|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 993
27/03/2024
|
Krities Afrikaans
|
 |
|
Skrywer: Sidney Gilroy
Uitgewer: Human & Rousseau
ISBN: 9780798184212
Petunia Moraleng, voormalige stasiebevelvoerder op Parys, is haar rang kwyt en oorgeplaas Mooibaai toe. Vroeg in Desember word die oorskot van twee jong vroue ontdek en oornag bevind sy haar as die hoofondersoeker in ’n raaiselagtige moordsaak. Wat het Die Clowns, ’n Russiese skeepskaptein en die matriarg van die vooraanstaande Heemstra-familie se testament gemeen? En waar kom die albaster in die eerste slagoffer se hand vandaan? |
 |
|
 |
South Africa's water crisis
Freek Robinson, Anthony Turton
Interviews
Anthony Turton, an expert in water resource management, outlines the extent of the water crisis in South Africa.
|
 |
Verander die regering hulle deuntjie oor die Bela-wetgewing?
Naomi Meyer, Jaco Deacon
SA Skoleseminaar | Schools Seminar
"Dit is alles positiewe stappe en ons verwelkom die feit dat die DBO die openbare insette met die nodige erns bestudeer het. Ons vertrou nou dat die politici in die NRVP die openbare insette met dieselfde erns sal hanteer en gehoor sal gee aan die terugvoer van die DBO."
|
 |
Onafhanklike Wes-Kaap: Politieke uitdagings en alternatiewe
Eugene Brink
Seminare en essays
"Aangesien Wes-Kaapse onafhanklikheid in Afrika nagestreef word, is dit insiggewend dat die eiesoortige politieke geskiedenis en konteks van selfbeskikking deur sesessie in postkoloniale Afrika bekyk moet word. Anders as byvoorbeeld Europa, waarvan die grense al heelwat gewysig is, is hedendaagse Afrika uiters behoudend wat hierdie verskynsel betref."
|
 |
Kerrievis en hot cross buns
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Tradisioneel word dit dan Goeie Vrydag ná die kerkdiens geniet, saam met hot cross buns. Dis net hier waar dinge baie keer in ons familie verkeerd gaan."
|
 |
Gaan water soos elektrisiteit word?
Freek Robinson, Chris Heymans
Onderhoude (2023)
Suid-Afrika sit skielik met ’n choleraprobleem, en dit ná ons vir baie jare van die skoonste water van alle lande in ons krane gehad het. Freek Robinson gesels met Chris Heymans om te verstaan wat lande soos Indië en Etiopië skynbaar reg doen, maar ons nie.
|
 |
Water: Wag daar ’n ramp op ons?
Freek Robinson, Abri Vermeulen, Charl van der Walt
Onderhoude (2022)
Is die waterkrisis so akuut soos die Eskom-krisis? Ingenieurs Abri Vermeulen en Charl van der Walt skets vir Freek Robinson die breë prentjie oor watersekerheid, vaardigheidstekort, veilige drinkwater, water-en-sanitasie-infrastruktuur, klimaatsverandering en vinnige verstedeliking.
|
 |
"I address women in the world."
Yves T'Sjoen, Juliana M Pistorius
Literatuur
"As a poet she is a unique voice in South Africa; more significantly, she is a generous activist who seeks to obtain public access for numerous women writers who would otherwise not have had such opportunities."
|
 |
Vind vrede in mooie Pearly Beach
Maryke Roberts
Reizen
"Pearly, soos ek hoor die locals dit noem, is ’n ware vakansiegangerparadys. Die strande strek amper nimmereindigend na weerskante, die visvanggeleenthede is soos op min ander plekke en die dorpie het selfs sy eie bierbrouery met ’n reuse-pizzaoond."
|
 |
Zirk van den Berg (1960–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Ek skryf omdat dit vir my lekker is. Omdat ek relatief goed is daarmee. Omdat ek beter voel as ek besig is om iets te skep. Om my lewe meer sinvol te laat voel. Omdat dit my kans gee om te speel en baas te speel. Omdat dit my help om vrede te maak met die dinge wat my pla. En omdat dit my help om weer daardie gevoel te kry wat ek as kind gehad het toe ons in die veld gaan piekniek hou het."
|
 |
Persverklaring: Kortlyste van die SA Akademie se letterkundige pryse bekend
LitNet
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Vanjaar is dit die eerste jaar in die geskiedenis van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns dat die kortlyste van die Akademie se letterkundige pryse vooraf bekendgemaak word. Die vier kortlyste vir vanjaar se boekpryse is pas bekendgemaak.
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
White rabbit, red rabbit: Onbekende teks ontgin en betrek op ongewone manier
Maryke Roberts, Albert Pretorius
Teater
"Stel jou dit voor: ’n Akteur arriveer by ’n fotografie-ateljee wat in ’n opskietteater omskep is. Hier wag 78 mense op houtbankies vir hom. Hy gaan ’n toneelstuk opvoer waarvan hy nie die teks ken nie, oor ’n onderwerp wat hy nog moet ontdek, en daar mag dalk gehoordeelname wees."
|
 |
Shorts: A festival of pocket operas – an interview with Conrad Asman, composer of Trial by media
Naomi Meyer, Conrad Asman
Lifestyle and entertainment
Ahead of Shorts: A festival of pocket operas at the Artscape Arena, Naomi Meyer spoke to composer Conrad Asman about his new work, Trial by media, which revolves around the media’s impact on the Oscar Pistorius trial: "Reeva’s voice has often been forgotten during various portrayals of this trial, and it is my hope to rectify this, while highlighting the effects of domestic violence present in this story."
|
 |
Halo: a TV review
Réney Warrington
TV
"Halo has oodles of heart and soul and characters that resonate deeply."
|
 |
Persverklaring: Inskrywings nou oop vir nasionale Sanlam WOW Spelfees
LitNet
Toyota US Woordfees
Inskrywings vir die 2024 Sanlam WOW Spelfees is nou oop vir skole en individuele leerlinge in elke uithoek van die land. Dit word in ál nege provinsies aangebied. Leerlinge van enige taalvlak in drie van die land se ampstale – Afrikaans, Engels en Xhosa – word genooi om in dié taalkategorieë deel te neem: Afrikaans van graad 1 tot 10; Engels van graad 5 tot 9; Xhosa van graad 6 tot 8.
|
 |
Press release: Joburg Ballet’s exhilarating Scarcity heads for the KKNK
LitNet
KKNK
It’s time for new adventures for Joburg Ballet as the company gears up for its first ever appearance at the KKNK in Oudtshoorn on 27 and 28 March. The stimulating trio of dance works Joburg Ballet is presenting at the KKNK showcases an impressive line-up of choreographers: South Africa’s Dada Masilo, Chinese-German choreographer Hannah Ma and the Netherlands-based Spanish choreographer Jorge Pérez Martínez.
|
 |
Goeie Vrydag
Christiaan Joubert
Poësie
"Die grootsheid van Sy almag, dat Hý selfs die wind
gebied om in stilte voor Hom te kniel."
|
 |
My skemertyd
Anzé Bezuidenhout
Poësie
"want my skemertyd het nou ru aangebreek
en ek – ék spartel
tussen die doodstyding en die nistuine
van my ámper vergete lewenspad"
|
 |
Hartbreek
Anne-Marie Bartie
Poësie
"dit is steurend om te besef
dat ek niks voel nie"
|
 |
Ontwaak
Willem de Swyger
Poësie
"Stadig
ongeforseer
word ek wakker"
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|