|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 913
19/08/2022
|
Krities Afrikaans
|
Twee lewens: ’n outobiografie
Skrywer: Elise Bishop
Uitgewer: Hemel & See
ISBN: 9781998958856
Hoe weet ’n klein seuntjie van skaars drie jaar oud dat hy in die verkeerde liggaam gebore is? Wat ervaar daardie seuntjie in die eerste twee dekades van sy lewe dat hy so oortuig raak van wie en wat hy moet wees, dat hy die lang pad van geslagshertoewysing aanpak sodat hy sy droombestaan kan voer in die liggaam waarvoor hy gebore is? Min het Pierre van der Merwe daardie tyd geweet wat Elise van der Merwe alles in haar nuwe bestaan sal ontdek en ervaar. |
 |
|
 |
Wiskunde met LitNet-video: Graad 9, kwadratiese vergelykings
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 9 en laat kwadratiese vergelykings jou kop tot die mag 9 draai? In hierdie Wiskunde met LitNet-video verduidelik Lee-Ann West in ’n raps meer as 9 minute die hele affêre sodat dit sin maak.
|
 |
Gespierde Afrikaans
LitNet
Akademies en skole
Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid? LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. Die Gespierde Afrikaans-lys word deurlopend bygewerk. Kyk watter nuwe woorde is toegevoeg.
|
Uit LitNet Akademies se argief |
 |
Salman Rushdie-aanval: watter reg is eintlik onder beleg?
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Salman Rushdie, die bekende en bekroonde Brits-Indiese skrywer, is Vrydag in New York-staat aangeval net voordat hy ’n lesing sou lewer oor die belangrikheid daarvan dat skrywers wat weens politieke en/of ander vervolging bannelinge is, veilige vesting behoort te ontvang, en die belangrike rol wat die VSA in dié verband speel."
|
 |
Die "armoede" van ’n ryk taal
Heindrich Wyngaard
Menings
"Wat het ek, moet Afrikaanssprekendes hulself gedurig afvra, wat ons taalgenote kan nuttig?"
|
 |
USAN-kongres 2022 – ’n terugblik: Jerome Coetzee
Naomi Meyer, Jerome Coetzee
Onderhoude
"Ek wou aanvanklik iets doen oor die magiese in die letterkunde – ek is gefassineer met hoe Afrika se magiese verteenwoordig word in die letterkunde. Ek het Afrofuturisme as invalshoek gevind met die lees van magiese tekste en die fliek Black Panther. Na dit kon ek nie ophou daaroor lees nie."
|
 |
Die aandrang op slegs Engelse onderrig op universiteit is selfvernietigend
Jason Lloyd
Rubrieke
"Die anti-Afrikaanse gemoedsuitinge by Unisa en ander historiese Afrikaanse universiteite om polities korrek te wil wees dra dan onbedoelend by tot dié frustrasie van swart studente. Trouens, op die duur word hulle vernietig deur hul slegs-Engels-benadering wat hulle onnadenkend en slaafs navolg."
|
 |
Die feite, flaters en hoop rondom menopousale vet, dieet en oefening
Petra Van Tonder
Menings
"Nadat Susan begin het met die nuwe oefenprogram en dieet wat uitgewerk is om by haar behoeftes, bou en gene te pas, het haar lewe verander." Petra Van Tonder het ’n onderwerp ondersoek wat baie mense terneergedruk stem. Lees ook nog ander LitNet-artikels oor dieet, oefen en algemene leefstyl en welstand wat onderaan hierdie artikel geskakel is.
|
 |
Reguit met Robinson: Kroonstad neem eienaarskap
Freek Robinson, André van Pletzen
Onderhoude
Die gemeenskap van Kroonstad, Kwêla se Dorp van die Jaar 2022, ruk self hul dorp reg, onder die vaandel van die organisasie Ignite & revive. Freek Robinson gesels met die sakeman André van Pletzen, ’n stigterslid van hierdie niewinsgewende inisiatief.
|
 |
Elders gesien: Hulde aan Piet Egbert Westra
Wium van Zyl
Elders gesien
"Hy het ook binnelands die Veiligheidspolisie so ver gekry om hom toe te laat dat sogenaamde verbode literatuur oor die land bestel en opgeneem kon word. Hiervoor is die Albie Sachs Prys in 2010 aan hom toegeken."
|
 |
Oekraïne: Berigte te velde
LitNet
Menings
’n Oorsig van LitNet en Voertaal se berigte oor die oorlog in Oekraïne. | An overview of LitNet’s and Voertaal’s articles on the war in Ukraine.
|
 |
Rushdie gebruik verbeelding om die vrye woord te verdedig
Annemarié van Niekerk
Actueel
"Onderliggend aan die konflik tussen Rushdie en ’n deel van die Islamitiese wêreld is die reg op vrye verbeelding wat hy nog altyd vurig verdedig het. Volgens hom (tereg ook) moet literêre verbeelding altyd grense opsoek en verkieslik ook grense oorskry: die grens tussen 'normale' werklikheid en ongeremde fantasie, die grens tussen konvensionaliteit aan die een kant en spot en satire aan die ander kant, die grens tussen ’n bepaalde en vasgelegde identiteit versus bewegingsvryheid van die migrant en wêreldburger wat oral maar ook nêrens tuis is nie."
|
 |
Reis: McGregor
Maryke Roberts
Reizen
"Verbeel jou jy is in die Mediterreense platteland as jy jou oë toemaak en jou hande oor die laventel- of roosmarynbosse streel; ’n goudgeel suurlemoen uit ’n dorpstuintjie oor ’n witgekalkte muurtjie hang; of jy ’n pikswart, vet olyf in jou mond druk in die Bolandse dorpie, McGregor," skryf Maryke Roberts.
|
 |
Recensie: De kerk in Vlaanderen door Gilke Gunst en Stijn Latré
Herman Meulemans
Literatuur
"De kerk in Vlaanderen is een hoogst merkwaardig boek. ... Met een open blik, een genuanceerd oordeel over wat voorbij is en veel vertrouwen in de toekomst zijn ze te werk gegaan om het bos doorheen de bomen zichtbaar te maken voor de nieuwsgierige maar toch wat verdwaalde lezer."
|
 |
Hooggeregshof van appèl beslis oor Zuma se parool
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Oudpresident Jacob Zuma se appèlverhoor in die Hooggeregshof teen die tersydestelling van sy mediese parool in die Hooggeregshof in Desember verlede jaar sal ’n toets wees of daar in ’n post-Zondo Suid-Afrika ’n wil is om gelykheid voor die reg te demonstreer."
|
 |
DA en ActionSA baklei soos kat en hond in Tshwane
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"In die jongste twis tussen die twee partye word die toekoms van die Tshwane-koalisie nou bedreig. Hulle baklei soos twee honde oor ’n been, wat kan beteken dat die ANC op die ou einde daarmee wegstap."
|
 |
Lotto-baas maak spore na bewerings van korrupsie
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Gedurende die tien jaar waartydens sy aan die stuur van die organisasie was, was daar verskeie bewerings van korrupsie en wanadministrasie ten koste van gemarginaliseerdes."
|
 |
Ekologiese ramp dreig in Krugerwildtuin weens vergiftiging
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Volgens die Krugerwildtuin gebeur vergiftiging van wilde diere in Suid-Afrika om verskeie redes. Dit kan wees as gevolg daarvan dat mense proteïene soek om te eet, boere probeer om "probleemdiere of -voëls" te hanteer, gewetenlose individue probeer om voël- of dieredele vir die mutihandel te misbruik, of weens chemikalieë wat deur onervare werkers gestort word."
|
 |
"Die aarde hou my vas" – Dolf van Niekerk by FilosofieKafee
Rudi van Rensburg
Boeke en skrywers
Dolf van Niekerk (93) het onlangs in Pretoria met die filosoof Johann Rossouw gesels oor temas wat deurgaans in sy lewenswerk voorkom: grond, sterflikheid en die mistiek. Rudi van Rensburg lewer verslag oor dié FilosofieKafee-gesprek.
|
 |
Vincent Pienaar, Melville se onwillige literêre skat
Vincent Pienaar, Melt Myburgh
Skrywersonderhoude
"Terwyl ek by Killarney was, het ek ’n roman in Afrikaans geskryf. Dit was voor die dae van fotokopiemasjiene. Ek het die enigste bestaande manuskrip vir ’n meisie gegee om te lees. Ek wou haar beïndruk om voor die hand liggende redes, maar sy het verdwyn met die velle papier wat sy sekerlik nooit gelees het nie." – Vincent Pienaar.
|
 |
Alle sondaars welkom deur Jaco Strydom: ’n resensie
Yolanda Wessels
Resensies
"Elke individu het ’n eie manier waarop hy die Bybel interpreteer, verstaan en prakties toepas. En ook die rede waarom dit dikwels vermy word, omdat dit net ’n te omstrede onderwerp is waar te veel opinies en helaas ook te veel vrae (moontlik vir vele) onbeantwoord bly."
|
 |
Halfpad hol deur Amos van der Westhuizen: ’n resensie
Jean Oosthuizen
Resensies
"In Halfpad hol word die leser deurgaans gekonfronteer met die eksistensiële vrae van die lewe wat in menige mens se kop spook, spesifiek wit Afrikaanse mense wat in die era sedert 1994 na apartheid swaar dra aan die bagasie van die verlede. Elkeen wat grootgeword het in die dampkring van Christelik-Nasionale Onderwys sal iets van hulleself in sommige van die karakters herken."
|
 |
My father’s blazer by Phelelani Makhanya, a reader impression
Marieta McGrath
Books and writers
"In this hauntingly beautiful volume of poetry, Makhanya chronicles the all too familiar, universal experience of the dysfunctional family. However, My father’s blazer quickly transitions to a wider family, that of the South African people, Africa – and mankind."
|
 |
Irma Venter (gebore: 1970’s)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"My droom is om eendag die mees elegante Afrikaanse moordstorie te skryf, een waar geen naat wys nie."
|
 |
Persverklaring: kykNET-Rapport-boekpryse 2022: Kortlyste bekend
LitNet
Boeke en skrywers
Vroueskrywers maak skoonskip op die twee fiksiekortlyste vir vanjaar se kykNET-Rapport-boekpryse. Onder hulle is die bekroonde digter Ronelda Kamfer wie se debuutroman Kompoun vir beide die kykNET-Rapportprys vir romans en die Jan Rabie-Rapportprys vir eerste of tweede prosawerke benoem is.
|
 |
Press release: PEN International condemns attack on Salman Rushdie
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
PEN International is deeply shocked and appalled to learn that former PEN America President and renowned writer, Salman Rushdie, was attacked just before giving a lecture at the Chautauqua Institution (New York State). | PEN Afrikaans se bestuur onderskryf hierdie stellinginname deur PEN International. PEN Afrikaans is ’n deel van én deel die waardes van internasionale PEN-sentrums.
|
 |
Persverklaring: Die Here sal voorsien word bekendgestel
LitNet
Boeke en skrywers
Die Here sal voorsien handel oor die geskiedenis van die VGK Stellenbosch. Die boek is ’n beskrywing van die gemeentlike lewe deur die strydjare ná 1948, die onrus en onluste in 1976, die skoleboikotte van 1986 tot 1989 en die oorgang na die nuwe bestel sedert 1994.
|
 |
Persverklaring: Montagu Boekefees se program bekend
LitNet
Feeste
Van 26 tot 28 Augustus gaan die historiese KWV-gebou in Montagu weer gevul wees met boeke en boekliefhebbers. Die program van sprekers en gesprekke sluit bekende en minder bekende skrywers en ander skeppende kunstenaars in.
|
 |
Persverklaring: Die McGregor Gedigtefees vier 10 jaar!
LitNet
Feeste
Digters wat belangstel om vanjaar deel van die amptelike feesprogram te wees, kan hier inligting kry oor hoe om kontak te maak vir oorweging. Inskrywings vir die gedigteskryfkompetisie is ook nou oop. Kontantpryse te wen. Klik hier vir meer inligting.
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
Wat beteken die woord hoop in ons huidige klimaat?
Susan Booyens
Teater
"Hoop is magteloos, kragteloos as dit nie op dade en aksie gebou is nie, nie ’n werkwoord is nie. ’n Vierletterkragwoord is nie. Dade is soos sade en hoop is die lote. Werp jou brood op die water en die hoop beskaam nie."
|
 |
Musiekvideo: Margot beweeg teen 110!
LitNet
Musiek
Dit is warm en gemaklik soos hoërskooldrukkies. Dit is onskuldig en eerlikwaar verfrissend om ’n liedjie te hoor sonder enige seksuele innuendo.
|
 |
Persverklaring: Teksidees weer vanjaar "te koop" by vanjaar se Teksmark
LitNet
Teater
Die proses werk só: skrywers bied tydens Teksmark ’n voorlegging oor hul idee aan, gevolg deur ’n uittreksel wat as leesteater aangebied word, waarna ’n gesprek met insette van die rolspelers en die gehoor volg. Hierdie gehoor sluit onder andere genooide teater- en feesverteenwoordigers, sowel as moontlike beleggers en vervaardigers in.
|
 |
The fate of your soulmate
Paige Nick
New writing
Stemme | Voices | Amazwi is LitNet’s series of 15 short, powerful monologues, presented in collaboration with Suidoosterfees, NATi and ATKV. Watch Gary Naidoo perform The fate of your soulmate, written by Paige Nick and directed by Rafiek Mammon. The monologue text is also available here.
|
 |
Oordeelsdag: die gevolge van sonde #79
Neo Mehlomakulu
Poësie
"met sy formidable intro bewusteloos slaan
en deur die eerste verse
sy besluite try reverse
maar toe die chorus tref
het hy my swart siel uitgepluk"
|
 |
read between the lines
Mariska Bolleurs
Poësie
"ek slaan my skryfgids oop soos ’n bybel en
probeer om tussen die lyne te lees
ek giet my hart uit met ’n bic pen en
die deadlines kan maar wag"
|
 |
Musiek
CJ Saterdag
Poësie
"Die verskillende klanke
in my hart geanker
'Life is Tough'
musiek – die berg van my skouers af"
|
 |
Kom huis toe
Zebulon Kochk
Poësie
"Ek wens meteens
agter stil mure
jy was nog híer ..."
|
 |
LitNet: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice
LitNet
Als oor LitNet
LitNet wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | LitNet would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|