Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 812

14/08/2020


  Krities Afrikaans

LitNet: Jou Kommadagga

Pasverskyn

Slagoffer


Skrywer: François Smuts
Uitgewer: Queillerie
ISBN: 9780795802201

Dawid Neethling is ’n suksesvolle psigiater op Stellenbosch met ’n deeltydse pos by die universiteit, ’n knalgeel Porsche en ’n steriele huwelik. Wanneer die beeldskone musiekstudent Eva Rodriguez sy pasiënt word, kan hy hom nie indink langs watter paadjies sy hom sal laat loop nie.

Boeke en skrywers

LitNet en die Jakes Gerwel Stigting se Kommadagga-slypskool

LitNet
Slypskole

LitNet en die Jakes Gerwel Stigting bied van 12 Oktober tot 1 November 2020 ’n mentorskapprogram vir belowende jong Afrikaanse en Engelse skrywers aan wat hulle met die kortkuns besig hou. Voornemende deelnemers kan nou aansoek doen.

Skoon wasgoed-rubriek: Die groot blydskap

Frederik de Jager
Rubrieke

"Carol Campbell, skrywer van Karretjiemense, het gedoen wat alle goeie storievertellers doen: Sy het met mense gepraat en na hulle geluister."

Mossie en Merv en die verlokking van die langpad

Deborah Steinmair
Rubrieke

"Met die terugry kry my fiets ’n pap wiel. Ek staan die band langs die pad en pomp (tjierie-tjierie) toe twee redelik gehawende mans in ’n garerige, vierkantige bruin tjor – ’n Mazda of Datsun of iets – langs my stilhou. Ek was destyds oop vir die lewe en belewenisse; ek wou alle soorte mense leer ken om oor hulle te skryf."

Boekklubs, boeke lees en boeke praat ten tye van ’n pandemie

Ingrid van der Walt
Leeskringe

"Boekklub, leesgeselskap, leeskring. Daar is die tegniese verskille, ja, maar in die tyd van korona is daar een ooreenkoms ongeag: Ontmoet aanlyn of dan nie meer nie."

Francois Smith se Kleinste ramp denkbaar gaan boei, terroriseer

Melt Myburgh, Francois Smith
Skrywersonderhoude

"Dinge werk op papier ietwat anders as in die werklikheid, en skryf is allermins ’n spieël wat jy op die sypaadjie voor Pep Stores opstel. Jy moet wel agterkom wat om te doen om daardie spieëlillusie te skep."

Korona-kortverhaalfees: Wilken Calitz oor "RE:"

Melt Myburgh, Wilken Calitz
Skrywersonderhoude

"'RE:' is basies ’n klomp back-and-forth e-posse tussen al die rolspelers wat hy betrek om sy plan te laat slaag. Mister X is ’n bedenklike figuur uit die onderwêreld wat die mediese fonds se vervalsing behartig."

Lesersindruk: Wolk deur Hannes Barnard

Anke Theron
Lesersindrukke

"Dié van ons wat maatjies gemaak het nog voor ons behoorlik uit ons doeke was, saam kleuterskool toe is en saam op skool was, sal hierdie boeke kan waardeer. Volwassenes kan ook gerus die boek lees."

In the mirror | Wie is jy?

Izak de Vries
Blogs

"For Women’s Day 2020 I asked a number of women in the book industry one question: 'Which woman gave you a voice?'" | "Ek het aan verskeie vroue gevra: 'Watter vrou het aan jou ’n stem gegee?'"

NP Van Wyk Louw (oorlede 18 Junie 1970); COVID-19: ’n Kuier met NP agter slot en grendel

Zesta Vorster
SêNet-briewe

"En toe klink ons ’n glasie saam – ek en die Shakespeare van Afrikaans – en hy sê: 'Dis daai blêrrie soetwyn.'"

Persvrystelling: Wêreldgebeurtenis in Afrikaanse filosofie

LitNet
Boeke en skrywers

Die verskyning van Middeleeuse filosofie, ’n reusewerk van oor die 1 600 bladsye in twee volumes, vergestalt die lewenswerk van Johann Beukes, spesialisnavorser in hierdie dissipline aan die Universiteit van die Vrystaat se Departement Filosofie.

Menings

"Keer die grendelstaat om in die vryheid om iets te beleef"

Johann Rossouw
Menings

Hierdie artikel deur die filosoof Bernard Stiegler het oorspronklik op 19 April 2020 in die Franse dagblad Le Monde verskyn. Uit die Frans vertaal deur Johann Rossouw. Stiegler kyk terug op die tronkstraf wat hy tussen 1978 en 1983 vir bankrowe uitgedien het, asook op die voorwaardes waaronder hy dit in iets deugsaams kon omskep.

Die klein jakkalsies wat die wingerd vreet: Hoe Engelse taalhegemonie stil-stil insluip

Frederik Rudolph van Dyk
Menings

"Dit blyk dat Engelse onderskrifte soos ’n koloniale grenslyn op Afrikaanse films ingebrand word; soos ’n tatoe van onderdanigheid. ’n Vlaggie van meerderwaardigheid wat wapper oor die 'onverstaanbare' brabbeltaal van die Afrikaanssprekende koloniale onderdane."

COVID-19: ’n Basiese inkomstetoelaag vir armes is juis nou nodig

Jason Lloyd
Rubrieke

"COVID-19 vra menslike en ekonomiese opofferings, maar waar is die regering se opofferings om te sorg dat diegene wat ’n werk of ’n KMMO verloor het, ten minste kos op hul tafel het?"

Reguit met Robinson: ’n Zoom-onderhoud met Roelof Botha en Markus en Joe Becker

Freek Robinson, Roelof Botha, Markus Becker, Joe Becker
Onderhoude

Ons toekoms in Suid-Afrika: Is hierdie vier positiewe scenario’s moontlik?

’n Onderhoud oor Evita Bezuidenhout se Unmasking Evita

Pieter-Dirk Uys, Evita Bezuidenhout
Onderhoude

Evita Bezuidenhout haal haar masker tydens COVID-19 af. Sy praat oor Unmasking Evita, wat op Vrouedag gestroom is. Pieter-Dirk Uys het op ’n afstand met Tannie Evita die onderhoud gevoer.

"Los ons kinders uit!" sê skrywers aan pedofiele

Louise Viljoen
Menings

"Hierdie dapper skrywers het in hulle onlangse boeke die kollig geplaas op pedofiele wat op kinders se onskuld teer. Hiermee dek hulle die tafel vir ’n broodnodige gesprek oor hoe ouers én kinders bemagtig kan word om ’n standpunt in te neem teen molestering en ook hulp kan kry."

Die klippe praat al harder

Jean Meiring
Menings

"Toe president Donald Trump vroeg in Julie vanjaar met vuur en swael die VSA se Onafhanklikheidsdag in ’n amfiteater voor die ikoniese Mount Rushmore-koor-in-die-kleine vier, was daar onvermydelik talle lae subteks. Die Pahá Sápa- (oftewel Black Hills-) bergreeks net buite die gehuggie Keystone in die suidweste van die deelstaat Suid-Dakota dra immers swaar aan simboliek en betekenis."

Hoe dit is met Steve is beslis nie hoe dit is met die res van ons nie.

Lidia Rauch
Menings

"Wat beteken die Afrikaner-etiket in Suid-Afrika vandag en hoekom sukkel ek met tye om trots te wees daarop?"

Commemorating Women’s Day 2020: Hoe kan ôs tien period poverty baklei virrie benefit van vrouens en meisies in need?

Tasneem Daniels
Menings

"Het al die jong skoolmeisies ’n ma, of ’n ouma, of ’n suster byrie huis wat vi hulle kan advise oo menstrual care, en kan hulle sanitary pads en menstrual care products bekostig?"

Kan ons werklik Vrouemaand vier sonder om met onsself eerlik te wees?

Lidia Rauch
Menings

"Hoe lank gaan ons dit nog toelaat?"

Wat’s in ’n naam?

Nini Bennett
Rubrieke

"Jou naam vertel van jou geslagsregister, weerspieël jou ouers se drome en aspirasies en verklap iets van die zeitgeist waarin jy gebore is."

Potketelbrandewyn

Handré Brand
Menings

"Brandewyn wat deur middel van die potketel-metode geproduseer word is in Suid-Afrika tot nuwe hoogtes gevoer, veral wat die kwaliteit van die plaaslike produkte betref."

Charismatiese Christene en netwerkbemarking

Marco Lotz
SêNet-briewe

"En hier was die paradoks: Op ’n manier is ek goed genoeg om by hulle tandepasta te koop, maar God se genade is selektief tot ek presies hulle interpretasie volg."

Waaroor gaan vandag se laaities eendag gesels?

Marnus Kok
SêNet-briewe

"Nou: weens die situasie van omtrent geen sport weens die COVID-19-pandemie nie, dink ek baie kere aan die herinneringe wat ’n mens aan sport het – veral uit jou kinderdae."

Nou op Voertaal

Stryd teen COVID-19-korrupsie laat Ramaphosa sukkel om polities asem te haal

Heindrich Wyngaard
Nuusvinke

"Dit is net so afstootlik, het Ramaphosa beklemtoon, dat sakelui in sommige gevalle gedurende hierdie pandemie die prys van lewensreddende voorraad, soos gesigsmaskers, se pryse met tot 900% verhoog."

Vlak 2 en fase 2 – die land juig én grom boos

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Suid-Afrikaners het die afgelope week skaars bly geword oor die moontlike vooruitsig dat die noodregulasies van vlak 3 na vlak 2 verlig gaan word, toe hulle wreed deur Eskom ontnugter word met fase 2- en selfs fase 3-beurtkrag wat in werking kan tree."

Einde van Vlak 3 dalk om die draai

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die verwagting is dat president Ramaphosa die land nie later nie as Saterdagaand sal toespreek oor die pad vorentoe."

Verbod op verkoop van alkohol veroorsaak "korporatiewe bloedbad"

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Agri SA het ’n beroep op die regering gedoen om die verbod op alkoholverkope te heroorweeg om die landbousektor toe te laat om tot ekonomiese groei by te dra."

Pollie ons gaan Paarl toe

Hans Pienaar
Nuusvinke

"Skielik het ’n intrigerende nuwe debat hom onder ons ingesmokkel, die een oor die onafhanklikheid van die Kaap ... Onlangs is die Cape Independence Advocacy Group gestig, en dit lyk of dit die pad van ander inisiatiewe sal volg nadat dit ’n vlag in die kleure van die ou koloniale moondhede ontwerp het."

Geweld teen vroue op Vrouedag

Ronelda Kamfer
Meningen

"Die geweld teen vroue is die eeue oue pandemie. Eindelose sosiale-media-veldtogte stroom op ons timelines, so tussen die nuusberigte van nog ’n moord, nog ’n verkragting. Slagoffers is babas, oumas, ryk en arm, wêreldbekend en naamloos."

Suid-Afrika se stille diplomasie met Zimbabwe onder skoot

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die Suid-Afrikaanse regering loop uit verskeie oorde onder skerp kritiek deur omdat daar geswyg word oor die menseregtevergrype in Zimbabwe."

Belangrijk thema had een sterkere auteur verdiend

Ingrid Glorie
Literatuur

"In Plantage Wildlust beschrijft Tessa Leuwsha de ondergang van een Surinaamse koffieplantage aan het begin van de twintigste eeuw. Terwijl er in Nederland bij het brede publiek weinig bekend is over de slavernij in Suriname, is er over de inzet van Aziatische contractarbeiders nóg minder bekend. Leuwsha doet een terechte poging deze verborgen geschiedenis op te tekenen, maar schiet uiteindelijk als romanschrijver te kort."

Akademies en Skole

Vonnisbespreking: Quo vadis ondernemingredding?

Stefan van Eck, André Boraine
LitNet Akademies (Regte)

"South African Airways (AH) word teen die agtergrond van tersaaklike beginsels van die insolvensie- en ondernemingreddingsreg bespreek soos dit tans in die Suid-Afrikaanse reg toepassing vind."

Vonnisbespreking: Grondwetlike skadevergoeding as "nominale" en "verswaarde" skadevergoeding in dringende aansoeke

Emile Zitzke
LitNet Akademies (Regte)

"Op ’n dag het die Johannesburgse Metropolisie by die middelmannetjie opgedaag, die besittings van die hawelose mense op ’n trok gelaai en toe verdwyn."

Graad 8: Wiskunde – voorbereiding vir September-eksamen

Lee-Ann West
Notas, toetse en vraestelle

Is jy in graad 8? Wil jy wiskunde voorberei vir die September-eksamen? Laai ’n gratis vraestel en memorandum wat deur Lee-Ann West vir LitNet opgestel is, hier af.

Graad 9 Eerste Addisionele Taal – Taaloefening en memo met Best Books

Alta Engelbrecht
Notas, toetse en vraestelle

Hier is ’n lekker taaloefening en memo vir graad 9 Afrikaans EAT-leerders uit Best Books en Alta Engelbrecht se Eksamenhulp-boek.

Monty Hall en intuïsie

Pieta van Deventer
Notas, toetse en vraestelle

Wiskundeverryking: Lees Pieta van Deventer se bespreking van die Monty Hall-probleem en intuïsie.

Portale

Persvrystelling: Neville Alexander-prestige-eerbewyse – Oproep om benoemings

LitNet
Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal

As deel van die vieringe van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se 45ste bestaansjaar nooi hierdie instelling die publiek om geskikte kandidate te benoem vir die vierde Neville Alexander-prestige-eerbewyse ter waarde van R20 000 elk.

Persverklaring: Aksie van die burgerlike samelewing – Saam die toekoms in met Afrikaans

LitNet
Die Afrikaanse Taalraad-portaal

"45 persone van regoor die land het ingeskakel by hierdie aanlyn seminaar met die tema: 'Afrikaans as ’n waardevolle hulpbron – selfs al verengels die skole en universiteite'."

Leefstyl

Wie’s jou Willem …

Louis Duvenhage
Musiek

"Gedurende die lockdown het die Afrikaanse country-punk band Orwellington ’n nuwe song, 'Willem Willim', opgeneem. Dit handel oor verskeie Willems wat al oor die band se pad gekom het en besin ook oor die gebruik van sosiale media."

Lovecraft country – a review

Reney Warrington
Lifestyle and entertainment

"Buckle your seatbelt for this new HBO show."

Persvrystelling: Die Boer – by die huis: Emma van Heyn, Met slenterslag na Shanghai (20–25 Augustus 2020)

LitNet
Musiek

Dit is nie slegs ’n musiek-show nie, dis ’n progressiewe storievertelling wat aan jou hart sal ruk.

Persvrystelling: kykNET Silwerskermfees – nuwe formaat vir 2020

LitNet
kykNET Portaal

Die kykNET Silwerskermfees, ’n hoogtepunt op die jaarlikse vermaakkalender, gaan vanjaar ’n nuwe baadjie aantrek en in ’n ander formaat aanlyn aangebied word met ’n fokus op produksie, die ontwikkeling van kortfilms en ander opwindende en belangrike aspekte van die filmbedryf.

kykNET: Die vroue neem (amper) oor op Toks & Tjops

LitNet
kykNET Portaal

Dis Vrouemaand en op die gewilde rugbyprogram Toks & Tjops gaan vroue ’n groot deel van die program uitmaak.

Nuwe skryfwerk

Korona-kortverhaalfees: RE:

Wilken Calitz
Fiksie

"Elke les word noukeurig nagesien en punte word gegee vir vordering. Swak storielyne en herhaling van vorige drome word swaar gestraf met drie bladsye se dramatiese voordrag uit Graeme Smith se biografie."

Die portret

Ferdi Wheeler
Fiksie

"Die tydverdryf word onderbreek toe Nalin tot my verbasing lui-lui in my ry afgestap kom en terstond een van die oop sitplekke in die middel aan die oorkant kies om te gaan sit. Wat sou háár makeer?"

Eergister se Nuwejaarsdag, 1955

Estelle Condra
Fiksie

"Tussen die beet en geelwortels sit ek by die kafeetafeltjie met ’n koeldrank. Dis Nuwejaarsdag. Erna-hulle het gaan piekniek hou en swem by die meer. Hermina-hulle het gaan tennis speel. Nie een van my vriendinne het my saamgenooi nie."

Ballade vir Joost se boetie

Jannie Pretorius
Poësie

"tydens ’n kerkdiens van Querencia
Bedieninge-gemeente, waar die mense staan en sing
en dertig gemeentelede aan die Here hulde bring
het op Sondag, 26 Julie 2020, ’n makabere toneel
van skote en dood en bloed in die samekoms afgespeel."

Geblus

Therin Pretorius
Poësie

"omdat my môre soek is
sal voëls nie weer vir my klink
soos in my laaste goeie uur"

LAW FOR ALL’s Top 10: "When justice meant the world had to stop, so Ayanda could dream" by Sumayya Mohamed

Saaleha Bhamjee
New writing

"And the people came together to lift South Africa up again. To love her again, appreciate her beauty and appreciate that they themselves were enough."

Bible story

Ferdi Wheeler
New writing

"Now, my Prince, I can hear your chariots
thundering towards the once sublime city
you left behind, and I tremble, my Prince"



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2020 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved