|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 763
23/08/2019
|
Krities Afrikaans
|
Hond se gedagte
Fleur de Villiers is nie 'n kenner van rugby nie. Wanneer haar ou pel Maurice Kumalo haar vra om 'n biografie oor die Springbok-rugbykaptein Katstert Nel te skryf, is sy om die minste te sê teësinnig. Haar voorliefdes in die lewe behels eerder fynere dinge, soos ondersoekende joernalistiek, goeie kos en wyn. Wat op aarde weet sy van rugby, so op die vooraand van die Wêreldbekertoernooi in die jaar 2025?
Daar wag 'n groot verrassing op Fleur.
Titel: Hond se gedagte
Outeur: Kerneels Breytenbach
Uitgewer: NB-Uitgewers
|
 |
 |
Vannie Kaap memes: an interview with Samantha Roman
Cliffordene Norton, Samantha Roman
Interviews
Vannie Kaap memes are super popular on social media. Cliffordene Norton interviews Samantha Roman about her thesis titled: "What Kaaps brings to the table: A sociolinguistic analysis of the intersection between language, food and identity in Vannie Kaap memes".
|
 |
Waarom kunsmuseums of waarom hoegenaamd kuns?
Martie Retief-Meiring
Kuns
"In die museumkafee waar die gesprek plaasvind, is ’n groot klipmuur met San-rotskunsfigure daarop. ... As die mens tóé al nie sonder kuns kon leef nie, hoe sal die mens vorentoe daarsonder kan leef?"
|
 |
NouNet: publiseer jou mening op LitNet!
LitNet
NouNet
Het jy geweet jy kan op LitNet publiseer? LitNet gaan R1 250 beskikbaar stel aan die skrywers van NouNet-meningsartikels. Jy pen jou mening oor enigiets onder die son neer. Verkieslik iets aktueels, maar dit kan ook oor boeke, reis, of die lewe in Suid-Afrika, die liefde of iets wat jou irriteer, gaan. Laat hoor van jou!
|
 |
NouNet-mening: Beteken bo vyftig dat jy breindood is?
Hendie Grobbelaar
NouNet
"Ons kan die internet 'surf' dat jou kop draai ... Ons reis alleen oorsee, ons klim Kilimandjaro en ons gaan stap die Camino ... Ons kan somme maak sonder ’n sakrekenaar of daai toepassinkie op jou slimfoon. Ons kan spel, ons kan ordentlik oor ’n telefoon praat ... Ons kan ’n debat voer in ’n raadsaal sonder om elke vyf minute op ’n selfoon te kyk."
|
 |
NouNet-mening: Somers in Skotland
Herschelle Benjamin
NouNet
"Dit is werklik merkwaardig en spesiaal vir my om as skrywer en jong man weer hierdie tyd van die jaar in Skotland te wees. Edinburgh is as Unesco se eerste Stad van Literatuur aangewys en Harry Potter-liefhebbers stroom steeds na die kafees waarin JK Rowling geskryf het."
|
 |
Vonnisbespreking: Belastering van openbare figuur
Johann Neethling
LitNet Akademies (Regte)
"Hulle het geensins redelike stappe gedoen om van die lasterlike bewerings te verifieer nie en ook nie die applikant ’n kans gegun om op die bewerings te reageer nie."
|
 |
Oproep om referate: Ontlaering 2020
LitNet
Akademies en skole
Ons nooi veral opkomende akademici, en navorsers en dosente wat in België, Nederland, Pole, Aruba, VSA, en Namibië met/oor die Afrikaanse letterkunde werk om deel te neem.
|
 |
Hope Masike – die nuwe prinses van mbira
Pieter van der Lugt
Musiek
"Hope bou haar liedjies met van mbira se tradisionele tegnieke, maar speel stadiger frases as wat jy dalk op dié instrument verwag en gebruik heelwat eggo, wat hulle soos dagdrome laat hang."
|
 |
Two short plays at The Baxter
LitNet
Lifestyle and entertainment
"Rising star theatre-maker and director Nwabisa Plaatjie, brings to life two beautiful plays by American playwright Alice Childress as part of the Baxter’s Women’s Month celebrations in the Golden Arrow Studio from 28 August to 13 September."
|
 |
Suidoosterfees Talentsoektog 2019/20
LitNet
Suidoosterfees
Dis weer tyd vir die Suidoosterfees Talentsoektog en hierdie jaar waarborg die fees om die Wes-Kaap op horings te neem met ’n opwindende soektog na jong opkomende talent!
|
 |
Boekresensie: Mans en hulle wonde deur Cas van Rensburg
Laurie Gaum
Resensies
"Wat my interesseer het, is dat die Kerk (generies gesien) dikwels as plaasvervanger vir die moeder dien. Seuns moet analoog aan sprokies op ’n 'heldereis' gaan waarvoor hulle manlike mentors nodig het. Maar dan moet jy ook 'begin by jou pa' en jou pa 'agterlaat' deur hom te leer ken of verstaan."
|
 |
BSV-slypskool met Karin Brynard
Corlietha Swart
Skryfsake en rubrieke
"Hier is nog inligting oor die BSV-slypskool met Karin Brynard wat binnekort plaasvind."
|
 |
The Midlands Literary Festival is ten years old
Izak de Vries
Books and writers
"The tenth Midlands Literary Festival will take place from 31 August to 1 September 2019 at the Fern Hill Hotel in Howick, KwaZulu-Natal. Here is the programme."
|
 |
Reader impression: Where do you go to by Jean Cerfontaine
Louise Viljoen
Books and writers
"Despite the occasional punctuation blunder many a self-published book is guilty of, Where do you go to is a lovely and unforgettable read, and a fitting tribute to Sarstedt’s song; and, although one expects a feel-good ending culminating in Marie-Claire learning more about the first few years of her life, the revelation still comes as a surprise."
|
 |
A-Z | Elgin Grabouw CrimeFest | Krimifees
Izak de Vries
Feeste
Die eerste Elgin Grabouw Krimifees het van 9 tot 11 Augustus 2019 plaasgevind, en hier is 'n fotoblad. The first Elgin Grabouw CrimeFest took place from 9 to 11 August 2019. Click to experience it through photographs.
|
 |
Slagveld
Crito
Blogs
"Hierdie bespreking is veel meer lering as wat dit resensering is, en ek is daarvoor dankbaar."
|
 |
Om te steier onder die sterftes rondom jou
Hans Pienaar
Meningen
"Verlede Vrydag het ons afskeid geneem van my vriend van 36 jaar, Harry Kalmer, by ’n geleentheid in Johannesburg. Harry was die agtste mens na aan my wat die afgelope jaar of so dood is."
|
 |
Bosasa was soos ’n sekte, onthul nuwe boek
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Met ’n Bybel onder die arm en Christelike waardes as riglyn, het Bosasa die land se geldkoffers vermoedelik so geplunder dat dit die Guptas na Sondagskoolkinders laat lyk. Dit is die prentjie wat vorendag kom in ’n boek wat pas deur LAPA Uitgewers gepubliseer is."
|
 |
Lekker Afrikaanse idiome III
Menán van Heerden
Over taal
"Kierankie", "witvoetjie", "kluitjies", "kreeftegang". Hoe pas hierdie woorde in Afrikaanse idiome in?
|
 |
Ouma Annie se windpoeier
Cliffordene Norton
Meningen
"Ons familie is nie seker waar en hoe die windpoeier begin het nie, want my oumagrootjie is in 2001 op die ouderdom van 95 jaar oorlede. Haar boererate is in ’n mate haar erfenis aan ons."
|
 |
Vind jou voete in Nederland met die South Africans in The Netherlands Facebook-groep
Cliffordene Norton, Shanita Henze
Interviews
Jy het pas na Nederland verhuis en sukkel om jou voete te vind. Is daar Suid-Afrikaners wat ’n lekker braai hou die naweek? Waar en by wie vind jy uit? "South Africans in The Netherlands!!" is ’n Facebook-groep met meer as 7 000 lede wat daagliks aan verskillende gesprekke deelneem. Cliffordene Norton het met Shanita Henze, administrateur van dié groep, gesels.
|
 |
Valse vriend: Lol
Voertaal
Valse vrienden
"Waarom is die betekenis van die Nederlandse woord 'lol' soortgelyk aan die sms-taal afkorting 'LOL'?" #valsevriend
|
 |
Suid-Afrika se Top 10-Pinotage-wenners aangekondig
Maryke Roberts
Culinair
"Pinotage, Suid-Afrika se unieke druifkultivar wat in 1925 deur Abraham Izak Perold tussen Hermitage (Cinsaut) en Pinot Noir gekruis is, het die afgelope twee dekades ’n internasionale gunsteling geword. Die Absa Top 10-Pinotage-wenners is verlede week by die historiese landgoed Boschendal, tussen die Paarl en Stellenbosch, aangekondig."
|
 |
2 blou gedigte om te pas by my skoene
Koos Kombuis
Poësie
"Die tyd is lankal ryp, ons moet nou begin praat
Oor die plek van Afrikaans in hierdie stotterstaat
Tussen boewe en betogers trek ons digters (kort van) draad"
|
 |
Strandloper
Abigail George
New writing
"So, put that in your pocket for a rainy day. The world comes to life around me, and I’m alright again. I find it hard to trust people now. I go for long walks."
|
 |
Vrouedag-skryfkompetisie: Irene
Ilze du Plessis
Skryfkompetisies
LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Ilze du Plessis:
"so heilig soos jou Griekse
naamgenoot
het jy jou eie setel op
my Mount Olympus verdien"
|
 |
Vrouedag-skryfkompetisie: ter wille van
Melody De Winnaar
Skryfkompetisies
LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Melody De Winnaar:
"pers was nog altyd vir my die lelikste kleur
omdat ek nie kan onthou om te vergeet"
|
 |
Vrouedag-skryfkompetisie: Onthou die engel
Juane Nieuwenhuis
Skryfkompetisies
LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Juane Nieuwenhuis:
"Engele dra nie wit nie, want die stains sukkel om uit te was.
Engele dra overalls en gemaklike skoene"
|
 |
Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou
Coen Basson
Skryfkompetisies
LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Coen Basson: "Die Kammanassierivier lê onbegaanbaar in wrede wintervloed, honderd treë breed, vol branderskuimkolke."
|
 |
Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou
Shaleen Jacobs
Skryfkompetisies
LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Shaleen Jacobs: "Die bossiekop is in ’n korter, netjiese haarstyl. Nog nooit het ek antie Bridgette so mooi gesien nie."
|
 |
Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek bewonder – Beryl Markham
Connie Luyt
Skryfkompetisies
LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Connie Luyt: "Sy het lank posstukke gevlieg na alle uithoeke van Kenia, siek mense karwei, saam met Bror Blixen olifante opgespoor uit die lug voordat sy Engeland toe is. Daar het die droom van ’n rekordvlug ontstaan."
|
 |
Vlooi en die storieboek: ’n onderhoud met Margit-Rödenbeck
Naomi Meyer, Margit Meyer-Rödenbeck
Teater
"Negentien jaar gelede het my vennoot Marinda Engelbrecht met Oxford University Press gaan praat om die verhoogregte van die voorgeskrewe boekies te kry. Aanvanklik het ek die rol van Vlooi vertolk vir drie jaar."
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|