Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 1003

06/06/2024


  Krities Afrikaans

LitNet: 791 nuwe bladsye navorsing in Afrikaans

Oor jou dooie liggaam

Skrywer: François Bloemhof
Uitgewer: LAPA
ISBN: 9781779860040

Hoe kleiner die plek, hoe groter sy geheime. Lekespeurder Ludo Labuschagne sit saam met ’n vriendin af na die Overberg. Kort voor lank verdwyn mense daar tussen neus en ore. Net om weer hul opwagting te maak ... as lyke. Die spanning kring uit. Aanvalle. Afpersing. ’n Berekende blik agter ’n gemoedelike plattelandse glimlag. Kan die bose vastrapplek in so ’n idilliese landskap kry? En sal Ludo oorleef om die waarheid oop te krap?

Akademies en skole

LitNet Akademies: Jongste uitgawe nou beskikbaar

LitNet
LitNet Akademies

LitNet Akademies 21(1) bevat 791 nuwe bladsye geakkrediteerde navorsingsverslae in Afrikaans. Die PDF-weergawe van die uitgawe is hier beskikbaar.

LitNet Akademies: Volledige joernaaluitgawes

LitNet
LitNet Akademies

Die volledige joernaaluitgawes van LitNet Akademies is gratis hier beskikbaar.

’n Verkenning van belydenispoësie in Afrikaans

Natasha Harmse
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Is belydenispoësie eie aan ’n spesifieke beweging in ’n spesifieke konteks? Of behoort belydenispoësie eerder as ’n onderafdeling of voortsetting van liriese poësie beskou te word?"

Vroeë Christelike slawerny: tussen teologie en praktyk

Chris L de Wet
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)

"Slawerny het ’n beduidende invloed op die vroeë Christelike denke gehad, hoofsaaklik omdat slawerny ’n wydverspreide instelling in die antieke wêreld was gedurende die tyd toe die Christendom ontstaan het."

Graad 6, Wiskundevraestel en memo: gewone en desimale breuke; persentasie

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Gratis vraestel! Klik hier om die graad 6-vraestel en memo deur Wilhelm du Toit in PDF-formaat af te laai.

Graad 12, Wiskundige Geletterdheid: vraestel 3 en memo, tweede kwartaal

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Gratis vraestel! Klik hier om die vraestel en memo deur Lee-Ann Langeveld in PDF-formaat af te laai.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle 

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

Wiskunde met LitNet gratis op YouTube beskikbaar

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Kyk na hierdie video’s op LitNet se YouTube-kanaal – en teken sommer ook in!

Slypskole

LitNet se Kommadagga-slypskool in samewerking met die Jakes Gerwel Stigting en Huisgenoot

LitNet
Boeke en skrywers

Die Jakes Gerwel Stigting, LitNet en Huisgenoot wag aspirantskrywers se aansoeke in vir die Kommadagga-slypskool vir kort skryfkuns.

LitNet’s Kommadagga workshop with the Jakes Gerwel Foundation and Huisgenoot

LitNet
Books and writers

The Jakes Gerwel Foundation, LitNet and Huisgenoot are eagerly awaiting applications from promising emerging writers for the Kommadagga Workshop on the fine art of writing short prose.

Menings

Op ongekarteerde terrein: Verkiesing 29 Mei 2024

Theo Venter
Menings

"Dit is my mening dat die 2024-verkiesing ’n herskikking in die polities dinamiese proses ingelui het wat nie in 2024 sal eindig nie."

One decision can change everything – lessons for South Africa’s political parties from the history of international politics

Eben Coetzee
Opinion

"The decision that charts our collective future in South Africa is now in the hands of politicians. This frightens me."

The South African 2024 national election – an assessment

Rory Riordan
Opinion

"This note will address these developments in terms of 'Winners' and 'Losers', and of course we must begin with the first of the election’s big stories, the travails of the ANC."

Babelaas na die verkiesing

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Daar was geen wenners nie."

Hoër onderwys en die uitbou van demokrasie te midde van ’n polities omstrede landskap

Aslam Fataar, Najwa Norodien-Fataar
Universiteitseminaar | University Seminar

"Die onlangs afgehandelde verkiesing in Suid-Afrika, gekenmerk deur tweespalt en spanning, het ’n wydverspreide ontevredenheid onder burgers oor hul lewenskwaliteit oor die afgelope 30 jaar geopenbaar. Te midde van so ’n omstrede politieke landskap is dit van kardinale belang om te besin oor die verloop van demokrasie en burgerskap, veral die rol van hoër onderwys in die bevordering van demokratiese waardes ..."

Enhancing democracy through higher education in a politically contentious landscape

Aslam Fataar, Najwa Norodien-Fataar
Universiteitseminaar | University Seminar

"Crucially, graduates are anticipated to embody critical thinking skills, and so actively contribute to societal development and progress. Higher education plays a vital role in cultivating virtues such as respect, resilience, dignity, inclusivity and gender equality, thereby fostering a constructive platform for public discourse. Universities serve as a safeguard against crude, anti-democratic rhetoric."

Postverkiesing: DA en ANC

Freek Robinson, Werner Horn
Onderhoude

Waar staan sake nou? Freek Robinson gesels met Werner Horn, woordvoerder van die DA.

TK-lesing 1 (deel 1): Geskiedenis van die Taalkommissie en die AWS

Jana Luther
Seminare en essays

In hierdie eerste uittreksel uit ’n reeks lesings wat die Taalkommissie in April en Mei 2024 aangebied het, belig Jana Luther kortliks die omstandighede wat tot die byeenroep van die eerste Taalkommissie en die publikasie, in 1917 en 1918, van die eerste twee uitgawes van die Afrikaanse woordelys en spelreëls (AWS) gelei het.

TK-lesing 1 (deel 2): AWS 1 tot 11 – ’n tydlyn

Fred Pheiffer
Seminare en essays

Aspekte van die normering van Afrikaans staan in wisselwerking met aspekte van die Suid-Afrikaanse geskiedenis. Elk van die Taalkommissies wat sedert 1917, ononderbroke, vir reeds 11 AWS’e verantwoordelik was, het hulle AWS in ’n veranderende wêreld opgestel. As deel van die eerste lesing in die Taalkommissie se onlangse reeks van vyf het Fred Pheiffer ’n kort oorsig van belangrike gebeurtenisse gegee wat op verskillende uitgawes van die AWS hulle tekens gelaat het.

Mynwater en -rehabilitasie: enkele opmerkings

Handré Brand
Seminare en essays

"Waterbesoedeling deur metaalmyne neem dus nié noodwendig spontaan af in die dekades na hulle sluiting nie. Hierdie waarneming behoort ’n wekroep te wees vir die bedryf en die tersaaklike staatsdepartemente om voorkeuraandag aan mynassessering en -rehabilitasie te gee."

D-Day, 6 June 1944: South Africans who made history during the invasion of France

David Willers
Opinion

"It would be easy in South Africa today, preoccupied as it is with the result of its own parliamentary election, to overlook the importance of the Allied D-Day landings of 6 June 1944, which liberated the world from the Nazi scourge. But that would be a mistake."

In memoriam: Ronelle Rademeyer

Willem de Swyger
In memoriam

"My versoek aan julle is eenvoudig dít – oorweeg vir ’n oomblik, in die stilte van jou eie hart, wat Ronelle se blink, brandende fakkel in jou eie lewe is, hoe sy haar lig vir jou gebring het, hoe sy haar lig met jou gedeel het, hoe sy jou fakkel aangesteek of brandend gehou het."

Stadig met die sjerrie

Hermione le Roux-Ellis
SêNet-briewe

"Die ironie is die regses wat so gekant is teen my en my mense se bestaan, wil kamma hierdie gesin of familie beskerm teen die 'bose transgenders'."

Seen elsewhere: Marking undergraduate essays in the age of ChatGPT

Lindie Koorts
Kunsmatige intelligensie | Artificial intelligence

"If an essay is good, one distrusts it straight away. I did not award a single distinction."

Ons plattelanders voel wees

Gerda le Roux
Elders gesien

"Ek het ’n brandende vlam, ’n passie vir boeke, lees, kennis, geskiedenis en die argeologie, als vir die Goudveld!"

Uitnodiging: Praatjie oor Emily Hobhouse deur Elsabé Brits

LitNet
Menings

Die Kaapse FAK-kantoor nooi alle belangstellendes hartlik uit na ’n praatjie deur Elsabé Brits oor haar navorsing en bevindinge oor die lewe van Emily Hobhouse. Die geleentheid vind op 12 Junie in Monte Vista plaas.

Uit die argief

Demokrasie en menseregte in die politieke filosofie van Claude Lefort

Philippe van Haute
SeminaarKamer (OuLitNet)

"Lefort se 'filosofie van die demokrasie' behels dan ook noodsaaklikerwys ’n 'filosofie van menseregte'. Wat beteken dit?"

Nou op Voertaal

Nuusdekking oor Afrika is goed, maar kan beter

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"’n Span vooraanstaande navorsers uit die Verenigde Koninkryk het ’n verslag bekendgestel wat die neigings en vooroordele wat verband hou met wêreldwye medianarratiewe oor Afrika beklemtoon."

Dis ’n geskarrel agter die skerms oor ’n nuwe regering vir Suid-Afrika

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die volgende week en ’n half sal dus deurslaggewend wees om te bepaal hoe Suid-Afrika se volgende regering gaan lyk en wie die president gaan wees."

Waarnemers tevrede verkiesing was vry en regverdig

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die organisasie se waghondveldtog het meer as 1 000 geakkrediteerde plaaslike waarnemers in die veld gehad. Hulle het meer as 500 stemlokale besoek en meer as 1 500 verslae gedurende die stem- en telprosesse ingedien."

Nuwe tydvak wink ná Suid-Afrika se historiese stemdag

Heindrich Wyngaard
Nuusvinke

"Die verskyning nou van twee reënboë moes ook van metaforiese waarde wees. Wat dit was, was my nie beskore om met presiesheid te kon bedink nie. Dit sou, spekulatief of by nadenke, kon beteken dat ’n dubbele seëning oor die land rus – of op die land wag."

’n Nuwe politieke daeraad vir Suid-Afrika na 30 jaar

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Wat die kleiner partye betref, het die Patriotiese Alliansie van Gayton McKenzie heelwat steun gewen en baie van die DA se bruin kiesers weggelok. Dit wil egter voorkom of die DA van sy wit steun teruggewen het en dat die Vryheidsfront Plus nie vanjaar groot getalle van die DA se stemme kon afrokkel soos in die vorige verkiesing nie."

Tweespraak met Peter Verhelst: Over het "wye en droewe land"

Yves T'Sjoen, Peter Verhelst
Literatuur

"Zodra het vliegtuig geland was rook ik de lucht, voelde ik de warmte, zag ik kleuren, hoorde ik de weirde muziek van het Afrikaans… Voor iemand als ik die heel erg met zijn lichaam en zintuigen denkt en schrijft, voelde Kaapstad aan als een gigantische bruistablet die tot ontlading kwam."

Commonwealth Short Story Prize 2024: Five writers from Africa – an interview with Azags Agandaa

Jannike Bergh, Azags Agandaa
Literatuur

"Ghanaians from different parts of the country, including from the north, as well as immigrants from around West Africa, are all trying to eke out a living in here. These people bring in their stories, religions, lived experiences, struggles, cultures and identities into the one basket of Accra."

Commonwealth Short Story Prize 2024: an interview with Jean Pierre Nikuze

Jannike Bergh, Jean Pierre Nikuze
Literatuur

"In my story, a woman grieving the theft of her newborn son from the maternity ward takes matters into her own hands."

Leesimpressie: De danser en de monnik door Cees Nooteboom

Erik van den Bergh
Literatuur

"Over Nederland. Over dromen, drinken en eten. Ook zelfreflectie en worstelingen. Incidenteel commentaar op politieke of maatschappelijke gebeurtenissen. Zorgvuldig en grondig geannoteerd. Bijzonder mooie passages, soms telegramstijl."

Leesimpressie: April door Ellen Deckwitz

Erik van den Bergh
Literatuur

"Haar docente raadt de Mei van Herman Gorter aan. Verbluft concludeert zij een week later dat het gedicht van meer dan 4 000 regels uit 1889 nog steeds uitzonderlijk veel te bieden heeft."

Leesimpressie: Mam, ik ben geen crisis door Ismaîl Mamo

Erik van den Bergh
Literatuur

"Het verhaal van de 19-jarige Ismaîl Mamo die Syrisch Koerdistan ontvlucht vanwege het oorlogsgeweld en na een reis van 33 dagen in augustus 2015 in Ter Apel belandt."

Luisterverhale

Luisterverhale: Sewe & sewentig stories oor ’n clown deur Fransi Phillips, voorgelees deur Tobie Cronjé

Fransi Phillips, Tobie Cronjé
Luisterverhale

Tobie Cronjé lees uit Fransi Phillips se Sewe & sewentig stories oor ’n clown voor. Die verhale is oorspronklik in 1985 deur HAUM-Literêr uitgegee.

Boeke en skrywers

Franschhoek Literary Festival 2024: A personal reflection

Karina Magdalena Szczurek
Books and writers

"I don’t get a vote in the South African elections, but in life – globally – I vote for tolerance and integrity. Literary beauty offers both."

SV Petersen (1914–1987)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"Ander mense sê ek is ’n digter, maar vir my gaan dit om die stryd – die stryd om die waardigheid van mense." Lees oor SV Petersen se lewe en werk.

Resensiekunde

Crito
Boeke en skrywers

"Mens verwag van ’n resensent (wat boonop ’n digter is) ’n gevoeligheid vir die semantiek."

The incidental servants in Olive Schreiner’s letters

Hein Willemse
Etienne van Heerden Veldsoirée

"Although Schreiner’s ideas about the place of women, the stratified nature of their labour, constantly developed over the course of her life, she evidently has a blind spot in her letters about the non-white servants in her close circle."

Chanette Paul oor haar Anoniem, haar jubelboek

Izak de Vries, Chanette Paul
Skrywersonderhoude

"Ek het beslis gejubel! In meer as een opsig. Vyftigste boek, en wie kan nou nie jubel oor soveel lesers wat deur al die jare lojaal gebly en ander wat bygekom het nie?"

Darlings of Durban by Shafinaaz Hassim: a classic example of chick lit

Janet van Eeden
Books and writers

"Darlings of Durban is a great holiday read. While it deals with serious issues in some of the relationships of the women, the novel is not meant to be scoured for national political commentary."

Wat sê Bettina?: ’n Gesprek tussen Bettina Wyngaard en Trisa Hugo

Trisa Hugo, Bettina Wyngaard
Skrywersonderhoude

"Daar is altyd mense wat persoonlike aanvalle loods. It comes with the territory as jy ’n vrou met ’n mening is, dink ek. Aan die begin het dit my vreeslik ontstel. Met verloop van tyd het ek begin besef dat mense lees deur die lens van hulle eie ervaringe. Hulle haat nie wat ek sê nie, hulle word getrigger op grond van hulle eie ervaringe."

Waar jakkalse huil deur Elrien Scheepers: ’n skrywersonderhoud

Naomi Meyer, Elrien Scheepers
Skrywersonderhoude

"’n Boek moet nie net geléés word nie, ’n boek moet belééf word."

Al wat tel deur Irma Venter: ’n lesersindruk

Surene Esterhuizen
Lesersindrukke

"Toe Ami by die misdaadtoneel aankom, weet sy dis nie ’n gewone misdaadtoneel nie. Want hoekom is die Valke daar?"

Press release: Programme and Zoom links for Amazwi Children's Literature Conference

LitNet
Books and writers

Here is a Zoom link for each day of the conference. Please find the programme for the Amazwi Children's Literature Conference here.

Press release: AVBOB poetry mini-competition

LitNet
Books and writers

In April this year, the AVBOB Poetry Project ran a mini-competition on the theme "Three ways to look at a person". We are announcing the names of the three winning poets and sharing their powerful words.

Press release: One man shows: The Mbeki HIV Renaissance – the third volume is now available

LitNet
Books and writers

One man shows: The Mbeki HIV Renaissance (2000– 2009) is the third book in the series by Pieter-Dirk Uys / Evita Bezuidenhout and welcomes the new century with a detailed focus on the HIV/Aids pandemic in South Africa.

Op die redakteur se lessenaar

Op die redakteur se lessenaar: 31 Mei tot 6 Junie 2024

LitNet
Op die redakteur se lessenaar

Hier is die boeke wat gedurende hierdie week op die redakteur se lessenaar beland het.

Leefstyl

Persverklaring: Innibos-feesterrein het al die regte bestanddele vir heeldag kuier

LitNet
Feeste

Innibos-feesgangers hoef nie te wag vir elke aand se superkonsert op die hoofverhoog nie, maar kan sommer vroegdag reeds lekker in die feesgees kom.

Persverklaring: Die room van akteurs vanjaar op die Innibos-verhoog te sien

LitNet
Feeste

Van die room van Afrikaanse akteurs is vanjaar op die verhoog by die Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees. In ’n uiteenlopende verskeidenheid toneelstukke is onder andere Sandra Prinsloo, Rika Sennett, Adriaan Havenga, Cindy Swanepoel, Je-ani Swiegelaar, Louw Venter en Ben Albertyn te sien.

Persverklaring: Die Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees (SIKMF), 5 tot 14 Julie, US Konservatorium, Stellenbosch

LitNet
Musiek

Die Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees vind van 5 tot 14 Julie in die Konservatorium van die Universiteit Stellenbosch plaas. Die gewilde aandkonserte kan in die Endlersaal bygewoon word.

Nuwe skryfwerk

In Morpheus se arms

Caren Kearley
Poësie

"wanneer die dag haar salig om my vou
of die nag my kom haal
toor jou soene my droomwêreld"

Slawehuis van ons gewoontes

Johan van der Merwe
Poësie

"Die trekklavier se klanke is sag
die note duidelik
die melodie betowerend
terwyl my hart gedigte skryf"

Toekoms anderkant die mis

Chris Botha
Poësie

"met gemerkte linkerduime
staan ons op die see se duine"

Empaaier: ’n doodsberig

JMT Labuschagne
Poësie

"voetnota-volke
verrys
en besmeer
geskrifte oor helde se grafte"

Littekens

Bester Meyer
Poësie

"sal die kinders wat uit veld toe is
ooit weer in die skaduwee
van die olyfbome speel?"



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 887 0212


© 2024 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved