|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 744
11/04/2019
|
Krities Afrikaans
|
Pasverskyn
Dis ’n donker Karoonag en Siena hardloop grondpadlangs. Sy is bebloed en vlug na die laerskool by Seekoegat, die enigste plek waar sy veilig sal wees. Maar dis ver – drie dae met ’n donkiekar – en sy is te voet.
In Die skilpad se laaste traan verken Carol Campbell weer die magiese, oeroue wêreld van die Karoo, vir donkiejare reeds die plek van die karretjiemense.
Skrywer: Carol Campbell
Uitgewer: Umuzi
ISBN: 9781415210093
Prys: R240.00
|
 |
|
 |
The Copyright Amendment Bill: an interview
Naomi Meyer, Louis Gaigher, Leanne Martini
Interviews
"The Bill erodes copyright protection. It makes it impossible for creators of academic work to protect their legitimate interests, such as being remunerated for their work and having their work’s integrity respected."
|
 |
Oor Myburgh, Magashule en die waarde van politieke boeke
Heindrich Wyngaard
Nuusvinke
"Maar hier is iets om aan te kou, oor te tob: Wat is uiteindelik die waarde van hierdie boeke vir reg en geregtigheid en die stryd teen korrupsie of staatskaping? Word diegene wat in die boeke by skelmstreke betrek word, ooit deur die wetstoepassingsagentskappe vervolg?"
|
 |
Bewerings van korrupsie laat Ace yskoud
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Hy ontken steeds al die bewerings teen hom en dreig diegene wat sulke bewering maak met hof-aksies. Eerste in sy visier is Pieter-Louis Myburgh, skrywer van die boek Gangster state – Unravelling Ace Magashule’s web of capture, waarin onthullings gemaak word wat met meer getuienis as voorheen bevestig word."
|
 |
Design Indaba 2019: design activism, cultural heritage and sustainable solutions
Menán van Heerden
Kunst
The annual Design Indaba took place recently at the Artscape Theatre Centre (Cape Town). The Nightscape programme (including two exhibitions) ran every evening on the Artscape piazza. Menán van Heerden features some members of the Emerging Creatives Class of 2019 and a few nominations for, and the winner of, the Most Beautiful Object in South Africa.
|
 |
Keert de Afrikaanse kunst terug?
Michaël Vandamme
Meningen
"De heropening van het Afrikamuseum in Tervuren ging gepaard met enkele bitsige discussies over de vraag of het museum niet te veel de zaken vanuit een Westers perspectief bleef voorstellen."
|
 |
Hanru Niemand: "My vriend, ek raai jou aan tot stilte"
Wilken Calitz, Hanru Niemand
Muziek
"Ek was bevoorreg om hom al talle kere op die verhoog te sien en om die gehoor dop te hou tydens sy optredes. Party kyk diep in hul wynglase, ander sluit die oë, ander kyk na die dak en vou hul arms – onbewustelike pogings om die gehoorsintuig die geleentheid te gee om Hanru se woorde te vang en te bêre."
|
 |
Fort Nieuw-Amsterdam, Suriname: Gedeeld verleden, ander perspectief
Ingrid Glorie
Geschiedenis
"Nu is het een openluchtmuseum waar iedereen welkom is. Maar in de achttiende eeuw ging het er op en rond Fort Nieuw-Amsterdam minder gemoedelijk aan toe. Dat het verleden nog steeds schuurt, bleek tijdens een avond over dit stuk gedeeld Surinaams en Nederlands erfgoed die onlangs in Amsterdam werd gehouden."
|
 |
Breytenbach stel op weg na kû in Kaapstad bekend
Marli van Eeden
Boeke en skrywers
"’n Stampvol boekwinkel begroet ’n ieder en elk dié Woensdagaand net voor halfses en een ding word gou duidelik: as jy die bekendstelling van die ikoniese digter en skrywer Breyten Breytenbach se jongste bundel, op weg na kû, wou bywoon, moes jy vróég jou sitplekkie kom reserveer het."
|
 |
Mediaverklaring: wenners van die 2019 UJ-pryse
LitNet
Boeke en skrywers
"Dit is met groot genoeë dat die vakgroep Afrikaans in die Departement Tale, Kultuurstudie en Toegepaste Linguistiek aan die Universiteit van Johannesburg hiermee die wenners van die 2019 UJ-pryse bekend maak."
|
 |
Lina Spies (1939–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"By die skryf van gedigte moet jy jou eie stem vind voordat jy jouself met reg ’n digter kan noem. In dié sin is jy as digter onlosmaaklik verbonde aan jou teks, maar jou menswees kan jy nooit ten volle uitsê in jou poësie nie." Lees oor Lina Spies se lewe en werk in LitNet se ATKV-Skrywersalbum.
|
 |
Brugbouers deur Rudi Buys: ’n resensie
Liezl Dick
Resensies
"Hoe meet mens in elk geval iets soos rasse-integrasie? Syfers en statistieke vertel nie die volle verhaal nie. Die Shimlapark-insident en die 2016-#Feesmustfall-protesoptog het dit duidelik gemaak dat ’n nuwe orde met nuwe uitdagings sigself aangemeld het."
|
 |
Bos deur Jaco Wolmarans: ’n resensie
Maryke Roberts
Resensies
"Hierdie is hopelik die begin van ’n lang lys suksesboeke in die spanningsgenre. Hy kan beslis kers vashou by ons land se voorste misdaadskrywers."
|
 |
Oor grense deur Ton Vosloo: ’n lesersindruk
Barend van der Merwe
Lesersindrukke
"Nogtans is die boek die lees werd, veral omdat dit baie inligting dokumenteer oor Naspers se geskiedenis sedert die ontstaan van die internet, en ook omdat dit Vosloo se perspektief op van die gebeure uit sy lang loopbaan gee."
|
 |
PEN Afrikaans Nuusbrief: April 2019
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
Oor: Ontwrigting van bekendstelling van Gangster State; wenners van UJ-pryse 2019; benoemings vir ATKV-Mediaveertjies; stuur jul gedigte: ’n bloemlesing ter viering van inheemse tale; RSG/Sanlam se radiodrama-skryfkompetisie; ’n skrywersresidensie in samewerking met die Jakes Gerwel Stigting; verwikkelinge rondom die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg; ’n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings; nuwe Afrikaanse boeke in April; nuwe lede.
|
 |
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Maart 2019
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Maart 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
|
 |
Press release: South Africans rewarded for championing children's literacy
LitNet
Books and writers
"National reading-for-enjoyment campaign, Nal’ibali, is launching a loyalty programme for South Africans committed to making a difference in children’s reading development. Known as FUNda Sonke, isiXhosa for ‘everyone read’, the programme seeks to grow and support the campaign’s network of more than 17 000 literacy volunteers, known as FUNda Leaders, nationwide."
|
 |
Gay cruising is dood
Herman Lategan
Seminare en essays
"Soos Hennie Aucamp in een van sy kortverhale vra: Wat bly oor van soene?"
|
 |
Joe Biden: sekspes of ongelukkige slagoffer van #MeToo?
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Dis juis hierdie dubbele standaard wat maak dat daar soveel klagtes oor seksuele teistering die afgelope ruk in die pers aandag geniet. Mans in magsposisies word toegelaat om op onvanpaste maniere op te tree, en kom weg daarmee, omdat hulle charismaties is en volgers het wat hulle sal verdedig."
|
 |
Poet Laureate at the Adelaide Festival
Anton Enus
Books and writers
"This literary festival, perhaps the most relaxed of the scores that take place in Australia every year, sprawls across a park in the city centre. It’s hard to resist its charm. And, this year, it’s pleasing to note that, over and above the Coetzee-Van Niekerk hour, there is a strong African presence."
|
 |
Is kernkrag die antwoord?
Olivia M Coetzee
Rubrieke
"Met Eskom en sy gemôs is daa sieke baie mense wat biesag is om te kyk na alternatiewe maniere om krag te kry."
|
 |
Living in a small town in the hinterlands
Chris Mann
Seen elsewhere
"Waking in the early hours of a hot night with an acrid smell in my nostrils, knowing before I opened my eyes that the municipal dumpsite was on fire again."
|
 |
Ôs het nog “Musk”-saadjies nodag
Olivia M Coetzee
Rubrieke
"En elke jaa soes ek sien hoe Hoerikwaggo brand, dink ek trug an my grootmense se wysheid. Dit moet brand, virrie oud om te vegaan, ennie niewe om op te staan."
|

Hierdie is jou laaste kans om deel te neem aan LitNet se #politieklimeriek-kompetisie. Die sluitingsdatum is 12 April 2019. |
 |
#politieklimeriek – Video van Willie Kühn se Week 7-wenlimeriek
LitNet
Skryfkompetisie: #politieklimeriek
#politieklimeriek: Deon Meiring – hoofsanger, kitaarspeler en liedjieskrywer van die rockgroep Glaskas – vang ons weekwenners se limerieke op video vas. Hier is die wenner van Week 7, Willie Kühn, se limeriek.
|
 |
Quieter still
Ena de Kock
New writing
"spilling the silence
into quiet and the quiet into
quieter still"
|
 |
Frédéric Chopin
Jacobus Swart
Poësie
"vanuit sy hoë nok
stoot die vlermuis ʼn twygwerk
vyfvingerig deur donker vlerke
dunner as voorhuid"
|
 |
Just our luck
Abigail George
New writing
"He was still a dream. Roberto, Roberto, Roberto. She had phoned him once. Once was all it took to realise that her dream of him didn’t quite match up to the reality of him. She didn’t even think of her own dignity and pride."
|
 |
Surprise! Surprise!
Marthé McLoud
Fiksie
"Ek stuur my gedagtes doelbewus weg van Japie na my kinderjare toe. Na die dae toe ʼn mens nog vas geglo het dat jou ouers onsterflik is."
|
 |
Equus: ’n teaterresensie
Maryke Roberts
Teater
"As jy weer ’n slag wil introspeksie doen oor die sin van die lewe, die gejaag na wind, gaan kyk bietjie na binne in die veiligheid van die donker teater."
|
 |
Persverklaring: Draadhond
Yolanda Wessels
Musiek
"Albei lede se oortuiging is om altyd goeie, oorspronklike musiek te maak waarna hulle self sou wou luister. Die liedjies is uiteenlopend, soms persoonlik, soms polities of met sosiale kritiek."
|
 |
Platoon (1986): ’n filmverslag
Jannie Smith
Film
"Moet jy die fliek kyk? Ja. Gaan jy dit geniet? Waarskynlik nie. Die tema is oorlog en als wat daarmee gepaard gaan. Dink vlamme, chaos, verkragting en vernietigende aksies sonder motief, gedryf deur trauma."
|
 |
Toyota en die Woordfees ry saam die toekoms in
LitNet
US Woordfees
"Die US Woordfees sal voortaan as die Toyota US Woordfees bekendstaan. Dié aankondiging is gisteraand onder luide applous by die 2019 Woordtrofee-toekennings gemaak, wat by die Overgaauw-landgoed buite Stellenbosch aangebied is."
|
 |
US Woordfees se Woordtrofee-wenners aangekondig
LitNet
US Woordfees
"Die 2019 US Woordfees Woordtrofees is op 4 April by ’n spesiale toekenningsgeleentheid op die Overgaauw-landgoed buite Stellenbosch oorhandig. Die wenners het elkeen ’n kunswerk en kontant ontvang. Dié prystuitdelingsgeleentheid is aangebied met die ondersteuning van die ATKV."
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|