|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 907
08/07/2022
|
Krities Afrikaans
|
Geseënd is dié wat treur
Samesteller: Susan Jordaan
Uitgewer: Lux Verbi
ISBN: 9780796322838
In Geseënd is dié wat treur vertel geliefde skrywers soos Jeanette Ferreira, Marzanne Leroux-Van der Boon, Susan Coetzer, Ivor Swartz, Barend Vos en Stephan Joubert van hul eie ervarings met verlies, rou en die dood. Hierdie aangrypende verhale is neergepen deur skrywers, teoloë en gewone mense wat diep deur verlies geraak is. |
 |
|
 |
Siwagawula siwarhuqa
Xolisa Ngubelanga
New writing
In Xolisa Ngubelanga’s Siwagawula siwarhuqa a woman recounts how, as a school girl, she fell in love with a handsome gardener, Sakhumzi, and how the experience left her hands covered with thorns. Zikhona Jacobs performs the monologue, directed by Mfundo Zono. English subtitles. Stemme | Voices | Amazwi is LitNet’s series of 15 short, powerful monologues presented in collaboration with Suidoosterfees, NATi and ATKV.
|
 |
Innie foyer
Ashwin Arendse
Poësie
Ashwin Arendse se "Innie foyer" is deel van ’n reeks verse met "teater" as tema, en word aangebied om die dramaturg Athol Fugard se 90ste verjaardag in 2022 te vier.
|
 |
Family life
A Rowse
New writing
"This is the end of the family
who once lived in the house.
And the end is otherwise quiet"
|
 |
Klaskamer: aanlyn
Kenan Davids
Poësie
"Nou
sit ek agter ’n skerm en hoor net stemme.
PowerPoint-skyfies word ons nuwe handboeke
en reaksies met ’n knoppie is ons voorland."
|
 |
Lottomiljoenêr
Jannie van Niekerk
Fiksie
"’n Bekende handelsbank wat my op die swartlys vir krediet geplaas het, wil ewe skielik my geld vir my belê teen ’n verstommende hoë rentekoers."
|
 |
Die LitNet Tuishuise Inwoonskrywer: ’n sagte landing vir Bibi in Cradock
Bibi Slippers
Boeke en skrywers
Bibi Slippers, Die LitNet Tuishuise Inwoonskrywer, het verlede week haar intrek op Cradock geneem, waar sy vir ’n maand lank in vrede en stilte skryf aan ’n nuwe digbundel. Sy rapporteer met foto’s en ’n video oor hoe sy en haar windhond, Matilda, op die Karoodorp verwelkom is.
|
 |
Author in residence: Mia Arderne
Mia Ardene, Izak de Vries
Books and writers
"Writing is usually such a solitary thing, and it can get lonely. So, being surrounded by other writers has been amazing. Being in a space where six of us are together and working, feels like I'm part of a community of artists where we can share our processes and our progress."
|
 |
Inwoonskrywer: Loit Sōls
Loit Sōls, Izak de Vries
Skrywersonderhoude
"Key-woōd: saāmwies. Positively oepkop, embracing en mēdedēlend, but oek lekke challenging. Accepting, idea-vol, informative, fresh, liberating, renewing, but oek prikkelend."
|
 |
Inwoonskrywer: Elodi Troskie
Elodi Troskie, Izak de Vries
Skrywersonderhoude
"Met soveel verskillende tale en stories wat saans om die etenstafel ontmoet het, dink ek het ons almal baie by mekaar geleer. Ons was ook gelukkig om die Karoo Writers’ Festival in Cradock en die Nasionale Kunstefees in Makhanda by te woon en ook daar deur kreatiewe energie omring te word."
|
 |
Mara deur Marida Fitzpatrick: ’n onderhoud met die skrywer
Jeanette Ferreira, Marida Fitzpatrick
Skrywersonderhoude
"Iemand het eenkeer gesê 'all memory is fiction.' Die oomblik dat ’n mens iets deur die filter van jou eie belewenis en herinnering onthou, raak dit noodwendig iets anders, iets wat jy tot ’n mate self geskep het."
|
 |
Voortvarend op die Narreskip
Monica Hammes
Leeskringkamer
"Dis nie aldag dat ’n leeskring Ilse Salzwedel se Skrywers en boeke kan voorspring nie, maar dit het Jakaranda Leeskring te beurt geval toe Johan Myburgh op 8 Junie met ons oor sy nuwe bundel, Narreskip, gesels het."
|
 |
Martjie Bosman (1954–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Ek dig oor enigiets wat my aangryp en dig om woorde te kry vir ervarings wat ek nie heeltemal begryp nie."
|
 |
PJ Haasbroek (1943–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Vir my moet ’n verhaal sigbaar en hoorbaar wees. As ek iets op ’n sekere manier gesien het, wil ek hê die leser moet dit net so sien. Maar ek wil ook hê die leser moet dit kan hoor. Daarom skryf ek hardop."
|
 |
Die getransformeerde
Crito
Blogs
"Dis nou die soort ding wat ek wil hoor oor die getransformeerde. Die patriargale ontdekking van die gesprek tussen innerlike sensitiewe siele, aka outentieke intieme verhouding. Hulle het gearriveer, die manne." |
 |
’n Lesersindruk van Spel deur Annerle Barnard
Melanie Pienaar
Lesersindrukke
"Alles behoort aan die staat en alle vorme van religie is verbode. Tegnologie word gesien as die oplossing vir alle probleme en selfs die kos is kunsmatig."
|
 |
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Junie 2022
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Junie 2022 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
|
 |
Bargain Books Q&A with Beth O’Leary
Bargain Books, Beth O’Leary
Books and writers
"For me, happy endings are more meaningful when you’ve seen the characters go on a tough journey to get there."
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
Gendertemas in Topsy Smith se Trompie-boeke
Corene de Wet
LitNet Akademies (Opvoedkunde)
"Wit Afrikaanssprekende mans word in die Trompie-boeke as intelligente, hardwerkende gemeenskaps- en internasionale leiers uitgebeeld. Vanuit ’n paternalistiese, meerderwaardige perspektief word klem op die vrou se rol as moeder, versorger en randfiguur in ’n patriargale huisgesin gelê."
|
 |
Uitnodiging: Fritz Ponelis-gedenkgeleentheid 2022
LitNet
Akademies en skole
Die Departement Afrikaans en Nederlands aan die US nooi jou hartlik uit na die Fritz Ponelis-gedenkgeleentheid wat op 28 Julie 2022 om 18:30 by die Jannaschsaal in Stellenbosch plaasvind.
|
 |
Gespierde Afrikaans
LitNet
Akademies en skole
Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid? LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. Die Gespierde Afrikaans-lys word deurlopend bygewerk. Kyk watter nuwe woorde is toegevoeg.
|
 |
Bekroonde skrywer Antjie Krog word Offisier in die Orde van die Kroon (België)
Menán van Heerden
Actueel
Op ’n koue wintersaand in die Kaap het die Belgiese ambassadeur, Didier Vanderhasselt, die titel Offisier in die Orde van die Kroon (België) aan die Suid-Afrikaanse skrywer, Antjie Krog toegeken. Bekende gesigte het hierdie gesellige geleentheid (vir ’n verandering sonder maskers!) by die Centre for the Book te Kaapstad op 7 Julie 2022 bygewoon. Menán van Heerden vertel meer.
|
 |
Het die nag vir Suid-Afrika aangebreek?
Heindrich Wyngaard
Nuusvinke
"Hier sit ons nou, almal tesame, arm en ryk, sonder aansiens des ras, geloof of geslag, gyselaars van die oorblyfsels van staatskaping en voortgesette ondermyning van enige poging om herstelwerk te doen."
|
 |
Beurtkrag het verwoestende uitwerking op die ekonomie
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Busi Mavuso, uitvoerende hoof van Business Leadership South Africa, sê daar is net een manier om te verseker dat die land nie weer sulke gebeurtenisse in die gesig staar nie en dit is om die bronne van elektrisiteit in Suid-Afrika te diversifiseer."
|
 |
Voortdurende protesaksie, moordverdagtes, en die dood van ’n reus
Milton Webber
In het nieuws
"Nederlandse boere is steeds woedend oor die besluit dat stikstofproduksie in sommige dele verminder moet word en versper weer hoofroetes; nóg verdagtes aangekeer vir die moord op Peter R de Vries; Noord-Holland en die Nederlandse Bank bied verskoning aan vir slawerny; ’n Belgiese welsynswerker is al vyf maande agter tralies in Iran; en die skrywer Remco Campert is op 92 oorlede."
|
 |
Cele onder skoot na woede-uitbarsting
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Cameron het Cele verder die harnas ingejaag toe hy hom nooi om sonder sy lyfwagte en deftige motor self op grondvlak te gaan kyk wat in die townships aangaan ten opsigte van misdaad en om die gebrek aan polisiëring eerstehands te aanskou. Nadat Cameron sy kommer oor die hoë misdaad in Gugulethu uitgespreek het, het Cele hom aangesê om stil te bly en te gaan sit."
|
 |
DA ruk op na Lesufi se kantoor om oor onderwyswet te betoog
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die regering se voorgestelde Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (BELA) het Dinsdag weer onder skoot gekom toe die DA daarteen betoog het by die kantore van die LUR vir onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi."
|
 |
Cradock, ’n klein oase om te ervaar
Izak de Vries
Reizen
"’n Hele aantal ontwikkelaars begin die waarde sien van beleggings op die platteland. Jy kan soms in so ’n dorpie ’n hele straat koop vir die prys van ’n huis in die stad."
|
 |
Persbericht: Ingrid Jonker – Boeken uit het Huis (13)
Voertaal
Zuid-Afrikahuis
Op donderdag 25 augustus wordt tijdens Boeken uit het Huis Ingrid Jonker. Het kind is niet dood gepresenteerd, de Nederlandse vertaling van de biografie over Ingrid Jonker door Petrovna Metelerkamp. De boekpresentatie valt samen met een tentoonstelling over Ingrid Jonker in het Literatuurmuseum in Den Haag. Het materiaal voor de tentoonstelling is afkomstig uit de nalatenschap van Gerrit Komrij.
|
 |
Hoe groot is die ekonomiese krisis?
Freek Robinson, Lullu Krugel
Onderhoude
Twee jaar van beurtkrag is gelykstaande aan die ekonomiese inkrimping tydens die COVID-19-pandemie, volgens Lullu Krugel, die hoofekonoom vir PricewaterhouseCoopers in Suidelike Afrika. Hoe donker is die groter prentjie?
|
 |
Hallo, donkerte, my ou vriend: ’n onderhoud oor die effek van beurtkrag op die menslike psige
Naomi Meyer, Louis Awerbuck
Onderhoude
"Dit is algemeen bekend dat mense in Suid-Afrika swaarkry op ’n ekonomiese en psigiese vlak, en gebukkend gaan onder erge sosiopolitiese omstandighede. Om dan verder weerhou te word daarvan om byvoorbeeld bloot die ketel te kan aanskakel vir koffie of ’n gunstelingtelevisieprogram te kan kyk vir ontspanning, is ’n verdere konstante herinnering daaraan dat daar oor die algemeen 'iets fout is', en dat 'dinge nie uitwerk nie'."
|
 |
So long Boris and thanks for nothing
Tristen Taylor
Opinion
"That’s why over the past three days, 28 ministers of his government resigned and joined by another 33 deputy ministers and other high-level officials."
|
 |
Joernalistieke feite en fiksie
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Elke onakkuraatheid wat in die pers gepubliseer word, kalwe weg aan die publiek se vertroue in akkurate beriggewing. Hoe kan ons weet wat om te glo as ons nie kan staatmaak op ons koerante nie?"
|
 |
USAN 2022 – in gesprek met Mareli Swart
Naomi Meyer, Mareli Swart
Seminare en essays
"Ek was onlangs by ’n simposium in Brussel waar ek kon praat oor Afrikaans en vertaling in Afrikaans; ek kon gesprekke voer met mede-akademici oor my vakgebied en my taal terwyl hulle luister en ek later weer na hulle."
|
 |
Wie was Recht Malan?
Lynette Paterson
SêNet-briewe
"Wie was Recht Malan? Die internet swyg oor hierdie vraag. Ek sal enige inligting baie waardeer."
|
 |
Seen elsewhere: A new module for Life Orientation
Alex Botha
Elders gesien
"Thanks to Eskom a new module for Life Orientation in schools needs to be added. It can be combined with advanced Applied and Pure Math, Geography and Magic. The kids will need therapy afterwards."
|
 |
Elders gesien: Koöperasie en springbokke
Elise Bishop
Elders gesien
"Daar’s nóg ’n rugby player wat hom ’n mooi nooi kom pluk het in Graaffernet se plaastuine, dink ek mos nou. So by so, dis nou net wat ek van weet nè? There’s probably others ok, but dis nou net van my time gewees."
|
 |
Oekraïne: Berigte te velde
LitNet
Menings
’n Oorsig van LitNet en Voertaal se berigte oor die oorlog in Oekraïne. | An overview of LitNet’s and Voertaal’s articles on the war in Ukraine.
|
LitNet se argief (2006–2012) |
 |
It’s just us, guys: Hope and hilarity at the 2022 National Arts Festival
Robin K Crigler
Lifestyle and entertainment
"Masks and capacity restrictions were finally history after almost two and a half years of lockdown, but the abrupt and almost off-hand nature of the government’s announcement had left people wondering – could it really be true? Were we allowed to be here, carefree, barefaced? This was the first in-person National Arts Festival in two years; would it also be the last? And if people weren’t going to show up for theatre, dance, comedy and music in this strange little town, was there any hope for the arts in South Africa?"
|
 |
LitNet: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice
LitNet
Als oor LitNet
LitNet wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | LitNet would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|