|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 738
28/02/2019
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Jou Emily Hobhouse |
Pasverskyn
Laat jou terugvoer na die jare van inbly-naweke, studentepret, huis-toe-verlang en troospakkies beskuit onder die enkelbed.
Koshuis, saamgestel deur Erns Grundling van Elders-faam, bevat heerlike lekkerlees-vertellings, komies, verspot én roerend, oor die koshuislewe – op skool én universiteit, selfs oorsee – deur 'n verskeidenheid bydraers, insluitend reisskrywer Dana Snyman, geliefde Weg!-joernalis en -aanbieder Toast Coetzer, akteur en komediant Schalk Bezuidenhout, Huisgenoot-redakteur Yvonne Beyers, oudredakteur van Die Burger Bun Booyens, bekroonde romansiers Harry Kalmer en Kerneels Breytenbach, skrywers en joernaliste soos Celesté Fritze, Theunis Strydom, Leroux Schoeman, Marnus Hattingh en Pieter van Zyl, en vele meer.
Skink 'n koppie koffie, onthou weer die liedjie wat gespeel het toe jy by jou eerste huisdans gesoen is, en laat die jare terugrol!
Samesteller: Erns Grundling
Uitgewer: Queillerie
Prys: R260
|
 |
|
 |
A letter from Emily Hobhouse to Mr Rees-Mogg
Elsabé Brits
Opinion
"I implore you to change and listen to your conscience, as a fellow English patriot. To be brave. To admit the truth about this atrocity. For the sake of history."
|
 |
Het dit tyd geword dat ons sukses herdefinieer?
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"As sukses bestaan uit ʼn oombliklik herkenbare gesig, rykdom en roem, hoekom is daar soveel glanspersoonlikhede wat self-medicate? Soveel wat aan depressie ly? Soveel wat sukkel met geestesversteurings? Soveel wat ineenstortings belewe? Soveel wat uiteindelik hul eie lewens neem?"
|
 |
Die wêreld van die skrywer: skrywersnetwerke
Charl-Pierre Naudé
PEN Afrikaans
Charl-Pierre Naudé skryf oor die rol van netwerke en netwerkskepping in sy loopbaan as skrywer, en brei uit oor skrywersresidensieprogramme waaraan hy al deelgeneem het.
|
 |
Thuli Madonsela on Adam Small's legacy
Marli van Eeden, Thuli Madonsela
Onderhoude
"At the recent Adam Small literary festival former public protector Thuli Madonsela praised the late poet and playwright Adam Small, and challenged South Africans to bring about change. The Adam Small literary festival took place over the weekend in Pniël near Stellenbosch. Madonsela, who is currently the chair of social justice at Stellenbosch University, was the keynote speaker. Small was well-known for his contribution to Afrikaans literature during the apartheid era and the Adam Small festival aims to honour his legacy."
|
 |
Loodsing van die Aksieforum vir Inheemse Tale
LitNet
Die Afrikaanse Taalraad-portaal
Die Aksieforum vir Inheemse Tale (Indigenous Languages Action Forum – ILAF) is die afgelope naweek in Boksburg geloods. Hierdie alliansie van sowat 30 taalpraktisyns en verteenwoordigers van etlike NRO’s het UNESCO se Aksieplan vir die Jaar van Inheemse Tale amptelik onderskryf, en wil ’n gesamentlike veldtog ter bevordering en ondersteuning van die inheemse tale en meertaligheid in verskeie sektore van stapel stuur.
|
 |
Adam Small-fees 2019: Adam Small se nalatenskap herleef op Pniël
Jean Oosthuizen
Feeste
"Adam Small se oorkoepelende nalatenskap is volgens Madonsela die leierskapskeuse wat hy uitgeoefen het tussen slagoffer en hoop en tussen liefde en vrees. Sy sê Small het hoop gekies in plaas daarvan om ’n slagoffer te wees, en liefde bo vrees."
|
 |
Adam Small-fees 2019: ’n fotoblad
Suki Lock
Boeke en skrywers
Die derde Adam Small-fees het onlangs in Pniël plaasgevind. Suki Lock het namens LitNet foto’s by die fees geneem.
|
 |
US Woordfees 2019: ’n onderhoud met Ellen Deckwitz
Naomi Meyer, Ellen Deckwitz
US Woordfees
"Onlangs had ik een gesprek met Antjie Krog hierover, en we waren het erover eens dat poëzie gevaarlijk moet durven zijn: de vinger op de zere plek leggen, verder gaan dan waar we tot dusver in gesprekken nog durfden te komen."
|
 |
Eietydse kuns kraai koning by Kaapstadse kunsskou
Marli van Eeden
Kuns
’n Uiteenlopende verskeidenheid skilderye, tekeninge, beeldhouwerke, foto's, video's en installasiekunswerke. ’n Ontploffing van kleur, tekstuur en allerlei interessante konsepte. ’n Swierige affêre, waar eietydse kuns gevier word. Dié jaar se Investec Cape Town Art Fair (ICAF) het beslis nie teleurgestel nie.
|
 |
Murray’s food trails: Andringa Street, Stellenbosch
Paul Murray
Food and Wine
"Stellenbosch’s visitors, tourists and residents will certainly find a great deal of attraction in the area of Andringa Street, Stellenbosch, particularly the leg between Dorp and Plein Streets. There is a great deal to discover there, and lots to do – everything from ice cream parlours, fashion boutiques, a book shop, to antique stores and a range of restaurants/eateries."
|
 |
US Woordfees 2019: Soos ’n bliksemstraal – Uit die bloute
Marchelle van Zyl
US Woordfees
"Uit die bloute is ’n musiekteaterstuk wat in die ’90’s een van die mees suksesvolle produksies ná die afskaffing van die destydse streeksrade was. Nou herleef hierdie vindingryke herverbeelding van twee klassieke kortverhale van Eugène Marais met die gewilde akteurs Paul du Toit en Jenna Dunster onder begeleiding van topmusikante."
|
 |
Oor die film Kanarie: ’n ope brief aan Izak de Vries
Ryno Eksteen
Menings
"Destyds, met die uitreiking van die film Kanarie, was ek tussen die duiwel en die diep see. Ek kon en wou nie daarna gaan kyk in ʼn bioskoopteater nie. Die blote herinnering aan 'daardie tyd' het my van voor af naar gemaak."
|
 |
Press release: Alan Paton Literary Festival 2019
LitNet
Lifestyle and entertainment
"The Paton Festival represents not only a fight for the principle of non-racialism in the arts and culture sector of South Africa, but also a fight over the blueprint of what a UNESCO City of Literature should look like."
|
 |
Press Release: Salaam stories
LitNet
Theatre
Set against the historical backdrop of the Cape slave trade and the Malay diaspora in South Africa, Johaardien’s award-winning play has been performed in London, New York, Amsterdam, Denmark and all over South Africa. Through artful storytelling, the playwright focuses on themes of identity, history and group belonging through an intimately personal lens taking audiences on a journey across the Cape Flats to Robben Island – and then to and from Bombay – back in time, to the 17th century, when the Dutch were at war with the Portuguese.
|
 |
Strafjaart: ’n onderhoud met Theo Kemp
Naomi Meyer, Theo Kemp
Skrywersonderhoude
"Ons het na al die eeue steeds geen idee wat ons moet doen met hulle wat ons gekoesterde samelewing bedreig en skaad nie."
|
 |
You make me possible by Karina Szczurek: a review
Elkarien Fourie
Reviews
"The early email correspondence between ... Karina Szczurek and ... writer André Brink is a romantic WikiLeak of sorts that gives readers detailed and minimally censored insight into their courtship. That the growing passion between them worked out as perfectly as both imagined, coming from different hemispheres, must be the ultimate romantic plot ..."
|
 |
Harris Dousemetzis se omstrede biografie oor Tsafendas: nóg ’n leser se indrukke
Gustaf Pienaar
Lesersindrukke
"In my gereelde Saterdag-rubriek in Die Burger het ek op 19 Januarie 2019 vertel hoe ek my vervies het vir die Brit Harris Dousemetzis wat in sy boek oor Dimitri Tsafendas, The man who killed apartheid, téén alle logika en doodgewone gesonde verstand in aanvoer dat Tsafendas volkome rasioneel was toe hy Hendrik Verwoerd op 6 September 1966 in die parlement om die lewe gebring het."
|
 |
Foto's: Bekendstelling van Die braambos bly brand
Gerrit Rautenbach
Boeke en skrywers
Die braambos bly brand is onlangs in Stellenbosch bekendgestel. In hierdie essaybundel, saamgestel deur Pieter Malan en Chris Jones, is daar ’n groep uiteenlopende mense gevra om elk ’n onafhanklike essay te skryf na aanleiding van ’n Bybelteks. Gerrit Rautenbach het foto's geneem.
|
 |
Press release: The 22nd annual Time of the Writer Festival
LitNet
Books and writers
The University of KwaZulu-Natal’s Centre for Creative Arts (CCA) presents its 22nd annual Time of the Writer Festival from 13 to 16 March 2019. Celebrating Durban’s status as the UNESCO City of Literature, Time of the Writer 2019 offers a shining gem of a four-day festival that allows audiences, budding authors and literature lovers a chance to encounter some of South Africa’s most notable writers in some wonderfully curated up close and personal encounters.
|

LitNet is vanjaar 20 jaar oud. Ter viering bied ons ’n limeriek-kompetisie aan. Top-beoordelaars; top-pryse!
As burger van ons onstuimige land kan jy nou stoom afblaas, giggel of skel oor die kwinte en kwale van die wêreldpolitiek of plaaslik hier in ons Republiek. Laat jou woorde sing oor die trieks van die politiek en die geknoei wat so vermoei. Weeklikse wenners kry R3 500 vir die eerste twee weke, en daarna R2 000 per week. Die Politiek-Limeriek-Grootkampioen ontvang ’n addisionele R10 000!
Hier is die beoordelaars, die kompetisiereëls en advies oor die aard van ’n limeriek.
Laat jou stem hoor!
|
 |
Energies
Bheki Masango
Poetry
"We would be young forever
If we acknowledged lifelong learning
We would be forever young
Through new achievements and mistakes"
|
 |
The prize
PP Fourie
Fiction
"Her hair was combed into a neat side parting, and she was pleased with how it fell to just above her shoulders. She looked her age, but she looked good. She decided to go with the black polo neck top, with pearl earrings as her only adornment ..."
|
 |
Katrien
Dawid de Villiers
Fiksie
"Ons kom by haar huis, sy sluit oop en draai om na my toe. Van pure spanning soen ek haar vinnig op die wang en probeer wegkom."
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
 |
#cocreateSA: Collaboration, connections and community outreach
Menán van Heerden
Interviews
#cocreateSA aims to foster relations between the Netherlands and South Africa. Sebastiaan Messerschmidt, Consul General at the Consulate General of the Kingdom of The Netherlands in South Africa, tells Menán van Heerden more about the connections between South Africa and the Netherlands; community projects in Cape Town; and #cocreateDESIGN FESTIVAL Cape Town (which ended on 26 February 2019).
|
 |
Na wie gaan Vrye Weekblad vry?
Hans Pienaar
Nuusvinke
"Du Preez sê hulle gaan etniese mobilisering beveg, wat in ons hoogs veranderde media-opset met sy histeriese sosiale media maar net beteken hulle gaan dit bevorder. Zoeloe-mobilisering beveg met Afrikaans? Gaan Vrye Weekblad aanvoer AfriForum en Solidariteit moet ophou bestaan? Van agter ’n 'paywall'?"
|
 |
Valse vriend: Koekenpan
Voertaal
Valse vrienden
"In het Afrikaans is “koekepan” namelijk de aanduiding voor een wagentje dat in de mijnen wordt gebruikt om erts te vervoeren."
|
|