Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 852

03/06/2021


  Krities Afrikaans

LitNet: Jou munisipaliteit

Pasverskyn

Verhale van hoop


Skrywer:
 Pieter van Zyl
Uitgewer: LAPA
ISBN: 9780639606002

Kintsugi is die Japannese kunstegniek om ’n gebroke keramiekvoorwerp met goud te herstel. Die tegniek maak ’n voorwerp mooier en kosbaarder as wat dit in ’n ongebroke toestand was. Met die regte ingrepe kan gebrokenheid waarde en skoonheid ontsluit.

Menings

Gemeenskapsdiens ook tussen verkiesings is noodsaaklik

Jason Lloyd
Rubrieke

"Die derde vlak van regering in Suid-Afrika, plaaslike regering, word allerweë beskou as die belangrikste vlak van regering, of liewer diensleweringsvlak, omdat dit die naaste aan die mense of gemeenskap(pe) is."

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Piet le Roux

Freek Robinson, Piet le Roux
Onderhoude

Honderde duisende mense in Noordwes kan hierdie week dalk sonder water sit weens die wanbetaling van munisipaliteite. Die gebrek aan munisipale dienslewering het nou sulke afmetings aangeneem dat die sakeorganisasie Sakeliga die hof nader om staatsoptrede af te dwing. Freek Robinson gesels met Piet le Roux, hoof- uitvoerende beampte van Sakeliga.

Gents alumnus wordt rector van de Universiteit Stellenbosch (1926‒1933)

Yves T'Sjoen
NeerlandiNet

"Een illustere voorganger van Wim de Villiers, rector en vice-chancelor van de Universiteit Stellenbosch, is de Vlaamse historicus Willem Blommaert (1886-1934). In de periode van 1926 tot 1933, tot kort voor zijn overlijden, was Blommaert rector magnificus in Stellenbosch. Tijdens zijn ambtsperiode, zo vermeldt de US-webpagina, is onder meer het departement Bos- en Houtkunde opgericht en naast academiegebouwen bijvoorbeeld ook de indrukwekkende sportinfrastructuur Coetzenburg."

Max du Preez oor vrye spraak en geloofwaardige joernalistiek

Max du Preez, PEN Afrikaans
Onderhoude

"Klim van jou rusbank af, sit die remote control neer en word ’n aktivis. Sonder vrye spraak is geen demokrasie of oop samelewing moontlik nie."

Die Psalms in omdigting en vertaling

Heilna du Plooy
Seminare en essays

Heilna du Plooy was die afgelope 30 jaar as literêre adviseur betrokke by twee projekte waar die Psalms vir Bybelvertalings herbewerk is. In hierdie bydrae tot LitNet se miniseminaar oor die 2020-Bybelvertaling brei sy uit oor aspekte van die Psalm-omdigting waarmee sy te make gekry het.

Miniseminaar: Die 2020-Bybelvertaling

LitNet
Seminare en essays

In hierdie miniseminaar bespreek kundiges wat by die 2020-Bybelvertaling in Afrikaans betrokke was, aspekte waarmee hulle tydens die vertaalproses te doen gekry het. Die rol van taal en kultuur in die omgang met brontekste van die Ou en Nuwe Testament, asook die literêre en taalkundige aspekte van die vertaling, word onder die soeklig geplaas.

In memoriam: ’n Goue oomblik uit Monica Breed se lewe

Nic de Jager
In memoriam

"In 1979 land ek vir die eerste keer alleen in San Francisco, destyds ’n opwindende plek, vol gerugte van hippies in Haight-Ashbury, vrye liefde en allerhande ander booshede waarteen die kerk ons met Skrif en kapittel gewaarsku het."

’n Huldeblyk aan Ben Kruger

Leon van Nierop
In memoriam

"En almal met wie ek praat wat saam met hom in Binnelanders gewerk het, kry openlik knoppe in die keel wanneer hulle na die sagmoedige, soms snaakse maar altyd uiters professionele Ben Kruger verwys."

Sonia Cabano, ek en Bruce Springsteen

Nadine Petrick
In memoriam

"Want jy was een van ons. ’n Lewensgenieter. Maar meer nog, een met vuur in haar are. Een met kaiings en moerkoffie in haar bloed. Die vrou wat pampoen en perlemoen sexy gemaak het."

’n Brief aan Sonia met ’n "i"

Johrné van Huyssteen
In memoriam

"My laaste gedagte en wens aan/vir jou is ’n langtafel in Brandfort. Wyn van die Kaap en kos van die wêreld. Mense wat lag en gesels en vloek en seën en dans en eet."

Elders gesien: Vroeër die middag het Sonia Cabano gesterf

Henk Serfontein
Elders gesien

"Dalk sou Sonia Cabano vir ons kon kook. Dalk iets vegetaries soos ’n groentetert met sampioene, seldery, parmesaankaas en eiers."

COVID-19: Die jongste | The latest

LitNet
Menings

COVID-19: Kry die feite | Get the facts

Nou op Voertaal

Nuus uit die Lae Lande

Milton Webber
In het nieuws

"Die treinverkeer in Nederland het Maandagmiddag tot stilstand geknars na ’n tegniese fout. Minister-president Mark Rutte is uiteindelik ook ingeënt. ’n 36-jarige ma van ’n baba op straat doodgesteek. Milieudefensie het verlede Woensdag ’n regsaak teen die oliereus Shell gewen. Die wolf is met mag en mening terug in die Lae Lande."

Rechter beveelt: oliegigant Shell moet CO2-uitstoot flink verminderen

Ingrid Glorie
Actueel

"Zelf noemde hij het een 'historisch moment'. Een Duitse krant had het over een 'paukenslag'. Dankzij de betrokkenheid van Donald Pols, de directeur van Milieudefensie, heeft de uitspraak van de Haagse rechter tegen oliemaatschappij Shell een Zuid-Afrikaans tintje. Als hij blij is, zoals nu, hoor je het Afrikaans nog in zijn Nederlands doorklinken."

Bervoets en Van Iperen: de Boekenweekboeken gerecenseerd

Ingrid Glorie
Literatuur

"Van 29 mei t/m 6 juni is het in Nederland Boekenweek. Om in deze coronatijd drukte in de boekwinkel te vermijden is de traditionele weggeefactie verlengd: wie in de maand juni €15,- aan Nederlandstalige boeken besteedt, krijgt het Boekenweekgeschenk cadeau (zolang de voorraad strekt)."

"Vluchten was de dapperste vorm van overleven"

Ingrid Glorie
Literatuur

"'Mijn dochter, ik ga je een wereld voorstellen waar kennis het hoogste goed was', schrijft Vamba Sherif in Ongekende liefde. In deze autobiografische vertelling laat Sherif de lezer kennismaken met de verfijnde beschaving van zijn geboorteland, Liberia. Maar hij vertelt ook hoe het voelt als je je vertrouwde bestaan moet achterlaten om elders een nieuw leven op te bouwen."

Duisende Suid-Afrikaners maak beswaar teen sogenaamde ontwapening

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die VF Plus se provinsiale leier in Mpumalanga, Werner Weber, sê die jongste plaasaanval in Mpumalanga beklemtoon die noodsaak om ’n vuurwapen te besit vir selfbeskerming asook vir meer effektiewe landelike beveiliging."

Duitsland erken uiteindelik volksmoord in Namibië

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Meer as 100 jaar later het Duitsland verskoning gevra vir sy rol in die massamoord, nou erken as volksmoord, op tienduisende Herero’s en Namas tussen 1904 en 1908 in Namibië (destydse Duits-Suidwes-Afrika) deur Duitse troepe."

Kunstenaar omskep minibustaxi in kunswerk

Jean Oosthuizen
Cultuur

"Dié inisiatief van Thania Petersen is deel van Infecting the City se openbare kunsfees wat tans in Kaapstad plaasvind. Die taxiprojek is volgens Petersen ’n openbare kunsinisiatief om kuns toeganklik te maak vir mense wat nie die voorreg het om veel daarvan in hulle leeftyd te ervaar nie, indien enigsins."

Druk op Zweli Mkhize om te bedank na COVID-19-skandaal

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, is deur opposisiepartye en belangegroepe gevra om opsy te staan na bewerings van onreëlmatige kontrakte van miljoene rand deur sy departement."

Akademies en skole

Bloemfontein as militêre setel in die tweede helfte van die 19de eeu, met spesiale verwysing na die Reitz-tydperk, 1889–1895

Marianna Botes, André Wessels
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Die OVS se militêre voorbereidings onder leiding van die Reitz-regering, en daarna dié van die Steyn-regering, was dus nie voldoende om die OVS (en dus ook Bloemfontein as regeringsetel) uit die kake van die Britse Ryk te red nie. Dit het egter nie eerloos vir die OVS afgeloop nie."

Wiskunde: graad 7, tweedekwartaal-vraestel en -memo

Lee-Ann West
Notas, toetse en vraestelle

Is jy in graad 7 en wil jy hierdie kwartaal wiskunde baasraak? LitNet het gratis hulp. Klik op die skakel hier onder en laai ’n oefenvraestel en memo vir die tweede kwartaal af.

LitNet-blokraai: Gasvryheidstudies

Estelle Kruger, Marianne Kruger
Notas, toetse en vraestelle

Gasvryheidstudies beskou verskeie interafhanklike temas in die gasvryheidsbedryf, soos higiëne, voedselproduksie en kliëntediens, ook voedsel- en drankbediening. Hierdie blokraai kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.

LitNet-blokraai: Gesonde gewoontes

Estelle Kruger, Marianne Strydom
Notas, toetse en vraestelle

’n Gesonde lewenstyl verbeter die kanse op ’n gesonde liggaam, wat minder siektes en meer lewenslus vir almal beteken. Jonk en oud kan hierdie blokraai geniet, by die huis of in die klaskamer.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

Boeke en skrywers

Die wenners van die Grondwoorde 2020-projek: ’n onderhoud met Wouter Gildenhuys

Naomi Meyer, Wouter Gildenhuys
Onderhoude

"Die kompetisie is meer as net ’n digkompetisie. Dit is nie net ’n inisiatief wat erkenning gee aan die gebruik en handhawing van Afrikaans nie, maar is ook ’n belegging in die skryf en voortbestaan van die taal, om belangstelling in poësie te bevorder, om ondersteuning aan aspirantdigters te verleen en om brûe te bou tussen ’n meer diverse groep leerders."

Grondwoorde 2020-projek: Fanie Olivier se beoordelaarsverslag

Fanie Olivier
Skryfsake en rubrieke

"Dit is, uiteindelik, nie net ’n kompetisie om wenners te bepaal nie, maar eerder iets waardeur leerders uitgedaag word om met die poësie om te gaan. En dit in Afrikaans, wat in baie (ek dink die meeste) gevalle nie hulle moedertaal is nie. Op hierdie wyse word die taal self belangrik gemaak, word dit gestroop van die vooroordeel wat histories in KwaZulu-Natal sou bestaan."

Sights, sounds, memories. South African soldier experiences of the Second World War: ’n lesersindruk

Handré Brand
Lesersindrukke

"Sights, sounds, memories is ’n bron waarin die persoonlike belewenisse van Suid-Afrikaanse soldate aan die front tydens die Tweede Wêreldoorlog bespreek word. Dit is in die eerste plek ’n akademiese teks van hoogstaande gehalte, maar is beslis ook vir die algemene publiek toeganklik. Die boek word sterk aanbeveel."

Fractal: A tale of three interventions deur Helmut Meijer, ’n lesersindruk

Anne-Marie Burger
Lesersindrukke

"Vryheid is suksesvol net indien die verantwoordelikheid daarvan gehandhaaf word. Hoe en deur middel waarvan hierdie lewensriglyne verkry word, is onbeperk en vry. Antieke Hebreeus het vir Helmut hierdie waarheid oopgebreek."

Oor en weer deur Trisa Hugo en Analize Viljoen, ’n lesersindruk

Erla Diedericks
Lesersindrukke

"Dié twee karakters is iets vars in Afrikaanse literatuur. Ons almal ken iemand wat getroud was en nou borrelend baljaar tussen die vrouelywe."

Dean Allen reviews Hidden Karoo by Patricia Kramer and Alain Proust

Dean Allen
Books and writers

"Coupled with the stunning photography of Proust, one of the country’s foremost architectural and landscape photographers, the narrative provides for an interesting guide throughout the book."

Rooiborslaksman deur Marinda van Zyl: ’n FMR-resensie

Riette Rust
Resensies

"Die skrywer se navorsing is omvattend en goed geïntegreer by die res van die verhaal. Van Zyl se skryftalent is onmiskenbaar."

’n Gesprek met Marius Swart, die vertaler van The heart is the size of a fist

Naomi Meyer, Marius Swart
Boeke en skrywers

"Die onstuitbaarheid van die menslike oorlewingsdrang. Die waarde van vriende, en die onverwagse maniere waarop ons vriende maak en vriende raak. Die sterk gif van stilbly en anderpad kyk."

Searching for Sarah, Joanne Hichens interviews Dominique Malherbe

Joanne Hichens, Dominique Malherbe
Books and writers

"I was acutely aware of the sensitivities of this story, and my approach with the extended Langenhoven family was cautious."

Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2021: ’n onderhoud met Mercy Kannemeyer

Naomi Meyer, Mercy Kannemeyer
Skrywersonderhoude

"Ek staan in twee wêrelde – teater en Afrikaans. Soms kom die wêrelde byeen, en soms nie."

Escape from Pretoria: ’n onderhoud met Tim Jenkin

Maryke Roberts, Tim Jenkin
Skrywersonderhoude

"Ek het geleer dat wanneer jy ’n uitdaging in die gesig staar, jy nie sommer net die hele oplossing kan sit en uitwerk nie. Jou wegspringplek is om jou doelwit neer te pen. ’n Plan is ’n dinamiese, veranderlike stel riglyne wat geskaaf word soos wat jy praktiese aktiwiteite begin uitvoer. Daar sal vele draaie en swaaie wees, want jy kan die volgende stap beplan slegs as jy die vorige uitdaging oorkom het."

Sanlamprys vir Jeuglektuur-kortlys 2021: ’n onderhoud met Elanie Boshoff

Naomi Meyer, Elanie Boshoff
Skrywersonderhoude

"Afrikaans bly steeds my taal, en Afrikaans is so uitspattig, so ekspressief, dit smeek om in geskryf te word."

Persverklaring: PEN Afrikaans Vertaalfonds befonds vertaling van Ons wag op die kaptein deur Elsa Joubert

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

Kort voor die eenjaar-herdenking van die afsterwe van Elsa Joubert, een van Afrikaans se grootste skrywers, kondig PEN Afrikaans met trots aan dat ’n Nederlandse vertaling van Ons wag op die kaptein deur die PEN Afrikaans Vertaalfonds befonds sal word.

Press release: The AKO Caine Prize for African Writing reveals its 2021 shortlist

LitNet
Books and writers

The 2021 AKO Caine Prize shortlist has been announced, revealing five stories of "impressive craft and intelligent language" chosen from a multitude of submissions spanning over 22 countries.

Leefstyl

kykNET se hoogtepunte: Junie 2021

LitNet
kykNET Portaal

Daar wag baie kykgenot op kykNET se intekenare in Junie.

Press release: Kiss of the Spider Woman at The Baxter from 5 to 19 June 2021

LitNet
Lifestyle and entertainment

Booking is now open for the modern classic, Manuel Puig’s extraordinary play, Kiss of the Spider Woman, directed by the multi-award-winning Sylvaine Strike, at The Baxter Golden Arrow Studio from 5 to 19 June 2021 at 7 pm, with Saturday matinees at 2 pm.

Press release: Life and times of Michael K at The Baxter this June

LitNet
Lifestyle and entertainment

The Baxter Theatre Centre is proud to announce its most ambitious and exciting production in recent years, the world premiere of Nobel Prize-winning author JM Coetzee’s Life and times of Michael K, adapted for the stage by Lara Foot, in collaboration with the Handspring Puppet Company.

Press release: South African International Ballet Competition at Artscape in July 2021

LitNet
Lifestyle and entertainment

The SAIBC at the Artscape Opera House will be open to the public, with the competition taking place daily from Monday, 19 to Friday, 23 July at 17h00, and on Saturday, 24 at 14h00, followed by the closing performance and awards ceremony at 19h00.

Nuwe skryfwerk

Lief

Salvia Ockhuis
Poësie

"in my hart ontwaak
’n hitte wat voortaan
al my winters wonderskoon
sou maak."

Die dag toe alles verander het

Christiaan Eybers
Fiksie

"Ja, om ’n geliefde aan die dood af te staan is erg, maar om ’n geliefde gedurende ’n pandemie af te staan en nie die kans gegun te word om vir oulaas in die hospitaal te groet nie, is glad nie makliker nie."

Totsiens is soms vir altyd

Michelle van Graan
Poësie

"my geliefde se stoel bly leeg
my lippe rooi, nes die kers se was
my hoëhakskoene skop ek uit
soos ’n onwelkome gas"

When the prophet prophesies nonsense

Nneamaka Onochie
New writing

"Papa had pursued the contract with unflinching zeal. It was a government contract that would redirect the wheel of our lives to wealth. Then I woke up one morning and told him that I had seen him crying in my dreams because he had lost the contract. His bloodshot eyes blazed fire, and he ordered me out of his room; that morning, Mama paused breakfast and initiated prayer and fasting for the family."

SêNet

Universele wette oor verhoudings?

Hans Richardt
SêNet-briewe

"Ek weet nie of daar regtig universele wette is oor verhoudings met vroue nie."

’n Mooi bont koei

Tiens
SêNet-briewe

"Watter pragtige gesig is ’n koei met haar kalfie in ’n groen weiland! Maar helaas, ons maak hierdie koeie dood, ons slag hulle af en eet hulle! (Het u ook al gewonder of dit reg is dat ons vleis eet?)"



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

[email protected]

021 886 5169


© 2021 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved