Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 904

17/06/2022


  Krities Afrikaans

LitNet: Die buffel struikel

Pasverskyn

Tien voor een


Skrywer:
Adele Vorster
Uitgewer: Protea Boekhuis
ISBN: 9781485313328

Dis die verhaal van ’n veertigjarige vrou se bestekopname van haar lewe. Sy is sieklik vetsugtig, en kos speel ’n baie belangrike rol. Dis in die vorm van dagboekinskrywings, SMS’e en e-posse.

Menings

Cyril Ramaphosa se stryd: Is die buffel besig om te struikel?

Theo Venter
Menings

"Is Ramaphosa skuldig?"

Reguit met Robinson – Die kontant op die plaas: soveel vrae

Freek Robinson, Adriaan Basson, Dirk Kotzé
Onderhoude

Is Ramaphosa se sprokiesverhaal daarmee heen? Freek Robinson gesels met Adriaan Basson, hoofredakteur van News24, en Dirk Kotzé, ’n politieke kenner.

Die grys mense tussen ons

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Hoekom dan die weerstand teen ’n staatsbefondste toelaag wat mense uit armoede lig? Hoekom neersien op mense wat toegang tot een of ander vorm van welsyn probeer verkry? Ons hele samelewing word verbeter as almal toegang het tot kos, klere, water en ’n veilige dak oor ons kop."

Jeugdag – wat moet die jeug doen om gehoor te word?

Cliffordene Norton
Menings

"Die jeug en hul kwessies kry slegs aandag op Jeugdag óf as hulle dood is. Natuurlik kan dieselfde gesê word van enige saak, maar wil ons nie beter hê vir ons jeug nie? ... Waarom moet hulle eers sterf en ly voor ons na hulle luister?"

Jeugdag: Political irony

Veronique Jephtas
Menings

"Die youth is up to date. Die youth is wys. Die youth, more than ever, is armed met knowledge at their fingertips. Die government dink net ôs wietie."

Jeugdag: Ons moet standpunt inneem vir die toekoms

William Sezoe
Menings

"Wat is ons bereid om vandag op te offer ter wille van die toekoms van onsself, die generasies wat nog moet kom en die toekoms van ons land?"

USAN 2022 – ’n terugblik met Aletta Simpson

Naomi Meyer, Aletta Simpson
Seminare en essays

"Noudat ek dikwels dink oor humor en postkolonialisme, ontsluit dit vir my ’n heel nuwe aspek van Afrikaans. Dink Evita Bezuidenhout, David Kramer en Taliep Petersen, Adam Small, Nataniël, Schalk Bezuidenhout, Casper de Vries, Loukmaan en Emo Adams, Joe Barber, Vetkoekpaleis."

Herinneringe aan my onderwysloopbaan – ’n afdraaipad na interkulturele onderwys

Estelle Kruger
SA Skoleseminaar | Schools Seminar

"Ek het by beide die kontak- en afstandsonderrig studente aangemoedig om Afrikaanse tydskrifte soos Huisgenoot te lees omdat dit ’n gebruikersvriendelike aanslag het en hulle eweknie in Drum en You gevind kon word om te help met leesbegrip en hulle aanleer van Afrikaans. Tog jammer dat daar nie toe reeds 7de Laan (wat eers in 2000 verskyn het) op die televisie was nie."

Die supermassiewe gravitasiekolk in die middel van die Melkweg

Elsabé Brits
Seminare en essays

"Dit is die eerste regstreekse bewyse dat daar inderdaad ’n gravitasiekolk in die Melkweg is. Hoewel ’n mens nie die donker, digte kolk self kan sien nie, is die sentrale deel genaamd die skaduwee duidelik sigbaar. Dit is deur ’n helder ringstruktuur van warm gas omring."

Oekraïne: Berigte te velde

LitNet
Menings

’n Oorsig van LitNet en Voertaal se berigte oor die oorlog in Oekraïne. | An overview of LitNet’s and Voertaal’s articles on the war in Ukraine.

COVID-19: Die jongste | The latest

LitNet
Menings

COVID-19: Kry die feite | Get the facts

OuLitNet | From LitNet’s archives

Distributing the word to the kwaito generation

Niq Mhlongo
OuLitNet: Young voices – South African online writers’ conference (2004)

"The greatest fear that we face as young South African writers in this post-apartheid era is that our work will not reach our intended audiences."

The train goes on coal

Khulile Nxumalo
OuLitNet: Young voices – South African online writers’ conference (2004)

"What will be the fuel that fires how we inscribe our memory into history? Are we building our own contribution into the national heritage and the historical conjecture that produced what is now the new South Africa? Are we finding ways to notate its struggles? Or are we leaving all of it to world heroes of the likes of JM Coetzee and Zakes Mda?"

Nou op Voertaal

Minister maak 180-grade-U-draai oor Afrikaans by Taalmonument

Jean Oosthuizen
Over taal

"Dit is alle Afrikaanse mense wat lief is vir Afrikaans se oorwinning."

Blydskap na Ramaphosa ’n stokkie steek voor ATM se naamsverandering

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Ramaphosa het verlede week die versekering in die parlement gegee dat die ATM nie gedwing sal word om sy naam te verander nie."

Onderwyswet is glo ongrondwetlik en bedreig Afrikaans

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Soos wat reeds in die onlangse verlede deur verskeie uitsprake van die Konstitusionele Hof bevestig is, is beheerliggame as verteenwoordigers van ouers, leerders en plaaslike skoolgemeenskappe volgens AfriForum veel beter in staat om die behoeftes van hul skole te bepaal."

’n Toets vir Afrikaans se goeie kant

Heindrich Wyngaard
Nuusvinke

"Maar ek vermoed dat die Ryanair-omstredenheid ook aan die Afrikaanssprekende gemeenskap ’n geleentheid bied om die goeie van die taal op die voorgrond te plaas. Ons moet die slegte publisiteit teenwerk deur die (Engelssprekende) wêreld daaraan te herinner dat Afrikaanssprekendes hul taal omvorm het van ’n 'minderwaardige', 'kombuis-' en verdelende taal tot ’n wetenskaps-, sake-, innoverings-, kreatiewe, versoenings- en toekomsgerigte taal; ’n taal wat verwelkomend, insluitend en omhelsend aanslae trotseer, vanself opstaan, afstof en aanhou vorentoe beur."

Lae Lande-nuus: die koloniale verlede, ’n stikstofkrisis en ’n bietjie goeie nuus

Milton Webber
In het nieuws

"Koning Filip van België het verlede week in die Kongolese parlement erken dat die koloniale oorheersing verkeerd was; Nederland moet sy stikstofproduksie verminder, wat beteken sommige boere sal hul bedrywighede moet staak; ’n Nederlandse entrepreneur bou ’n elektriese motor wat 1 000 km kan aflê voordat dit weer gelaai moet word; daar is ’n skerp styging in die getal COVID-19-infeksies, maar geen noemenswaardige styging in hospitaalopnames nie; en die Concertgebouw-orkes spog met ’n bloedjong nuwe hoofdirigent."

Ondersoek gevra na korrupsiebewerings in hoofregter se kantoor

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Daar is glo later ontdek dat hulle 30% van die aandele in ZA Square besit, ’n firma wat sowat R67,5 miljoen sou kry uit die kontrak wat hulle help opstel het. Die DA sê dit ruik na korrupsie, en dit moet so gou moontlik ondersoek word."

Woede oor vroueslaner se ligte vonnis

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"AfriForum se privaatvervolgingseenheid sê hulle het gehoop dat meer gedoen sou word om toe te sien dat die beeldmateriaal op rekord geplaas word sodat die landdros eerstehands Swart se gewelddadige optrede teenoor sy vrou kon sien."

Het konijnenhol in

Hendrik-Jan de Wit
Literatuur

"Het lezen van Op weg naar De Hartz vraagt om een bijna sofistische houding. Als je meegaat het konijnenhol in, beleef je grootse momenten en ervaar je indrukwekkende gebeurtenissen. Maar het is draaien om de navel waarnaar je staart."

Vra die veearts: Gemmerkatmannetjie met ’n urine-infeksie

Marianne Lomberg
Mens en dier

Madeleine skryf: "My gemmerkatmannetjie het ’n urine-infeksie. Wat kan ek hom gee, asseblief?"

Persverklaring: Retoervloot en die 1713-pokke-epidemie

Voertaal
SASNEV

"Ons groot vriend en Suid-Afrikaanse volkskat gaan ons op Saterdag 18 Junie by SASNEV (Pinelands, Kaapstad) toespreek oor sy nuwe boek Retoervloot."

Op die redakteur se lessenaar

Op die redakteur se lessenaar: 10 tot 17 Junie 2022

LitNet
Op die redakteur se lessenaar

Hier is die jongste pasgepubliseerde boeke wat op die redakteur se lessenaar beland het.

Boeke en skrywers

Athol Fugard’s The island – David Willers investigates

David Willers
Books and writers

"The island, created at the height of apartheid repression, is a remarkable play for various reasons. In order to sidestep the authorities, it was workshopped but not initially scripted; it has no single author, and when a script did finally emerge, it provided actors with sufficient latitude to reinterpret the play’s core messaging in subsequent productions, notably in the 1980s and 1990s."

Towards Shakespearean drama: a review of Nuclear: Inside South Africa’s secret deal

Peter Vale
Books and writers

"The danger of this story is that the country’s international relations were out of kilter with the views of its people, but – far more importantly – that the Zuma presidency came within a whisker of bankrupting several generations of South African taxpayers."

Slabbert: Man on a mission. A biography by Albert Grundlingh: a review

Paul Murray
Books and writers

"The established South African historian Albert Grundlingh explains his decision to pen the biography on Frederik Van Zyl Slabbert (1940–2010). Primarily a 'social historian', Grundlingh nevertheless decided to take up the challenge as a biographer and write about Slabbert. As he was working on an article on him, so he gradually became intrigued by his subject, leading to this cradle-to-grave biography. The book explores Slabbert’s life in each of his designations – as an academic, as a politician, as a social activist and finally as a person engaged in business and entrepreneurship."

Regarding spiritual auto mechanics and healing: in conversation with Klara Ana Rosa

Izak de Vries, Klara Ana Rosa (Wojtkowska)
Interviews

Nzara: Hunger is a mythological, musical epic poem telling the story of the Rozvi Empire from Great Zimbabwe attempting to steal the moon out of the sky. The movie is based on a ceremony-theatre play by the same name. It is cyclical in nature and portrays a world devoured by terror. It invites us, once again, to believe in love.

Toe als groen was deur An-Mari do Carmo – resensie en onderhoud

Cliffordene Norton, An-Mari do Carmo
Skrywersonderhoude

"Ek wou begin met waar sy wegloop en probeer oor begin. Uit ’n skrywersoogpunt het ek ook geweet ’n openingstoneel van ’n meisie wat vlug – wat so desperaat is om van daardie plek weg te kom dat sy alleen in die middel van die nag Suid-Afrikaanse strate en agterpaaie sal trotseer – gaan daardie impak en hoek hê wat ’n leser dadelik sal intrek." Cliffordene Norton gesels met An-Mari do Carmo oor haar awesome boek, Toe als groen was.

Facefasciste

Crito
Blogs

"Daarom dat ek kop uittrek uit Faceboek. Wat ek nie lees nie, kan my nie raak nie. Laat die woestaards maar koning kraai in Mark the Z se Meta-ryk. Ek keer die rug op die versoekings van fascisme ... Wie het Facebook werklik nodig as die resensie genoeg is om ’n intelligente gesprek te lanseer?"

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Mei 2022

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Mei 2022 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Promosie: Met een voet in die Bybel deur Gert Janse van Rensburg

LitNet
Boeke en skrywers

"Uniek, enig in sy soort", met 900 Afrikaanse spreekwoorde, idiome, vaste uitdrukkings en gesegdes wat aan die Bybel ontleen is, 2 500 Skrifverwysings en toeligtings, en hier en daar ’n stukkie teologie en ’n brokkie humor.

Press release: The AKO Caine Prize for African writing

LitNet
Books and writers

The AKO Caine Prize is an annual award given to an African writer for a short story published in English. This year saw a 130% increase in submissions from writers across the globe; the five shortlisted authors were selected from a total of 349 entries from 27 African countries.

Press release: Congratulating Idza Luhumyo and Mbozi Haimbre

LitNet
Books and writers

Please join Catalyst Press and our publishing partner, Short Story Day Africa, in congratulating Idza Luhumyo and Mbozi Haimbre. Idza was shortlisted for the AKO Caine Prize for her story, "Five Years Next Sunday", and Mbozi was shortlisted for a Nommo Award in the short story category for her story, "Shelter".

Persverklaring: L’art Poétique-digkompetisie se poësiepryse bekend

LitNet
Boeke en skrywers

Die wenners van die gesogte L’art Poétique-digkompetisie is onlangs in Kaapstad bekendgemaak. Zalman S Davis het dié kompetisie op eie houtjie in 2019 gestig met die hoop om digters ’n platform vir hulle werk te gee.

Persverklaring: Eseltjiesrus se Boekfees is terug!

LitNet
Boeke en skrywers

Ná ’n onderbreking van twee jaar, weens die inperkings, vind die Eseltjiesrus Boekfees weer plaas van Donderdag 16 Junie tot Saterdag 18 Junie.

Akademies en skole

Vonnisbespreking: Waagartieste leer haar heiland ken. Gevestigde regsbeginsels egter tot haar redding

Johan Scott
LitNet Akademies (Regte)

"Ons regspraak wemel van uitsprake waarin die volenti-verweer opgewerp is. Veral op die gebied van sportbeserings en benadeling weens mediese behandeling is daar interessante gevalle wat in die lig van die omvang van hierdie bespreking nie onder die loep geneem is nie."

Die historiese ontwikkeling van die monnikewese in die Middeleeuse Latynse Weste, byeengebring vanuit die mees onlangse literatuur

Johann Beukes
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Daar sou nie sprake kon wees van die skepping, bewaring en ontwikkeling van ’n Westerse samelewingsorde as dit nie vir die dinamiese ontwikkeling en institusionele teenwoordigheid van die monnikewese in die Middeleeuse Latynse Weste was nie."

Gespierde Afrikaans

LitNet
Akademies en skole

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid? LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. Die Gespierde Afrikaans-lys word deurlopend bygewerk. Kyk watter nuwe woorde is toegevoeg.

Persverklaring: Semesterkursus in literêre vertaling | Press release: Semester course in literary translation

LitNet
Akademies en skole

Skryf in vir ’n semesterkursus in literêre vertaling. | Sign up for a semester course in literary translation.

Graad 6: Afrikaans Huistaalvraestel en -memo, tweede kwartaal

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Wil jy hierdie kwartaal goeie punte vir Afrikaans Huistaal kry? Laai die vraestelle en memorandums vir vraestel 1, 2 en 3 vir graad 6-leerders, opgestel deur Eugene van der Westhuizen, gratis af.

Graad 7: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Daar is sewe dae in ’n week, maar jy wil sekerlik nie élke dag Wiskunde doen nie? As jy in graad 7 is, gebruik dié gratis vraestel van Wilhelm du Toit om jou werk vinnig onder die knie te kry.

Graad 8: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

In potspel kan die sink van die 8-bal die spel maak of breek, nes jou Wiskundepunt op jou rapport. Gebruik hierdie gratis vraestel vir graad 8-leerders, opgestel deur Lee-Ann West, en seëvier oor jou volgende Wiskundevraestel.

Graad 9: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Draai die ratte in jou kop soos jy probeer sin maak van Wiskunde? Hierdie vraestel vir graad 9-leerders deur Lee-Ann West is gratis beskikbaar en kan jou help voorberei vir jou eksamen.

Persverklaring: Onderwysverklaring na aanleiding van Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys

LitNet
SA Skoleseminaar | Schools Seminar

’n Berig het onlangs in Rapport verskyn in verband met die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys wat deur die regering beplan word en daarby ook ’n brief wat deur 19 organisasies, wat hulle beywer vir volhoubare Afrikaanse onderwys in openbare skole, onderteken is. Hierdie brief is aan Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, gestuur. Laai die brief hier in PDF-formaat af.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

Leefstyl

’n Gesprek met al die Marte in Dinge van ’n kind

Naomi Meyer, Marita van der Vyver, Cintaine Schutte, Melissa Myburgh, Susanne Beyers
kykNET Portaal

Mart word deur drie aktrises vertolk: Melissa Myburgh speel die jong Mart, Cintaine Schutte is Mart in 1992, en Susanne Beyers is Mart in die hede.

Van Der Aven se eerste Afrikaanse enkelsnit, "Heimwee", op Mimi se verjaarsdag

Izak de Vries, Roelof van der Merwe
Musiek

"Heimwee" is die eerste enkelsnit van hierdie kort nuwe album. Roelof sê: "Ons weergawe van die liedjie word op Vrydag 10 Junie uitgereik. Ons het onlangs verneem dat Mimi Coertse op 12 Junie 90 jaar oud word. Dis nogal amazing hoe hierdie dinge so uitwerk. Ons het groot respek vir haar en wat haar musiek vir die skatkis van Afrikaans beteken. Ons hoop sy het ’n wonderlike verjaardag!"

Intens, skokkend, bloederig, afgryslik en wáár: Leon van Nierop oor The staircase

Leon van Nierop
TV

"Natuurlik word die waarheid onbeskroomd uitgebeeld en word al die vreemde gebeure in terugflitse gedramatiseer en is daar pogings om dit te verklaar. Maar watter een is die waarheid?"

Liefdesrituele in my kombuiskatedraal

Karen Hart
Kos en wyn

"Een van die lekkerste kosrituele is die maak van frikkadelle. Eenvoudige kos, ja, maar moenie dat enigeen dit sommer afmaak as alledaags nie."

Press release: Cape Town Museum offers online access to collections, exhibitions

LitNet
Lifestyle and entertainment

On Tuesday, 14 June 2022, the Museum Service of the Department of Cultural Affairs and Sport launched Cape Town Digital – the new website for the Cape Town Museum.

Persverklaring: KKNK Dramaweb SA 2022-finaliste aangekondig!

LitNet
KKNK

Hierdie leerders se video-inskrywings is sorgvuldig uit honderde in dié gewilde aanlyn dramakompetisie gekies, en finaliste sal mekaar die verhoogstryd aansê in die nasionale finaal tydens ’n regstreekse uitsending op Saterdag 18 Junie 2022 op die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se YouTube-kanaal en webwerf.

Nuwe skryfwerk

Hou die ligte aan

Veronique Jephtas
Poësie

Veronique Jephtas se "Hou die ligte aan" is deel van ’n reeks verse met "teater" as tema, en word aangebied om die dramaturg Athol Fugard se 90ste verjaardag in Junie 2022 te vier.

Sada Ûib

Denver Breda
Poësie

"Sada lam e u hâ tama !kho omdi !na, (Ôs in tronke sonder einde,)
Tsoa tsoa e u hâ tama !kho om di !na. (in tronke sonder begin.)
Xawe ta ni lûba? (Maar ôs moet vergewe?)"

Pride!

Theodore Cox
New writing

"Outside and proud, his hand in mine,
Calloused, strong, fingers entwine,"

as mens

Desmond Gird
Poësie

"as mens te lank daar vertoef
raak ’n vyfsterhotel ’n tronk
enigste verskil tussen graf en groef
is diepte onder die grond"

Privaatheidskennisgewing

LitNet: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice

LitNet
Als oor LitNet

LitNet wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | LitNet would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved