Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 743

04/04/2019


  Krities Afrikaans

LitNet: Onder een dak

Pasverskyn

Bloedlelie

Die bloedlelie bloei soos ’n mens wat liefhet of ly. In die somer van 1838 vertrek die Voortrekkerleier Piet Retief en sowat 100 man na die Zoeloekoning Dingaan om oor grond vir die trekkers te onderhandel. In die laer by Doornkop wag sy vrou Magdalena op hulle terugkeer. Die afloop van hierdie sending na Dingaan is wyd opgeteken as die Slag van Bloedrivier. Byna 180 jaar later is Hanna op soek na wat ook al Magdalena nagelaat het. Vroeg in hierdie soektog loop Hanna haar vas in ’n plaasmoord waarvoor sy nie antwoorde het nie.

Skrywer: Jeanette Ferreira
Uitgewer: LAPA Uitgewers
ISBN: 9780799393651

Prys: R295

Menings

Afrikaans: Waarheid en versoening onder een DAK

Izak de Vries
Seminare en essays

"Op 30 en 31 Maart 2019 het die DAK-Netwerk ’n konferensie by die Old Mutual Ouditorium in Kaapstad gehou."

DAK-konferensie: Oor “die taal wat miere daidelik is”

Hein Willemse
Menings

"Die Afrikaans wat ons in die bodorp beleef het, of wanneer óór ons gepraat is, was ’n taal van ontheemding, van vervreemding, van ontkenning. Dit is ontsettend om in jou eie taal ’n mindere, ’n vreemdeling, ’n gebrekkige kuriosum geag te word."

Bo-Kaap: bewaarde erfenis

Menán van Heerden
Menings

Verlede week Donderdag het die Kaapstadse metroraad aan die Bo-Kaap munisipale erfenisbeskerming toegeken. Menán van Heerden vertel meer oor die Bo-Kaap en Arabiese Afrikaans. Lees ook meningsartikels en gedigte oor die Bo-Kaap uit die LitNet-argief.

Waar is die kerk se sosiale geregtigheid?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Hierdie verkiesing gaan ʼn bumper crop wees van politici wat nie omgee vir hul kiesers nie. En die kerke, dieselfde kerke wat voorheen vir geregtigheid gestaan het, is hierdie keer weifelend, skoorvoetend om hul nek vir geregtigheid uit te steek."

UNISA se Breyten-seminaar: "Breyten Breytenbach in turbulente jare, enkele persoonlike perspektiewe"

Johann Lodewyk Marais
Seminare en essays

"Ek het beleef dat Breytenbach se werk groot spanningsvelde van polarisasie ontketen het, al was daar gedurende sy tyd in die gevangenis min nuus oor hom bekend."

UNISA’s Breyten Seminar: "The birthday poem ritual as self-portrait in Breyten Breytenbach’s poetry: 1964–2014"

Charles Tait
Books and writers

"The biographical nature of both poetry and painting in Breyten Breytenbach’s work is less an indulgence than a subjective witnessing of both personal and world history."

Is vennootskappe die antwoord op die land se onderwysprobleem?

Leentjie Wolff
SA Skoleseminaar

"Die opvoeder wat Engels Tweede Taal aanbied sit byvoorbeeld met meer as 90 leerders in sy klas en soms moet die leerders selfs hul eie toetse nasien. Hy het eenvoudig nie die tyd en hulpbronne om kwaliteitonderrig aan al sy leerders te gee nie."

Die problematiek rondom die FAK se standbeeld-inisiatief

Christi van der Westhuizen
Menings

"Die FAK se inisiatief om 'Afrikaner-geskiedenis' opnuut met monumente te huldig, is die jongste nasionalistiese opflikkering in die oorblyfsels van die 20ste-eeuse politieke projek van die Afrikaners."

Schijnwerper op Breytenbach. Steunactie van Adriaan van Dis in Nijmegen (april 1979)

Yves T'Sjoen
NeerlandiNet

"Ook de persartikels van de hand van Adriaan van Dis die in de jaren zeventig en begin jaren tachtig, zoals bekend, nauw bevriend was met Breytenbach en bijzonder geëngageerd in de Anti-Apartheids Beweging Nederland en het Comité Breytenbach, maken deel uit van het archief."

Heldeverering van Tsafendas ’n gevaarlike speletjie in ’n erg verdeelde land

Gustaf Pienaar
Menings

"Ons het nie nóg ’n buitelander nodig om vir ons te kom vertel hoe ons ons geskiedenis moet verstaan nie."

My third amateur boxing match

Anton Taylor
Seen elsewhere

"What a profound thought: that I should enjoy boxing – and life. It really was a lightbulb moment for me."

Persverklaring: Jan H Maraisprys toegeken aan die historikus Fransjohan Pretorius

LitNet
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

"Die Jan H Maraisprys vir ’n uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal word vanjaar toegeken aan die historikus Fransjohan Pretorius. Die prysgeld sal op 29 Mei 2019 by ’n funksie op Stellenbosch aan hom oorhandig word."

Kennisgewing: Eerste oproep om referate vir ALV-simposium

LitNet
Menings

"Dit is dalk bloot tyd om ʼn slag stil te staan en te besin oor hoe ons letterkunde verander en hoe dit aanpas by, of weerstand bied teen, ʼn vinnig veranderende wêreld."

Nou op Voertaal

Musieklegende Jannie du Toit dankbaar oor dekades se goeie oes

Marli van Eeden
Muziek

“Ek het een groot Nederlandse held. Kyk, daar is wonderlike ouens wat wonderlike goed vermag het, maar een van die persone wat vir my uitstaan, is die sanger Jules de Corte. En dan natuurlik die Belgiese sanglegende Jacques Brel – ek is ’n groot aanhanger van hom ook.” Marli van Eeden gesels met Jannie du Toit.

SA-stede met die meeste geweld: Kaapstad, Nelson Mandelabaai en Durban

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"In 2018 se lys was Kaapstad eerste in Suid-Afrika met ’n moordsyfer van 66,4 vir elke 100 000 inwoners."

Ontwikkelingshulp met Vlaamse chocolade

Michaël Vandamme
Meningen

"En waarom de productie niet bij de bron brengen? Net dat is hetgeen chocolatier Dominique Persoone doet. Erg dicht bij de bron dan nog wel, tot aan de cacao van Oost-Congo. Tegen eind dit jaar wordt de eerste chocolade met het label van het nationaal park van Virunga, ga in de winkelrekken verwacht. Een project waar de locale bevolking beter van moet worden."

Oudste zeevarende schip gevonden – hout uit 1536

Ingrid Glorie
Geschiedenis

"Bij het ruimen van de containers die begin januari van het vrachtschip MSC Zoe zijn gevallen, is een scheepswrak gevonden. Het gaat om een Nederlands scheepswrak uit begin zestiende eeuw. Het is de oudste vondst van een zeevarend schip in Nederlandse wateren ooit."

125 jaar Damesleesmuseum: "Door lezen wijder horizont"

Ingrid Glorie
Literatuur

"In een moderne bibliotheek kun je al lang niet meer alleen boeken lenen. Tegenwoordig is een bibliotheek een multifunctioneel kenniscentrum, waar je kunt studeren, voorstellingen kunt bijwonen en vrienden kunt ontmoeten. Onlangs vond er in Den Haag een interessant symposium plaats over de rol van bibliotheken – vroeger, nu en in de toekomst."

Leefstyl

Playwright Athol Fugard receives award for lifetime contribution to theatre

Marli van Eeden, Athol Fugard
Interviews

"As with any award I have ever received, a small thought sneaks in: Did I really deserve this? Then, I look back on 50-plus years of writing plays and, yes, I guess one could call it a lifetime."

Operasangeres Lynelle Kenned gesels oor veelsydigheid in die kunste

Marli van Eeden, Lynelle Kenned
Onderhoude

"Be bold and be flexible enough to keep reinventing yourself."

Amanda Strydom vereer vir lewenslange bydrae tot musiek

Marli van Eeden, Amanda Strydom
Onderhoude

"Ek het gesing in die kerk, in die skoolkoor en later op skool- en kerkkampe. Dit was vir my heerlik om te sing, maar ek het nooit gedroom dat ek ’n loopbaan in musiek sou hê nie. Nou kan ek my skaars ’n lewe sonder musiek voorstel."

"Bizzie Lizzie" vereer vir diens aan die kunste

Marli van Eeden, Lizz Meiring
Onderhoude

"Wanneer iets ’n mens se prioriteit is, wanneer dit jou suurstof is, is dit jou hartstog en maak jy tyd daarvoor. Die dinge wat ek aanpak, is my suurstof, my asemhaal – hoe sal ek nie tyd hê om asem te haal nie?"

Persverklaring: Die Suidoosterfees is terug – ’n fees vir almal

LitNet
Suidoosterfees

Hier is Suidoosterfees 2019 se volledige program!

Persverklaring: Suidoosterfees 2019 – ’n paar hoogtepunte om na uit te sien

LitNet
Suidoosterfees

Wonder jy wat om vanjaar by die Suidoosterfees by te woon? Hier is hoogtepunte om na uit te sien!

Suidoosterfees 2019: Jakes Gerwel-gespreksreeks

LitNet
Suidoosterfees

Die Jakes Gerwel Stigting bied tydens die Suidoosterfees vanaf 25 April tot 1 Mei ’n reeks gesprekke aan in die Artscape-kunstesentrum in Kaapstad.

Filmresensie: Hotel Mumbai

Suzette Kotzé-Myburgh
Film

"Hotel Mumbai is ’n uiters relevante film, aangesien ekstremistiese terreur vandag omtrent enigeen op enige tyd kan tref en dit die kyker insig in dié verskynsel gee."

Persverklaring: Koningin Lear neem voortou met KKNK25 Kanna-benoemings

LitNet
KKNK

Koningin Lear, ’n eietydse herverbeelding van Shakespeare se King Lear, neem die voortou met 10 benoemings in sewe kategorieë vir die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se Kanna-pryse in 2019.

Press release: Five Kanna nominations for Fugard's Statements after an arrest

LitNet
Theatre

"The compelling new production of Athol Fugard's classic play Statements after an arrest under the Immorality Act has scooped no less than five Kanna Award nominations."

Dumbo: Good enough

Reney Warrington
Film

"Dumbo, along with Mary Poppins returns, might not have been cinematic milestones in the careers of the cast and crew, but it is the kind of movie that is sorely needed: films that enhance childlike wonder in children ..."

Boeke en skrywers

Mediaverklaring: 2019 UJ-pryse, kortlys aangekondig

LitNet
Boeke en skrywers

Die kortlyste van die 2019 UJ-debuutprys en die 2019 UJ-prys is pas aangekondig. Hier is die name van die skrywers en boeke wat genomineer is.

Bloedlelie: ’n onderhoud met Jeanette Ferreira

Naomi Meyer, Jeanette Ferreira
Skrywersonderhoude

"Vergifnis is ’n swaar ding, insig en berusting des te meer. Niks is soos dit vir ons lyk nie, nie eens die sterre nie."

Helene de Kock (1943– )

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"Skryf is ’n Godgegewe talent wat jy moet slyp en waarvoor jy eendag verantwoording sal moet doen." Lees oor Helene de Kock se lewe en werk in LitNet se ATKV-Skrywersalbum.

Rookskerm deur Joubert Odendaal: ’n resensie

Heino du Plessis
Resensies

"Joubert Odendaal het die talent om situasies haarfyn te beskryf sodat jy werklik in vervoering kan raak oor die kleiner besonderhede, maar in ’n spanningsroman kan dit ongelukkig soms die spoed van jou verhaal breek."

Smulkos-bekendstelling

LitNet
NB-Uitgewersportaal

Human & Rousseau, Huisgenoot en You nooi jou na die bekendstelling van Esther Malan se Smulkos by Simonsvlei-wynkelder.

Strafjaart-bekendstelling in Wellington

LitNet
Boeke en skrywers

Penguin Random House nooi jou hartlik uit na die bekendstelling van Theo Kemp se Strafjaart op 11 April. Hier is nog inligting.

Press release: The 14th call for submissions extended to 30th April 2019

LitNet
Books and writers

Due to public request, the South African Literary Awards (SALA) Call for Submissions is extended to 30th April 2019.

Nuwe insig

Crito
Blogs

"Resensies oor boeke het altyd ’n ekstra dimensie wat die boek waaroor dit handel, nie het nie."

LitNet Akademies

’n Kritiese betragting van die Gijima-uitsprake

Loammi Wolf
LitNet Akademies (Regte)

"Die dispuut in die Gijima-sake het onder meer daaroor gegaan of die remedies vir onregmatige administratiewe handelinge net die draers van die reg op administratiewe geregtigheid toekom en of die betrokke bepalings in die Grondwet en die Wet op die Bevordering van Administratiewe Geregtigheid 3 van 2000 wyer uitgelê kan word om staatsorgane in te sluit."




Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

Skryfwerk


LitNet se #politieklimeriek-kompetisie is in volle swang, met 362 inskrywings tot dusver. Met die finale sluitingsdatum van 12 April om die draai, ontvang ons bydraes van lesers wat besef hulle het reeds deelgeneem maar wat sommer vir die lekker nóg limerieke stuur. Soos Julio Agrella, wat nie minder nie as 101 limerieke oor die 2019-verkiesing ingestuur het.

Limerieke vir die lekker

LitNet
Poësie

Pirow Bekker sê die limeriekgogga het hom gebyt, Julio Agrella kletsrym vir Ace, Fanie Viljoen het ’n limeriek vir elkeen van ons #politieklimeriek-beoordelaars – en ’n klomp ander limerieke, sommer vir die lekker.

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 8 se wenner

LitNet
Skryfkompetisie: #politieklimeriek

#politieklimeriek – Lees Pirow Bekker se Week 8-wenlimeriek. Hy is die agste finalis wat aan die einde van die kompetisie dalk as algehele wenner aangewys kan word.

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 9

LitNet
Skryfkompetisie: #politieklimeriek

#politieklimeriek – Hier is Week 9 se eerste inskrywings. Week 8 se wenner word môre aangekondig. Skryf nou in en wen R2 000!

#politieklimeriek – Video van Cecile Bosman se Week 5-wenlimeriek

LitNet
Skryfkompetisie: #politieklimeriek

#politieklimeriek: Deon Meiring – hoofsanger, kitaarspeler en liedjieskrywer van die rockgroep Glaskas – vang ons weekwenners se limerieke op video vas. Hier is die wenner van Week 5, Cecile Bosman, se limeriek.

Innie sjebeen

Nicolette Fouldien
Fiksie

"Dis oral om my en in my. Die kwaad van ons samelewing. Alles saamgevat hier in die sjebeen. Ek hoef nie hier te wees nie. Maar dit maak nie saak wáár ek my bevind nie, dit sal oral wees. Hier leer ons ten minste om nederig te wees."

Is daar whiskey in die hemel? Loretta Szikra skryf twee nuwe gedigte

Loretta Szikra
Poësie

"want sou jy tog daar wakker skrik
met ʼn dik babelas,
hoop ek daar wag ʼn kelner
met ʼn knertsie in ʼn glas"

Press release: Cape Town Library Book – Writing my City

LitNet
New writing

"In the coming months, libraries will be running workshops to aid you in honing your writing skills. All of this will culminate on 15 June when you will be able to submit your piece for consideration at participating libraries. The finalists' pieces will then be included in the #WritingmyCity anthology which will be launched at Open Book Festival 2019!"

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2019 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved