Vir als 

  • 0

Vir als is daar ’n oomblik
Die lewe vertel ons so,
vasgelê in tyd, begrawe in onthou.

In als is daar vergetelheid
Wie kan tog daardie oomblik
vergeet wat in vandag
se gister ontvou.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top