|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 942
24/03/2023
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Hoe hoog is die revolusionêre temperatuur? |
Twitter dawn
Author: Joe Kitchen
Publisher: Naledi
ISBN: 978177617280
With Twitter and Elon Musk grabbing the headlines lately, and with all the rage about artificial intelligence (AI) and ChatGPT, the time for a virtual reality novel has finally arrived. About ten years ago, then still writing as Koos Kombuis, the author started writing a short story on Twitter, tweet by tweet. It soon turned into a novel ... |
 |
|
 |
Produksie-assistent / Assistentproduksiebestuurder
LitNet
NetWerk
LitNet, LitNet Akademies en Voertaal.nu benodig ’n geesdriftige, verantwoordelike personeellid om bystand met daaglikse werksvloei te verleen. Ons soek ’n energieke spanspeler met – en dis kardinaal – ’n besonder fyn oog vir besonderhede (tekstueel en visueel).
|
 |
Het Suid-Afrika die EFF verwerp?
Freek Robinson, Dirk Hermann
Onderhoude
Hoe hoog is die revolusionêre temperatuur in Suid-Afrika? Freek Robinson gesels met Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit.
|
 |
Het olifant ’n muis gebaar? #NationalShutdown
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Maar wat van die teorie dat dit vir Malema nie regtig gaan oor of hy die ekonomie tot stilstand kan ruk nie, elke protesaksie is eintlik maar ’n barometerlesing om te sien hoe ryp die land vir revolusie is?"
|
 |
Filosofiekafee-verslag: ANC het die WVK se aanbevelings gepootjie
Jean Oosthuizen
Seminare en essays
"Sommige mense beskou die WVK as ’n sukses, omdat dit Suid-Afrika gehelp het om vrede en stabiliteit te bereik in ’n tydperk van groot onsekerheid en spanning. Ander beskou die WVK as ’n mislukking, omdat dit nie in staat was om die behoeftes van alle slagoffers van menseregteskendings aan te spreek nie."
|
 |
Kopiereg en billike gebruik vir leke
Catrina Wessels, Naomi Meyer, Izak de Vries
Onderhoude
Wat is kopiereg? Hoekom is daar iets soos kopiereg? Mag ek iemand se kiekies op die sosiale media deel? Mag ek ’n gedig met WhatsApp na ’n vriendin stuur? En wat van billike gebruik? LitNet het by Catrina Wessels, ’n kopieregkonsultant en literêre agent, gaan aanklop.
|
 |
Submission in opposition to the current Copyright Amendment Bill
PEN Afrikaans, Catrina Wessels, Izak de Vries
Kopiereg-wetsontwerp
"We implore the legislature to reconsider the entire clause 12A and 12D until a proper socio-economic impact assessment has been done. We are legitimately concerned that fair use will diminish legal certainty and harm authors and publishers by diminishing their work, and creating a climate for freely using their work without permission or compensation."
|
 |
Oekraïne: Berigte te velde
LitNet
Menings
’n Oorsig van LitNet en Voertaal se berigte oor die oorlog in Oekraïne. | An overview of LitNet’s and Voertaal’s articles on the war in Ukraine.
|
 |
The sports bet & the bunny chow
Alex J Coyne
Opinion
"It’s why casinos are loud, have no clocks and give you free stuff every few spins. Like casinos, pachinko machines or Candy Crush, houses might be aware that some of their customers are there to go on a date, and then to lose a moerse klomp money over a f#%$n bunny chow."
|
 |
Houdings in verband met protesaksie in Suid-Afrika
Johan Zaaiman
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
"Protes is ’n algemene verskynsel in Suid-Afrika en het die afgelope dekade in omvang en geweld toegeneem. Dit is dus belangrik om die verskynsel te bestudeer."
|
|
Identiteitspolitiek: Sukses, paradoks en onvoorsiene gevolge
Bernard Lategan
LitNet Akademies
(Godsdienswetenskappe)
"Naas die interne en die eksterne verbreding van die self moet die rol van identiteit sélf verruim word. In plaas daarvan om ’n beperkende, passiewe, verdedigende en beskermende funksie te vervul, het identiteit ’n aktiewe, skeppende, konstruktiewe, vernuwende bydrae om te lewer."
|
 |
Vryheid van die pers en die EFF
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Malema word gedek omdat hy sensasionele uitsprake maak wat koerante verkoop. Joernaliste doen mee daaraan om van Malema die populistiese monster te maak wat hy is, en dan kla hulle omdat hy optree soos wat hulle hom uitbeeld."
|
 |
Essay: Madiba, Malema en die Nuwe Taalstryd
Koos Kombuis
Menings
"In die lig hiervan maak die SAUK se besluit om die Afrikaanse nuusbulletins te skuif na ’n kanaal met ’n veel kleiner kykerstal hoegenaamd geen sin nie. Waarom krap waar dit nie jeuk nie?"
|
 |
Stygende inflasie tref armes die hardste
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Hierdie styging van die inflasiekoers plaas verdere druk op die reeds benarde ekonomiese situasie in die land. Dit sal veral ’n negatiewe impak hê op huishoudings, wat reeds swaarkry weens die hoë brandstof- en voedselpryse."
|
 |
EFF se berg het ’n muis gebaar
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die EFF se aanspraak dat die afgelope Maandag se poging om die hele land tot stilstand te dwing die suksesvolste protesaksie in die land se geskiedenis was, word allerweë as erg oordrewe beskou."
|
 |
Druk op Suid-Afrika om Poetin te arresteer
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Suid-Afrika is onder groot druk om die Russiese president, Wladimir Poetin, te arresteer wanneer hy die land later vanjaar vir die Brics-beraad besoek. Omar al-Basjir is in 2015 toegelaat om Suid-Afrika te verlaat sonder om ingevolge die Internasionale Strafhof-wetgewing aangehou te word."
|
 |
Breyvier (Deel 1): T’Sjoen brei perspektiewe uit met besinnings en aantekeninge oor transnasionale belangrikheid van Breytenbach
Yves T'Sjoen, Willem de Vries
Interviews
In die literator Yves T’Sjoen se pasverskene essayboek Breyvier kry die leser tematies versamelde aantekeninge en bondige bespiegelings, asook aanvoorwerk vir verdere ontginning, in ’n ryklik gedokumenteerde ondersoek na Breyten Breytenbach en andere wie se invloed oor lande en dissiplines heen strek. In hierdie eerste deel van ’n gesprek oor Breyvier beantwoord T’Sjoen Willem de Vries se vrae oor hierdie versameling beskouings en navorsing waarin ook die literêre bande en verkeer tussen Nederland, Vlaandere en Suid-Afrika aan bod kom.
|
 |
Breyvier (Deel 2): Só breek Breytenbach en Krog tale oop en vernuwe denke
Willem de Vries, Yves T'Sjoen
Interviews
In die literator Yves T’Sjoen se pasverskene versameling essays Breyvier skryf hy oor fasette van die kunstenaarskap en intellektuele bydraes van Breyten Breytenbach, van Antjie Krog, en oor albei se nuanserende, onthutsende en oopmakende verkenning van menswees, die sentrale rol van tale, vertaling, vertaalbaarheid en die buitewyke van dit wat sêbaar is. In hierdie gesprek oor Breyvier, die tweede in ’n tweeluik, beantwoord T’Sjoen Willem de Vries se vrae oor die bundel, die rol van meertaligheid by albei digters en dié van die tydsgees.
|
 |
Liever huppelwoorden dan Leukerlands
Ingrid Glorie
Taaldiscussie
"In een tijd waarin talen onder druk staan en de nuance uit onze taal verdwijnt, is het goed als er toegankelijke boeken verschijnen die ons eraan herinneren hoe scherp, verrassend en speels taal kan zijn. Hoewel te veel luchtigheid gaat tegenstaan."
|
 |
Graad 9: Wiskundetoets en memo, eerste kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy ’n graad 9-leerder wat nou net aan die vakansie dink? Gebruik eers hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann West en kry sommer twee keer soveel punte vir jou Wiskundetoets as gewoonlik! Dan is die vakansie dubbel so lekker.
|
 |
Ghost limb deur Almini van der Merwe, ’n resensie
Susan Booyens
Resensies
"Sy besin as volwassene oor die impak wat hul huiswerker, Johanna, kleintyd op hulle as gesin gehad het en hoe sy steeds aan die periferie van haar bewussyn bly, ten spyte van volgehoue pogings deur die res van die familie om haar te vergeet."
|
 |
Cut to the chase: Scriptwriting for beginners – an interview with Janet van Eeden
Naomi Meyer, Janet van Eeden
Books and writers
"Filmmaking is famously described as 'showing and not telling'. My favourite thing about it is that screenwriting is the art of getting a character to say something which reveals a completely different truth to the words they say. As Emma Thompson said when I had the honour of meeting her (it’s in the book!), screenwriting is the art of a character saying, 'Pass me the butter', when they really mean, 'You have ruined my life.'"
|
 |
Books on the Bay 2023
Karina Magdalena Szczurek
Books and writers
"Clearly, the longing for such a gathering of writers and readers must have been in the salty air for a long time, and hopefully Books on the Bay can still it every Cape autumn from now on."
|
 |
Omdat hy kán
Crito
Boeke en skrywers
"BEE, of SEB, is ’n onderwerp wat in ’n koerant met Afrikaanssprekende lesers nie dieselfde aanklank sal vind as foto’s van Eben Etzebeth se troue nie. ’n Resensent weet hy gaan iets anders moet doen met só ’n onderwerp."
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
Langenhoven-gedenklesing 2023: Ontmoet die paneellede
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"’n Geochemikus, ’n filosoof, ’n letterkundige en ’n ingenieur stap ’n tent in. Nee, dis nie die begin van ’n vreemde grappie nie, dit is wat letterlik op 1 April in Oudtshoorn gaan gebeur tydens die Langenhoven-gedenklesing."
|
 |
Persverklaring: Belinda en ’n paar nuwe gesigte gaan oplui dat dit klap!
LitNet
kykNET Portaal
Wanneer die kykNET-komedie Lui maar op, Belinda vroeg in April weer na die kassie terugkeer, gaan kykers vir Chris van Niekerk in die rol van Frans, die geliefde karakter in die reeks, sien. Eric Nobbs, wat voorheen die rol van Frans vertolk het, het tydens die produksie van die reeks op 23 Oktober 2022 gesterf.
|
 |
Chat GPT
Carla Botha
Poësie
"Jy spoeg woorde oor die skerm
Jy sê vir my daar is seekoeie in die see
Jy maak woorde op soos 'watpaaie'
Jy maak spelfoute en ek krimp ineen"
|
 |
Wonde
Tharisa Coetzee
Poësie
"Ek staan op en plak pleisters op wonde wat lank voor jou daar was,
wat jy van voor af laat bloei het"
|
 |
Kluisenaarshart
Anzé Bezuidenhout
Poësie
"iewers uit die melkweg
daar waar sterre lepellê
val ’n hemellig na benede"
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|