaaklikheid vir transformasie weerspieël ’n uitgangspunt dat die ANC glo dat alle staatsposisies daardeur besit word en dat hierdie politieke groep kan besluit wie daarin aangestel word. Sonder hierdie mag word daar in wese dan van die ANC gesteel."
|
|
Stakings en protesaksie in die Suid-Afrikaanse demokrasie
Chris Nelson
Seminare en essays (2020)
Chris Nelson skryf oor die Suid-Afrikaanse demokrasie wat gekenmerk word deur en gebuk gaan onder stakings en burgerlike protesaksie, onder andere die protesaksies in Senekal, met al die emosie en polarisering wat daarmee gepaard gaan.
|
 |
Waaroor het Ramaphosa en Poetin alles gesels?
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Oekraïne en sy bondgenote is min beïndruk met gerugte dat Suid-Afrika dit oorweeg om vanjaar se Brics-beraad na ’n ander land te skuif om die wetlike implikasies te ontduik dat Suid-Afrika verplig sal wees om Poetin in hegtenis te neem as hy sy voete in Suid-Afrika sou sit."
|
 |
Oudste begraafplaas ter wêreld in Suid-Afrika gevind
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Paleontoloë in Suid-Afrika sê hulle het die oudste bekende begraafplaas ter wêreld gevind wat oorblyfsels bevat van ’n verre familielid van die mens met ’n klein brein. Voorheen het hulle gedink dié spesie was nie in staat tot komplekse gedrag nie."
|
 |
Opposisiegroepe span saam teen "raswet"
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Sowat 30 organisasies het Dinsdag tydens ’n werkswinkel ’n resolusie onderteken om die voorgestelde wysigings aan die Wet op Gelyke Indiensneming te beveg. Politieke partye, meningsvormers en ander organisasies het die werkswinkel bygewoon."
|
 |
Regering gekap oor "toesmeerdery" van Russiese skip se besoek
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die sluier van geheimhouding wat die regering wil trek oor die verslag rakende beweerde wapensmokkelary uit Suid-Afrika na Rusland, is ’n onbegryplike besluit wat vertroue in beide die regering en die ekonomie gaan benadeel."
|
 |
Persbericht: Boeken uit het Huis ‒ Schrijvers op reis
Voertaal
Zuid-Afrikahuis
Donderdag 29 juni zijn er maar liefst drie Afrikaanse schrijvers in het Zuid-Afrikahuis op bezoek: de bekende jeugdboekenschrijfster Anzil Kulsen en twee recent gedebuteerde dichters, Louis du Plessis en Helena Ewert. Alle drie nemen ze deel aan een groepsreis door de Lage Landen waarop taal en literatuur centraal staan.
|
 |
Persbericht: Werk Willem Sluiter in Zuid-Afrika verdrongen naar archief
Voertaal
Literatuur
Het werk van dichter Willem Sluiter is een paar eeuwen niet alleen in Nederland populair geweest, maar ook in Zuid-Afrika. Ooit werd het, met verder niet veel meer boeken dan de bijbel, op een ossenwagen meegenomen het binnenland van Afrika in tijdens de Grote Trek.
|
 |
Graad 9: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, tweede kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
As jy in graad 9 is, weet jy seker nou al wat die sinonieme vir "spanning" en "stres" in die eksamentyd is: "Ma" en "Pa". Laat Zelda Mans se gratis Afrikaans Huistaal-oefenvraestel daardie angstigheid laat bedaar, jou help om goeie punte te behaal én weer goeie gesinsverhoudinge te beleef (onthou ook dat "Ma", "Pa", "spanning" en "stres" totaal verskillende soorte selfstandige naamwoorde is, en nie sinonieme nie).
|
 |
Jakes Gerwel (1946–2012)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Afrikaans is een van Suid-Afrika se skatte. Daar is ander skatte ook, maar Afrikaans het ’n besondere geskiedenis, ’n baie menslike geskiedenis. Daarom dink ek die sprekers van die taal het alle reg om te werk vir die taal se voortbestaan."
|
 |
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Mei 2023
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Mei 2023 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
|
 |
Persverklaring: Bitterkomix is terug met BK19!
LitNet
Boeke en skrywers
Bitterkomix 19 hou ’n spieël omhoog, sodat ons kan sien hoe ons gemeenskap daar uitsien, ons skynheiligheid, ons dubbele standaarde, ons opsetlike onkunde, en ons vermyding, ten alle koste, van dit wat ons geword het.
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
Klokke vir die eeue
Egmont Sippel
Musiek
"Minder bekend is die rol wat Mike Oldfield en The Manor in Branson se fenomenale suksesverhaal sou speel. Sonder Oldfield was daar moontlik nie ’n sir Richard plus ’n Virgin-dit of Virgin-dat nie."
|
 |
Totsiens Suidooster se Boeta AB Samsodien!
Tasneem Daniels
Menings
"Ek was lucky om vi ’n kort paa maande tydens die Covid lockdown met Uncle Ced – dis wat ammal op stel vi hom genoem het – te wêk wanner ek oppie Suidooster storylining team was."
|
 |
Net handbagasie
Jaco Wolmarans
Fiksie
"Jy gaan daai bagasie hier moet los, Domingos. Of dit nou jou skuld was of nie. Jy moet dit hier parkeer voor jy ’n kaartjie koop. Gerlach is nie die eerste een wat ons begrawe nie. Jy was saam daar. Angola. Ons het mense verloor. Ons was almal op een of ander manier verantwoordelik, Domingos. Hierdie hande het bloed op. Ons almal s’n."
|
 |
Eerste liefde
Jacques Boshoff
Poësie
"Die winter het egter
deur oop vensters ingewaai
en ons warmte verdring"
|
 |
Ewige rewolusie
J Martin Trotske Labuschagne
Poësie
"ontbal die slagspreuk
van jou vuis"
|
 |
Eerstehandse, indringende chaos
Jean le Roux
Poësie
"En ons ritme, in die nag ’n metronoom;
Waar ons lig en donker, die goed, die sleg
Verweef tussen fluisteringe wat net in ons harte woon."
|

Konklusie of gevolgtrekking? Fenomeen of verskynsel? Detail of besonderhede? LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde en deurdagte Afrikaans te skryf. |
|