|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 947
26/04/2023
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Is federalisme die antwoord? |
Cape Malay cooking: My story, my heritage
Author: Fatima Sydow
Publisher: Human & Rousseau
ISBN: 9780798183697
In this book Fatima takes us on a nostalgic journey through her memories of the many important feasts celebrated in her Cape Malay culture. |
 |
|
 |
Vryheidsdag 2023: Die nuwe energie vir federalisme en selfregering
Koos Malan
Seminare en essays
"Veral federalisme kry besondere aandag. Dit spreek boekdele van die veranderende politieke klimaat in Suid-Afrika, en veral van die ANC wat sy hegemonie oor konstitusionele denke soos hy dit in die 1990’s gevestig het, verloor het."
|
 |
Vryheidsdag 2023: Is federalisme regtig die antwoord?
Jan-Jan Joubert
Seminare en essays
"Die praktiese politiek in die Wes-Kaap gaan nie oor federalisme, konfederalisme, selfbeskikking of afstigting nie. Dit gaan om oorlewing. Die grootste probleme, die ontsettende nood van byvoorbeeld die meeste Afrikaanssprekendes in die Wes-Kaap, is werklik eerstens finansieel en maatskaplik, nie staatkundig nie."
|
 |
Vryheidsdag 2023: Vryheid en ontnugtering
Hercules Boshoff
Seminare en essays
"Vryheid is soos onverdunde wyn: Wanneer dit in oormaat ingeneem word sonder inagneming van ander faktore, sonder ander substansies, raak mens gou dronk daarvan. Só dronk word mens daarvan dat jy nie besef dat slawerny, die teenpool van vryheid, konstant dreig nie."
|
 |
Hoekom is daar nou goeie nuus in ons koerante?
Freek Robinson, Inge Kühne
Onderhoude
Rapport en City Press het onder die vaandel "My land" goeienuusstories begin vertel. Freek Robinson gesels met Inge Kühne, Rapport se redakteur. Hy wil weet waarom sy en haar koerant by hierdie projek betrokke geraak het en wat hulle wil bereik. Het dit haar genoop om anders na die nuus te kyk?
|
 |
Om te herstandaardiseer of nie – kom ons dink sáám hieroor
Wannie Carstens
Seminare en essays
"Ek wonder so dikwels hoekom ons so gereeld in Afrikaans standpunte inneem wat ver uitmekaar is: een waar min ruimte vir gesprek is, en een waar die kans op kompromisse skraal is. Dit skep nie die atmosfeer vir rasionele gesprekke nie en so beduiwel ons die verhoudinge nog verder in Afrikaanse geledere. En dit juis in die dae waarin ons saam in ’n span moet trek eerder as om mekaar oor alles te opponeer."
|
 |
Hou verkragters ooit vanself op verkrag?
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Juis daarom dat ek nie in my loopbaan enige verkragters teëgekom het wat vanself ophou verkrag nie. Hulle hou op omdat hulle gevang en toegesluit is. Hulle hou op omdat hulle te oud raak en nie meer hulle slagoffers kan beheer nie."
|
 |
Amanda Gouws, ek is ’n feminis, nie ’n transfoob nie
Izak de Vries
Menings
"Sy verswyg gerieflikheidshalwe dat ’n cis vrou, soos sy, ook nie die geleefde ervaring gehad het om as trans vrou gebore te word nie. Sy probeer duidelik nie eens die trauma van trans vroue verstaan nie."
|
 |
Oekraïne: Berigte te velde
LitNet
Menings
’n Oorsig van LitNet en Voertaal se berigte oor die oorlog in Oekraïne. | An overview of LitNet’s and Voertaal’s articles on the war in Ukraine.
|
 |
Press release: World Intellectual Property Day ‒ Update from South Africa
LitNet
Kopiereg-wetsontwerp
The provincial processes are expected to be completed by the second week of May 2023. It was clear during the Select Committee meeting on 25 April that there were concerns about the lateness of some provincial processes, as well as about flaws in the conduct of some hearings. The planned meeting dates for the Select Committee of 16 and 23 May might have to change if provinces take longer – the Committee chair emphasised that there has to be opportunity for full participation by the public.
|
|
Boekehuis twee jaar oud en Tinus Horn-uitstalling
Willie Burger
SeminaarKamer, OuLitNet (27 April 2002)
"As die huis ’n plek is waar mens tuiskom, waar jy eerlik met jouself en met jou huismaats is, is dit waar jy jou huismaats sien soos hulle is. "
|
 |
Mediaverklaring: Vryelik praat op Vryheidsdag
Meertaligheidsaksiegroep (i-MAG)
Taaldebat, OuLitNet (27 April 2004)
"Vir Suid-Afrikaners – soos vir die burgers van enige veeltalige land – kan omvattende vryheid nie van taalvryheid losgemaak word nie."
|
 |
Die rondgaande verhoog
Anthony Wilson
SeminaarKamer, OuLitNet
"Dié vryheid, of dan ’n regverdige bedeling, waarna ons so gesmag het, en só hard voor gebid het, het uiteindelik gekom soos ’n groot stortreën. Wat ons egter vergeet het: Met die reën kom die modder saam."
|
 |
Demokrasie en Suid-Afrika in 2017
Chris Nelson, Menán van Heerden
Onderhoude (2017)
"Sedert die oorgang na ’n inklusiewe demokrasie in 1994 het ek, soos miljoene mede-Suid-Afrikaners, met die vraag geworstel: Is ’n inklusiewe demokrasie in Suid-Afrika volhoubaar gegewe die traumatiese ervarings wat die samelewing op velerlei terreine gedurende die apartheidsera deurloop het?"
|
 |
Iets goeds om op Vryheidsdag te vier?
Heindrich Wyngaard
Nuusvinke
"Terwyl Mandela met reëlmaat aangehaal word, is daar een spesifieke aanhaling van Hani wat darem ook ’n permanente staanplek ingeneem het in die galery van gróót uitsprake of toesprake: 'What I fear is that the liberators emerge as elitists who drive around in Mercedes Benzes and use the resources of this country to live in palaces and to gather riches.'"
|
 |
Koert Lindijer, icoon van de (Nederlandse) Afrika-journalistiek
Guido van den Berg
Literatuur
"Koert Lindijer, correspondent namens NRC Handelsblad die begin jaren ’70 van de vorige eeuw naar Kenya trok en er later is gaan wonen, met een Kikuyu-vrouw trouwde en vrijwel alle bekende conflicten en strijdtonelen heeft verslagen die Afrika de laatste veertig jaar heeft gekend."
|
 |
Nog ’n metroburgemeester se kop rol
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die tempo waarteen burgemeesters in die land se metro’s stoele verwissel duur steeds voort. Die jongste van ’n reeks burgemeesters om wie se nek die goue ketting van korte duur gehang het, is Johannesburg se Thapelo Amad."
|
 |
Graad 6: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Hulle sê ’n kat het nege lewens, maar sê nou maar daar is ses katte? As jy in graad 6 is, is ek seker jy sal hierdie som kan oplos. Hierdie vraag kom nie in hierdie gratis Wiskundevraestel voor nie, maar daar is baie ander prettige somme wat jy kan oefen as jy hierdie toets en memo deur Lee-Ann West aflaai. Begin sommer nou al voorberei vir jou eksamen aan die einde van die kwartaal, en ’n slegte punt het nie ’n kat se kans op jou rapport nie!
|
 |
Emosionele skoppelmaai van gay-leefstyl treffend uitgebeeld
Maryke Roberts
Teater
"Cruise. Dink jou in: Dis die tagtigerjare; jy is jonk en gay en woon in Londen. Jy glo jy is onsterflik, verhewe bo die hartseer, dood en teleurstelling. Die lewe is vol geleenthede. Maar dan word jy en jou lewensmaat met MIV/vigs gediagnoseer."
|
 |
Arabiese nagte en ’n Mediterreense son
Karen Hart
Kos en wyn
"Ek het my verkyk aan die blink, dieppers boepensvrug met sy groen stingelhoedjie; so eksoties en so vreemd. [...] Ek het nog te min van kos geweet om beelde op te tower van Arabiese nagte of om met die warm son en blou see van Mediterreense lande op my tong te speel."
|
 |
I did not die by Tebello Mzamo: a book review
Wamuwi Mbao
Books and writers
"Mzamo deftly and movingly sketches the precarious conditions of life; we see in the emotional torsions of this novel’s characters how life plays out for those who extract wealth but don’t benefit from it."
|
 |
Carien Smith: skaak-Jedi en rekenaarbouer by uitstek
Bettina Wyngaard, Carien Smith
Skrywersonderhoude
"Kunsmatige Spesifieke Intelligensie is orals – selfone, ens. Dit beteken dat dit reeds deel is van ons wêreld en net al hoe meer daarvan gaan deel word. Hoe slimmer dit word en hoe meer funksies dit vir ons gaan uitvoer, hoe meer van ’n bewussyn gaan ons daaroor ontwikkel."
|
 |
Skatryk: Leef ons wérklik beter? ’n Onderhoud met Johan Fourie
Naomi Meyer, Johan Fourie
Skrywersonderhoude
"Ons leef kwalitatief beter – langer en met beter lewensgehalte en selfs meer betekenisvol. Ons kyk dalk te gereeld vas in die daaglikse opskrifte of sien die verval rondom ons en vergeet van hierdie langtermynperspektief. Maar die vraag is nie net óf ons beter leef nie (daar is baie boeke wat dieselfde vraag beantwoord), dit is ook hóékom ons beter leef."
|
 |
Daar is méér deur Daniël Louw, ’n lesersindruk
Cas Vos
Lesersindrukke
"Hoe beïnvloed dit ’n antropologie wat cogito, ergo sum verskuif na: Ek word gedigitaliseer, daarom is ek? Homo religionis word nou gestruktureer deur Homo digitalis. Maar daar is meer aan bod as net dit."
|
 |
SP Benjamin (1962–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Ek het nooit die idee gehad om te begin skryf nie. Ek het net begin."
|
 |
Die oorsprong van sterre
Susanne Pretorius
Poësie
"vonkel daar in die sterre
wat saans in die hemelruim verskyn
’n weerkaatsing van die lig
wat so helder in haar oë kon skyn"
|
 |
Bittersoet seisoen
Delia Rossouw
Poësie
"Soet, soet somer, jou voëlgesang word stil,
Nog ’n bittersoet seisoen word in stilte gehul."
|
 |
Godganse nag
Zebulon Kochk
Poësie
"onder ’n dunstreepmaan
naby windpompe en bome
het iéts moois begin"
|
 |
Beurtkrag maak Kris mal
Kris
Poësie
"Die beurtkrag maak hom kwaad
Die krag is af, dis elke dag se plaag
Hy sit in die donker, hy kan nie meer
Sy geduld is dun, sy gees is seer"
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|