|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 858
15/07/2021
|
Krities Afrikaans
|
Into dark water: A police memoir
Author: Jeremy Vearey
Publisher: Tafelberg
ISBN: 9780624089834
Jeremy Vearey, ex-MK cadre and bodyguard to Madiba, is the deputy provincial commissioner of the Western Cape SAPS. With this memoir he paints a wide-angle portrait of policing, crime and politics in the Western Cape. Despite its frequent humour, a "dark stream" runs beneath the text: the price that the author has paid for following his calling. An intimate account of what it means when a revolutionary becomes a high-ranking actor in law and order. |
 |
|
 |
Jacob Zuma se politieke teater
Christi van der Westhuizen, Mia Swart, Danie Brand
Onderhoude
Christi van der Westhuizen gesels met Danie Brand (Vrystaatse Sentrum vir Menseregte) en Mia Swart (besoekende professor aan Wits se Regskool en vervaardiger by die Al Jazeera-medianetwerk) oor Zuma se jongste truuks in die howe, Dali Mpofu se uitlatings en die EFF-faktor, "lawfare", en die groeiende aanslae teen die oppergesag van die reg.
|
 |
Die Zuma-Cele-pokerspel en leemtes in die prosesreg
Frederik Rudolph van Dyk
Seminare en essays
"Aangesien Vrydag se uitspraak eers ná Woensdag se afsnypunt vir die tronkbevel sou kom, het Zuma en Mpofu hul kaarte geweldig strategies gespeel: Die reeds weifelende Cele is geroep om sy hand te wys, en hy het byna heeltemal onder die Zuma-Mpofu-bluf verkrummel en gevou."
|
 |
The heart of Howick
Darryl David
Opinion
"Amid the panic for food, though, a strong narrative of the resilience of communities is playing out. We have all seen and heard of communities having to mobilise into security cells to protect their communities. That communities have been forced to do this is nothing short of a disgrace."
|
 |
Are property owners, or their security personnel, allowed to use force?
Andrew Brown, Izak de Vries
Interviews
"Policing is a fluid, dangerous and changing situation. Not every decision will be perfect. But ultimately, everyone – even a Trump supporter – has the right to live. How much more someone seizing an opportunity to alleviate some of their poverty."
|
 |
Under siege in Durban
Jessica Smith
Opinion
"My brother has just sent me a message saying that most shelves are empty and he hasn’t even made it into the store yet. Perhaps rationing will still be necessary."
|
 |
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Magnus Heystek
Freek Robinson, Magnus Heystek
Onderhoude
Ons betaal tans die prys vir die afgelope tien jaar se gebrek aan groei, want die armes bly arm en werkloosheid neem toe. Magnus Heystek lig ons in hoe die toekoms sou kon werk. Moet net nie paniekerig raak nie, pleit hy.
|
 |
Kan ons die sosiale kontrak herstel met soldate in die strate?
Abel Esterhuyse, Izak de Vries
Onderhoude
Abel Esterhuyse, ’n hoogleraar in strategiese studies en ’n oudweermaglid, verduidelik hoekom die weermag nie opgelei is om binnelandse beveiliging te doen nie, maar wel in staat is om die polisie by te staan.
|
 |
Where was the thin blue line?
Colin Morris, Izak de Vries
Interviews
Colin Morris has seen 32 years of service in the South African Police Service. He retired at the rank of captain. In this video he explains why the public has the right to ask questions about the lack of policing while parts of the country were being looted. Colin also explains why he does not want soldiers in the streets.
|
 |
Seen elsewhere: The aeroplane analogy
Joey Usher
Elders gesien
"Looting is not new to us. And sadly, looting has taken place on such high levels in SA – think VBS Bank, state capture ..."
|
 |
Seesterre
Willem de Swyger
Menings
"Onthou die verhaal van die seesterre. Bepaal jou fokus net by die volgende seester. Een seester op ’n slag."
|
 |
DH (Heinie) Heydenrych (1938–2021)
Johann Lodewyk Marais
In memoriam
Die akademikus en navorser Heinie Heydenrych is op 5 Junie 2021 in Pretoria oorlede. Johann Lodewyk Marais bring hulde aan hom.
|
 |
Die dood van ’n Suid-Afrikaanse illusie
Heindrich Wyngaard
Nuusvinke
"Maar daar was ook een onaangetekende sterfgeval, naamlik die dood van die illusie dat wat ons tans sien gebeur, nie tot nou in Suid-Afrika moontlik sou wees nie."
|
 |
Gemeenskappe staan saam terwyl plundering voortduur
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"In Khayelitsha, Gugulethu en ander gebiede in Kaapstad het van die inwoners ’n menslike skild by sommige winkelsentrums gevorm teen moontlike plundering met plakkate wat lui: Geen plundering nie. eNCA het ook berig van buurtwagte en ander gemeenskapsforums in die Wes-Kaap wat saamstaan om te verhoed dat die plundering wat in ander dele van die land plaasvind, na hierdie provinsie oorspoel."
|
 |
Zuma was slegs die vonk in die kruitvat
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Oudpresident Jacob Zuma mag die vonk gewees het, maar die huidige plundery in Suid-Afrika het niks meer met Zuma te doen nie. Dit is eerder ’n ongedissiplineerde bevolking met geen respek vir reëls of eiendom nie teenoor ’n swak-opgeleide en onbekwame polisiemag."
|
 |
Peter R de Vries geskiet: ’n aanval op joernalistiek, ’n hoeksteen van die regstaat
Izak de Vries
Meningen
"Dié koerant beweer dat De Vries reeds meer as 500 moordsake gedurende sy loopbaan ondersoek het. Ook het hy verdwynings opgelos en talle bedrieërs, swendelaars, afpersers en seksoortreders aan die pen laat ry." Nrc.nl berig op 15 Julie 2021: "Misdaadverslaggever Peter R de Vries is overleden aan de verwondingen die hij vorige week dinsdag opliep bij een aanslag op zijn leven."
|
 |
Nederland steeds in skok, Belgiese prinses toon staal
Milton Webber
In het nieuws
"Nederland is steeds geskok ná die gewelddadige aanval op die ondersoekende misdaadjoernalis Peter R de Vries, die Belgiese pers is Vrydag toegelaat om te sien hoe die 19-jarige kroonprinses Elisabeth met ’n hindernisbaan klaarspeel en TopGear gesels oor polisiekarre."
|
 |
Suid-Afrika se wynbedryf op die rand van afgrond
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die voortgesette verbod sny die bedryf se lewenslyn af sonder enige inagneming van diegene wat hulle werk as gevolg daarvan verloor en armoede in die gesig staar."
|
 |
Stemme
LitNet
Drama
Hier kan jy die produksies van Stemme, LitNet se monoloogprojek saam met die Suidoosterfees, KKNK en NATi, kyk en die tekste lees. Die produksies word weekliks vanaf 13 Julie 2021 eksklusief op LitNet vrygestel.
|
 |
Verspring
Rafiek Mammon
Drama
LitNet se Stemme is ’n reeks kort, kragtige monoloë, aangebied in samewerking met die Suidoosterfees, KKNK en NATi. Kyk hier na Tinarie van Wyk Loots se vertolking van Rafiek Mammon se Verspring, geregisseer deur Fred Abrahamse. Die teks van die monoloog is hier beskikbaar, asook ’n gesprek tussen die akteur en regisseur.
|
 |
Stemme: LitNet, Suidoosterfees, KKNK en NATi bring monoloë deur topteatermakers
LitNet
Teater
LitNet het dramaturge uitgenooi om monoloë vir die projek te skryf, waarna die Suidoosterfees en KKNK van die talentvolste akteurs en regisseurs aan boord gekry het om die monoloë op te voer en te verfilm. | LitNet invited playwrights to write monologues for the project, and Suidoosterfees and KKNK commissioned leading actors and directors to produce them.
|
 |
Persverklaring: Veelbekroonde Samsa-masjien op film verewig
LitNet
KKNK
Willem Anker en Jaco Bouwer se Samsa-masjien is "terug op die planke" en teaterliefhebbers kan nou eksklusief dié veelbekroonde produksie as verfilmde drama geniet as deel van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se aanlyn fees in 2021.
|
 |
Persvrystelling: Krap jou liedjie uit die laai!
LitNet
Feeste
Amateur- en professionele liedjieskrywers en musikante kan vir dié opwindende kompetisie inskryf. Liedjies kan in enige genre wees, maar moet die skrywer se eie komposisie en pennevrug wees, en in Afrikaans.
|
 |
Soe rond ommie bos deur Veronique Jephtas: ’n resensie
Jitsvinger
Resensies
"Maar laat soe ’n bek stroep kry virrie manier waarop sy die olifant in die kamer opsny in ’n three-course meal plus barakat met die akkuraatheid van ’n chirurg in vlot non-fictional, uncensored Afrikaaps."
|
 |
Robert: ’n onderhoud met Robert Hamblin
Robert Hamblin, Izak de Vries
Skrywersonderhoude
"Ek is uiters dankbaar vir my lewe en die romanse daarvan. Ek is nou ’n trophy husband wat kuns pleeg. Dit gebeur natuurlik eers na die skottelgoed gedoen is en die kind aan die slaap gewieg is. Ek is presies die persoon wat ek altyd wou wees."
|
 |
Francois Smith (1964–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Ek het van ’n baie jong ouderdom geweet om te skryf is die belangrikste ding wat ’n mens kan doen." Lees oor Francois Smith se lewe en werk in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum.
|
 |
Announcement: AGSA – Call to register extended
LitNet
Akademies en skole
ANFASA, the Academic and Non-Fiction Authors’ Association of South Africa, announces the next round of the grant scheme to benefit authors of scholarly and of general non-fiction works.
|
 |
LitNet se Skole-skryfkompetisie met Fanie Viljoen
LitNet
Skole
As jy op hoërskool is, kan jy R3 000 wen! Kyk na ons video, skryf jou indrukke daaroor neer en wen kontant of ’n boekprys. Die kompetisie sluit op 16 Julie 2021. Hier is al die inligting.
|
 |
LitNet-blokraai: Suid-Afrikaanse gebaretaal
Estelle Kruger, Marianne Strydom
Notas, toetse en vraestelle
Suid-Afrikaanse gebaretaal word deur amper een miljoen dowe en horende Suid-Afrikaners gepraat en is die amptelike taal van die Suid-Afrikaanse dowe gemeenskap. Hierdie blokraai kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.
|
 |
LitNet-blokraai: Nelson Mandela
Estelle Kruger, Marianne Strydom
Notas, toetse en vraestelle
Hierdie blokraai oor Nelson Mandela kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.
|
 |
begrafnis-19
Neo Mehlomakulu
Poësie
"ten minste was ek nie alleen
soos in die hospitaal nie"
|
 |
Beroerte
Andries Fourie
Poësie
"die dag toe hy gebreek het
het stukkies van sy glasgesig
in sy pantserkas bly lê
sy voorkoms is ’n ewebeeld"
|
 |
Terugblik
Christo Meyer
Poësie
"Ek het wel een agtemarag
aan jou ma se deu geklop
met blomme in my hand
en jou favourite chocolates
Hoe kon ek daavan vegiet?"
|
 |
Gargoyle
Ferdi Wheeler
New writing
"Now, as I lurk
in sightless nights,
and against the floriferous
beauty of the past"
|
 |
LitNet: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice
LitNet
Als oor LitNet
LitNet wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | LitNet would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|