|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 1128
27/11/2026
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Lynthia Julius – "Ek is van Namakwaland." |
 |
|
Skrywer: Leon van Nierop
Uitgewer: Tafelberg
ISBN: 9780624097426
Meer as tien jaar gelede het ’n rebelse jong skrywer, Simca, spoorloos tussen die verlate mynskagte bo die Brulwaterval naby Barberton verdwyn. Nou word ’n groep bekroonde speurverhaalskrywers uitgenooi na ’n afgeleë skrywerslypskool naby die plek waar Simca verdwyn het. Weens kwaai storms word die groep van die buitewêreld afgesny. Dan word ’n lyk ontdek. En een van die skrywers is klaarblyklik bereid om herhaaldelik moord te pleeg ...
|  |
|
 |
Subsausculto ergo sum (ek luister af, daarom is ek)
Lynthia Julius
Seminare en essays
"In die afluister leer ken jy die wond. En die wond het nog nooit dink nodig gehad om te bestaan nie. So luister ek. Ek luister mense af. Ek luister my uit daai graf van ’n nageboortedepressie uit en ek leer, dít ís waar: Mens is mens deur anner mense. Maar mens is mens deur sy stories. Wys my die stories en ek wys jou die nasie."
|
 |
Wat hierdie "wit" denkraamwerk nie van swart politiek verstaan nie
Christo van der Rheede
Menings
"Wanneer ek hier van ’n 'wit' denkraamwerk praat, verwys ek nie na velkleur nie. Ek verwys na ’n bepaalde politieke en tegnokratiese wyse van kyk. Daar is ook swart, bruin en Indiër-Suid-Afrikaners wat deur hierdie lens na politiek kyk. Dit is die oortuiging dat politiek hoofsaaklik oor beleid, ekonomiese prestasie, goeie bestuur en rasionele besluitneming gaan."
|
 |
Mama Africa has one fundamental problem
Sihle Khumalo
Opinion
"Until we, as Africans, solve the leadership problem at a national level, we will never turn the tide. It is indeed a long-term project that must be driven by grassroots patriots who are willing to put in the work."
|
 |
Francis Galloway: "Die dood is in die pot as Afrikaans nie deur al sy sprekers gekoester word nie"
Jean Oosthuizen, Francis Galloway
Onderhoude
Francis Galloway se loopbaan strek oor dekades waarin sy op verskillende maniere ’n belangrike bydrae tot die Afrikaanse letterkunde en boekbedryf gelewer het as dosent, navorser, akademiese uitgewer en redakteur. PEN Afrikaans het tydens sy algemene jaarvergadering in 2026 lewenslange lidmaatskap aan haar toegeken uit erkenning vir haar volgehoue betrokkenheid en bydrae tot die organisasie. Jean Oosthuizen praat met Galloway oor haar loopbaan.
|
 |
SAOU-mediaverklaring: Gautengse Departement van Onderwys (GDO) onttrek geadverteerde poste
LitNet
SA Skoleseminaar | Schools Seminar
Dit is met skok en ontsteltenis dat die Suid-Afrikaanse Onderwysunie kennis geneem het van die Gautengse Departement van Onderwys se besluit om meer as 130 geadverteerde bevorderingsvakatures te onttrek. Hierdie stap word gedoen omdat daar na bewering nie vir hierdie poste in die 2027-postevoorsieningsnorme beplan is nie. Hier is nog inligting.
|
 |
"Dis hartseer dat ek nie gedigte ten volle in Nama kan skryf nie"
Cliffordene Norton, Lynthia Julius
Skrywersonderhoude (2020)
"My mense moes hulle taal eenkant skuif, koebaai sê, rug op draai, omdat dit gesien was as ’n taal waaroor sy sprekers moet skaam wees. My oumagrootjie kon Nama vlot praat; my ouma, my ma, ek – ons kan nie Nama vlot praat nie. Dis nie aan ons oorgedra nie."
|
 |
Oop boek: Bloei + blom – ’n onderhoud met Elmari Rautenbach
Karen de Wet, Elmari Rautenbach
Skrywersonderhoude
"Maar omdat die boek ’n huldeblyk aan ’n eeu se Afrikaanse grensverskuiwers moes wees, was daar sekere boksies wat elke bydrae móés afmerk – of dit nou 400 woorde vir ’n enkelblad of 800 vir ’n dubbelblad was. Eerstens moes die persoon op ’n pittige manier bekendgestel word, want nie almal weet noodwendig wie iemand is of was nie. Terselfdertyd moes die leser iets van die mens agter die naam leer ken, dalk deur ’n staaltjie."
|
 |
Falende helden
Jaap Goedegebuure
LitNet-skrywersberaad
"Er is één domein waar losers wel op een voetstuk komen te staan, om er ondanks, of misschien juist wel vanwege al hun tegenslagen en fiasco’s voorgoed op te blijven staan. Dat domein is de wereld van de fictie."
|
 |
Postumiteite vir Breyten deur Yves T’Sjoen vereer Breyten
Izak de Vries
Lesersindrukke
"Postumiteite vir Breyten word op 24 November, die herdenking van Breyten Breytenbach se sterfdatum, tydens ’n kongres in België bekendgestel. Die goeie nuus vir Suid-Afrikaners is dat Naledi ’n Suid-Afrikaanse uitgawe op dieselfde dag sal beskikbaarstel."
|
Op die redakteur se lessenaar |
Teken aan: Etienne van Heerden Veldsoirée 2027: 23 tot 25 Julie |
 |
Veldsoirée 2026: videoflitse
Menán van Heerden
Etienne van Heerden Veldsoirée
"Bootcamp vir die brein" heet Stefan van Zyl van die SA Akademie se beskrywing van die pas afgelope Etienne van Heerden Veldsoirée in die Oos-Kaapse Karoo. Skrywers, akademici, praktisyne en studente het van 24 tot 26 Julie in Nxuba/Cradock byeengekom om saam te debatteer, te gesels en die "veld" in "Veldsoirée" te geniet. Die Etienne van Heerden Veldsoirée 2026 is aangebied deur LitNet Akademies, ’n maatskappy sonder winsbejag. Videografie en produksie: Menán van Heerden
|
 |
Stuur jou reaksie: Ambagtelik of KI-geassisteer − KI-protokol (LitNet Akademies)
LitNet
Akademies en skole
Wil jy tot die KI-debat bydra? Stuur jou reaksie op LitNet Akademies se (altyd voorlopige) KI-protokol aan kiprotokol@litnet.co.za. LET WEL: Reaksies wat op sosiale media, by LitNet se kommentaar-afdeling op die LitNet-webwerf, per WhatsApp, per e-pos wat nie na die gespesifiseerde adres, kiprotokol@litnet.co.za, gestuur is nie, asook oproepe, sal nie in ag geneem word nie.
|
 |
Ramaphosa kry politieke suurstof ná Phala Phala-uitspraak
Jean Oosthuizen
Voorblad
"Dit beteken egter nie dat die Phala Phala-kwessie heeltemal verdwyn het nie. Die hof self het beklemtoon dat die uitspraak nie beteken die President is vrygespreek van enige moontlike afsettingsproses nie."
|
 |
Aankondiging: Ik zag de nieuwe brug
Yves T’Sjoen
Literatuur
"In het transferonderzoek komt ook het fenomeen van de 'acculturatie' aan bod, of dus hoe cultuurproducten in andere cultuurgebieden (de ontvangstcultuur) transities ondergaan ten opzichte van het functioneren in de broncultuur."
|
 |
Blind eye
Jasmine Arnolds
Poësie
"Want met die oë wat die Jirre my gegee het,
sien ek soms te vêr"
|
 |
As maar net ...
Theklea Botes
Fiksie
"Dit gaan vinnig op die plein. Sy handewerk is bekend; alles word gou-gou opgekoop. Groet hier, geselsie daar. Dit hou sy gedagtes ’n rukkie besig. Hy verkoop nie die speelding wat hy die oggend sit en kerf het nie."
|
 |
Skaduwees breek
Johan van der Merwe
Poësie
"want iewers leef die hoop nog aan
selfs waar die donker lank bly staan"
|
 |
My seun
Chris Bierman
Poësie
"ek bly altyd jou ek
jy as ek is ewig jy"
|
Iets vir almal: LitNet se nuwe WhatsApp-kanale |

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|