Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 943

31/03/2023


  Krities Afrikaans

LitNet: Broodnodig

Pasverskyn

Skatryk


Skrywer: Johan Fourie
Uitgewer: Tafelberg
ISBN: 9780624093466

Hoekom is ons ryker as ons voorsate? Wat het ’n Indonesiese vulkaan en die Groot Trek gemeen? Hoe wen jy ’n Wêreldbeker? Dit is maar enkele van die vrae wat die gewilde Rapport-rubriekskrywer Johan Fourie onderhoudend verken in hierdie heerlik leesbare reis deur die geskiedenis.

Menings

Professore Quinot en Liebenberg van die US "eet die brood, spreek die woord"

Danie van Wyk
Universiteitseminaar | University Seminar

"Die twee professore laat dit buite rekening dat dit veral bruin, voorheen benadeelde Afrikaanse studente is wat ook net so nadelig geraak was."

SteedsDink met LitNet Akademies: Jaydey Sass

Jaydey Sass
SteedsDink

Jaydey Sass van die Universiteit Stellenbosch se Taalsentrum vertel van haar navorsing oor die rol van speletjies en musiek in die aanleer van tale.

Suid-Afrika en die Internasionale Strafhof

Freek Robinson, Hennie Strydom
Onderhoude

"Suid-Afrika het reeds een maal die Internasionale Strafhof se bevele met die Omar al-Basjir-sage geïgnoreer. Gaan soortgelyke verontagsaming weer gebeur tydens ’n komende Brics-beraad? En indien wel, waarom? Wat sal die gevolge vir ons land wees as die regering hardnekkig weier om internasionale wette en protokolle na te kom? Hoe gaan dit ons ekonomie en ons status in die oë van die wêreld raak?"

Is diskriminasie teen transgender en interseksatlete veroorloof?

Izak de Vries
Menings

"Hierdie essay probeer die feite nagaan om die WAF se besluit te verstaan en om te kyk of Taylor korrek is oor 'core principles of inclusion, fairness' en dies meer."

Geestesgesondheid en die Russiese inval in Oekraïne

Handré Brand
Seminare en essays

"Wat sou hierdie sielkundige skade presies behels, hoe wydverspreid kom dit voor, watter soort navorsing word tans oor die onderwerp gedoen, hoe word sielkundige skade bepaal en wat presies word met 'geestesgesondheid' bedoel?"

Oekraïne: Berigte te velde

LitNet
Menings

’n Oorsig van LitNet en Voertaal se berigte oor die oorlog in Oekraïne. | An overview of LitNet’s and Voertaal’s articles on the war in Ukraine.

Die middeljarige metroman en ander manewales

Nini Bennett
Rubrieke

"Daar is geen prys op ’n verlore jeug nie. Die tragikomedie van oudword speel uit in nimmereindigende aanlyn wenslysies en gadgets wat troos – en deel word van die steeds groeiende mark vir selfversorgings- en ydelheidsprodukte vir ouer mans."

COVID-19: Die jongste | The latest

LitNet
Menings

COVID-19: Kry die feite | Get the facts.

OuLitNet

Taaldebat: Afrikaans en die US

Dorothea van Zyl
Taaldebat

"Die Departement Afrikaans en Nederlands van die Universiteit van Stellenbosch het op 21 Augustus ’n boeiende taaldebat aangebied in die Wilcocksgebou oor die posisie van Afrikaans aan die universiteit."

Language is an important tool to forge an identity and to create a culture

Busisiwe Radebe
Language debate, 2005

"Language is an important tool to forge an identity and to create a culture. I believe the language debate is about trying to rescue and secure the Afrikaans culture. If Afrikaans speakers lived their culture, there would be no need for this fight. Somehow culture should be divorced from outside structures and made internal. An individual can live Afrikaans."

Nou op Voertaal

Thabo Mbeki kap in plofbare brief na die ANC

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die voormalige president en ANC-leier Thabo Mbeki beskuldig die ANC in ’n striemende brief daarvan dat hulle iets het om weg te steek ten opsigte van die Phala Phala-kwessie waarby Cyril Ramaphosa betrek word."

Suid-Afrikaners soek antwoorde na bisarre ontsnapping

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Bester se raaiselagtige ontsnapping verlede jaar uit die G4S-maksimumveiligheidsgevangenis in Bloemfontein het die land geskok en in stomme verbasing gelaat."

Tshwane het weer ’n DA-burgemeester

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"'Is dit wat Suid-Afrikaners moet verwag wanneer die ANC (plus hul nuwe vennote in rooi) hul meerderheid in 2024 verloor?' het Beaumont gevra."

Belgiese koninklikes sluit staatsbesoek aan Suid-Afrika in Kaapstad af

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"België se koning en koningin het hul staatsbesoek aan Suid-Afrika Maandag afgesluit na ’n tweedaagse program vol aktiwiteite in Kaapstad."

Pionier met wol en vilt in Tate Modern vereer

Maryke Roberts
Kunst

"Ek kan dit nie verhelp om opgewonde – en bevoorreg – te voel as ek oor die Millennium-voetgangerbrug stap met die enorme Tate Modern voor my nie. Die wolke en lug speel die hele dag op ’n ander manier en in ander kleure teen die baksteenmure met sy dun, lang vensters en glasboks op die linkerkantse vleuel."

Persbericht ‒ Boeken uit het Huis 17: Afrikaanse vertaling van Maria Dermoûts De tienduizend dingen

Voertaal
Zuid-Afrikahuis

In 2022 verscheen bij uitgeverij Protea Boekhuis de Afrikaanse vertaling van De tienduizend dingen van Maria Dermoût (1955), een hoogtepunt uit de Nederlandstalige Indische letterkunde. Op donderdag 20 april gaat hoogleraar Neerlandistiek Yra van Dijk in gesprek met vertaler Ena Jansen en schrijver Kirby van der Merwe, die een enorme fan is van het boek.

Press release: Erasmus Prize 2023

Voertaal
Cultuur

The Praemium Erasmianum Foundation has awarded the Erasmus Prize 2023 to the South African comedian Trevor Noah.

Persbericht ‒ Podcast: Op zoek naar de wortels van het Surinaams

Voertaal
Academisch

Het Sranantongo is een creoolse taal die nog altijd in Suriname wordt gesproken. In een nieuwe aflevering van de serie podcasts van de Universitaire Bibliotheken Leiden (UBL) wordt deze taal ontleed. Daarbij komt ook de roerige geschiedenis van Suriname ter sprake.

Akademies en skole

Toegang tot geregtigheid in Suid-Afrika: almal se reg; ’n ontoeganklike ideaal vir talle

Theo Broodryk
LitNet Akademies (Regte)

"Die regbank staar die vooruitsig van ’n steeds groter wordende werkslas in die gesig en ingrypings soos hierdie is nodig om die doeltreffendheid en doelmatigheid van die regbank te bevorder, om hofprestasie te verbeter en om toegang tot howe te verhoog."

Groen urbanisme in agtergeblewe Suid-Afrikaanse nedersettings: ’n ondersoek na groen boublokke en groen netwerke

Owen Williamson, Jako Viviers, Selna Cornelius, Niké S Jacobs
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Inwoners behoort dus as deel van ’n multidissiplinêre benadering betrek te word by besluitneming- en ontwikkelingsprosesse omdat hul inheemse kennis onder andere kan bydra tot die volhoubaarheid van die voorgestelde oplossings."

Sol Plaatje University International Language Conference: Call for abstracts

LitNet
Akademies en skole

The Department of Languages and Communication in the School of Humanities invites abstracts for the Sol Plaatje University International Language Conference scheduled from 6 to 8 September 2023 in Kimberley, South Africa.

Onderwyshulp en leesbegripstrategieë 6: Vraagstelling

Johan Anker
Skole

"Dit is oor en oor bewys dat goeie lesers juis self vrae vra in die leesproses."

Wiskunde graad 1: toets en memo vir die eerste kwartaal

Lee-Ann West
Notas, toetse en vraestelle

Graad 1 kan sommer kinderspeletjies wees as jy hierdie gratis oefenvraestel en memo deur Lee-Ann West aflaai!

Graad 4: Wiskunde-vraestel en memo, eerste kwartaal

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Is jy in graad 4 en hou jy baie van jou kat en jou hond? In hierdie lekker oefenvraestel deur Lee-Ann West kan jy met ’n staafgrafiek prettige inligting oor troeteldiere uitwerk. Boonop berei dit jou voor vir jou volgende toets. Twee vlieë met een klap!

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

Boeke en skrywers

Ver in die wêreld, saamgestel deur Frederik de Jager: Verpligte leesstof vir voornemende emigrante

Marni Bonthuys
Resensies

"Maklik is emigrasie gewis nóóit nie. Dít is dan presies wat hierdie bundel so knap maak: Dit benader ’n komplekse gesprek genuanseerd en bewus van die voor- en nadele ter sprake."

’n Resensie van The incredible beat of my heart en Geruisloos, ongemerk deur Henali Kuit

Irene Schoonwinkel
Resensies

"Die naasmekaarstelling van realisme en surrealisme in dieselfde verhaal beklemtoon die gebruik van surrealisme soos dit die kontras van wat werklik en onwerklik is, teenoor mekaar stel."

A book of personalised histories, a review of The inheritors by Eve Fairbanks

Mphuthumi Ntabeni
Books and writers

"In this era of historical revisions by both white conservatives and radically woke activists who’re obsessed with trying to use history as another weapon of politics, perhaps this recalling of our lived experiences beyond mere ideologies is what will free us from these demagogues."

Omgee vir slagoffers: ’n lesersindruk van Michael Connelly se Desert star

Stefaans Coetzee
Lesersindrukke

"Ek kon nooit my vinger daarop sit waarom Connelly se boeke vir my so uitstaan nie. Dalk is dit sy indiepte-waarneming van speurders en sy gesels met moordenaars wat sy boeke geloofwaardig maak en die leser deel van die ondersoekspan laat voel."

Is KI ons nuwe Raka?

Koos Kombuis
Boeke en skrywers

"Gaan KI ons werk oorneem? Rekenaars skryf nou al selfs digbundels," sê Koos oor ’n slukkie uit sy blikbeker.

Chase Rhys (1989–)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"My hele lewe ontwikkel ek my skryfstyl in private. Ek het nieman toegelaat ommit te lees nie, wan ek het gewiet ek moes eers myself vind voordat ek iets kan offer, anneste maak ek net geraas. Nou wiet ek wie ek is en die werk is uit in die wêreld om te doen wat dit moet doen."

Time of the Writer festival 2023: Born-frees curate a festival of critical reflection and optimism

Ismail Mahomed
Books and writers

"If Eskom and corruption seem to take up the headspace of most adults in South Africa there’s a lot more that takes up the headspaces of born-free South Africans. This year’s festival, with its theme Placemaking: influence, roots, expression & imagination, was a dynamic platform for critical reflection and engagement."

Nuwe bywerkings! Volksblad-joernaliste ook outeurs van ’n magdom boeke

Herman le Roux
Menings

"Joernaliste van Volksblad het dalk as ’n stokperdjie of later as beroep, meer boeke geskryf as redaksielede van enige ander koerant in Suid-Afrika – of selfs in die wêreld!" Kyk na hierdie bygewerkte lys van skrywers en boeke.

Press release: Introducing PEN SA’s Podcast on Keorapetse Kgositsile

LitNet
Books and writers

A new PEN South Africa "Empty Chair Podcast" episode celebrates the life and legacy of Keorapetse Kgositsile, South Africa’s former national poet laureate.

The Samsung man’s path to success by Sung Yoon: book launch

LitNet
NB-Uitgewersportaal

Pippa Hudson will be in conversation with Sung Yoon at the V&A Waterfront on 5 April 2023.

Op die redakteur se lessenaar

Op die redakteur se lessenaar: 25–31 Maart 2023

LitNet
Op die redakteur se lessenaar

Hier is die boeke wat gedurende hierdie week op die redakteur se lessenaar beland het.

Leefstyl

Fleur du Cap-teatertoekennings 2023: Room van teaterwêreld vereer

Maryke Roberts
Teater

"Africa Melane se afsluitingswoorde namens die beoordelaars het die teaterbedryf en hul invloed op die samelewing baie raak opgesom: 'Geen stad so groot soos Kaapstad kan sonder kunstenaars oorleef nie.'"

Press release: Winners of 2023 Fleur du Cap Awards announced

LitNet
Lifestyle and entertainment

It was a glittering affair at the Oude Libertas Amphitheatre in Stellenbosch on Sunday 26 March when the winners of the 58th Fleur du Cap Theatre Awards were announced.

Donkerbos en Menseregtemaand: ’n onderhoud met Nico Scheepers

Naomi Meyer, Nico Scheepers
kykNET Portaal

"My verantwoordelikheid as die skrywer en regisseur is om ’n storie te vertel so goed soos ek kan, niks meer of minder nie. Die dinge wat die storie aangrypend maak, dra by tot die diskoers, maar dit is nie die uitgangspunt nie. Vertel die storie reg, laat die mense iets voel, en hulle sál lank daaroor nadink."

In conversation with Lee-Ann van Rooi about The woman who fed the dogs

Izak de Vries, Lee-Ann van Rooi
Lifestyle and entertainment

"All characters are disturbed and have gone through trauma of some kind; only the depth varies. Nobody is born bad. What happened to her? That is why this is important."

Desiré Gardner is Magda Louw by die Suidoosterfees: ’n onderhoud

Izak de Vries, Desiré Manthey Gardner
Teater

"Hannes se kennis is soos die weduwee se kruik. Dit hou nooit op nie en dit raak nooit afgewater nie, so ek drink alles op soos ’n spons. Ek hou van sy eerlikheid en opregte leiding met my spel en ook my tekste."

Devil song: Ware teatertuiskoms by ou teatersentrum in Distrik Ses

Maryke Roberts
Teater

"Die kabaret is geïnspireer deur die Tony-bekroonde Audra McDonald se liedjiesiklusse The seven deadly sins en bevat kort beskrywings, liedjies en voordragte oor die sewe doodsondes: hoogmoed, gierigheid, gramskap, afguns, wellus, gulsigheid en luiheid."

Persverklaring: Mixtape van die liefde is Woensdag by die KKNK!

LitNet
KKNK

Mixtape van die liefde is ’n feesviering van presies hoe ons liefhet, verloor, treur óf hals-oor-kop bemin; die stories wat Suid Afrika uniek maak.

Persverklaring: Ervaar Africanacity by vanjaar se KKNK

LitNet
KKNK

Trotse Afrika-bank, Absa, erken die belangrikheid daarvan om die kunste en kultuur in Suid-Afrika te ondersteun. Hulle is daartoe verbind om in Suid-Afrika se kunstebedryf te belê en Absa is opgewonde om sy aktiwiteite by vanjaar se KKNK te versterk en die beste plaaslike en nasionale talent, in ’n viering van kreatiwiteit en innovasie, ten toon te stel.

Persverklaring en uitnodiging: Landskep by die Breytenbachsentrum

LitNet
Kuns

Jed Kritzinger en Trudy Oosthuizen, twee uiteenlopende kunstenaars, stal eersdaags uit by die Breytenbach-galery in Wellington. Die openingsgeleentheid is op Saterdagoggend 1 April 2023.

Persverklaring: Lekkerland Carnival, Saterdag 13 Mei, Pretoria

LitNet
Musiek

King Price Insurance se gewilde dagkonsert, Lekkerland Carnival, wat sedert 2017 in Dullstroom, Mpumalanga aangebied was, skuif vanjaar na die Nasionale Botaniese Tuin in Pretoria.

Etienne van Heerden Veldsoirée, 22–24 September 2023

LitNet
Feeste

Onthou dié datums! Die Etienne van Heerden Veldsoirée vind plaas van 22 tot 24 September 2023. | Remember these dates! The Etienne van Heerden Veldsoirée will take place from 22 to 24 September 2023.

ATKV-Skryfskool by vanjaar se Etienne van Heerden Veldsoirée

LitNet
Feeste

Voornemende skrywers kan solank hulle dagboeke skoonmaak, want van 22 tot 24 September 2023 gaan die ATKV-Skryfskool tydens die Etienne van Heerden Veldsoirée in Cradock aangebied word.

LitNet | STAND: Teaterresensieslypskool | Theatre review workshop

LitNet | STAND: Teaterresensieslypskool | Theatre review workshop

LitNet
Slypskole

Sluitingsdatum aangepas: Stuur jou voorlegging voor middernag op die 20ste April! Deadline extended: Send your submission before midnight on the 20th of April!

Nuwe skryfwerk

Sê nou maar ChatGPT en Breyten ontmoet

Carla Botha
Poësie

"jou algoritme ’n meesterstuk van logika,
’n dans van nulle en ene wat die wêreld verstaan.
Maar in jou kern is jy die produk van mense"

Goliat

Neo Mehlomakulu
Poësie

"ek het jóú gesoek in elke rooi woord
en maraton-hand wat kon uitskiet sonder genade"

Bitterwyn

Anzé Bezuidenhout
Poësie

"waar ons ongesuurde brood breek
en bitter wyn uit geroeste kanne skink
(onder die skyn van valse samesyn)"



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved