|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 769
04/10/2019
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Pasella vraestelle |
Fresh off the press
The Testaments
In this electrifying sequel to The Handmaid’s Tale, Margaret Atwood answers the question that has tantalised readers for decades: What happened to Offred? When the van door slammed on Offred’s future at the end of The Handmaid’s Tale, readers had no way of telling what lay ahead. With The Testaments, the wait is over. Margaret Atwood’s sequel picks up the story 15 years after Offred stepped into the unknown, with the explosive testaments of three female narrators from Gilead.
Title: The Testaments
Author: Margaret Atwood
Publisher: Penguin
ISBN: 9781784742324
|
 |
 |
Vraestel-uitnodiging aan onderwysers
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
LitNet publiseer ’n geruime tyd al gratis vraestelle, memo’s en lesplanne. Sommige vraestelle is deur LitNet aangevra, sommige van die vraestelle en lesplanne is spontane toesendings deur ervare leerkragte. Jy is welkom om jou vraestelle ook vir LitNet te stuur.
|
 |
Graad 10, Fisiese Wetenskap: Chemie, vraestel en memo – vierde kwartaal
DF Greeff
Notas, toetse en vraestelle
LitNet het die volgende graad 10 Chemie-vraestel en memo as spontante toesending vanaf DF Greeff van Hoërskool Piketberg ontvang. Baie dankie! Leerders is welkom om die vraestel en memo gratis af te laai en vir hersieningsdoeleindes aan te wend.
|
 |
Wiskunde met LitNet: graad 12 – Waarskynlikheid
LitNet
Skole
Is jy in graad 12 en besig om voor te berei vir die rekord- en eindeksamen? Kyk hierdie video oor waarskynlikheid wat deel uitmaak van ’n reeks van vier video’s waarin Lee-Ann West jou help. Teken in by LitNet om nog weeklikse video’s te ontvang!
|
 |
Die ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse militêre doktrine
Leopold Scholtz
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
“Die punt is dat die Afrikaners op taktiese gebied – in sowel die Anglo-Boereoorlog as die Grensoorlog – ’n natuurlike instink gehad het wat hulle baie goed te staan gekom het. Op operasionele en strategiese vlak was dit egter ’n ietwat ander storie.”
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
 |
Waar kom die woord "braai" vandaan?
Menán van Heerden
Over taal
Afrikaanse woorde wat daagliks gebruik word, het benewens Nederlands, verskeie ander invloede, soos Maleis, Portugees, Xhosa, Nama, ens. Hier is agt woorde en hul komvandaan-stories.
|
 |
Polisieminister by korrupsie betrek
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die minister van polisie, generaal Bheki Cele, is na bewering omgekoop om korrupte lede van die polisie se intelligensie-eenheid te beskerm. Dié ernstige aantyging is Maandag voor die Zondo-kommissie gelewer toe kolonel Dhanajaya Naidoo sy getuienis vanuit ’n geheime plek aan die kommissie voorgelê het."
|
 |
"'Vêrlander'-tentoonstelling geeft de Griekwa’s hun waardigheid terug"
Ingrid Glorie
Geschiedenis
"Op zaterdag 21 september brachten de deelnemers van de Week van de Afrikaanse roman een bezoek aan de Vêrlander-tentoonstelling in het Vestingmuseum in Naarden. Zo’n voormalig militair bolwerk zal bij sommigen associaties oproepen met de wreedheden uit de tijd van Jan van Riebeeck. De prachtige foto’s van Geert Snoeijer – portretten van de nazaten van VOC-soldaten en vrouwen uit de veroverde gebieden – staan daarmee in een spannend contrast."
|
 |
Labia-teater in Kaapstad: Dié dame van statuur vier 70ste bestaansjaar
Marli van Eeden
Film
"By die Labia-teater (Kaapstad) is om ’n fliek te gaan kyk nie net nog iets wat jy doen nie, dis steeds ’n 'event'. Hierdie teater gee vir my die geleentheid om rolprente te wys op ’n oudmodiese manier, maar met nuwe tegnologie. Dit is daai ouwêreldse gevoel, die atmosfeer, die 'ambience' en ’n tikkie 'magic' wat die ervaring uniek maak." Marli van Eeden gesels met Ludi Kraus, die eienaar van die Labia-teater.
|
 |
Nacht van de Poëzie 2019
Francine Maessen
Literatuur
"In de nacht van 28 op 29 september vond in Utrecht de 37e editie van de Nacht van de Poëzie plaats. Het format van deze productie is simpel: neem een podium en een stuk of twintig dichters, en laat ze los gaan."
|
 |
Margaret Atwood en The testaments
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Die tydvak waarin ons nou is, maak die werk relevant omdat ons kan sien wat aan ’t gebeur is. Méér as dit: gebaseer op wat al in ander wêrelddele gebeur het, kan ons voorspel waarheen ons op pad is."
|
 |
Hêrrit Itch
Jitsvinger
Rubrieke
"'’n Konsep soos 'nasionale braaidag' is vir my extremely oppervlakkig en verdraai die waardes van onse cultural heritage. So, laat ek gou ’n bietjie witblits stook op jou mental charcoal en smoke signals uitstuur vir alle onkundiges en social network-snotvreters."
|
 |
Die GEC Revolution
Olivia M Coetzee
Rubrieke
"Na ek die eeste nuusberig oo die gemos ʼn paa dae trug gesien het dink ek net heeltyd, 'f#k die robots gan oo vat in 85 jaa, gan vra maa net vi Siri of vi Alexa, of Tannie Google Assist, dan wat? Die kinnes kannie ees reg lies of wiskunde doenie, hoe gan hulle kan kompeteer met Artificial Intelligence, hoe?'"
|
 |
"Afrikaans: Kom saam | Come along"-simposium by Sol Plaatje-universiteit: ’n onderhoud
Naomi Meyer, Adean van Dyk, Emma Groenewald
Onderhoude
"In Kimberley is Afrikaans die algemene gebruikstaal. Dit is werklik 'n inklusiewe taal wat oral gebruik word – by winkels, restaurante en besighede. Setswana is wel die taal wat deur die meerderheid SPU-studente gepraat word ..., maar tog word Afrikaans daagliks informeel op kampus gebruik."
|
 |
#opdielug met Jeremeo Le Cordeur
Menán van Heerden
Menings
Kom luister saam! Robyn van de Rhede en Menán van Heerden voer onderhoude met mense wat passievol is oor hul taal. Afrikaans en Afrikaaps leef en beef op teaterverhoë, in die woordkuns van rymkletsers en digters, tydens vurige debatte by feeste ... en die lys hou nie op nie! Die derde gas op die maandelikse Lekker LitNet-insetsel op Radio 786 is bekroonde teater-praktisyn Jeremeo Le Cordeur.
|
 |
Bestaan nierassigheid nog?
Jason Lloyd
Rubrieke
"Minderhede voel ellendig, ten spyte van die feit dat die Grondwet nierassigheid as ʼn waarde van demokrasie neerlê, omdat hulle voel die samelewing is terug by die ANC se vroeë wortels as ʼn swart nasionalistiese party wat ras as basis gebruik om net Africans te bevoordeel."
|
 |
Tuin van Digters 2019: Mercy Kannemeyer se indrukke
Mercy Kannemeyer
Seminare en essays
"Dit het my ’n rukkie gevat om hierdie rubriek te skryf. Ek wou bepeins oor dit wat ek deurgemaak het. En in my gedagteproses het ek ook besef dat die fees steeds oorwegend wit is. Hier kan ’n mens moontlik op ’n paar tone trap, want natuurlik het ek groot agting vir almal wat op hul manier tot die sukses van so ’n fees bydra. Die volgende vrae het wel in my kop gedwaal: Waar is die bruin of swart akademici?"
|
 |
Onderhoud met Wouter Gildenhuys oor Grondwoorde 2018
Remona Voges, Naomi Meyer, Wouter Gildenhuys
Onderhoude
"Een van die oogmerke van Grondwoorde is om 'n liefde vir die Afrikaanse taal en die Afrikaanse digkuns te kweek, wat hopelik deur die proses aangemoedig word."
|
 |
Book review: Triangulum by Masande Ntshanga
Karabo Kgoleng
Books and writers
"Thematically, Triangulum is a compelling work that explores ideologies that are often at odds with one another, but which Ntshanga brings to an uneasy kind of integration while not leaving the reader with a clear, comfortable sense of resolution."
|
 |
FMR-resensie: Koshuis deur Erns Grundling
Danie Botha
Resensies
"Erns som die heerlike uiteenlopendheid en die afwisseling in die temas op: kattekwaad, byname, romanse, studentepret, koshuissport (én -sports), ontgroening (verkieslik die ligter kant), studietyd, koshuisvaders en -moeders, koshuiskos ..."
|
 |
Skrywersonderhoud: Carla van der Spuy oor Liefde agter tralies
Carla van der Spuy, Naomi Meyer, Remona Voges
Skrywersonderhoude
"Die gevangene fokus al sy aandag op jou, die vrou daar buite. Hy vlei jou, skryf vir jou die mooiste gedigte en liefdesbriewe en jy word die spil waarom sy heelal draai. Dis besonder goed vir die ego."
|
 |
The Midlands Literary Festival 2019 in pictures
Izak de Vries
Books and writers
The tenth Midlands Literary Festival took place from 30 August to 1 September 2019. Izak de Vries attended and shares some of his photographs and insights.
|
 |
Kortliks II
Crito
Blogs
Crito reageer op resensies van Seks, leuens en die internet deur Erla Diedericks, Tronkhond deur China Mouton, Soekmekaar deur Dana Snyman en Noorman, deur SD Fourie.
|
 |
Filmresensie: Downtown Abbey
Suzette Kotzé-Myburgh
Film
"Alles tesaam vorm dit ’n netwerk van hoof- en subintriges wat die aandag boei én sorg vir ’n goeie skeut humor wanneer die Downton Abbey-personeel saamstaan teen die koninklike 'indringers'. Die laaste gesprek tussen Violet en Mary (Michelle Dockery) weerklink ook treffend tot in vandag se onsekere (Brexit-)tyd."
|
 |
Joker – darker than Gotham
Reney Warrington
Film
"Joker is an expansive film, a cinematic marvel with plenty of jaw-dropping scenes. The unrelentingly dark nature of this instalment will, however, frighten many cinemagoers. Be warned. Or heartened."
|
 |
YouTube-onderhoud: ’n besoek aan die Arendsvlei-stel
Menán van Heerden, Cliffordene Norton
kykNET Portaal
Dit is onlangs bevestig dat die Afrikaanse telenovela Arendsvlei vir ’n tweede seisoen hernu is. Menán van Heerden en Cliffordene Norton het die Arendsvlei-stel by Atlantic Studios in Milnerton (Kaapstad) besoek. Menán het ’n video-onderhoud met Theltom Masimila, die skrywer en vervaardiger, gevoer.
|
 |
The Adhan is silent most mornings
Anifowoshe Ibrahim
New writing
“In every home there’s a room that holds the most powerful secrets. In every room that holds such secrets, there’s a table. A table that eavesdrops, that listens to all human discussions.”
|
 |
Een-dag
Tienie Fourie
Fiksie
“Die Drakeberg, waar die bome staan waaraan geliefdes hulle soms opgehang het as hul ouers geweier het dat hulle trou. Daar waar sommige jong mense na hul dood gespring het. Liewer dood as apart.”
|
 |
Die bestemming
Theresa Postma
Poësie
“hoe weerloos die bloue maan was
soos ’n swael wat vlerke na somer uithang”
|
|