Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 949

12/05/2023


  Krities Afrikaans

LitNet: Jou 584 bladsye

Fresh off the press

Winnie & Nelson: Portrait of a marriage

Author: Jonny Steinberg
Publisher: Jonathan Ball
ISBN: 9780008353797

Jonny Steinberg tells the tale of this unique marriage – its longings, its obsessions, its deceits – turning the course of South African history into a page-turning political biography. Winnie & Nelson is a modern epic in which trauma doesn’t just affect the couple at its centre, but an entire nation.

LitNet Akademies: Jongste uitgawe nou beskikbaar

LitNet
LitNet Akademies

LitNet Akademies 20(1) bevat 584 nuwe bladsye geakkrediteerde navorsing in Afrikaans. Die PDF-weergawe van die uitgawe is hier beskikbaar.

LitNet Akademies: Volledige joernaaluitgawes

LitNet
LitNet Akademies

Die volledige joernaaluitgawes van LitNet Akademies is gratis hier beskikbaar.

Menings

Afrikaans word in 2025 100

Freek Robinson, Theuns Eloff
Onderhoude

Op Maandag 8 Mei 2025 sal dit presies 100 jaar wees sedert Afrikaans ’n amptelike taal van Suid-Afrika geword het. Afrikaanse organisasies word genooi om by Afrikaans 100-feesvieringe betrokke te raak. Freek Robinson het met Theuns Eloff gesels oor hierdie inisiatief, oor die stand van Afrikaans, en die noodsaak van moedertaalonderrig.

Persverklaring: Afrikaans word 100 – kom vier dit saam met ons!

LitNet
Menings

Enige gemeenskap, organisasie, skool, maatskappy, instansie of individu wat die doelwitte van die Afrikaans 100-inisiatief deel, word genooi om deel van die feesvieringe te wees deur hul eie projekte van stapel te stuur.

The hype of federalism

Mphuthumi Ntabeni
Opinion

"Only those with selfish private economic income would think that a federal arrangement of our provinces makes sense, when the majority of our provinces are poor and rural, without many economic prospects. The rest of us know the drab reality of how the majority of our people are dependent on the state for the bare minimum of their living income."

Federalisme: ’n oplossing vir Suid-Afrika?

Danie van Wyk
Seminare en essays

"Daar moet egter harder daaraan gewerk word om die huidige staatsbestel te maak werk. Om ’n alternatiewe staatsbestel te predik is nie haalbaar nie."

Henry Kissinger 100 jaar: "Super K" of oorlogsmisdadiger?

Theo Neethling
Menings

"Op 27 Mei 1923 – amper ’n 100 jaar gelede – is Henry Alfred Kissinger in Duitsland gebore. Henry Kissinger is sonder twyfel een van die bekendste politieke figure van die 20ste eeu wie se treffende sêgoed duisende kere reeds aangehaal is en oor wie se lewe en werk talle geskrifte die lig gesien het."

Russia: One year later

Anna Solodkina
Opinion

"Today’s Russia is grim and hopeless."

Afrika se rol in China se multilaterale strategie

Fanie Herman
Seminare en essays

"Vennootskappe met China beskerm Afrika-lande van Westerse sanksies, terwyl China in multilaterale organisasies ondersteun word."

Oor woede, pyn en vergifnis

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Om snedige kommentaar op die internet te plaas vanuit die veilige anonimiteit van ’n rekenaar werk net tot op ’n punt. Iewers gaan daai uitlaatklep onvoldoende raak. Wat gebeur dan?"

Die nuwe ge-bot

Nini Bennett
Rubrieke

"Liefdesverhoudings – insluitend dié met ’n erotiese strekking – tussen mens en robot is inderwaarheid ’n ou en bekende konsep. En net soos ou navorsing te berde gebring word, raak ou skrywers se werk weer relevant."

Genetika, 70 jaar

Elsabé Brits
Rubrieke

"Dit is 70 jaar nadat die struktuur van lewe op aarde – DNS – ontrafel is en twee dekades ná die volledige menslike genoom gepubliseer is; trouens, byna al 3,2 miljard basispare daarvan."

Katte, ’n hupstoot vir jou gesondheid

Yolanda Wessels
Seminare en essays

"Daar is bevind dat ’n troeteldier 78% van die tyd die een sal wees wat ’n gesinslid verwelkom aan die einde van ’n dag, nie die eggenoot nie."

Masithethe! An interview about the second isiXhosa high school oratory competition at PRG

Naomi Meyer, Christine Canaris
Interviews

"We need more competitions like this. It was heart-warming seeing learners from all walks of life and different cultures enjoying each other’s company and spending time together. Language can truly unite us all, even though we don’t all speak the same language; it is the differences that make life beautiful and interesting."

Oekraïne: Berigte te velde

LitNet
Menings

’n Oorsig van LitNet en Voertaal se berigte oor die oorlog in Oekraïne. | An overview of LitNet’s and Voertaal’s articles on the war in Ukraine.

Uit die argief

Afrikaans is 100 jaar lank ’n amptelike onderrigtaal

Eldridge Jason, Gerda Odendaal
Seminare en essays (2014)

"Afrikaans is my inkleurpotlood vir die lewe, my tool waarin ek my nie net uit kan druk nie, maar ook geur en warmte aan stories kan verleen."

Voorwaardes vir die behoud van Afrikaans as wetenskapstaal: ’n taalbeplanningsperspektief 2006

Vic Webb
Akademies en skole (2007)

"US se bestaande taalbeleid is redelik, maar die taalplan was nie toereikend nie, wat een van die vernaamste redes is waarom hierdie beraad plaasvind. ’n Taalbeleid sonder ’n spesifieke en voldoende plan van implementering het min waarde."

Die uitbou van wetenskapstaal en tersiêre ruimtes en wat Nederlands en Afrikaans vir ander tale bied

Jacques van der Elst
Seminare en essays (2009)

"Wat, onder die omstandighede, kan Afrikaans en Nederlands werklik bydra as die ruimtes van daardie tale in hulle eie tuistes krimp?"

The challenge of language in post-apartheid South Africa

Kwesi Kwaa Prah
University Seminar (2018)

"In 1925, Afrikaans was adopted in Parliament as an official language. In 1933, the first Afrikaans Bible was produced, and within 15 years of that, Afrikaans had become a language in which it was possible to study anything under the sun. The 1920s were years of intense activity towards terminology development, metalanguage and the publication of scores of books for all levels of the educational system and for more popular usage."

Die taalstryd in Suid-Afrika in die negentiende eeu

JC Steyn
OuLitNet (Taaldebat)

"Waarom woed daar soms ’n taalstryd in meertalige state?"

Afrikaans kry uiteindelik erkenning as ’n inheemse taal

Danie van Wyk
Menings (2022)

"Die minister van hoёr onderwys, wetenskap en innovasie, Blade Nzimande, het uiteindelik toegegee dat Afrikaans, asook die San- en Khoi-tale, Suid-Afrikaanse inheemse tale is. Dit was ’n gesamentlike poging deur verskeie rolspelers om hierdie ommekeer in die taalbeleidsraamwerk van die departement te bewerkstellig, en niemand kan ’n oorwinning eis vir ’n stryd om Afrikaans en die Khoi- en San-tale die erkenning te gee wat hulle verdien nie," voer Danie van Wyk, uitvoerende voorsitter van DAK Netwerk aan.

Nou op Voertaal

Marlene van Niekerk en de Gentse Leerstoel Zuid-Afrika: talen, literatuur, cultuur en maatschappij

Yves T'Sjoen, Marlene van Niekerk
Academisch

"De aanstelling, die eerstdaags wordt goedgekeurd door de vakgroep Letterkunde en de faculteit Letteren en Wijsbegeerte, biedt bijzondere perspectieven voor het ambt dat sinds najaar 2017 aan de universiteit is geïnstalleerd."

Skyggen i mit øje, ’n diep-menslike film

Izak de Vries
Film

"Die 18 vliegtuie het toe in drie groepe verdeel. Die eerste groep het met ongelooflike akkuraatheid hul bomme op die Nazi’s se geheimepolisie laat neerreën. Toe loop alles skeef."

The Commonwealth Short Story Prize 2023: an interview with Mike Boyd

Naomi Meyer, Mike Boyd
Literatuur

"Stories are the way we experience life. They are how we remember our past, and hold onto the world around us – whether it be writing stories, telling stories or listening to stories. Stories are how we are able to understand each other, how we can share our humanity and our experiences."

Tweespraak met Fanie Olivier, laureaat van de Vertaalprijs

Yves T’Sjoen, Fanie Olivier
Literatuur

"Uit een kortlijst van vier titels, feitelijk uit een veel ruimere poule met kanshebbers, is de laureaat gekozen en voorgedragen. Fanie Olivier, dichter en vertaler, ontvangt de prestigieuze SA Akademieprys vir Vertaalde Werk voor zijn vertaling van de roman Godenslaap (2008) van de Vlaamse auteur Erwin Mortier."

Covid-ongerymdhede beloop miljarde

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Van die sowat 5 000 kontrakte waarvan die ondersoeke afgehandel is, is daar onreëlmatighede in 2 965 kontrakte geïdentifiseer, met ’n yslike waarde van R8,9 miljard."

Eskom: Wie beskerm vir wie?  

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Terwyl parlementslede die afgelope week gepoog het om agter die kap van die byl te kom oor ernstige bewerings van bedrog, korrupsie, wanadministrasie en ander misdaad by die kragvoorsiener, het die betrokke partye die bal soos ’n warm patat van die een na die ander aangegee."

Maties twis voort oor rektor se bedanking

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Dit volg op ’n oor-en-weer-woordestryd per korrespondensie tussen Heunis en een van die konvokasielede, Louise van Rhyn, wat namens 248 lede van die US-konvokasie ’n ultimatum aan Heunis gestel het dat hy teen Woensdag moes antwoord wanneer hy so ’n vergadering sal belê."

SA sal sy burgers in die steek laat as hy die Internasionale Strafhof verlaat

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die Russiese president, Wladimir Poetin, moet ver van Suid-Afrika af bly totdat sy naam wetlik skoongemaak is. Geen Suid-Afrikaanse wetgewing moet gewysig word net om hom, of enigiemand anders, vir een besoek te beskerm nie. So sê die politieke kommentator en stigter van The United South Africa Movement (Tusam), Solly Moeng."

Boeke en skrywers

Oorsig: ’n hartverwarmende derde Suid-Afrikaanse kinderliteratuurfees

Magdel Vorster
Boeke en skrywers

"Darryl David en sy span gooi die net wyd. Om die gonswoord van die tye te gebruik: Dis ’n inklusiewe fees."

Of babalelas and bullies: A tribute to Martie Preller

Celesté Fritze, Joseph Seakamela
Books and writers

"Well-known author Martie Preller was offering interactive story-making workshops for aspiring Afrikaans and English writers across South Africa. The workshop focused on the core of her writing correspondence course, the idea that the author is the source of the author’s own stories."

The veil of Maya by Chantal Stewart: a book review

Elaine Bing
Books and writers

"The author takes us from academia in Cape Town to the traditional areas of Lubombo in Eswatini. She mirrors the theme of different realities in pitting Lena’s Western methods of investigative medicine against the traditional stories and beliefs of the Swati."

Apartheid’s Stalingrad by Rory Riordan: a book review

Alan Kirkaldy
Books and writers

"When I received the book for review, my first reaction was, 'It’s far too long'. However, once I started reading, I struggled to put it down."

’n Ahistoriese soeke na engele

Barend van der Merwe
Lesersindrukke

"Engele is ouer as die Christendom. Lank voordat teoloë die triniteitsleer gekonsepsualiseer het, was stories oor engele al in die omloop."

Stalmaat en boekeman, George Louw

Hennie van Deventer
Elders gesien

"Die bome tuimel nou vinnig in die bos van kollegas in die 80-plus-kategorie. Die jongste is George Louw, ’n uitgewer, digter, dramaturg en joernalis van formaat, wat in die Milnerton Mediclinic aan ’n hartaanval oorlede is."

George Louw (1939–2023)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum (2015)

"Die seevoëls krys vandag
weer landlangs, die waters raak
benoud: ons het vergete hier
die see en land kom skei, op groot skaal drooggemaak."

Jan van Tonder besiel Pretoria-leeskringlede

Mimie de Vries
Leeskringe

"Met Covid-ontwrigting voorlopig iets van die verlede, is Pretoria se jaarlikse gesamentlike leeskringbyeenkoms weer vanjaar aangebied met die swier wat in die verlede kenmerkend was van dié geleentheid. Dié uithalergeleentheid het plaasgevind op 6 Mei."

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in April 2023

LitNet
PEN Afrikaans

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in April 2023 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Press release: K Sello Duiker’s well-known The hidden star is available in isiXhosa

LitNet
PRH/LAPA-Uitgewersportaal

For the first time, K Sello Duiker’s well-known The hidden star is available in isiXhosa. Inkwenkwezi efihlakeleyo was translated by Xolisa Guzula and published by Penguin Random House South Africa.

Op die redakteur se lessenaar

Op die redakteur se lessenaar: 6–12 Mei 2023

LitNet
Op die redakteur se lessenaar

Hier is die boeke wat gedurende hierdie week op die redakteur se lessenaar beland het.

Leefstyl

Suidoosterfees 2023, ’n oorsig: "Fees vir almal" gedenk 20 jaar met meesterlike aanbiedinge

Maryke Roberts
Suidoosterfees

"Jonk en oud uit alle buurte en tale het die fees ondersteun. Sommige het by die kunsuitstallings en gratis vertonings gekuier, ander het een toneelstuk of dansprogram op die ander gekyk, ander het die Jakes Gerwel-gesprekke meegemaak met onderwerpe so wyd soos kan kom."

Suidoosterfees 2023 en ’n onderhoud met Suzette Myburgh, een van die Jakes Gerwel Stigting se boekvroedvroue

Naomi Meyer, Suzette Myburgh
Onderhoude

"Die grootste uitdaging van die werk is om van die begin af ’n goeie rapport met die skrywer op te bou. Sonder daardie vertrouensverhouding sal ’n mentorskap nie veel kan bereik nie."

Gideon Lombard, die teaterverkleurmannetjie, doen verskuiwende werk

Maryke Roberts, Gideon Lombard
Teater

"Ek voel bevoorreg dat ek die evolusie van die stuk kan aanskou, so ek soek altyd vir nuwe betekenisse. Ek moedig dit ook aan, om nuuskierig te bly oor waarmee ons besig is. Dit is immers ’n lewende medium."

My fellow South Africans: ’n teaterresensie

Susan Booyens
Teater

"Die aand uit is strate goedkoper as ’n terapiesessie en werklik vermaaklik, en boonop ondersteun jy plaaslike kunstenaars."

Persverklaring: Hier is die KKNK se Kanna-wenners vir 2023

LitNet
KKNK

Kannas is in 13 kategorieë oorhandig, nadat die KKNK se 27 debuutproduksies van 1 tot 9 April deur die onafhanklike Kanna-paneel beoordeel is.

Persverklaring: Liefdadigheid is die grootste wenner tydens Wie word ’n miljoenêr

LitNet
Leefstyl

Ses van die land se bekendstes op die kassie en oor die radiogolwe het Woensdagaand teen mekaar meegeding om seker te maak hul gekose liefdadigheidsorganisasie gaan by hul algemene kennis baat.

Persverklaring: Die Voetspore-span reis na die oorsprong van die Zambezi

LitNet
kykNET Portaal

In Voetspore: Zambezi reis die span onder leiding van Johan Badenhorst noord vanaf Suid-Afrika na die oorsprong van die magtige Zambezi.

Persverklaring: Gespreksreeks fokus op Wellingtonners se passies

LitNet
Leefstyl

’n Nuwe gespreksreeks, "Dis my ding, Wellington", word van stapel gestuur by die Breytenbach Sentrum op Wellington. Dit sal die kollig op Wellingtonners se passies en projekte plaas en hulle die kans gee om te gesels oor die kreatiewe idees, hartsgoed of stokperdjies waarmee hulle hulself besig hou.

Press release: Conductor Benjamin Zander and Boston Philharmonic Youth Orchestra to tour South Africa

LitNet
Lifestyle and entertainment

In June, this 120-member orchestra of talented musicians ranging from age 12 to 21, led by its co-founder and guiding force Benjamin Zander, embarks on a 19-day, multi-city tour, performing seven collaborative concerts in Pretoria, Soweto, Johannesburg, Cape Town and Makhanda.

 

Press release: New York at your fingertips 

LitNet
Lifestyle and entertainment

There is a dream of performing in New York City. The bustling metropolis is home to some of the world’s most prestigious concert halls and music venues, and to grace one of these stages would be a true accomplishment.

Etienne van Heerden Veldsoirée, 22–24 September 2023

LitNet
Feeste

Onthou dié datums! Die Etienne van Heerden Veldsoirée vind van 22 tot 24 September 2023 plaas. | Remember these dates! The Etienne van Heerden Veldsoirée will take place from 22 to 24 September 2023.

Akademies en skole

Graad 10: Wiskundevraestel en memo, tweede kwartaal

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

"I am sixteen going on seventeen ..." Nee, dis nie die lirieke van The sound of music wat hier beskikbaar is nie, maar wel ’n Wiskunde-vraestel, toegespits op (sestienjarige) graad 10-leerders wat deur Lee-Ann West opgestel en gratis hier beskikbaar is. Laai dit af en as jy hierdie kwartaal jou eksamenpunte ontvang, sal jy sommer jolig met die musiekblyspel saamsing.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

Sol Plaatje University International Language Conference: Second call for abstracts

LitNet
Akademies en skole

The Department of Languages and Communication in the School of Humanities invites abstracts for the Sol Plaatje University International Language Conference scheduled from 6 to 8 September 2023 in Kimberley, South Africa.

Nuwe skryfwerk

’n Seën vir pars

Willem de Swyger
Poësie

"laat sonstrale
sag en skuins
suiwer oor julle val
groen deur ’n filter
van welige lower"

Die reis

Johan van der Merwe
Poësie

"alles verder
net ’n seën
tot daardie houtpak sak
die paar mense huil"

Die dooie vis

Reinet de Waal
Poësie

"Vergewe my is wat ek vra.
Laat my lewe is wat ek eis.
Ek is immers nie ’n vis nie."

Die son is ’n sekel

C-Son
Poësie

"’n Lugleegte die kern van die gloed
maar soekend, migrerend soet
’n wordende kosmos
’n c-son in my hand"



Konklusie of gevolgtrekking? Fenomeen of verskynsel? Detail of besonderhede? LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde en deurdagte Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 887 0212


© 2023 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved