|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 1084
23/01/2026
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Jou 829 bladsye nuwe Afrikaanse navorsing |
 |
|
Skrywer: Tinus le Roux
Uitgewer: Protea Boekhuis
ISBN: 9781485315902
Verdere tonele en rolspelers uit die Anglo-Boereoorlog (1899–1902) kry lewe in hierdie unieke versameling gekleurde foto’s van een van die grootste konflikte in Suid-Afrika. Die beelde gee ’n oorsig oor die werklikheid en hartseer van dié oorlog. Volume I het die konvensionele fase van die Anglo-Boereoorlog uitgebeeld. Volume II dek die guerrillaoorlogvoering vanaf 1900 tot 1902 en beeld onder andere die tragedie van die verskroeideaardebeleid uit, asook die daaglikse roetine van Boeregevangenes in die konsentrasiekampe, plaaslik en oorsee. Die vredesproses ná vredesluiting en interessanthede oor die nasleep van die oorlog word ook uitgelig. Daar is verskeie beelde wat nog nooit gepubliseer is nie en soos met Volume I bring die ingekleurde foto’s ’n vars perspektief en omskep dit die oorlog in ’n lewende geskiedenis vir die leser. |  |
|
 |
Graad 12: Onderwêreld deur Fanie Viljoen – opsomming en analise
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
As jy vanjaar in matriek is, is Onderwêreld deur Fanie Viljoen waarskynlik jou voorgeskrewe boek in Afrikaans Huistaal. Lees die boek en laai dan Cecilia Klopper se opsomming en analise gratis hier in PDF af om die teks onder die knie te kry!
|
 |
Wat sê Bettina? Trump teen die EU – is Groenland se kool die sous werd?
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Groenland is nominaal onder Deense beheer, alhoewel hulle onafhanklik is en selfbeskikking toepas. Enige aanval teen Groenland moet outomaties ook as ’n aanval teen Denemarke gesien word. Denemarke is een van Amerika se grootste bondgenote en het met elke oorlog sedert die Tweede Wêreldoorlog sy aan sy met Amerika geveg."
|
 |
Is 2026 the new 1989?
David Willers
Opinion
"The main point is that it is exactly the sort of potential crisis that may explode, as the impression gains ground that the rules-based system under the UN and other bodies is impotent and toothless."
|
 |
Die verskil tussen godsdiens en spiritualiteit
Koos Kombuis
Menings
"Die erkentenis van my eie onkunde en my onvermoë om my geloof eksak te definieer het veral een voordeel: Dit dryf my tot by daardie sfeer waar ek geneig is om te glo soos ’n kind eerder as soos ’n teoloog of ’n siniese grootmens."
|
 |
Ramaphosa plaas moedertaalonderrig sentraal by onderwyslekgotla
Jean Oosthuizen
Voorblad
"Die president het erken dat die beleid uitdagings in die gesig staar, insluitend hulpbronbeperkings en negatiewe houdings teenoor Afrikatale, maar het gesê dit kan oorkom word deur volgehoue politieke wil, onderwyseropleiding en breër samelewingsondersteuning."
|
 |
Ramaphosa gee groenlig vir salarisverhogings van LP’s en regters
Jean Oosthuizen
Voorblad
"Die Onafhanklike Kommissie vir die Vergoeding van Openbare Ampsdraers is grondwetlik verplig om jaarliks aanbevelings te doen oor salarisse, toelaes en voordele. Die kommissie oorweeg faktore soos die rol en verantwoordelikhede van ampsdraers, inflasie, ekonomiese toestande, bekostigbaarheid van die vergoeding, vergelyking met ander openbare diensvlakke en staatsbronne."
|
 |
Die laaste lewe van Timtom Taljaard deur François Verster: ’n skrywersonderhoud
Naomi Meyer, François Verster
Skrywersonderhoude
"Ja, ek het vir Timtom ’n stem gegee, dis waar. Ek wens natuurlik ons kon beter kommunikeer, en ek moes toe maar my verbeel wat ’n kat dink en wonder hoe presies dink hulle sonder (skryf-) taal – daarom juis het ek vir Timtom toe die vaardigheid 'gegee' om te kan lees en later selfs te probeer skryf."
|
 |
Martjie Bosman (1954–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Ek dig oor enigiets wat my aangryp en dig om woorde te kry vir ervarings wat ek nie heeltemal begryp nie." Lees oor Martjie Bosman se lewe en werk.
|
 |
The poetry whisperer’s workshop, compiled by Elsibe Loubser McGuffog: a reader’s impression
Janine Maske
Books and writers
"The poetry whisperer’s workshop is the takeaway from a project inspired by Alison Gwynne Evans, head of the Western Cape Branch of SACEE (the South African Council for English Education). [...] Central to the workshop is the idea that the future of poetry should be affirmed, even in times where AI is set to challenge all areas of human endeavour."
|
 |
Elders gesien: Literatuurgeskiedenis
Jerzy Koch
Boeke en skrywers
"In beide dele probeer ek om nie net die literêrhistoriese prosesse te beskryf en analiseer nie, maar ook om die moontlikhede van die literatuurgeskiedenis as genre te verken."
|
 |
Persverklaring: dig- en skryfkompetisie
LitNet
Boeke en skrywers
Ink Skryf in Afrikaans bied vanjaar weer ’n dig- en skryfkompetisie aan waarvan die beste gedigte en kortverhale in drie spogbloemlesings opgeneem gaan word.
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
Skermgreep: Kiss of the spider woman – ’n filmresensie
Leon van Nierop
Film
"’n Versigtige en dikwels smeulende vriendskap ontstaan tussen die twee uiterstes wat albei dieselfde politieke sienings het, en gaandeweg verander dit van ’n verwronge, teësinnige vriendskap in ’n romanse. Mens is uiteindelik maar net mens, veral in ’n krisis, maak nie saak aan watter geslag of seksuele identiteit hulle behoort nie."
|
 |
Teaterresensie: The opera singer
Tania Colyn
Teater
"The opera singer neem die gehoor op ’n emosionele reis en bied oomblikke van besinning oor die proses van oudword, die stand van roem in ons samelewing en die stryd van vrouens om verskeie rolle in die samelewing in te neem."
|
 |
Die kantoor op kykNET: in gesprek met Mehboob Bawa
Tasneem Daniels, Mehboob Bawa
TV
"Dis local, dis herkenbaar, en die characters is nie copies van die ander weergawes nie. Al moes die writers by die format bly, het hulle dit op ’n beautiful Suid-Afrikaanse manier aangepas. Kykers gaan connect met die characters, die office idiosyncrasies, en die humour. Dis alles daar."
|
 |
Blomme
Marie Greyvenstein
Poësie
"Geel en pienk, ook pers en blou,
bittersoet ná die oujaarsgrou."
|
 |
Uitkoms
Sanette Scheepers
Poësie
"haak en klim
oor klimop-kranse
ons bedelbakkies maagvol
teen die stormwind"
|
 |
Ons kiekies
Salomé Borngräber
Poësie
"Ons kiekies lê vergeel
in ’n geblomde koekblik
versteek van motlarwe
se gulsige bekke"
|
 |
Die reis
Johan van der Merwe
Poësie
"dit was ’n lang reis
van eerste onthou tot nou"
|
 |
Die Onderbroek-rebellie
Ollie Olwagen
Fiksie
"Soos baie ander rebellies, was dié een ook van korte duur. Die een het vinnig, maar stil geëindig."
|
 |
Pleidooi van ’n loser
Neo Mehlomakulu
Poësie
"die opgehangde nagmerrie van college en hoërskool crushes
die ongeluksvoëleksperiment van heteroseksuele mans"
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|