Jy is die rooi van my kannabos

  • 13

soggens as ek my psige
van jou moet speen
sien ek die uitspansel
stil in jou oë ontkiem

wanneer jóú hande
alreeds reikhalsend
na die strepiesmaan
agter die newels reik

maar dis jou kyk wat my inkatrol
na daar waar die kannabos
bloedrooi blom

Ook deur Anzé Bezuidenhout

Nuttelose uurglas

Meer as nét vlam

  • 13

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top