|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 894
07/04/2022
|
Krities Afrikaans
|
Herlewing: Transvaal en die grensgebiede in die naoorlogsjare, 1902–1910
Skrywer: Karel Schoeman
Uitgewer: Protea Boekhuis
ISBN: 9781485313342
In die vierde deel van die reeks Imperiale somer word aan Marabastad, die separatistiese kerke, die opkoms van die Afrikaners in die naoorlogsjare, die emigrasie van wit mense na Oos-Afrika ná die oorlog, en die veldtog ten behoewe van die Indiërbevolking onder leiding van Gandhi aandag gegee. Anekdotes en kameebeskrywings kleur die vertelling in. |
 |
|
 |
Kaapse Forum: Word bruin mense misbruik?
Freek Robinson, Kallie Kriel, Heindrich Wyngaard
Onderhoude
Is Kaapse Forum ’n afsonderlike silo vir bruin mense om AfriForum se agenda uit te voer? Freek Robinson gesels met Heindrich Wyngaard, die uitvoerende voorsitter van die nuwe Kaapse burgerregteorganisasie Kaapse Forum, en Kallie Kriel, die uitvoerende hoof van die burgerregteorganisasie AfriForum.
|
 |
Kaapse Forum ’n aparte AfriForum?
Danie van Wyk
Seminare en essays
"Was dit ’n indirekte gryp na wat in die verlede bekend gestaan het as afsonderlike ontwikkeling wat die belange van bruin mense in hul eie kampie sal bevorder en bemagtig?"
|
 |
Skepties oor Kaapse Forum
Kirby van der Merwe
SêNet-briewe
"Dit is die breinkind van ’n dinkskrum en beleidsvormers in ’n binnekamer."
|
 |
Is djulle gesyp, Kaapse Forum?
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Wat is volgende? Voorstelle dat die Driekamerparlement dalk glad nie so ’n slegte idee was nie, want toe kon 'ons' bruines darem ’n stem uitbring?"
|
 |
Reusagtig soos Zelenski, Oekraïne op my TV-skerm: Lag. En húil.
Valda Jansen
TV
"En toe kom gooi Netflix ook ’n speek in die wiel met die uitsending van die komediereeks waarin Wolodimir Zelenski die rol van president van Oekraïne gespeel het. In die TV-reeks uitoorlê die president sy teenstanders en seëvier uiteindelik. Die goeie oorwin die bose. Maar wat sal die regte Zelenski se uiteindelike lot wees?"
|
 |
Oekraïne: Berigte te velde
LitNet
Menings
’n Oorsig van LitNet en Voertaal se berigte oor die oorlog in Oekraïne. | An overview of LitNet’s and Voertaal’s articles on the war in Ukraine.
|
 |
’n Huldeblyk aan Derick van der Walt
Magdel Vorster
In memoriam
"Dis hartseer om te dink dat daar nie nog ’n Derick van der Walt-titel êrens in ’n pyplyn is nie. Hy laat ’n groot leemte in die Afrikaanse jeug- en jongvolwassenefiksiewêreld én breër. Hy kon vir almal skryf en het ook. Ek is wel baie dankbaar vir sy storienalatenskap en sal nie ophou om sy boeke wyd en syd aan te beveel nie."
|
 |
Presentatie handgeschreven lockdown-editie Max Havelaar: Het lef en de moed om het anders te doen
Hendrik-Jan de Wit
Meningen
"In het auditorium van de Vrije Universiteit Amsterdam is op maandag 4 april 2022 de overhandiging van dit bijzondere handschrift door Prinses Laurentien van Oranje aan 4 prominente gasten die zij hiervoor uitgekozen heeft. Meer dan 170 mensen hebben meegewerkt aan het gigantische project. Neerlandici voor wie de Max Havelaar vaak een reden is om Nederlands te gaan studeren, maar ook schrijvers, tekenaars, dichters, cabaretiers, politici, een huisvrouw en scholieren doopten hun pen in de inkt om een handgeschreven bladzijde uit het meesterwerk van Multatuli over te schrijven."
|
 |
Je had Hella Haasse géén biografie gegund
Ingrid Glorie
Literatuur
"Als tiener was ze het gelukkigst als ze kon lezen en schrijven. En ook toen ze volwassen was, bleek het echte leven niet te kunnen tippen aan de vertolking ervan in boeken en muziek. Dit verklaart de ondertitel van Truijens’ biografie: Leven in de verbeelding."
|
 |
Zelenski se diplomasie; probleme met treine en die posdiens; en ’n skietery
Milton Webber
In het nieuws
"Wolodimir Zelenski spreek die parlemente van beide Nederland en België toe; Mark Rutte reageer met skok op die afgryslike beeldmateriaal wat Sondag opgeduik het ná die Russe se onttrekking uit die voorstad Boetja; twee broers verlede Woensdag tydens ’n skietery by ’n McDonald’s-restaurant dood; die Belgiese polisie voer ’n klopjag op PostNL-depots uit; en ’n tegniese probleem het Sondag veroorsaak dat die hele Nederlandse treinnetwerk buite werking was."
|
 |
Ramptoestand se einde is het einde niet
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Suid-Afrikaners verwelkom die beëindiging van die nasionale ramptoestand wat Maandag om middernag werking getree het, maar is skepties oor die voorgestelde regulasies wat dit gaan vervang."
|
 |
Zuma se Stalingrad-trein se stoom is op
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die Hoogste Hof van Appèl het onlangs vier petisies van Zuma teen sy vervolging met koste van die hand gewys. Zuma wou hê dat die staatsadvokaat, Billy Downer, hom aan die saak moet onttrek omdat hy glo bevooroordeeld teenoor Zuma is. Die oudpresident wou ook hê dat getuies geroep moet word om sy bewerings te staaf dat die staat onregverdig teenoor hom optree."
|
 |
Vra die veearts: Sal entstof teen katgriep help?
Marianne Lomberg
Mens en dier
Henro skryf: "My klein hondjie makeer iets en ek weet nie wat nie. Hy het sy inspuiting laas week en Vrydag gehad, maar steeds is ek bekommerd dit kan katgriep wees. Sy boetie is Dinsdag oorlede aan katgriep." Lees Marianne se antwoord.
|
 |
Vra die veearts: Oop seerplekke op my hond se vel
Marianne Lomberg
Mens en dier
Humaria skryf: "Ek is verby raadop. My hond, ’n labrador gekruis met ’n Duitse herdershond, se vel kry ek nie gesond nie. Sy krap net oor haar agterlyf, nou op die bene ook, maar die sere gaan oop." Lees Marianne se antwoord.
|
 |
Press release: Join us for Water in the city, a free creative exchange
Voertaal
Kalender
As we continue to barrel into a future which is undeniably increasingly impacted by climate change caused by humans, there is great urgency to bring attention to the critical state of water. Please save the date for our free creative exchange stream online, live on YouTube and Facebook.
|
 |
Resensie: Grondslagfasewoordeboek deur Annemie Stoman (red)
Dewald Koen
Skole en resensies
"Indien ’n leerder se leesvaardighede nie teen die einde van graad 3 op standaard is nie, sal die leerder se toekomstige skolastiese vordering daaronder ly. In dié opsig is Pharos se tweetalige Grondslagfasewoordeboek ’n ideale bron vir ouers/voogde en onderwysers om tuis of in die klaskamer te gebruik."
|
 |
Graad 10: Wiskundevraestel en –memo
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 10 en het jou eerste kwartaal se Wiskunde-eksamen nie na wense verloop nie? Kry nou jou werk onder die knie sodat jy voorbereid na die tweede kwartaal se nuwe inhoud kan kyk. Gebruik Lee-Ann West se vraestel en memo om seker te maak jy verstaan jou werk.
|
 |
Graad 11: Wiskundevraestel en –memo
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 11 en het jou eerste kwartaal se Wiskunde-eksamen nie na wense verloop nie? Kry nou jou werk onder die knie sodat jy voorbereid na die tweede kwartaal se nuwe inhoud kan kyk. Gebruik Lee-Ann West se vraestel en memo om seker te maak jy verstaan jou werk.
|
 |
Persverklaring: Ink dig- en skryfkompetisie 2022
LitNet
Skryfsake en rubrieke
Ink Skryf in Afrikaans bied vanjaar weer ’n dig- en skryfkompetisie aan. Die sluitingsdatum vir inskrywings is 30 Junie 2022. Geen laat inskrywings sal aanvaar word nie.
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
Toyota US Woordfees 2022: Firefly in die Baxter – ’n resensie
Emma Kotze
Teater
"Buckland en Strike onderskei met finesse alle identifiserende elemente van hul verskeie karakters, van hul fisieke gewoontes tot noukeurige stemnuanses, wat aan die redelik eenvoudige storielyn alle nodige tekstuur verskaf. Voeg daarby meesterlike klavierspel deur Bentel, en Firefly is werklik ’n magiese verbeeldingsreis."
|
 |
Hannon: ’n onderhoud oor Glam Guru se nuwe seisoen op kykNET
Naomi Meyer, Hannon
kykNET Portaal
"Ek het al van kindsbeen af almal om my mooigemaak – my maatjies, hulle ma's en selfs onderwyseresse. Ek het toe al gesien hoe die tikkie positiewe aandag wat iemand kry wanneer hulle mooi lyk en dus beter voel oor hulself, 'n groot impak het op die oomblik. Skielik sien iemand hulself met 'n hernude potensiaal – 'n nuwe krag waarvan hulle nooit bewus was nie."
|
 |
Interessante vertelling van ’n kortstondige huwelik met lewendige musiek
Maryke Roberts
Teater
"Dis nie ’n reusemusiekspel met glans, blinkers en baie akteurs wat hoogskop terwyl die stel draai nie, maar dis ’n aanbieding met werklike musikante en goeie akteurs, en dis wonderlik om weer jou voet te voel saamtik of jou hand liggies op jou knie te voel, soos dit ritme hou met die viool- of klaviermusiek."
|
 |
Tronke bedreig ons dogters: ’n resensie van Anthony Molyneaux se Last blue ride
Izak de Vries
Film
"Foucault wys daarop dat te min personeel in tronke gemaak het dat ons gevonniste misdadigers nou dophou met gesofistikeerde apparaat en geboue, in plaas daarvan om hulle te rehabiliteer. In Suid-Afrikaanse tronke is die oorlading só enorm dat gesofistikeerde dophoustelsels gewoon nie bestaan nie. In die plek daarvan word ons tronke deur bendes bestuur."
|
 |
Fleur du Cap Awards 2022: an interview with Peggy Tunyiswa
Naomi Meyer, Peggy Tunyiswa
Lifestyle and entertainment
"Why still make art? There’s a child who does not want to work in an office to earn a living. They have no idea what else they can be, because there’s no career advice for what others think is irrelevant. I want to make art to reach that child, to shift mindsets and provide healing."
|
 |
Persverklaring: KKNK 2022 se Kanna-benoemdes bekend
LitNet
KKNK
Die 26ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) is van 29 Maart tot 3 April 2022 op Oudtshoorn aangebied. Die Kanna-pryse, ’n toekenningsgeleentheid wat tradisioneel na afloop van die fees erkenning gee aan uitsonderlike kreatiewe bydraes tydens die fees, vind weer plaas, op Vrydag 22 April 2022 in Kaapstad.
|
 |
’n Sonstraal vir jou
Jannie van Niekerk
Poësie
"Ek het in die berge gaan soek na geluk
en daar vir jou ’n veldblommetjie gepluk
in die laaste strale van die winterson."
|
 |
Laaste woorde
Lucinda Wiese
Poësie
"woorde van ’n tweedehandse hart
met ’n siel so donker soos die nag
en oë so koud soos jou hart"
|
 |
Middelstraat in die “Gem of the Karoo”
Elise Bishop
Elders gesien
"Stoetdiere was uitgestal, vendusie gehou, Gem Implements se plaasgereedskap en John Deere tractors (net soms Massey Ferguson) was uitgestal, alle soorte gebak het gekompeteer, paintings, flower arrangements, oe ai, en nog perde ôk, ál om die sirkel omring deur pawiljoene – gallop, trippel, canter en snaakse woorde nog. En mens kon spookasem koop!"
|
OuLitNet | From LitNet’s archives: Young Voices |
 |
Ek soek 'n plek
Saartjie Botha
My place
"Ek soek 'n plek. Om te koop. Om in te bly en bly te wees oor. So soort plek. (Om 'n plek te verloor moes jy dit eers gehad het.) Die woonstel waar ek nou bly, is nie myne nie. Die eienaar klim berg in Rusland; vermoedelik is hy besig om van sy vrou te skei - dis die storie wat ek hoor. In elk geval."
|
 |
Changed perceptions about our country
K Sello Duiker
My place
"It seems like only yesterday when South Africa was still the ostracised cousin that no one on the outside wanted to speak about or openly associate with. There was a time when things were so polarised it seemed an automatic assumption to make that if you were black you had it bad in the country of your birth - which was true - and that if you were white you were likely to be an oppressor."
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|