Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 771

18/10/2019


  Krities Afrikaans

US geherkoloniseer

Kroonboek

My naam is Prins, ek slaap met die lig aan

Skrywer: Christine Barkhuizen-Le Roux
Uitgewer: Human & Rousseau
ISBN: 9780798179706

Corinne Prinsloo, ’n kliniese sielkundige, se huwelik is nie meer wat dit eens was nie. Dis asof haar domineeman, Frank, wegkruip in sy studeerkamer, en saans al hoe vroeër die whiskeybottel nadertrek. Die liefdevolle saamwees van vroeër het verander in ’n versigtige eierdans rondom mekaar. Wanneer Deon, ’n oudpasiënt, haar nader om saam met hom ’n pelgrimstog te onderneem na die dorp van sy kinderjare, word Corinne voor ’n belangrike keuse geplaas.

Menings

US geherkoloniseer

Mercy Kannemeyer
Universiteitseminaar | University Seminar

"My Afrikaans is bruin. My Afrikaans het my bevry. En my Afrikaans gaan nou daaronder ly."

Gelyke Kanse en die Konstitusionele Hof-beslissing: US-tolk se perspektief

Risha Lötter
Universiteitseminaar | University Seminar

"My indruk is dat studente nou meertalig is slegs in die sin dat hulle twee tale ewe swak praat."

Stellenbosse taalbeleid: Woed die Anglo-Boereoorlog dan nog steeds?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Dis Afrikaanssprekendes wat ander uitsluit omdat hulle nie die 'regte' Afrikaans praat nie. Hoekom dan verbaas wees as mense eerder kies om ʼn ander taal te praat?"

Afrikaans in 'n meertalige Suid-Afrika

Menán van Heerden, Karien Brits
Onderhoude

"Die uitspraak in die Gelyke Kanse-saak is ’n gevoelige slag, maar as ons mense kan oortuig dat ons tale moet gebruik om in te sluit, sal Afrikaans en al die ander amptelike tale (ja, ook Engels) bly voortleef."

Saam die toekoms in met Afrikaans

Jean Oosthuizen
Menings

"Die geskiedenis van Afrikaans het laagte- en hoogtepunte wat nog nie behoorlik vertel is nie omdat soveel elemente en gebeure nog nie na behore betrek is nie of bloot afgeskeep is."

Elders gesien: Wannie Carstens reageer op die Konstitusionele Hof se beslissing

Wannie Carstens
Elders gesien

Wannie Carstens se Facebook-mening oor die Konstitusionele Hof-uitspraak en Universiteit Stellenbosch se taalbeleid.

 

Elders gesien: nog 'n reaksie van Wannie Carstens oor die US Taalbeleid

Wannie Carstens
Elders gesien

"Die geskiedenisboeke gaan diegene wat hierdie uitspraak gemaak het of daartoe gelei het, eendag oordeel en dit gaan beslis nie in ʼn positiewe lig wees nie."

Akademia: ’n onderhoud met Danie Goosen

Danie Goosen, Hans Pienaar
Universiteitseminaar

"Véél meer is dus op die spel as die blote voortbestaan van universitêre Afrikaans."

Persvrystelling: SA Akademie betreur Minister van Hoër Onderwys en Opleiding se uitlatings oor die Afrikaanse taalgemeenskap

LitNet
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns distansieer haar met groot nadruk van Blade Nzimande, die minister van hoër onderwys en opleiding, se uitgediende stereotipering van die Afrikaanse taalgemeenskap soos berig op 14 Oktober 2019 op Netwerk24.

Manlikheid innie maalkolk

Jitsvinger
Rubrieke

"Om myself 'n man te noem in vandag se klimaat van gender-based violence is nogal stifling. Dit los my met hierdie vrae: Wat inform my manlikheid? Wat beteken dit om 'n man te wees in my gemeenskap?"

Trisa Hugo onthou vir Engemi Ferreira (19 Maart 1943–10 Oktober 2019)

Trisa Hugo
In memoriam

"Vir my was Engemi ’n baie diep spirituele mens wat liefde geleef het, nie daaroor gepraat het nie. Sy het mense se harte geraak sonder dat sy dit besef het of probeer het."

Lank lewe Crito!

Jean Meiring
Rubrieke

"Natúúrlik behoort Crito sku te wees om resensente persoonlik aan te val, maar resensente wat van uitdeel weet, moet darem ook die houe kan vat. Neem eerder nie dié baantjie op as jy nie die heen-en-weerdery van openbare appels kan deurstaan nie."

Iets is nie lekker by Beeld nie

Jean Meiring
Rubrieke

"Lesers moet met piesangs tevrede wees en aanvaar dat Beeld nooit as te nimmer sou kon voorspel het dat die plakkaat se woorde nekke rooi sou maak nie."

Student creates prizewinning edible straws

Marli van Eeden, Leila Siljeur
Interviews

"The regular biodegradable straws you find require industry grade composting facilities to decompose, so if they end up in the ocean, they pose the same threat to marine life as the plastic straws. If an Eat Me Straw ends up in the ocean, the turtle gets lunch."

Co-creating solutions at the Sustainability Institute

Menán van Heerden, Jess Schulschenk
Interviews

The climate crisis and climate activism are topical subjects in the media. Menán van Heerden chats to Dr Jess Schulschenk, director of the Sustainability Institute, about this institute’s various initiatives and programmes.

Akademies en Skole

Matriekvraestelle, 2018: indeks

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memorandums van 2018.

Persverklaring: Die land se beste spellers gaan kragte meet in die eindronde van die Sanlam WOW Spelfees

LitNet
Toyota US Woordfees

Meer as 375 leerders van 187 skole (Afrikaans en Engels, Eerste Addisionele Taal) dwarsoor Suid-Afrika het gekwalifiseer vir die nasionale eindronde van die Sanlam WOW Spelfees 2019, wat op 19 Oktober by die Universiteit Stellenbosch plaasvind.

Persverklaring: leesaflos in skole

LitNet
ATKV-Portaal

Die ATKV en WOW begin in November met ’n leesaflos saam met LAPA Uitgewers en ’n privaat borg.

LitNet Akademies

’n Netwerkontleding van die instellingsnetwerk op Orania

Burgert A Senekal
LitNet Akademies (Ekonomiese en Bestuurswetenskappe)

“Aangesien Orania so ’n hegte en klein gemeenskap is, bied dit besondere geleenthede vir die bestudering van sosiale netwerke.”

’n Sisteemteoretiese ontleding van gebruikersinteraksies rondom Deon Meyer se Twitter-profiel: ’n resepsiestudie in die digitale era

Burgert A Senekal
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

“Omdat sosiale media gebruikers toelaat om self met skrywers en werke in gesprek te tree, skep dit nuwe geleenthede om spesifiek op die leser te fokus.”

Louis Althusser en Jacques Derrida. Raakpunte van sin en die sintuiglike in twee tydgenootlike tekste

Jaco Alant
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

“En die sintuiglike – woorde van die ervaringswêreld en ondervindelike – het juis weens Althusser en Derrida se tydgenootlikheid na vore getree as onderwerp.”

Nou op Voertaal

Akademie kap minister oor stereotipering van Afrikaans

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die SA Akademie sê in ’n verklaring hulle betreur die Minister se uitlatings oor die Afrikaanse taalgemeenskap."

A taste of Ethiopia in Cape Town

Marli van Eeden
Culinair

"Addis in Cape is a restaurant in the heart of Cape Town, on the corner of Church Street and Long Street, promising patrons a true Ethiopian experience and pulling out all the stops to give Capetonians a taste of Ethiopia."

Rebellie broei in NG Kerk oor besluit rondom gays

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Sestien dominees van die NG Kerk in Namibië sê die NG Kerk se jongste besluit oor homoseksualiteit was nie geneem onder leiding van die Heilige Gees nie, maar deur die 'heersende sekulêre humanistiese tydgees'."

Breweries, politics and identity: The history behind Namibian beer ‒ an interview with Tycho van der Hoog

Menán van Heerden, Tycho van der Hoog
Interviews

Tycho van der Hoog, PhD student at the African Studies Centre Leiden, recently published his second book. Menán van Heerden chats to Tycho about the particular history of Namibian beer and this Namibian industry’s cultural, economic and political relevance.

Amerika se "Gupta-sanksies" moet SA op voete help kry

Heindrich Wyngaard
Nuusvinke

"Die nuus het heel onverwags verlede week gekom – dat Amerika finansiële sanksies ingestel het teen die berugte Gupta-broers, Ajay, Atul en Rajesh, en hul sakevennoot Salim Essa – en dit was nie ’n oomblik te vroeg nie."

Tasty biltong available in the Netherlands – an interview with Kyle Hodgson

Cliffordene Norton, Kyle Hodgson
Interviews

"We have had lots of support already from the large South African community in the Netherlands. The South African people need their biltong." Kyle Hodgson, co-owner and founder of Runder Biltong, tells us more.

#ImStaying and the Holy South African Grail

Mike van Graan
Nuusvinke

"And this will be the key test for the group: whether it can go beyond the feel-good, multiracial, middle-class, happy clappy rainbow nation rugby moments that unite momentarily, with everyone departing to, or staying in their divided realities afterwards, and contribute to the fundamental and structural changes that the country really needs in order to build an inclusive society."

Speak truth to power! ‒ Ingrid Masondo en Thania Petersen over identiteit in Zuid-Afrika

Guido van den Berg
Zuid-Afrikahuis

"'Speak truth to power': een discussieavond in het Zuid-Afrikahuis over ras, gender, identiteit, religie en beeldvorming in het kader van de zestiende editie van het Afrovibes-festival. Het leverde op dinsdagavond 8 oktober een indringend gesprek op met twee krachtige vrouwen die de uitdaging niet uit de weg gaan."

Boeke en skrywers

Skrywersonderhoud: Helene de Kock oor Die kind uit die wingerd

Naomi Meyer, Helene de Kock
Skrywersonderhoude

"Enige roman weerspieël onvermydelik die skrywer se werklikheidsbeeld en ek hou daarvan om aan my siening van die werklikheid getrou te bly sonder om dit die hooftema van die boek te maak. Dit is soos suurdeeg in brood. Hopelik proe die leser dit nie, maar is bewus daarvan dat 'n smaaklike brood baie aan suurdeeg te danke het."

Skrywersonderhoud: Pieter Hugo oor Alchemie van my muse

Remona Voges, Pieter Hugo
Skrywersonderhoud

"Die lewe is 'n passievolle jin-jang-dans met Dodelike Erns en Tong-in-die-kies Spel as die onlosmaaklike dansmaats. Dit is ook die sleutel tot my gedigte."

Het Vijfde Evangelie volgens Mickey: ’n onderhoud met Clinton V du Plessis

Cliffordene Norton, Clinton V du Plessis
Skrywersonderhoude

"Marthinus (Martijn) Benders, die Nederlandse digter, het my as een van vyf digters gekies om deel te wees van die eerste groep digters wie se bundels deur die nuwe uitgewery, De Kaneelfabriek, in 2019 uitgegee sal word."

Resensie: Wreed én mooi is die dood – verhale oor verlies, hunkering en heling.

Nini Bennett
Resensies

"Maar die boek is véél meer: die dood word kaalvuis getakel vanuit die perspektiewe van die sielkunde, antropologie, patologie en selfs die reg. Daarbenewens word intellektueel-filosofiese essays afgewissel met kortverhale en eg menslike anekdotes oor die heengaan van geliefdes."

Persvrystelling: Nominasies vir die Jan H Maraisprys 2020 ingewag

LitNet
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

“Die doel van die prys is om erkenning te gee vir ’n uitstaande lewenslange bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal deur wetenskaplike werk en publikasies op ’n hoë vlak en van hoë gehalte in Afrikaans.” Nominasies sluit op Vrydag 31 Januarie 2020.

Boekresensie: Die dekonstruksie van Retta Blom deur Zelda Bezuidenhout

Elbie Adendorff
Resensies

"Dit is ’n roman wat handel oor verhoudinge – veral die huweliksverhouding en hoe vroue hulleself in ’n huwelik kan verloor. Maar dit is ook ’n verhaal oor veral die vriendskappe tussen vroue, en met hierdie twee temas kan baie lesers identifiseer."

PEN Afrikaans-nuusbrief: Oktober 2019

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

Lees PEN Afrikaans se Oktober-nuusbrief hier.

Boekresensie: The vagabond deur Frank Rautenbach

Nadine Blom
Resensies

"In 'n era waar selfverheerliking en selfdokumentering taamlik algemeen voorkom, is The vagabond 'n eerlike boek oor swaarkry, karakterbou en sommer net menswees."

Reader impression: The Stellenbosch mafia by Pieter du Toit

Barend van der Merwe
Books and writers

"If, however, the stories of these Afrikaner business tycoons are completely unknown to you, a reading of this book could and would be of great benefit and could assist you in understanding South African politics much better."

Nuwe note

Crito
Blogs

Crito bespreek resensies oor 50 Jaar met Fred – Fred Mouton se beste spotprente,  saamgestel deur Bun Booyens, Vlug van die gees deur Cas Vos, Robey Leibbrandt: ’n Lewe van fanatisme deur Albert Blake, Hond se gedagte deur Kerneels Breytenbach, Oopmond deur Jan Vermeulen en Sypaadjie deur Alma Rossouw.

Bekendstelling: Sewe-en-veertig deur Irma Venter in Pretoria

LitNet
NB-Uitgewersportaal

Jy word vriendelik uitgenooi na die 14 November-bekendstelling van Irma Venter se nuwe boek, Sewe-en-veertig.

Leefstyl

Musiekonderhoud: Neil Nachtrein oor Op plekke waar ons eens was

Henry Cloete, Neil Nachtrein
Onderhoude

"In ’n groot mate voel hierdie vir my soos ’n eerste album, in die sin dat die eindproduk ooreenstem met die visie wat ek gehad het terwyl ek geskryf het, ’n volkome breinkind."

LuBOY en V.I.T.0 se song vir die underdog – ’n onderhoud

Annie Klopper, Vito Heyn
Onderhoude

"Hierdie song is daar om die underdog te bemag om vir homself op te staan. Ons het steeds probeer om die delivery van die song so skoon as moontlik oor te dra, deur middel van metafore en humoristiese punchlines."

Peach van Pletzen oor Nik Nax, legeh, kung fu en “boudjies vetter as die bassline”

Henry Cloete, Peach van Pletzen
Onderhoude

"Die feit dat 'Awaken the legehness' 1,6k views in onder ’n maand gekry het, is vir ons moerse, en wys dat die legehness bestaan en dat mense dit voel en verstaan."

Coffee Snobs wil positiewe boodskap oordra met nuwe enkelsnit "Sal jy"

Marli van Eeden, Coffee Snobs
Onderhoude

"Ons word so gebombardeer met negatiewe nuus, hartseer, moord en haat. Stories soos Tania s’n word nie genoeg vertel in die media nie. Ek dink ons land se mense het nodig om sulke stories te sien en te hoor. Ware verhale wat mense hoop gee en bemoedig en wat hulle weer laat glo in liefde."

Film review: Late night – clever but safe

Reney Warrington
Film

"The major issue Late night grapples with is how superficial TV, and life in general, has become. How substance has been substituted for likes, views and followers."

Artist Phoka Nyokong wins Gerard Sekoto award at prestigious Absa L’Atelier competition

Marli van Eeden, Phoka Nyokong
Lifestyle and entertainment

"My art is in the truest sense what I refer to as long 'visual essays' drawn from my absolute love for oral storytelling, a love for indigenous cultures, current affairs, urban and popular culture."

18 Gangster Museum in Khayelitsha: Taking a stance against gangsterism

Marli van Eeden, Wandisile Nqeketho
Interviews

"The reason behind having ex-offenders curating and being guides at the museum is to provide them with a second chance in life, due to the fact that they never had proper guidance before – they are a consequence of a debilitated social infrastructure and socio-economic instabilities. We teach young people about the implications of joining gangs, so that they can make sound decisions for the betterment of their future, as they navigate this thing called life in the township."

Athol Fugard’s Statements after an arrest under the Immorality Act showing at the Fugard Theatre

Marli van Eeden, Greg Karvellas
Interviews

"This is an utterly compelling production that cautions us on the devastating impact of human rights abuse, in whichever form it comes, and hopefully makes us more understanding of our common humanity."

Press release: Nik Rabinowitz brings his new show Late Bloomer to Baxter Theatre

LitNet
Lifestyle and entertainment

Stand-up comic Nik Rabinowitz returns to the Baxter Theatre from November 26 with his latest special, Late Bloomer.

Persverklaring: Gert Vlok Nel sing in Die Bôrdienghuis

LitNet
Musiek

Die liedjieskrywer en digtersanger Gert Vlok Nel, die oorsprong van die trefferlied, “Beautiful in Beaufort West” en ’n bekende naam in die plaaslike musiekbedryf sowel as in Europa, is Vrydagaand 18 Oktober in Die Bôrdienghuis by die Breytenbach-sentrum te sien.

Nuwe skryfwerk

Klein Karoo

Gideon Brückner
Poësie

“die alles van niks
is hier
in ’n droë oneindigheid”

’n Doolhof en ’n haikoe

Estelle Kruger
Poësie

“Hier en daar
vleg deurmekaar
en verdwaal in die doolhof”

Verskroeide hoop

Anzé Bezuidenhout
Poësie

“en daar ver op die horison
rangskik verdwaalde wolke
(in kleure van grys en pers)”

My nuwe Kanaän

Anzé Bezuidenhout
Poësie

“soms vind daar
sluikhandel
in my kobaltgedagtes plaas”

Mense uittie Kaap uit

Jeremy Dames
Poësie

“Copies vannie ma
En elkeen met ’n groot phone soes ’n tv
Dissie kinners”

onse jessye (’n antifoon vir ’n gestorwe prima donna)

Marius Coetzee
Poësie

“met ʼn drif wat jou bloed in die mond laat proe
alles gedoog uit ʼn enkele stem”

Respect

Abigail George
New writing

“It is enough to know now that you are the love of my life. I listen to eighties music now. I am happy. I want you to know that.”

Bybel in Kaaps: Job 5

Olivia M Coetzee
Bybel in Kaaps

"God red mense wat niks hettie. Hy red hulle van die mense wat hulle beskuldig. Hy red hulle van die mense wat stêker is as hulle."

Bybel in Kaaps: Job 6

Olivia M Coetzee
Bybel in Kaaps

"Mense wat veby die stroempies veby kô op die pad, gan na die stroempie toe, maa hulle kry niks waterie, en hulle gat dood vannie dôs."



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2019 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved