Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 948

05/05/2023


  Krities Afrikaans

LitNet: Gekaapte kampusse?

Pasverskyn

Die ontwaking van winter: ’n beeldskone nagmerrie


Skrywer: Sunel Combrinck
Uitgewer: LAPA
ISBN: 9780637001472

Die storie voor die storie. Voor die ontstaan van Tír na hÓige, die fae-ryk, was die fae as slawe en gevangenes van die mense aangehou. In hierdie tyd word daar ’n profesie gemaak: ’n Faedogter sal gebore word uit beide die Winter- en Somerryk.

Menings

Gekaapte kampusse

Freek Robinson, Jonathan Jansen
Onderhoude

Freek Robinson gesels met Jonathan Jansen oor die belangrike rol van universiteite in ons samelewing en oor Jansen se boek Corrupted wat ernstige aantygings maak teen sommige instellings in Suid-Afrika.

Rangordestelsels vir universiteite: Goed of sleg?

Jean Oosthuizen
Universiteitseminaar | University Seminar

"Volgens Rossouw is die vraag nie of Suid-Afrika dit kan bekostig om die ranglyste in die huidige tydsgewrig van globalisering te ignoreer nie. Hy sê die vraag is eerder of hulle dit kan bekostig om langer aan hierdie spesifieke stelsel mee te doen."

Nasionale Ordes: "Eerst gegeven en dan genomen is erger dan een dief gestolen"

Freek Robinson, Jean Oosthuizen
Onderhoude

"In ’n uiters ongewone stap is een van die land se Nasionale Ordes wat onlangs aan die joernalis Freek Robinson toegeken sou word vir sy bydrae tot die joernalistiek, onverwags teruggetrek saam met die name van twee ander Suid-Afrikaners wat saam met hom vereer sou word. Ramaphosa se kantoor het in ’n verklaring gesê hy het die onttrekking van die drie name aanvaar 'na besware van verskeie sektore van die samelewing' en op aanbeveling van die Adviesraad oor Nasionale Ordes (NOAC)."

Oor die einde van apartheid: ’n veiligheidsperspektief

Johan Mostert
Menings

"Op 2 Februarie 1990 het FW de Klerk ’n koersverandering aangekondig. Apartheid word afgeskaf en die bevrydingsbewegings ontban. Waarom so ’n radikale stap? Suid-Afrika het immers oor die sterkste weermag en ekonomie in Afrika beskik. Waarom nie langer uithou nie? Die kort antwoord: Die tyd was besig om vinnig uit te loop."

Feminisme: Die perspektief van ’n "bose" transgender vrou

Hermione le Roux-Ellis
Menings

"Ek is ’n transgender vrou en ek is ’n feminis. Ons gaan jou nie probeer betas in ’n badkamer nie en ons probeer nie jou kinders trans maak nie. Fear not the witches, but those who burn them."

Oor die transgender-gesprek

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Transgender-kwessies is feministiese kwessies. Transgender vroue, met ander woorde vroue wat die lewenslig eerste in ’n manlike liggaam aanskou het, is vroue."

The past is another empire: the coronation of King Charles on 6 May 2023

David Willers
Opinion

"Seventy years ago, as a boy of six, I attended the coronation of Queen Elizabeth II. And now, decades later, Charles is about to be crowned king, and his mother’s empire is long gone. There is an irony in this, and I wouldn’t be in his shoes for all the tea in China."

Oekraïne: Berigte te velde

LitNet
Menings

’n Oorsig van LitNet en Voertaal se berigte oor die oorlog in Oekraïne. | An overview of LitNet’s and Voertaal’s articles on the war in Ukraine.

Uit die argief

The role of African universities in the intellectualisation of African languages

Neville Alexander
Universiteitseminaar | University Seminar (2006)

"Our societies are multilingual, the states that were formed as a result of colonial conquest were necessarily multilingual, and therefore we have every reason to want to promote the continuation of our own languages, not against, but alongside, English."

Why English should be the language of South African universities

Jonathan Jansen
Universiteitseminaar | University Seminar (2013)

Jonathan Jansen, Percy Baneshik Memorial Lecture of 2013: "What English does is level the playing fields in the historically Afrikaans universities for common engagement."

Student protests and books to protest by

Fiona Snyckers
University Seminar (2016)

"Student grievances have been the subject of some of the best post-apartheid novels. These are not books that appeared briefly in print, sold a few hundred copies and disappeared without trace. They have been prescribed for school and university, reprinted many times, and translated into different languages."

Afrikaans by die Universiteit van Fort Hare maak sy deure toe

Susan Smith
Universiteitseminaar | University Seminar (2021)

"Te midde van rou oor boeke en biblioteke, oor verlore taalgeskiedenisse en oor verlies aan taalvryheid skryf ek vandag my eie lykrede vir my beroep en vir my Afrikaans-departement."

Universiteitseminaar: Guerrillas en die universiteit wat moet kom

Johann Rossouw
Universiteitseminaar | University Seminar (2022)

"Maar nou ja, Stellies het sy bed opgemaak, die koeël daar is deur die kerk – sowel vir ware uitnemendheid as vir Afrikaans – en dit sal nie help om krokodiltrane te stort oor wat alles daar kon wees nie. Dis veel sinvoller om te dink oor wat vandag nog oor die algemeen binne die eietydse Suid-Afrikaanse universiteitswese gedoen kan word om ware uitnemendheid, akademiese integriteit, skeppendheid, nuwe bondgenootskappe en die bou van studente se karakters te bevorder."

The war against corruption in South Africa’s universities

Sandile Ntuli
Books and writers (2023)

There is a war being waged against corruption in South African universities’ lecture halls, libraries, boardrooms and offices. Sandile Ntuli attended the Johannesburg launch of Jonathan Jansen’s book Corrupted: a study of chronic dysfunction in South African universities, and shares his "crib notes" with LitNet’s readers.

Nou op Voertaal

Beleidsekretaris Solveigh Bijkerk en Taalunie verbind tot hegte samewerking

Willem de Vries, Solveigh Bijkerk
Interviews

Solveigh Bijkerk is sedert einde 2022 die beleidsekretaris van die Taalunie. Sy het oor die belangrikheid van internasionale bande vir die neerlandistiek en die bevordering van samewerking – waarvan die Taalunie se wisselleerstoel in Suid-Afrika ’n vergestalting is – met Willem de Vries gesels.

Antjie Krog notitie #3: Over de witte canon van de Nederlandstalige literatuur in Zuid-Afrika

Antjie Krog, Yves T'Sjoen
Literatuur

Antjie Krog en Yves T’Sjoen voeren een tweespraak over de culturele maar ook de maatschappelijk-politieke rol van vertaling en intercultureel verkeer. Zij voeren de dialoog naar aanleiding van een bijzonder vertaalproject bij UWK. De vertaling van poëzie van Simone Atangana Bekono, Radna Fabias en Babs Gons is niet alleen heel bijzonder omdat ze in het Kaaps-Afrikaans wordt aangeboden.

The Commonwealth Short Story Prize 2023: an interview with HB Asari

Naomi Meyer, HB Asari
Literatuur

"I’m from Nigeria, specifically from the Niger Delta region, and that shows up directly and indirectly in what I write. I believe this is the reason for the area I’m most passionate about in my writing: climate change and environmental destruction."

The Commonwealth Short Story Prize 2023: an interview with Matshediso Radebe

Naomi Meyer, Matshediso Radebe
Literatuur

"You might not end world hunger or solve half the world’s problems at the end of a 5 000-word manuscript, but you can tell a story that’ll make someone out there feel something (anything, really), and that matters a lot to me."

Nepotisme-ondersoek teen US-rektor moet gou afgehandel word

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die ondersoek sal gelei word deur oudregter Carole Lewis wat as voorsitter van die komitee optree. Sy sal bygestaan word deur twee US-raadslede, Helena Conradie en Ziyanda Stuurman."

Suid-Afrika se maritieme belange in gevaar

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Outa sê Samsa se leierskapskrisis het die instelling kwesbaar gelaat, en dit kan maklik tot ’n nasionale en internasionale krisis eskaleer."

AfriForum het lof vir Lesufi se misdaadplan

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Lesufi het hom verlede jaar tydens sy eerste provinsiale rede daartoe verbind om misdaad, wetteloosheid en vandalisme in Gauteng te bekamp. Hy het gesê dit is ’n top prioriteit vir die provinsiale regering."

André de Ruyter se getuienis skep meer vrae as antwoorde

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Vyftien maande, en ongeveer R50 miljoen later, het die ondersoek volgens News24 se berig niks anders as blote vermoedens en twyfelagtige inligting opgelewer nie."

Suid-Afrika slaan bollemakiesie oor die Internasionale Strafhof

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"President Cyril Ramaphosa en die ANC se dubbelpratery oor Suid-Afrika se deelname aan die Internasionale Strafhof (IS) het die afgelope tyd groot verwarring gesaai oor die land se posisie ten opsigte van die hof."

Suid-Afrika skarrel rond oor Poetin se voorgenome besoek

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"As ’n ondertekenaar van die IS se Rome-statuut is Suid-Afrika wetlik verplig om die lasbrief uit te voer indien Poetin in die land aankom."

Akademies en skole

Ouderdoms- en inhoudsadvies vir Afrikaanse boeke vir kinders: resultate van ’n eerste kwalitatiewe en kwantitatiewe ondersoek

Gerhard van Huyssteen, Monique Rabé, Martin Puttkammer
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Nieteenstaande dié institusionele raamwerk, is daar steeds geen geïnstitusionaliseerde Suid-Afrikaanse implementering van ouderdoms- en inhoudsadvies vir boeke (b-OIA’s) nie. Dit sou byvoorbeeld advies oor genres, gepastheid van temas vir bepaalde ouderdomsgroepe, inhoudswaarskuwings oor naaktheid, taalgebruik en geweld, en snellerwaarskuwings vir selfdood en gevalle van mishandeling kon insluit."

Graad 8: Wiskundevraestel en memo, tweede kwartaal

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

As jy in graad 8 is, weet jy wat ’n identiteitselement, ’n priemgetal en ’n algebraïese uitdrukking is. Maar het jy geweet dat warmbrakbroodrolletjies gewoonlik in groepe van agt verpak word? Berei gerus een voor terwyl jy hierdie gratis vraestel deur Lee-Ann West gebruik om ook vir jou eksamen voor te berei. (As jy nie weet wat 'n warmbrak is nie, kan jy LitNet se Afrikaans-vraestelle aanwend om jou taalkennis vir die eksamen op te skerp; hier onder volg ’n lys van nog vraestelle vir graad 8.)

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

Boeke en skrywers

Darryl David on the SA Festival of Children’s Literature

Naomi Meyer, Darryl David
Books and writers

"Tickets are R50. Children under 12 enter for free when accompanied by an adult. And if you are in another province, remember you can join our talks via Zoom."

Press release: SA Festival of Children’s Literature

LitNet
Books and writers

The SA Festival of Children’s Literature takes place online from 5 tot 7 May 2023. Follow the link to register and to download the programme.

Die kapokdokter deur François Loots: ’n resensie

Theodore Rossouw
Resensies

"Barry sou homself nie trans kon genoem het nie, want hy had nie daardie keuse, of selfs woordeskat nie. Ons kan egter deur hierdie lens na hom terugkyk en sê trans mense word aanhoudend verwond met dit wat die cis mensdom wil hê hulle moet wees."

I wish I’d said … Vol 5: book review

Karina Magdalena Szczurek
Books and writers

"Many of us have turned to art for understanding and solace during this time. Art can provide both, on its creative and receiving ends. And perhaps no other art form can capture this wonder as succinctly as poetry."

Die kerk met die verkeerde baas deur Gerhard Mahne: ’n lesersindruk

Henrietta Klaasing
Lesersindrukke

"As jy op hoogte wil kom van die vernietigende invloed van die tydsgees en kulture, wat gedurig verander, op kerke, is hierdie boek ’n moet-lees. Dit is geskryf vir die man op straat, die gewone lidmaat in enige kerk."

Skryf ChatGPT deesdae dooie mense se boeke?: ’n lesersindruk

Stefaans Coetzee
Lesersindrukke

"Die vrae wat sedert my vrou se opmerking by my spook, is: Hoekom lees ek boeke deur skrywers (meestal onbekend) wat ’n heelal – ongeag of dit Ludlum, Tom Clancy, Vince Flynn, ensovoorts is – aan die lewe probeer hou, lank nadat die skepper dood is?"

VivA gebruik kortverhale om talent te slyp: ’n lesersindruk

Stefaans Coetzee
Lesersindrukke

"Kortverhaalskrywers het ’n platform nodig. Al bestaan die bundels net uit vyf kortverhale, gee dit die skrywers moed om aan te hou skryf, en vestig hul name in leserskringe."

Oor Bybelvertalings, outisme en boemelaars

Koos Kombuis
Boeke en skrywers

Koos Kombuis neem ons op ’n reis deur die boeke wat hy lees. Dié keer gesels hy oor ’n outistiese skoolvriend se outobiografie, vertel meer oor George Orwell, en verduidelik waarom die Lewende Vertaling van die Bybel vir hom kosbaar is.

Jan van Tonder (1954–)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"Ek wil skép, ek wil mense laat huil en lag. Ek dink dis die oudste sonde, om soos God te wil wees. Om te wil skep."

Boekbekendstelling: Nou in infrarooi deur Tom Dreyer by die Breytenbach Sentrum

LitNet
Boeke en skrywers

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Nou in infrarooi deur Tom Dreyer by die Breytenbach Sentrum op Woensdag 10 Mei.

Press release: AVBOB Poetry mini-competition

LitNet
Books and writers

For centuries, writers and readers of poetry have turned to their favourite poems for comfort and consolation. A strong poem at the right time is medicine for the heart. It reminds us that we are not alone, that our words can reach and inspire others.

Op die redakteur se lessenaar

Op die redakteur se lessenaar: 22 April tot 5 Mei 2023

LitNet
Op die redakteur se lessenaar

Hier is die boeke wat gedurende hierdie week op die redakteur se lessenaar beland het.

Leefstyl

Allegaarkie vir ’n askeet: ’n onderhoud met Neil Sandilands

Naomi Meyer, Neil Sandilands
Musiek

"Die inspirasie, dus, is die lewe self. Die perd wat ek ry. Ervaring. Die dinge wat ek teëkom, die mense wat ek liefhet, die plekke, die reise, die lief, die leed. Die lied word erkentenis dat ek lewe."

Suidoosterfees 2023-kinderteateronderhoud: Aspoestertjie – as die skoen pas

Naomi Meyer, Siobhan Taljaard
Suidoosterfees

"Kinders moet leer dat die wêreld dimensies het en dat ’n feëverhaal meer as net ’n storie is."

Persverklaring: Kunspraatjie – Alex Duffey oor Salvador Dalí se Volharding van herinnering

LitNet
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

Die laaste lesing deur Alex Duffey wat handel oor internasionale kunswerke wat gereken word as van die beste werke ter wêreld, is nou op die SA Akademie se sosialemediaplatforms beskikbaar.

Persverklaring: Vroeë Afrikaanse kunsliedere deur S le Roux Marais en PJ Lemmer

LitNet
Musiek

Met Albertus Engelbrecht (tenoor), Matildie Wium (mezzosopraan) en Johan Cromhout (klavier).

Persverklaring: kykNET Silwerskermfees loods opwindende ontwikkelingsprojek vir minidokumentêre

LitNet
kykNET Portaal

Alle passievolle dokumentêrefilmmakers van môre wat egte Suid-Afrikaanse stories kreatief wil vertel, kan nou inskryf.

Persverklaring: Antoinette Kellerman te sien as Ouma Olive in hartroerende Moedersdagfliek

LitNet
kykNET Portaal

kykNET se speelfilm Ouma Olive die ongelooflike, wat spesiaal vir Moedersdag vervaardig is, gaan beslis die hartsnare roer. Dit word Saterdag 13 Mei 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) uitgesaai.

Persverklaring: Cedwyn Joel groet Suidooster

LitNet
kykNET Portaal

In ’n hartroerende toneel moes Suidooster-kykers Woensdagaand afskeid neem van AB Samsodien (Cedwyn Joel), wat onverwags in die teenwoordigheid van sy vrou Mymoena (Jill Levenberg) gesterf het, ná hy Maandag deur ’n sluipmoordenaar geskiet is.

Press release: 13th Shakespeare Schools Festival SA at Star Theatre in District Six for its longest season yet

LitNet
Lifestyle and entertainment

With 38 confirmed groups performing the Bard’s works over 17 days, this year’s fest – themed Unplugged and illuminated in 2023! – will once again light up the stage as the SSFSA showcases burgeoning young South African talent.

Persverklaring: Picture this | Press release: Picture this

LitNet
Kuns

Ons is op soek na uitstaande ontluikende illustreerders. | We are looking for outstanding up-and-coming illustrators.

Persverklaring: Lekkerland Carnival, Saterdag 13 Mei, Pretoria

LitNet
Leefstyl

Dis die perfekte daguitstappie vir vriende en familie wat hou van goeie musiek en baie pret. ’n Groot verhoog met topgehalte klank, tesame met ’n kleurvolle karnavalterrein waar kinders lekker kan speel, maak dit een van die lekkerste uitstappies wat jy hierdie jaar vir jou gesin kan beplan.

Wen kaartjies na die Lekkerland Carnival op Saterdag 13 Mei in Pretoria

LitNet
Leefstyl

LitNet, in samewerking met Lekkerland Carnival, gee 5x2 kaartjies weg na die Lekkerland Carnival op Saterdag 13 Mei in Pretoria. Vind uit hoe jy kan inskryf.

Etienne van Heerden Veldsoirée, 22–24 September 2023

LitNet
Feeste

Onthou dié datums! Die Etienne van Heerden Veldsoirée vind van 22 tot 24 September 2023 plaas. | Remember these dates! The Etienne van Heerden Veldsoirée will take place from 22 to 24 September 2023.

Nuwe skryfwerk

Ek wil gaan nesmaak

Willem de Swyger
Poësie

"ek wil gaan
nesmaak
in my hart
se hoogste kranse
en daar wil ek
stil oorwinter
tot die lente kom"

Kopbeenplek 2030

Neo Mehlomakulu
Poësie

"toe die sterre
en planete
mekaar opvreet
en die mense
en die diere
en die aliens
in hul asems versmoor"

Verkeersligplakkaatman

Katryntjie
Poësie

"Starend smekende dowwe oë
Soekend na ewig-vlugtende hoop
Nat plakkaat wat sê: Help asb, werkloos!"

Antie Evelyn van Nieu-Bethesda

Gideon Brückner
Poësie

"Ag Here leer my
om my knieë weer te buig
weer baie laag te buig, Here"



Konklusie of gevolgtrekking? Fenomeen of verskynsel? Detail of besonderhede? LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde en deurdagte Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2023 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved