Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 995

10/04/2024


  Krities Afrikaans

LitNet: Zuma vs Ramaphosa

Show me the place

Author: Hedley Twidle
Publisher: Jonathan Ball Publishers (2024)
ISBN: 9781776193202

Threaded through the pieces in this collection are questions of friendship and human community, of environmental destruction and repair, of landscape and memory. Ranging from the science fiction of Ursula Le Guin to George Orwell’s vision of the good life, from Mohandas Gandhi’s South African ashrams to the "living laboratory" of Auroville in south India, Show me the place investigates the deep human desire to imagine social and environmental alternatives to what we take as normal or inevitable.

Nou op Voertaal

Dis nou Zuma teen Ramaphosa in vanjaar se verkiesing

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die Kieshof het in die guns van die MK-party en oudpresident Jacob Zuma beslis in die saak waarin die OVK hom verbied het om hom verkiesbaar te stel om na die parlement terug te keer."

Nuwe planne vir meer Afrikaanse skole

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Weens die voortdurende risiko dat die aantal openbare skole wat in Afrikaans onderrig bied, verminder sal word, is daar met ’n inisiatief begin om R100 miljoen te werf om meer privaat Afrikaanse skole te skep sodat Afrikaanse skole vermeerder kan word."

Gift of the Givers sit hand by ná verwoestende storms

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Gift of the Givers het ’n beroep op die regering gedoen om weer na wetgewing te kyk wat sy verskillende departemente toelaat om toegang tot fondse te verkry en dit onmiddellik na ’n ramp aan te wend."

Ons groet ’n geheue. In memoriam Bart de Graaff

Hans du Plessis
Meningen

"Dit is egter die mens Bart aan wie ons in hierdie bydrae hulde wil bring. Die mens wat met mense kon gesels, of dit vriend of vreemdeling was. ... ’n Onvervangbare stuk geheue is van ons weggeneem en die leemte is groot."

On postcolonialism and the neerlandophone perspective: an interview with Elleke Boehmer

Elleke Boehmer, Luan Staphorst
Interviews

"A dialogue between anglophone and neerlandophone perspectives has developed to some extent across the past decade or so, especially in the work of Pamela Pattynama, Jacqueline Bel, Rick Honings, Coen van ‘t Veer and Marijke Denger, on especially Southeast Asian and Indonesian writing and culture; and from Rosemarie Buikema, Sarah de Mul, my co-editor, and others, on gender and postcolonial representation. It has also emerged through the impact of the decolonial debate on museum cultures in the Netherlands and Belgium."

Brussel tot Karoo-skrywersresidensie: ’n onderhoud met Vlaamse skrywer Gerda Dendooven

Menán van Heerden, Gerda Dendooven
Interviews

"Eigenlijk kan alles besproken worden in een kinderboek. Kinderen leven in dezelfde wereld als volwassenen, dus stellen ze vragen bij wat ze zien op televisie, in de straat… een boek kan helpen om bepaalde thema’s bespreekbaar te maken. Voor kinderen pas je je woordenschat aan en je schrijft bevattelijk. Maar je mag kinderen niet onderschatten. Ze kunnen veel aan, denken na over dingen die soms moeilijk zijn, dus een verhaal kan helpen." Menán van Heerden het met Gerda Dendooven gesels oor haar werk voordat die skrywersresidensie afgeskop het.

Leesimpressie: Denken over de trans-Atlantische slavernij en racisme door Patricia D Gomes

Erik van den Bergh
Literatuur

"Ongemakkelijk boek. Voor de witte lezer en waarschijnlijk ook voor veel zwarte lezers."

Leesimpressie: Verzet door Chris Keulemans

Erik van den Bergh
Literatuur

"Betrokken en persoonlijke herinneringen van een activistische intellectueel aan uiteenlopende vormen van verzet en protest. Mooie beelden, soms wat springerig genoteerd."

A perspective on Yorgos Lanthimos’s Poor things

Clifford Roberts
Film

"If anything, Poor things certainly contributes to the evolution of our understanding of cinema, because it has managed what endless amounts of content on streaming platforms have been unable to do: It has got us talking."

Cowboy Carter: Beyoncé meets country music at the crossroads

Alex J Coyne, Suzannah WanderingStar
Muziek

"The album isn’t just ars gratia artis (art for art’s sake), but aims to make a point about earlier, perhaps forgotten country and blues artists."

Tweespraak met Alfred Schaffer (deel 2): "Het is alsof mijn taal begint te verbrokkelen"

Alfred Schaffer, Yves T'Sjoen
Interviews

"Die tussenpositie is niet iets waar ik bewust voor gekozen heb, dus ik merk dat ik het daarom altijd lastig vind om er echt iets zinvols over te zeggen, het is zo organisch gegroeid. Ik had nooit een voornemen om me hier langdurig te vestigen, ik werd toevallig verliefd op iemand van dit land, waardoor mijn verblijf flink uit de hand is gelopen. Was dat niet gebeurd, had ik dit literaire landschap nooit zo ontdekt, waarschijnlijk. Wellicht een ander landschap, dat wel, omdat ik graag verken en niet verknocht ben aan Nederland – mijn vader voorspelde lang geleden al dat ik niet in Nederland zou blijven."

Persbericht: Marianne de Laet benoemd tot nieuwe directeur Meertens Instituut

Voertaal
Meertens Instituut

"Ik zie ernaar uit om verbanden te leggen, collega’s te ondersteunen en de samenwerking binnen het Humanities Cluster van de KNAW te versterken. Na jarenlang als sociaal wetenschapper in een natuurwetenschappelijke omgeving te hebben gewerkt, voelt het Instituut als een prettig en vanzelfsprekend thuis."

Persverklaring: Uitnodiging na Orde van den Prince-geleentheid op 13 April 2024

Voertaal
SASNEV

Graag nooi ons u uit na die volgende Orde van den Prince-byeenkoms op Saterdag 13 April 2024 by SASNEV. Die spreker is Gijs Dubbeld.

Uit die argief

Land reform processes in South Africa – Ten years of democracy

Zakes Hlatshwayo
OuLitNet (SeminaarKamer, 2004)

"It is worth remembering now that the gravity of South Africa’s land question was widely recognised as early as 1993. As early as October, 1993, Cyril Ramaphosa, then Secretary-General of the African National Congress, told the Land Redistribution Option Conference: 'The massively unequal distribution of land is not just the unfortunate legacy of apartheid, it is the totally unacceptable continuation of apartheid.'"

Zuma se party besig om ANC erg te knou

Jean Oosthuizen
In het nieuws (2024)

"Dit wil voorkom of die ANC se steun besig is om soos water deur ’n sif te loop – as die jongste meningspeilings in die kol is."

Hoeveel politieke lewens het Zuma?

Heindrich Wyngaard
Nuusvinke (2024)

"Presies hoeveel politieke lewens Suid-Afrika se vorige president, Jacob Zuma, nog oor het, is ’n raaiskoot wat ’n mens op eie risiko neem, want hier is hy al weer; dié keer in die gewaad van die nuutgestigte uMkhonto we Sizwe-party (MK)."

Menings

Will South Africa also plead Taiwan’s cause? I doubt it, and here’s why

Eben Coetzee
Opinion

"South Africa’s foreign policy towards Israel and its war in Gaza should therefore not be seen in isolation, but as part of a broader framework in which the cause of the weak, marginalised and oppressed is apparently advocated."

Die simfonie van silikon: die impak van kunsmatige intelligensie (KI) op musiek

Burgert A Senekal
Kunsmatige intelligensie | Artificial intelligence

"Wie besit die kopiereg?"

Wes-Kaapse storms: Swak beplanning of ware rampe?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"As ’n balkon afgeruk word van ’n huis, of ’n dak geskep word asof dit ’n sneesdoekie is, wonder ek baie keer hoeveel daarvan die krag van die natuur is en hoeveel daarvan voor die deur van swak vakmanskap en goedkoop materiaal gelê kan word."

Hoe lyk die Suid-Afrikaanse ekonomie voor die verkiesing?

Jannie Rossouw
Seminare en essays

"Met ’n algemene verkiesing op hande weeg vrae oor ekonomiese en politieke vooruitsigte nietemin swaar op die gemoed van baie mense. In Suid-Afrika is hierdie twee verweef."

Bruin wees in hierdie tyd: repliek op Jason Lloyd se artikel

Kelvin Knowles
Seminare en essays

"Wanneer die sisteem waarin jy jou bevind, ten spyte van ’n progressiewe grondwet, ook die onvermoë en gebrekkige politieke wil toon om daadwerklik die sosio-ekonomiese omstandighede van mense aan te spreek, kan mense nie blameer word as hulle hul plek in die 'nuwe' Suid-Afrika bevraagteken nie."

"Ek het al die bloede in my … ek ís die nuwe Suid-Afrika."

Freek Robinson, Gayton McKenzie
Onderhoude

Freek Robinson gesels met Patriotic Alliance se Gayton McKenzie oor die party se verkiesingskanse.

Spesies van die oorsprong: ’n fenomenologiese siening van geselekteerde evolusieteoriekonsepte

Coert Mommsen
SêNet-briewe

"Die kampvegters van die evolusiedenkrigting stroop die menslike bestaan en omgewing van die noodsaaklike kwaliteite van lewe en estetika wat bydra tot die rykdom van die menslike omgewing: geskiedenis, agtergrond, kreatiwiteit, intelligensie en die talente wat elke mens beskore is vanaf die begin van die wêreld."

Luisterverhale

Luisterverhale: "Drie kaalkoppe eet tesame" deur Jan Rabie, voorgelees deur Tobie Cronjé

Jan Rabie, Tobie Cronjé
Luisterverhale

Tobie Cronjé lees Jan Rabie se verhaal "Drie kaalkoppe eet tesame" voor. Die verhaal het oorspronklik in 21, in 1956 deur Human & Rousseau uitgegee, verskyn.

Luisterverhale

LitNet
Luisterverhale

Luisterverhale is ’n projek deur Katinka Heyns en Sonneblom Ateljees in samewerking met LitNet. Bekende kortverhaalskrywers se verhale word deur die room van ons stemkunstenaars voorgelees.

Leefstyl

KKNK 2024: Vuisvoos, maar nog regop: Suid-Afrika 2024

Izak de Vries
KKNK

"Hier staan Thamm op ’n openbare verhoog en sy klim met mening onder die regering en die lakeie van korrupsie in. Sy mag. Sy word toegelaat."

KKNK 2024: Patmos

Izak de Vries
KKNK

"Is die bestuur van verhoudings nie ook soms soos die dophou van ’n gebeurtenishorison nie? Sê nou maar. Dalk gebeur iets aan die ander kant van ’n swartgat; dalk is die liefde iets wat weer kan ontstaan na die bloeddorstige einde van ’n vorige verhouding."

KKNK 2024: Monsters

Izak de Vries
KKNK

"Ons besef dat daardie kinders se komvandaan ’n belangrike deel was van hoe hulle so wreed kon wees."

KKNK 2024: Goed wat wag om te gebeur

Izak de Vries
KKNK

"Van belang is dat ons DNS kompleks is – daar is ongeveer drie miljard stukkies kode, of 1,5 gigagrepe inligting, in elke stukkie DNS in ons liggame. Kyk na die sterre en weet maar net, ons liggame bevat dalk meer stukkies inligting as wat daar sterre is."

KKNK 2024: Op die hoek van Styx en River is Nora per abuis met die dood oorgeslaan

Izak de Vries
KKNK

"In verskillende kostuums en aksente oordonder Viviers dan die verhoog – tot die heerlike vermaak van die gehoor."

KKNK 2024: Patmos – ’n teaterresensie deur Ignus Rademeyer

Ignus Rademeyer
KKNK

"Bouwer se regie is meesterlik in sy vermoë om die grense tussen werklikheid en hallusinasie te vertroebel. Oomblikke van helderheid maak plek vir koorsagtige waansin, wat die gehoor laat wonder wat werklik is."

The impresario at the Artscape Arena: an interview

Naomi Meyer, Elisabeth Manduell
Lifestyle and entertainment

"Opera is always important, no matter where you find yourself."

Die Stellenbosch Internasionale Klaviersimposium en die Hennie Joubert Nasionale Klavierkompetisie: ’n onderhoud met Pieter Grobler

Naomi Meyer, Pieter Grobler
Musiek

"[O]ns konserte bied iets vir almal. Klavier-nerds is egter beslis die teikenmark!"

Ses redes om Dude! Wa’s my phone? te kyk

Tasneem Daniels
Teater

"Dude! Wa’s my phone? nooi’rie education sector – albei studente en onnies – ommie show te kô kyk tot 12 April 2024, 11h00 byrie Baxter Masambe Teater in Rondebosch, Kaapstad, die teater waa ôs ee’ste in 2019 vi Jeremeo in action gesien! Bookings op Webtickets, R40 per ticket."

Persverklaring: Suidoosterfees se Onder ’n bloedrooi hemel ’n "kragveld van kreatiwiteit"

LitNet
Suidoosterfees

Onder ’n bloedrooi hemel, gebaseer op Annemarié van Niekerk se aangrypende memoir oor liefde en geweld in Suid-Afrika, is die fees se vlagskipdramaproduksie.

Persverklaring: Top uitgewers by SOF Junior, Suidoosterfees se minikunstefees vir onnies, skoliere en ouers

LitNet
Suidoosterfees

SOF Junior, ’n minikunstefees vir skoliere, onderwysers en ouers, word van 22 tot 26 April 2024 by die Artscape-teatersentrum in Kaapstad aangebied, net voordat die hooffees afskop.

Press release: Heritage Travel Magazine: Mondig poetry contest at Suidoosterfees

LitNet
Suidoosterfees

Since Suidoosterfees is a festival for all and celebrating their 21st birthday, the Heritage Travel Magazine decided to include every household in the world from different nations, cultures and towns to give everyone the opportunity to be a part of it by joining in on this international poetry competition.

Persverklaring: Gesoek – vars talent én ervare hande vir die 2025 kykNET Silwerskermfees

LitNet
kykNET Portaal

Intussen kan Suid-Afrika se eie toekomstige Christopher Nolans, Greta Gerwigs, Martin Scorseses en Cord Jeffersons ook reeds inskryf vir 2025 se Silwerskermfees-kompetisie vir kort- en dokumentêre films.

Press release: Marianne Thamm returns to The Baxter with her latest instalment of conversation and comedy, just before the elections, with Round of applause reloaded from 10 to 27 April

LitNet
Lifestyle and entertainment

Join her, as she takes the audience on an evening of comedy, celebrating the strengths and weaknesses of South Africa’s democracy – just in time – as the country gears up for the 2024 big elections.

Akademies en skole

Die wisselwerking tussen ruimte, manlikheid en die skaduwee in Lente in Beijing en Die Dao van Daan van der Walt

Corine Raath
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Ek ondersoek die romans in terme van die wisselwerking tussen ruimte, die diskoerse van manlikheid binne ruimtes, en hoe hierdie diskoerse ’n impak het op die skaduwees van die twee onderskeie hoofkarakters, Gerhard en Daan."

Graad 4: Wiskundevraestel en memo, tweede kwartaal

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Is jy in graad 4 en voel dit of die Wiskunde jou sommer vanjaar dubbel laat sien? Hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann West kan jou help met die tweede kwartaal se verdubbelingsomme – en kan help om jou Wiskundepunte weer perdfris en gesond te maak. Klik hier om dit kosteloos in PDF-formaat af te laai.

Persverklaring | Pos: Hoof- uitvoerende beampte (HUB) Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

LitNet
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

Die pos van hoof- uitvoerende beampte (HUB) van die SA Akademie het op 1 April 2024 vakant geraak. Van die nuwe HUB word verwag om reeds op 1 Julie 2024, of so spoedig moontlik daarna, diens te aanvaar.

Persverklaring: Jan H Marais-prys 2024 – oproep vir nominasies

LitNet
Akademies en skole

Die Jan H Marais-prys verleen erkenning vir ’n uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal. prys verleen erkenning vir ’n uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal. Die toekenning van die prys is afhanklik van ingeligte persone uit die Afrikaanse taalgemeenskap om moontlike wenners voor te stel. Die sluitingsdatum vir nominasies is Maandag 24 Junie 2024.

Wiskunde met LitNet gratis op YouTube beskikbaar

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Begin van die kwartaal! LitNet se video’s kan jou help. Kyk na hierdie video’s op LitNet se YouTube-kanaal – en teken sommer ook in!

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle 

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

Boeke en skrywers

’n Huldiging: Karel Schoeman: Stiltes en stemme deur Willie Burger – grootse skrywer se lewe en werk veelkantig belig

Gerda Taljaard-Gilson
Resensies

"Schoeman was ’n grootse skrywer wat nie net gemarginaliseerde historiese figure aan die vergetelheid ontruk het nie, maar ook homself, danksy sy onvergeetlike boeke."

On the release of Freud and the celestial juggernaut by Iván Kovács: an interview

Hetta Pieterse, Iván Kovács
Books and writers

"I remember that it was a close-up photo of Opperman’s face which illustrated one of his poetry collections. I was fascinated by the detail, which I immediately associated with a landscape. This was the impetus which inspired me to start writing."

Gebeente deur Etienne van Heerden: ’n lesersindruk oor juridiese perspektiewe

Willem Krog
Lesersindrukke

"In Gebeente gebruik Van Heerden op ’n uiters innoverende manier kernelemente uit die regsfilosofiese werklikheid, soos regspositivisme, pandektisme, regsnihilisme en die postmoderne manifestasie van verskillende (en dalk uitgediende) regsfilosofieë."

Persverklaring: Die jaarlikse Digskool in Sutherland

LitNet
Boeke en skrywers

Die Louwhuis en Museum bied aan, in samewerking met die ATKV, die jaarlikse Digskool in Sutherland.

Persverklaring: Engelssprekende wen WAT se Borg ’n Woord-Sanlamprys van R25 000

LitNet
Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal

Natalie Williams, ’n Engelssprekende van Durbanville, is met ’n gelukkige trekking aangewys as die 2024-wenner van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se Borg ’n Woord-Sanlamprys van R25 000.

Op die redakteur se lessenaar

Op die redakteur se lessenaar: 28 Maart tot 10 April 2024

LitNet
Op die redakteur se lessenaar

Hier is die boeke wat gedurende hierdie week op die redakteur se lessenaar beland het.

Skryfwerk

"Oupa Joe" deur Michael Green, kategoriewenner in Netwerk24 se Om te skryf-kompetisie

Michael Green (pseudoniem: RR Ryger)
Fiksie

"My vrou het my oupa kort voor Kersfees van 1994 vermoor. Dit was in die HF Verwoerd-hospitaal in Pretoria."

’n Onderhoud met Michael Green, kategoriewenner in Netwerk24 se Om te skryf-kompetisie

Naomi Meyer, Michael Green (pseudoniem: RR Ryger)
Skrywersonderhoude

"’n Skrywer moet seker nie in ’n boksie pas nie, maar in my geval het ek nie ’n ander keuse nie. Ek is eerstens ’n sportskrywer en dit betaal die rekeninge. Al die ander goed wat ek skryf (boeke, kortverhale, musiekvideo’s, whatever), is om kreatiewe bevrediging te probeer kry."

Netwerk24 se Om te skryf-kompetisiewenners op LitNet

LitNet
Skryfwerk

In die komende weke publiseer LitNet ’n aantal kortverhale. Hier is die agtergrond en skakels na die verhale wat reeds verskyn het.

Nuwe skryfwerk

Breyten & Olga 1975

Anoniem
Poësie

"’n Paar jaar gelede in ’n nanag so duister
het hy na ’n Russiese opera gaan luister
Kort daarna lag neef Breyten betower
toe Olga Korbut ’n goue verower."

Angel in scrubs

Loretta Szikra
New writing

"We grieve the loss
of a mentor so true,
whose warm-hearted skill
touched more than a few."

Oordele

Marius Nigrini
Poësie

"die winde het ons beroof van dialoog
wysvingers het donderbuie aangedui
nou is dit net die dou wat blinkoog rou"

Herfs

Susan Van Rensburg
Poësie

"die herfs het
nader gesluip,
ongemerk"



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 887 0212


© 2024 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved