|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 808
16/07/2020
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Akademies internasionaal |
Swart swaan
Skrywer: Wilken Calitz
Uitgewer: Penguin Random House
ISBN: 9781415210499
’n Monsteragtige wese het hom in Fabian se tuin tuisgemaak – ’n ondier met ’n dodelike aptyt. |
 |
|
 |
LitNet Akademies internasionaal
Ingrid Glorie
Academisch
Ingrid Glorie voer onderhoude op Voertaal met Europese akademici oor hul navorsing wat aansluit by geakkrediteerde navorsingsartikels wat in LitNet Akademies gepubliseer word.
|
 |
Waarnemings van langdurige struktuur in tydreekse van finansiële markte
Daniel J. Joubert
LitNet Akademies (Ekonomiese en Bestuurswetenskappe)
"Die bestaan van akkurate struktuur in markpryse wat oor vele dekades strek en wat moontlik die ontluiking in komplekse selfaanpasbare stelsels verteenwoordig, skep nuwe vrae oor die werking van die brein en die aard van menslike besluitneming wat wyd strek."
|
 |
Wat hou dit in dat die Bybel ’n kanon is?
Pieter M. Venter
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)
"Sake uit die onlangse verlede is vraagstukke oor apartheid, of vrouelidmate hoede moet dra tydens die erediens, die toelating van vrouens tot die ampte in die kerk, en die vrae rondom homoseksualiteit en die sogenaamde LGBTQI+-vraagstuk. Die Bybel is die basisdokument in die Christelike kerk en antwoorde op hierdie vraagstukke word uit beginsel daarin gesoek."
|
 |
Afrikaanse dialekte in die klaskamer: Kô lat ôs praat
Elvis Saal
SA Skoleseminaar | Schools Seminar
"Dialekte geniet maar nog steeds slegs beperkte aandag in die Afrikaans-klaskamer, en daarmee saam is die sosiale evaluering van dialekte ook nie altyd gunstig nie. Dialekte word dikwels eerder gesien as ’n besoedeling van die standaardvariëteit, eerder as wat dit as ’n hulpbron gesien word wat waarde tot die verwerwing van die standaardvariëteit kan toevoeg."
|
 |
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Braam Hanekom
Freek Robinson, Braam Hanekom
Onderhoude
Freek Robinson gesels weekliks met belangrike Suid-Afrikaanse rolspelers. Vandeesweek is Braam Hanekom, direkteur van die Sentrum vir Publieke Getuienis en voorsitter van die Hoop en Versoening Trust, aan die beurt. Freek en Braam gesels oor leefwêrelde, maatskaplike probleme en dialoog binne plaaslike gemeenskappe.
|
 |
Etiket en die nuwe normaal
Nini Bennett
Rubrieke
"Bypassende maskers raak nou die in-ding, net soos dit die geval was met handskoene, wat aanvanklik tydens die tifus-epidemie gebruik is as beskerming, maar later gevestig is as modieuse bykomstigheid. Soveel dae, soveel dinge, en uiteindelik is dit net bedagsaamheid wat oorbly."
|
 |
Maa hoe stiek mens die rienboeg weg?
Olivia M Coetzee
Rubrieke
"As grootmens het ek altyd gewonne maa hoekô moes ek uit die rienboegkas uitklim wanne dit baie clear was vi anne mense watte kleur my liefde is. En ek het kô realise dat dit wassie vi anne mense nie, maa vi myself."
|
 |
Enkele opmerkings oor die skilder Edvard Munch
Johannes Comestor
SêNet-briewe
"My dank aan Jo-Marie Claassen vir ’n uitstekende artikel oor een van die werklik treffende en invloedryke skilderye (LitNet, 14 Julie 2020). Hier volg enkele tersaaklike opmerkings, asook aanhalings uit Ulrich Bischoff se boek Edvard Munch, 1863–1944."
|
 |
Wanneer die verlede herhaal
Elridus Grobler
SêNet-briewe
"Verbeel jou, liewe leser, ons bevind onsself in ’n uitsonderlike jaar met uitsonderlike uitdagings. Buite dreig die gevaar. Ons moet binnenshuis bly. Eers vind ons dit amusant. Dan verveel dit ons. Die verveling neem toe. Ontstellende drogbeelddrome."
|
 |
ATKV vier vanjaar 90ste bestaansjaar
Marli van Eeden, Gerrie Lemmer
Onderhoude
"Ná 90 jaar wil die organisasie steeds die verskil wees wat hy al vir jare vir Afrikaans in Suid-Afrika was." Marli van Eeden gesels met Gerrie Lemmer, die uitvoerende hoof van kultuur van die ATKV.
|
 |
DigiKuns: ’n onderhoud met Jacqueline Göttert
Naomi Meyer, Jacqueline Göttert
ATKV-Portaal
"ATKV-DigiKuns bied vir die ATKV die geleentheid om gedurende onsekere tye steeds ’n aktivis te bly vir die ontwikkeling van kuns, kultuur, die mens en uiteindelik die samelewing in sy geheel."
|
 |
Film review: The old guard – a bit lacklustre
Reney Warrington
Lifestyle and entertainment
"Charlize, the drawcard of this film, is a great dramatic actress and is great at action sequences. But do not dial her down or make her or her characters saccharin-sweet."
|
 |
Kwarantynketting: "Dis COVID, en ek kou witbrood" deur Zirk van den Berg
Zirk van den Berg
Kwarantynketting
"Probeer jou die ideale plek voorstel om te wees as daar ’n pandemie uitbreek. Ek sou reken ’n goeie kandidaat is iets soos ’n eiland op ’n uithoek van die aarde, yl bevolk, betreklik welvarend, met goeie mediese geriewe en ’n oopkop regering. Met ander woorde, Nieu-Seeland."
|
 |
SJ du Toit (1847–1911)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Mogelik sal ’n latere geskiedskrywer, as teenwoordige vooroordele al uitgestorwe en die tyd elke gebeurtenis na waarde sal gerangskik hê, die 14de Augustus 1875 opteken as ’n gedenkwaardige dag."
|
 |
AHM Scholtz (1923–2004)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"’n Skrywer sonder ondervinding en mensekennis sal ’n swak skepper van lewendagge gedagtes op papier wees." AHM Scholtz se ATKV|LitNet-Skrywersalbum-inskrywing is nou volledig bygewerk.
|
 |
Korona-kortverhaalfees: Martin Steyn oor "Lopers"
Melt Myburgh, Martin Steyn
Skrywersonderhoude
"En ek het ook al ’n paar verskriklike tonele geskryf, maar ek probeer altyd om die werklike slagoffers van sulke misdade te respekteer, so ek probeer dit skryf soos wat dit is, so grafies en gewelddadig as wat nodig is vir daardie storie, maar sonder om dit te sensasionaliseer."
|
 |
Die lewe volgens Wim Vermaak: ’n onderhoud
Cliffordene Norton, William Oosthuizen
Skrywersonderhoude
"Die beste was om te sien hoe die stukke van Wim se lewe stadig maar seker bymekaar kom ten spyte van struikelblokke wat hy soms self geskep het weens sy dromerige lewensuitkyk."
|
 |
Inter-review with Helen Moffett about her novel Charlotte
Janet van Eeden, Helen Moffett
Interviews
"Please could Helen Moffett write the ending to my life story? Listening to Helen’s delightful Charlotte as an audiobook had me weeping in delight as I learned how things turned out in the end for the unobtrusive Charlotte Lucas, one of Elizabeth Bennet’s closest friends in Pride and prejudice."
|
 |
Sea star summer: an interview with Sally Partridge
Naomi Meyer, Sally Partridge
Books and writers
"It was during a morning beach walk on one of these trips that he pointed out all the 'sea stars' in a rock pool. I was already writing the book, and that scene automatically made it in."
|
 |
Resensie: Mirre deur Chanette Paul
Louise Viljoen
Resensies
"Die reeks handel oor vroue wat harde lewenslesse leer, maar bo hulle omstandighede uitstyg en hulle nie laat onderkry nie, al is die pad ook hóé swaar en uitdagend. Dit vier dus die universele vrou se reis vanaf weerloos na weerbaar."
|
 |
Neem die Kaapse wynlande saam wildtuin toe!
Maryke Roberts
Reizen
"’n Jaar gelede, toe die winter in die Kaap reën en koue bring, het ek die laaste besprekings vir ’n Bosveld-vakansie so al om die Krugerwildtuin in die noorde van die land bevestig. Met inperking is daardie reis nou een van die kosbare herinneringe wat soveel mense staande hou in hierdie onsekere tye. Met ’n glas Kleine Zalze Vineyard Selection voor my kaggel in die Kaap herleef ek weer elke oomblik."
|
 |
Dolfje Weerwolfje en De kikkerbilletjes van de koning in Afrikaans
Cliffordene Norton, Shawna-Leze Meiring
Literatuur
"Die Dolfje Weerwolfje-reeks is baie gewild in Nederland en ons het gereken Suid-Afrikaanse lesers sal ook die stories geniet." Cliffordene Norton gesels met Shawna-Leze Meiring, kinderboekuitgewer en vertaler van die geliefde Dolfie-reeks.
|
 |
"I believe in the power of knowledge"
Cliffordene Norton, Brindley Fortuin
Academisch
"I have never been to the Netherlands before, but I have always encountered the country in my books and through the people around me. Being from South Africa and having Coloured heritage, I have always considered the Netherlands to be a part of my narrative through historical and violent complexities." Brindley Fortuin was recently awarded a joint PhD scholarship with the University of Edinburgh and Leiden University.
|
 |
Handmade ice cream with love from the earth
Cliffordene Norton, Jason Sandell
Culinair
"Create something unique, natural and true to what you say it is, and you can grow your brand." Cliffordene Norton chats to Jason Sandell, the cofounder of Las Paletas, home of the finest handmade artisan sorbet, dairy lollies and ice cream in Cape Town.
|
 |
Frustrasie bou op namate COVID-19 vererger
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Frustrasie en verwarring oor die ramptoestand se steeds veranderende regulasies het Suid-Afrikaners die harnas in. Intussen maak die land hom gereed vir die ergste sedert die koronavirus dag na dag sy kloue al hoe dieper inslaan."
|
 |
’n Brief aan my ouma
Peet van Dyk
Fiksie
"Ek kry swaar, Ouma. Ons kry almal swaar. Die lewe het skielik langs die pad gebreek. Nou staan ons almal alleen langs die pad en wag en wag vir hulp. Die warrelwind waai stof in ons oë. Dit voel of die hele wêreld ophou leef het. Dis swaar om net stil te staan, Ouma."
|
 |
Sê vir Hannes van Brendan
Paula Hartzenberg
Fiksie
"Dalk is dit net die naam van ’n nuwe fliek, of dalk ’n hond by die dierebeskerming. Dit kan niks ernstigs wees nie. Tog is daar ’n hol kol op sy maag wat hy nie weggedink kry nie. Sy kan netsowel in gevaar wees en wou sy hom nog waarsku oor iemand wat haar lastig val."
|
 |
Nog net een ding, Meneer …
Berdehan Brand
Fiksie
"Dis asof die dag met my gekskeer, my koggel, my uitlok. Kwart-voor-agt en die buitetemperatuur is 34º Celsius. Dit help ook nie ek peuter aan die lugreëling nie – Laika blaas net warm asem uit."
|
 |
werf, landerye: Rûens
Waldemar Gouws
Poësie
"want stap jy hierlangs
kyk Kiewiete jou koel deur:
sit dan hoog keel op"
|
 |
Marionet
Louis du Plessis
Poësie
"As die aandskemer inkruip
gee die knieë las
trap die bene onvas
word woorde lomp
die geheue stomp"
|
 |
Ons klein planeet
Hennie Smith
Poësie
"Ons klein blouerige planeet
swaai in sy baan
gravitasie-gekoppel
óm die helder son"
|
 |
Elders gesien: Die uitslag het gekom
Erna Jo
Elders gesien
"Toe Liefie se foon vanoggend lui, sink my hart dadelik af maag toe. Mens weet mos daar kom slegte nuus as jou huisdokter jou bel. En hierdie keer is dit toe weer so: COVID-positief, jammer julle."
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|