|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 957
07/07/2023
|
Krities Afrikaans
|
Countdown to socialism
Author: Anthea Jeffery
Publisher: Jonathan Ball
ISBN: 9781776192915
If South Africa’s mainly capitalist economy was thriving, with high growth, low unemployment, and rising living standards, the ANC could not justify expanding state ownership or control. By contrast, with joblessness and destitution at unprecedented levels, the call for state provision and control becomes far more compelling – and even patently harmful policies such as Expropriation without Compensation seem justifiable. Written in clear and simple language, this book provides an indispensable primer on the National Democratic Revolution and its crucial role in the countdown to socialism in South Africa. |
 |
|
 |
 |
KI skep talle uitdagings en vrae vir wetenskaplike publikasies
Jean Oosthuizen
Kunsmatige intelligensie | Artificial intelligence
"Wetenskaplike navorsingstydskrifte worstel al hoe meer met die probleem hoe om te onderskei tussen oorspronklike navorsingsartikels wat deur eie navorsing geskryf word en navorsingsresultate wat deur middel van of met die hulp van Kunsmatige Intelligensie (KI) die lig sien."
|
 |
SteedsDink met LitNet Akademies: Louise Viljoen (deel 1 van 3)
Louise Viljoen
SteedsDink
In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. In hierdie eerste video van ’n drieluik gesels Louise Viljoen oor haar loopbaanhoogtepunte en navorsingsreis. In deel twee en deel drie, wat hierna volg, vertel sy oor literêre teorieë, Afrikaans en die Afrikaanse letterkunde.
|
 |
SteedsDink met LitNet Akademies: Louise Viljoen (deel 2 van 3)
Louise Viljoen
SteedsDink
In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. In hierdie tweede video van ’n drieluik gesels Louise Viljoen oor literêre teorieë soos transnasionalisme en postkolonialisme. In deel 3, wat hierop volg, wei sy uit oor Afrikaans en die Afrikaanse letterkunde.
|
 |
Bestekopname in die middel van die jaar: ’n gesprek oor skoolrapporte
Naomi Meyer, Dierdre Bester
SA Skoleseminaar | Schools Seminar
"Uiteindelik is die mikpunt nie om net goeie resultate en uitslae op skoolrapporte te kan wys nie, maar om ’n gebalanseerde kind groot te maak wat later as volwassene die uitdagings wat die lewe aan hom stel, met selfvertroue te kan aanpak en ’n gelukkige lewe te kan lei."
|
 |
Verslag ‒ ASSAf-bespreking: The impact of Artificial Intelligence (AI) on scholarly writing and publishing
Dirk Postma
Kunsmatige intelligensie | Artificial intelligence (2023)
ASSAf se tweede rondetafel-, aanlyn bespreking oor ChatGPT wat op 26 Maart 2023 gehou is, het gehandel oor die invloed van Kunsmatige Intelligensie (KI) op akademiese skryfwerk en publikasies. Die paneel onder leiding van emeritusprofessor Mike Lambert (UK) het bestaan uit drie kundiges uit die KI-omgewing: Tommie Meyer (UK), Burgert Senekal (UV) en Bhekisipho Twala (TUT). Dirk Postma lewer verslag.
|
 |
The implications of ChatGPT in academia and journalism
Hannah Theron
Kunsmatige intelligensie | Artificial intelligence (2023)
Two reports about this seminar, written by BA Honours journalism students, were selected in partnership with Stellenbosch University’s Department of Journalism for publication on LitNet. Herewith Hannah Theron’s report.
|
 |
Besinning oor die ASSAf-paneelbespreking oor ChatGPT, assessering en hoër onderwys
Dirk Postma
Kunsmatige intelligensie | Artificial intelligence (2023)
"Die paneellede maak dit duidelik dat die tyd verby is om kennisinhoude te assesseer. Daar moet eerder gefokus word op die prosesse van die generering van kennis. Vir Johannes Cronjé is die fokus op die vermoë om dit wat KI genereer te kan evalueer. Franci Cronjé toon aan hoe kreatiwiteit en kritiese denke ontwikkel kan word deur van studente te verwag om valshede in ’n teks te identifiseer en reg te stel."
|
 |
Nederlandse koning biedt excuses aan voor rol Oranjes in slavernijverleden
Ingrid Glorie
Actueel
"Hij deed het! Van tevoren werd er nog driftig gespeculeerd of hij zover zou gaan. Maar tijdens de Nationale Herdenking Slavernijverleden in het Oosterpark in Amsterdam verraste koning Willem-Alexander zijn toehoorders, onder wie veel nazaten van tot slaafgemaakten uit Suriname en de Antillen, met een toespraak waarin hij niet alleen 'excuses' aanbood voor de rol die zijn voorouders, de vorsten van Oranje, tijdens het Nederlandse slavernijverleden hebben gespeeld, maar waarin hij ook vroeg om 'vergiffenis'. Dat laatste was meer dan iemand had verwacht."
|
 |
Knysna Oesterfees
Maryke Roberts
Culinair
"Die Knysna Oesterfees, wat vanjaar sy 40ste verjaardag vier, is tans in volle swang en kom eerskomende Sondag, 9 Julie, aan ’n einde. Maar daar is beslis meer as oesters en fietsry en seiljagvaarte om op dié kusdorpie te ontdek."
|
 |
Julien Weverbergh en Vlaamse neo-avant-garde in Zuid-Afrika
Yves T'Sjoen
Literatuur
"Het Zuid-Afrikaanse experimentele tijdschrift Wurm (augustus 1966‒februari 1970) besteedde ruime aandacht aan de neo-avant-garde in Nederland en België. Doelstelling van de redactie was een transnationale as voor de avant-gardeliteratuur tot stand te brengen tussen Zuid-Afrika en de Lage Landen."
|
 |
Groen Chicago
Maryke Roberts
Reizen
"Al meer wêreldstede beweeg weg van net staal en beton en maak parke, wandelpaaie en natuurlike sones deel van die stadsbeplanning. Dit is ’n poging om hul koolstofvoetspoor te verklein, maar gee ook aan inwoners die kans om die buitelewe in die stadsgrense te geniet."
|
 |
Omstrede blouligbrigade se spoor van skandes
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die ANC bestee R1,7 miljard se belastingbetalersgeld om Suid-Afrika se BBP-beskermingsdienste as hul eie persoonlike weermag teen die mense in stand te hou."
|
 |
Blouligboelies laat Suid-Afrikaners rooi sien
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die groep polisiemanne wat motoriste in ’n motor op die snelweg na bewering tot stilstand gedwing en aangerand het se optrede is ten sterkste veroordeel deur die publiek, politieke partye en belangegroepe."
|
 |
Almal sal moet saamstaan vir veelpartykoalisie om ANC te verslaan
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die Multi-Party Coalition Advocacy Group, wat hulle beywer vir ’n veelpartykoalisieregering ná aanstaande jaar se verkiesing, sê egter dit sal nie genoeg wees om Suid-Afrika te red as hulle daarin slaag om die ANC se steun tot net onder 50% te laat daal nie, aangesien dit die ANC steeds met te veel weë laat om aan bewind te bly."
|
 |
Renewable energy and cleaner fossil fuels
Freek Robinson, Karen Surridge
Interviews
Why are electric cars not the solution to South Africa’s problems right now? Is "cleaner coal" not an oxymoron? Are we doing enough to bring renewable energy into our grid? Are we going to be able to end loadshedding one day?
|
 |
Die Wagner-groep: Het Poetin toegelaat dat ’n monster geskep word?
Theo Neethling
Seminare en essays
"Wat die Wagner-groep omstrede maak, is dat die maatskappy in onlangse jare daarvan beskuldig is dat hy in verskeie lande burgerlikes geteiken het, massateregstellings gelei het en private eiendom geplunder het. Menseregteskendings staan oral geskryf in kritiek op Wagner se operasies. En natuurlik is Wagner ook aktief in Rusland se oorlog teen Oekraïne, waar die maatskappy steun verleen aan Russiese troepe in die suidoostelike dele."
|
 |
In memoriam: Viktoria Amelina
Eben Viktor
In memoriam
"PEN Ukraine berig met leedwese dat die Oekraïense skrywer Viktoria Amelina beswyk het aan beserings wat sy opgedoen het op 27 Junie 2023 tydens ’n Russiese missielaanval op ’n restaurant in Kramatorsk. Sy was 37."
|
 |
Gan ôs oek lektriek BM’s ry, Uncle Cyril?
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Kô ôs kry ees ie basics reg. Gie vi ôs lektriek. Elke dag, heeldag. Dan gan ôs na ie next level toe. Wan ôs wil ammel lektriek BM’s ry."
|
 |
Vrystaat Arts Festival director Michael Garbett on the transformative power of the arts
Naomi Meyer, Michael Garbett
Interviews
"What makes the Vrystaat Arts Festival special is our commitment to showcasing a mix of established and emerging talents, creating a rich and diverse program that caters to all tastes. We pride ourselves on our community engagement initiatives, which involve local communities in co-creating elements of the festival."
|
 |
Seen elsewhere: A home for my imagination
Melissa Riordan
Elders gesien
"While I’m uncomfortable with its name, I hope it will always be a safe space for music and art and performance and learning and ceremony and celebration and meeting."
|
 |
Woza Albert! remains brilliant and sadly relevant
Izak de Vries
Lifestyle and entertainment
"One is supposed to see plays like Woza Albert! the way one does with Shakespeare, simply because they are brilliant. The scenes in this play ought not to be familiar anymore."
|
 |
Should Paul from The bucket list be on yours?
Izak de Vries
Lifestyle and entertainment
"In a world where warmth and fuzziness à la Tuesdays with Morrie became our expectations of people living out their last in a stately way, it is important to be reminded that there are those, like Paul, who want to go kicking and screaming, dragging others with him."
|
 |
Swartwater is amateurteater met ’n warm hartklop
Izak de Vries
Teater
"Swartwater handel oor die lewe van ’n nomadiese groep mense wat nooit behoort nie. Eers trek hulle agter hulle vee aan, dan word hulle deur wit base weggejaag van plase af en moet weer elders gaan bly."
|
 |
Minder ontwerpklem op menslike behoeftes, meer op planeet
Maryke Roberts
Leefstyl
"Decorex Kaapstad is pas in die Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum gehou en benewens die produkte wat aan die publiek beskikbaar is, bied dit ’n noodsaaklike geleentheid aan ontwerpers en handwerkers om hul produkte in die internasionale kollig te plaas."
|
 |
Life & Times of Michael K: Bekroonde stuk sleur jou mee
Maryke Roberts
Teater
"’n Mens sit in die teater in verwondering: Soms kyk jy na die groot marionet wat Michael K voorstel, hoe sy lyf aanmekaargesit is; hoe sy haaslip uitgekerf is. Soms verloor ek my in Carlo Daniels se toneelspel."
|
 |
Persverklaring: Vyf jong skrywers gekeur vir NATi Jong Sterre
LitNet
Teater
Dié jong stemme deurloop ’n uitgebreide opleidingsprogram waartydens hulle skryfwerk ontwikkel en afgerond word. Die verhoogtekste word dan omskep in professionele produksies wat in 2024 by die 21ste Suidoosterfees gaan debuteer.
|
 |
Lank lewe goeie ontwerp!
Phyllis Green
Elders gesien
"Hoe simbolies is die ontwerp! Dit laat my hoop dat die boodskap oorgedra word aan almal in die wêreld wat daarna kyk."
|
 |
Geheim van die gruwelsand deur Zirk van den Berg: ’n onderhoud
Zirk van den Berg, Naomi Meyer
Skrywersonderhoude
"Afrikaans lê my nader aan die hart en ek geniet dit meer om met die medium self te speel, die woordspelings en poëtiese moontlikhede. Ek meen dit wys in die prosa van bogenoemde twee boeke, waarin ek ongebreideld in die kultuur en taal kon wroet."
|
 |
Seeing myself in places other than the mirror
Veronique Jephtas, Bianca Flanders
Books and writers
"Representation for me means seeing myself in places other than the mirror. It’s seeing people that look like me on the page, on the screen, hearing them on the radio."
|
 |
Die lekker van lekkerleesboeke
Koos Kombuis
Boeke en skrywers
In dié gesprek verduidelik Koos Kombuis hoekom hy die woord lekkerkunde bo meer verhewe akademies terme verkies. Hy bespreek dan twee lekkerleesromans, een in Engels, die ander in Afrikaans. Soos altyd is daar ook allerlei wyshede van hierdie filosoof met sy koffiebeker en kitaar.
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
Wintersmôres
Willem de Swyger
Poësie
"is die Bolandse lug
so onbevange blou
is die Bolandse berge
so onbesonne blou"
|
 |
Ma onder observasie
Celesté Fritze
Poësie
"Ma se krom linkerhand bly ingekeer
oor ’n verbrokkelende ribbekas.
In die borsholte skeef van skoliose
migreer die hart verlammend oos."
|
 |
Die kinders hier
Neo Mehlomakulu
Poësie
"die kinders hier is stom op nagte van sang en dans
bring tog die magiese lamp"
|

Konklusie of gevolgtrekking? Fenomeen of verskynsel? Detail of besonderhede? LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde en deurdagte Afrikaans te skryf. |
|