|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 886
11/02/2022
|
Krities Afrikaans
|
Spoilt ballots
Authors: Matthew Blackman and Nick Dall
Publisher: Penguin Random House South Africa
ISBN: 9781776096374
If you paid even a moment’s attention during high school history lessons, you probably know that 1910 brought about the Union of South Africa, that the 1948 general election ushered in apartheid, and that the Rainbow Nation was born when Madiba triumphed in the country’s first democratic elections in 1994. Spoilt ballots dishes the dirt on these pivotal events in our history. But it also sheds light on a dozen lesser-known contests, starting with the assassination of King Shaka in 1828 and ending with the anointing of President Cyril at Nasrec in 2017. |
 |
|
 |
’n Pad met Danie van Niekerk
Annari van der Merwe
In memoriam
Annari van der Merwe skryf oor haar pad saam met oud-uitgewer Danie van Niekerk: "Tafelberg was ’n hawe van vrede en verdraagsaamheid. Wit en bruin, Christen en Moslem, mans en vroue, oud en jonk het rustig skouer aan skouer hul dagtake verrig."
|
 |
DJ van Niekerk: 1928–2022
Frederik de Jager
In memoriam
"Met die afsterwe van Danie van Niekerk het grasie uit die wêreld gegaan. As daar een mens was van wie jy met reg kon sê hy was gedistingeerd, was dit hy. In die uitgewerswese sweef daar ’n frase rond wat af en toe vatplek op ’n individu kry: gentleman publisher. Dit was hy." Lees Frederik de Jager se huldeblyk aan die eertydse besturende direkteur van Tafelberg-Uitgewers hier.
|
 |
Aanspreeklikheid deur Jaco Fouché – ’n verhaal oor verhale
Chris van der Merwe
Leeskringe
"Jaco Fouché se Aanspreeklikheid is ’n komplekse, diepsinnige, fassinerende boek – uiters geskik vir bespreking deur leeskringe. Die tema van aanspreeklikheid is besonder relevant vir ons tyd; dit betrek nie net die hoofkarakter nie, maar raak ook aan die plig van skrywers en die verantwoordelikheid van lesers."
|
 |
Marlene van Niekerk (1954–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Die hoogste geluk is om te skryf." Marlene van Niekerk se ATKV|LitNet-Skrywersprofiel is nou volledig bygewerk.
|
 |
Persverklaring: Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie brei uit
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans is trots om aan te kondig dat hul gesogte skrywersresidensie, waarvoor opbetaalde lede van PEN Afrikaans die afgelope drie jaar kon aansoek doen, vanjaar ook oop is vir aansoeke van lede van PEN South Africa en PEN Nederland. Belangstellende skrywers moet hulle aansoeke teen 18 Maart rig.
|
 |
Op en af
Crito
Blogs
"Daar is niks wat ’n mens aan hierdie hartseer kan doen nie."
|
 |
Young Voices: The 2004 South African Young Writers’ Conference
LitNet
From LitNet’s archives
In 2004 this conference on LitNet was opened by the late Nelson Mandela. Nèlleke de Jager’s introduction of the conference read: "Young Voices promises to be a barometer of South African society – what does the mindmap of younger generations of writers look like, and where are they heading?" You can now access the full conference by clicking on the link above.
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
Bystanddood – ’n omstrede saak
Willem Landman
Menings
"Onmenslike lyding word deur menslike ingryping, met die hulp en bystand van die ander, menslik gemaak." Willem Landman plaas die hoofargumente vir en teen bystanddood (eutanasie, genadedood) op die tafel. Deel gerus jou siening met LitNet in kommentare onderaan hierdie eerste van twee aflewerings.
|
 |
Kan ons op regters vertrou?
Marius F Ackermann
Seminare en essays
"Die howe is die sluitsteen van ons demokrasie, wat in die finale instansie die handves van regte interpreteer en toepas. Juis daarom sal sommige politici poog om die regbank met die 'regte' kandidate te bevolk en/of van die howe sekere resultate verwag."
|
 |
Swerfjaar vir seniors, aflewering ses: Ses lesse ná ses maande van swerf
Marita van der Vyver
Rubrieke
"Die lysie kan baie langer wees – en sal ongetwyfeld nog aangevul word – maar ek gaan my tot ses lesse beperk. Een vir elke maand van my nuwe nomadiese bestaan. Dalk is die belangrikste van alles wat ek geleer het, juis dat jy nooit te oud word om te leer nie."
|
 |
Troutyd op Graaffernet se strate
Elise Bishop
Rubrieke
"Orals op die tafel lê trimmings soos silver wishbones met strikkies aan (dit moes pinkie teen pinkie getrek word en you make a wish) tussen konfetti. Én daar was stukkies mementotroukoek, with marzipan en icing, als toegeplak in cellophane met cellotape and a little card met die bruidspaar se name, troudatum en ’baie dankie thank you’ op geprint, so tussen glitter en konfetti."
|
 |
Perspoësie en joernalisgedigte
Hennie van Deventer
Menings
"’n Mooi meisie en ’n moord. Dis die resep vir ’n geslaagde koerant volgens ’n digterlike siening van buite. Boesem vrees in by die lesers, dan koop hulle koerante. Dis ’n poëtiese insig van binne."
|
 |
’n Noue ontkoming
Koos Holtzhausen
Menings
"Ek raak ’n bietjie bekommerd. Hoe weet ek hy is nie ’n swendelaar nie? Wat is sy naam?"
|
 |
Bijeenkomst rond derde Nelson Mandela-lezing roept gemengde emoties op
Ingrid Glorie
Meningen
"De Amsterdamse burgemeester Femke Halsema wees, kort samengevat, op de waarde van kunst en cultuur, vooral in een tijd van extreemrechts populisme; op een nieuwe generatie Amsterdammers uit diverse achtergronden die opstaat tegen racisme en discriminatie; en op de Nelson Mandela-lezing als platform om de stem van Afrikaanse kunstenaars en kunstenaars uit de Afrikaanse diaspora hoorbaar te maken."
|
 |
From Durban to Kyiv: International views during these times
Menán van Heerden, Barbara Duriau
Interviews
"We were all stuck at home. From there I realised that we were going to be in lockdown, at home with a single solitary view from our window for many long weeks, maybe months." The View from my window Facebook group publishes thousands of photographs from members' homes, from São Paulo, to Durban, to New York. Menán van Heerden chats to Belgian founder Barbara Duriau.
|
 |
Oekraïne, kindersterftes, seksuele teistering, seiljagte en inflasie
Milton Webber
In het nieuws
"Premier Mark Rutte van Nederland was verlede week op besoek aan Oekraïne; ’n vyfjarige kleuter is Maandag op ’n treinspoor dood; twis oor ’n brug wat tydelik uitmekaargehaal moet word om plek te maak vir ’n nuwe seiljag van Jeff Bezos; nóg ’n bekende bedank weens beweerde seksuele teistering; en inflasie styg in Nederland."
|
 |
Kabinet vas aan die slaap tydens "orgie van vernietiging en plundering"
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Volgens die verslag was daar ’n gevoel van diepe verbystering oor die afwesigheid van die polisie in ’n tyd toe gemeenskappe hulle die nodigste gehad het. In die meeste gebiede het die polisie toeskouers geword terwyl die een winkelsentrum na die ander vernietig is en die een na die ander vragmotor aan die brand gesteek is."
|
 |
Kaapse strande sluit weens riool in die see
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die spanne het aanvanklik probeer om vakuumvragmotors te gebruik om die riool op te vang. Weens die groot volume moes die rioolwater egter as ’n tydelike maatreël vanaf die pompstasie in die see gestort word."
|
 |
Vra die veearts: Boerboel grom vir my
Marianne Lomberg
Mens en dier
Martel skryf: "Het baie al opgelees dat ek nie my boerboel moet slaan as hy vir my grom nie, want volgende keer gaan hy my nie waarsku nie, net byt." Lees Marianne se antwoord.
|
 |
Vra die veearts: Labrador verloor beheer oor blaas
Marianne Lomberg
Mens en dier
Nick skryf: "My labradorteef van so vier jaar oud is gesteriliseer en daarna het dit begin gebeur dat sy nie beheer oor haar blaas het nie. Dit raak net erger en erger." Lees Marianne se antwoord.
|
 |
Graad 2: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 2 en krap jy nog soms kop oor hoeveel voete daar in ’n paar is? Dan is hierdie gratis oefenvraestelle vir jou bedoel! Gebruik Lee-Ann West se vraestelle om jou eerste kwartaal se werk op die punte van jou ... tone te ken.
|
 |
Rede radikaal
Andries Fourie
Poësie
"as hy stomsinne ontkwyt
en al snakkend na sy asem
ten spyte van sy waagmoed
ou vergete slagvelde ontsluit"
|
 |
What if this night
Morné du Preez
New writing
"for what if this night
came as a spirit
dimming out the melancholy,
ripples of fear dissolving in a stream"
|
 |
encantar
Desmond Gird
Poësie
"dolleeg gestroopte reis
harde hel sonder bekoring
maar met ’n hart verower
word die pad omtower"
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|