|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 1065
29/08/2025
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Jou fees van woorde |
 |
|
Skrywer: Marita van der Vyver
Uitgewer: Tafelberg
ISBN: 9780624095682
Toe COVID-19 die mat onder Marita van der Vyver en haar Fransman se voete uitruk en hulle noodgedwonge hul ou groot huis op die Franse platteland moes verkoop, besluit hulle om van die meeste van hulle aardse besittings ontslae te raak en ver in die wêreld te gaan reis. In hierdie reis, wat oor drie vastelande strek, word ’n hele leeftyd se herinneringe ontgin. Want soms moet ’n mens baie verloor, en ook bereid wees om self verlore te raak, voor ’n mens regtig vryheid kan wen.
|  |
|
 |
The paradox of the biographer
Rory Riordan
LitNet25-skrywersberaad
"Grab a mug of coffee and settle down in your most comfortable chair, blanket on your knees and cat on your lap. I’m now going to tell you the unbelievable story of Athol Fugard and the Serpent Players – theatre against apartheid."
|
 |
Madelein Rust (1967–2025)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Al skryf jy een sin op ’n dag – skryf en moenie ophou nie. Raak ontslae van enige sensitiwiteit. Dit verhoed jou om te leer. Opbouende kritiek help jou groei as skrywer." Lees meer oor die lewe en werk van Madelein Rust.
|
 |
Goue lint, my storie begint: Karakterisering in jeugverhale
Anke Theron
Kinderboeke
"Wanneer jy van ’n storie hou, hou jy van die verhaal of het jy dalk gevoel die karakters is jou vriende? Ons kan seker almal dink aan ’n karakter wat jou bygebly het, lank nadat jy die verhaal klaar gelees het. In hierdie aflewering gaan ons kyk na die bestanddele van ’n kinder- of jeugverhaal, spesifiek karakterisering, vertelling en fokalisering."
|
 |
Binne of buite jou genre?
Koos Kombuis
Boeke en skrywers
Koos Kombuis gesels in hierdie video oor skrywers wat hulle storie ken – maar sommige waag dit om buite hul gevestigde genre te gaan snuffel. Werk dit? Of is dit veiliger in die bekende omgewing? Hy gesels oor ’n joernalis wat ’n boek skryf, ’n romansier wat kortverhale skryf en ’n gesin wat hulself terugtrek in bekende genres.
|
 |
Short.Sharp.Stories anthology, Power: interview with Angelo Louw, author of "Above and beyond the water’s edge"
Lester Walbrugh, Angelo Louw
Books and writers
"At Greenpeace, I see the impacts of the climate crisis daily. And so, I firstly wanted to remind myself why I am still fighting as a climate justice activist, despite things looking so bleak. But I also delved deeper into the idea of climate apartheid. We are not equally impacted by the climate crisis; people with money can simply relocate when they’re at risk. I wanted to explore what would happen to my community once the wealthy residents abandoned Cape Town."
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
Oorsig: Boeke en feeste – pasmaats?
Jean Oosthuizen
Jakes Gerwel-gesprek, Suidoosterfees (Mei 2025)
Die Jakes Gerwel-gesprekke was die ideale platform vir ’n boeiende bespreking oor die rol van boeke, lees en boekwinkels by kunstefeeste soos die Suidoosterfees, KKNK, Aardklop, Woordfees en ander soortgelyke feeste. |
 |
Feeste en toneel: ’n fennootskap wat werk
Dorothea van Zyl
Groot Kunstefees- en Teaterindaba (OuLitNet, 2004)
Dorothea van Zyl praat uit die Woordfees-huis: "’n Foëlflug en frifole fernufspeletjie met (fraai!) f-woorde ter aanfang". |
 |
Podsending: Meningspeilings en die stembus
Freek Robinson, Piet Croucamp
Onderhoude
In ʼn onlangse DA-peiling het ANC-steun op nasionale vlak tot onder 30% geval. Freek Robinson gesels met politieke ontleder Piet Croucamp oor onder meer die akkuraatheid van sulke meningspeilings, die stand van die ANC en Suid-Afrika se benarde situasie.
|
 |
The Western Cape is not a country
Mphuthumi Ntabeni
Opinion
"The DA’s frustrations with the ANC are understandable; so are the Western Cape’s citizens’ grievances with crime and governance. But the remedy cannot be the slow dismantling of the very republic that holds us together."
|
 |
Agterstories: Geldmasjien (JSE)
Johan Fourie
Rubrieke
"Al is dit maklik om effe sinies te raak in die era van TikTok-beleggingswenke, bied die JSE se merkwaardige reis ’n rede tot optimisme." |
 |
Hoe om die antigenderbewegings teen te werk
Hermione le Roux-Ellis
LitNet25-skrywersberaad
"Om hierdie tipe kritiese geletterdheid te ontwikkel, kan beskryf word as ’n inokulasieproses. Jy wys jou boodskap en dan die opponent se boodskap. Jy demonstreer hoe die opponent se boodskap onwaar of misleidend is en wys op die agenda én die agente agter die skerms."
|
 |
Op dees aarde: Vreemde skedels is kultuur net soos Botox®
Elsabé Brits
Rubrieke
"Skedels van mense wat eeue of selfs duisende jare gelede gemodifiseer is, is al sedert die 1800’s bekend. Dit het in sekere kringe samesweringsteorieë laat ontstaan dat hierdie nie mense was nie, of dan ’n tipe patologie sou wees, maar die afgelope paar jaar het wetenskaplikes bewys dat dié doelbewuste en dramatiese verandering aan die liggaam ’n uitdrukking van kultuur was."
|
 |
Dis nou al ’n jaar: vir Anastasia de Vries
Timothy Nel
In memoriam
"En as ek mooi kyk, sien ek daardie afdruk van Anastasia se hande – nie net in hulle woorde nie, maar in hul bereidwilligheid om ongemaklik te wees ter wille van reg en geregtigheid."
|
 |
’n Nuwe godsdiens
Schalk W van Heerden
SêNet-briewe
"Kolossense 2:23 praat van '’n skyn van wysheid' en hierdie nuwe etnogodsdiens klink slim solank dit nie direk langs Jesus se woorde staan nie. Dit lyk kaal in die skadu van die kruis."
|
 |
’n Hardlywige brein
Anne-Marie Burger
SêNet-briewe
"My storie is daarmee heen en die eindbestemming disnis. Ek kry nie eens ge-recalculate nie. Die metaforiese vliegtuig is gekaap en wanneer dit te laat is, daag die Valke op en elimineer die kapers."
|
Gewildste plasings op LitNet |
 |
Cyril se flopondersoek
Heindrich Wyngaard
Nuusvinke
"Ongeag die remediërende stappe wat deur Ramaphosa en Kubayi geneem is, is dit steeds ’n verleentheid vir die president – en die land – dat hierdie struikelblok nou in die pad van die kommissie se ondersoek na Mkhwanazi se bewerings gekom het."
|
 |
Veediefstal ruk Suid-Afrika se landbousektor
Jean Oosthuizen
Voorblad
"Sihlobo sê landbou is ’n noodsaaklike sektor van die land se ekonomie, met groot potensiaal vir werkskepping en verbetering van ekonomiese toestande in landelike Suid-Afrika; daarom is dit noodsaaklik om te verseker dat boere in ’n veilige en gesonde omgewing werk."
|
 |
Winterschool SAVN: 19 studenteneendjes uit zuidelijk Afrika zwemmen in Nederlands taalwater
Karin Benjamin van Lierop, Gonneke Groenen, Joris Geelen
Academisch
"Studenten van zes Zuid-Afrikaanse universiteiten en een Namibische universiteit zijn in juli jongstleden voor een week bijeengekomen bij het ATKV Oord in Hartenbos om te leren over Nederlandse cultuur, taal en literatuur. [...] Wat begint als een wat afwachtende, ietwat huiverige groep eindigt in een vrolijke eenheid van studenten die na de in één week opgedane ervaringen en tentoongespreide prestaties opgetogen en als nieuwe vrienden weer huiswaarts keren, terug naar hun eigen universiteit in Zuid-Afrika en Namibië waar ze studeren."
|
 |
Twee studenten uit zuidelijk Afrika naar Internationale Taalwedstrijd Neerlandistiek in Nederland
Karin Benjamin van Lierop
Over taal
"Tijdens de Winterschool van de SAVN afgelopen juli vond tevens de finale van de Taalwedstrijd Neerlandistiek plaats. [...] Dit jaar waren er niet één, maar twee winnaars: de Zuid-Afrikaanse Marita Oosthuizen en de Namibische Paula Kaula. Deze twee studenten zullen in oktober deelnemen aan de internationale finale van de Taalwedstrijd Neerlandistiek in Nederland."
|
 |
Chords of connection
Milton Webber
Muziek
"Though he was born in the UK and raised on the island of Guernsey, Cloete proudly traces his roots back to South Africa – and his connection to Afrikaans culture remains a quiet but persistent undercurrent in his artistic identity. I spoke with him while visiting the Netherlands." |
 |
Leesimpressie: Hoe ik de vissen ontmoette door Ota Pavel
Erik van den Bergh
Literatuur
"Bijzonder mooie bundel met 23 korte verhalen over 'het streven naar geluk en vrijheid waardoor we de grootste catastrofes van de geschiedenis kunnen overleven, maar boven alles een gepassioneerd en aangrijpend pleidooi voor vissen, leven en liefde'."
|
 |
Leesimpressie: Herkomst door Botho Strauss
Erik van den Bergh
Literatuur
"Bijzonder knap genoteerde zoektocht van een zoon naar zijn vader en naar zichzelf. Ook bondige weerspiegeling van de Duitse geschiedenis."
|
 |
Afrikaans Huistaal: Graad 9-vraestel en -memorandum, derde kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 9 en moeg vir die lewe in die stad, lok jou die wandelpad? Moenie in die versoeking wees om nou te gaan voetslaan nie. Wag vir die vakansie. Stap nou eerder na hierdie gratis Afrikaans Huistaal-oefenvraestel deur Cecilia Klopper en berei voor vir jou toetsreeks hierdie kwartaal. Daar is baie lekker leesoefeninge oor staproetes wat jou brein goeie oefening sal laat doen.
|
 |
Wiskunde 1: Graad 12-vraestel en -memorandum, derde kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
As jy vanjaar in matriek is, het LitNet ’n voorstel vir wat jy in jou vryetyd kan doen. Jy kan Lee-Ann Langeveld se Wiskunde-vraestel gratis hier aflaai en voorberei vir jou rekordeksamen! Die memorandum sal jou help sien of jy op die regte spoor is. Een van haar voorbeeldsomme handel juis oor jongmense en hul vryetydsbesteding. Voorspoed met die voorbereiding.
|
 |
Wiskunde 2: Graad 12-vraestel en -memorandum, derde kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in matriek en voel jy of jy moet meet en pas om elke dag genoeg ure tot jou beskikking te hê om vir jou rekordeksamen voor te berei? Lee-Ann Langeveld se Meetkunde-vraestel en -memorandum kan jou met jou voorbereiding help. Klik hier om dit gratis af te laai.
|
 |
Indeks: notas, toetse en vraestelle
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad. Die indeks is nou volledig bygewerk. |
 |
Pareltjes uit Amsterdam: ’n Kunstenaarskollektief in die bos
Johan Allers
Leefstyl
Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video in hierdie weeklikse reeks vertel Johan meer oor ’n kunstenaarskollektief in die bos.
|
 |
Khaki fever is louwarm
Réney Warrington
Film
"In vandag se klimaat sal ’n Suid-Afrikaanse gehoor ’n goeie komedie verwelkom. Khaki fever se platvloerse humor en verbeeldinglose storie onderskat ons intelligensie."
|
 |
Mooi aand vir jou
Jaco Fouché
Fiksie
"Maar Karel se aandag is nie heeltemal by haar nie. Hy kyk asof senuweeagtig na die trap. Sy beduie hy moet haar volg. Op die onderste vloer staan agt of tien jong mense luid en praat en stry terwyl hulle kos bestel. Twee van die mans merk die vuil Karel en lyk dadelik op hul hoede."
|
 |
Sus vir Ousus
Leona Conradie
Poësie
"Ek’s ’n paradoks wat ironies die dag face
’n metafoor gevul met vergelykings
Maar haarself nooit vergelyk met ander."
|
 |
Verlore kind
Cherise Hattingh
Poësie
"Ek is jammer
Ek sukkel nog met die skuld
op my skouers, my rug"
|
 |
Pollsmoor
Anton van Rensburg
Poësie
"U harde Woord
wat oopforseer,
U sagte Woord
wat balsem smeer."
|
 |
Pypkaneelwêreld
Zebulon Kochk
Poësie
"want die wêreld is pypkaneel,
elkeen suig daaraan
vir sy eie deel"
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|