|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 782
15/01/2020
|
Krities Afrikaans
|
Kansvatter: Die rustelose lewe van Ben Viljoen
Skrywer: Carel van der Merwe
Uitgewer: Protea Boekhuis
ISBN: 9781485310563
Carel van der Merwe het besluit om Ben Viljoen se spore na Brittanje, Nederland, Mexiko en Amerika te volg en te gaan uitvind hoe dit gebeur het dat dié Boereoorloggeneraal burgerskap van vier verskillende lande gehad het, die ster was van ’n Boereoorlogskouspel, aan ’n Mexikaanse revolusie deelgeneem het, as vredeskommissaris tussen die Yaqui-Indiane opgetree het en voor sy dood op die punt was om ’n film in Hollywood te vervaardig. |
 |
|
 |
Skote in die nag
LitNet
Menings
LitNet het Afrikaanse skrywers wat ’n verbintenis met Johannesburg het, gevra om hul gewaarwordinge oor die verbyryskietvoorvalle tydens Nuwejaar-feesvieringe in die stad met lesers te deel.
|
 |
Skote in die nag: “Is Melville dood?”
Vincent Pienaar
Menings
"Nou, nege dae na die geskietery by Poppy’s, sit ek op die voorstoep by Nuno’s met ’n Windhoek Draught gerusstellend in my hand terwyl my hond verveeld tussen die tafels rondsnuffel vir iets interessant."
|
 |
Skote in die nag: ’n Duisend en iets nagte later
Izak du Plessis
Menings
"'Ek sien jy is op ’n selfmoordsending,' sê die man met die Panamahoed, swart jas en blinkswart skoene by die tafel langs my terwyl ek die skroefprop van my tweede bottel Tall Horse-merlot laat oopknars."
|
 |
Skote in die nag: Drie maal om die blok
Hans Pienaar
Menings
"Die eksentrisiteit van Melville was te siene in die feit dat die land se voorste intellektuele kon karaoke sing by Poppy’s op Maandae terwyl ’n transaksie in die onderwêreld op ’n sypaadjietafel gesluit word."
|
 |
Toekomsgerigte grondhervorming moet ideologiese kitsoplossings vervang
Frederik Rudolph van Dyk
Seminare en essays
"Ideologiese dogmatici in Suid-Afrika mors in elk geval met mense se tyd, geduld en welsyn deur aldag te sit en wag vir die geskiedenis se noodwendige trein van progressie om ons te kom oplaai terwyl hulle onbenullige voorbereidings vir ’n revolusionêre toekoms tref."
|
 |
Morfeus moet trou
Nini Bennett
Rubrieke
"Nee, my blind date is nie ’n reeksmoordenaar nie. Net ’n skadelose dokter, en sy enigste verhouding is met sy draks."
|
 |
Die opkoms van die introvert
Elmarie Viljoen-Massyn
NouNet
"Eerder as om te verstaan, word gepoog om te verander, te help. Die 'stil enetjie' om nuwe vriende te maak. Die muurblom wat die lewe en al die genot wat dit bied, misloop, hier eenkant in die hoek, ver weg uit die kring van die skoffelendes."
|
 |
Nederlands in Suid-Amerika
Menán van Heerden, Yves T'Sjoen
Academisch
"Suriname is een meertalig land, waar naast Surinaams-Nederlands ook Sranantongo, Spaans, Engels en vele andere inheemse talen worden gesproken. Het aandeel van de Nederlandstalige literatuur in dat meertalige palet is niet gering."
|
 |
Is die skrif aan die muur vir Cyril?
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Sy politieke vyande in die ANC, wat hoofsaaklik Zuma-gesindes is, slyp behoorlik hulle tande om van Ramaphosa ontslae te raak en hom na sy politieke graf te stuur."
|
 |
Dutch delights at Mojo Market
Cliffordene Norton, Judith Mechisi
Culinair
"Making their food is a way of learning more about their culture, food and language." Judith Mechisi, manager of the German Bites / Dutch Delights stall at Mojo Market, chats to Cliffordene Norton.
|
 |
Hoekom soek boer ’n vrou?
Naomi Meyer
kykNET Portaal
"En ek wonder voort: Hoekom soek boer nie eerder antwoorde op vrae soos wat beurtkrag aan sy boerdery gaan maak nie?"
|
 |
Reisskets: Die dans van die riete
Helena Opperman
Reis
"Tienduisende Swazi’s en buitelanders trek saam by die kraal van die koninginmoeder vir die skouspel van kleur, klank en dans."
|
 |
Resensie: Kammaland deur Annelie Botes
Alta Cloete
Resensies
"Kammaland is ’n boek wat jy nie lig gaan vergeet nie, want Annelie Botes weet hoe om emosies en ervarings te verwoord wat die gewone mens nie eens in sy privaatste gedagtes kan omskryf nie."
|
 |
The choice between us: an interview with Edyth Bulbring
Naomi Meyer, Edyth Bulbring
Books and writers
"And like most white children, I also had several 'nannies' who looked after me and seemed to care about me. I can never get over how strange and complex these relationships were in the context of apartheid."
|
 |
#lovewhatyoudo – an interview with Natasha Anders
Cliffordene Norton, Natasha Anders
Books and writers
What started out as a spur-of-the-moment decision turned into an award-winning career. Natasha Anders chats to Cliffordene Norton about what keeps her motivated, and her journey from self-published to traditionally published author.
|
 |
PW Buys (1923–1999)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
“Wat hy vir ons nagelaat het, is skoon, suiwer liriek en gedigte van ’n beminlike menslikheid.” PW Buys se profiel op LitNet se ATKV-Skrywersalbum is volledig bygewerk.
|
 |
Interview: How authors can use social media
Cliffordene Norton, Dave Henderson
Books and writers
"Social media – used properly – can be an important tool within any author’s marketing arsenal." Cliffordene Norton interviews Dave Henderson, founder of MyeBook.co.za.
|
 |
Algebraïese en transendentale getalle
Pieta van Deventer
Skole
"Hierdie artikel gaan in werklikheid oor vier transendentale getalle en hoe hierdie gedagtes almal saam in een verstommend eenvoudige vergelyking saamgevoeg word."
|
 |
Vorige tye
Mauritz Venter
Poësie
“die ou-ou foto se vreugde is nou verby
Die glimlagte en vreemdheid van hul
sorgloosheid”
|
 |
Vir als
Theresa Strauss
Poësie
“Wie kan tog daardie oomblik
vergeet wat in vandag
se gister ontvou”
|
 |
Lewensles
Keith Bettesworth
Poësie
“My hart, gespeen langs die skuins kliphange
Vrugbare vallei bedek met gehekelde lappieskombers”
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|