|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 872
22/10/2021
|
Krities Afrikaans
|
Die teenoorgestelde is net so waar
Skrywer: Azille Coetzee
Uitgewer: Human & Rousseau
ISBN: 9780798182355
’n Vlymskerp en eerlike roman oor die verbintenis tussen drie jong vroue. ’n Aangrypende verhaal wat strek oor jare en skuif tussen kuns en seks, joga, vriendskap, lojaliteit en geheime. Deur die skrywer van In my vel. |
 |
|
 |
"’n Soetsuurlemoen": ’n Memoir deur PJ Philander
PJ Philander
Boeke en skrywers
"Dag na dag het elke sitbank vir my ’n pynbank geword en toe het ek vir myself gevra: 'Wanneer en vir wie kom die sodanige verlossing wat die dood kamtig bring?'" Lees die kosbare memoir deur PJ Philander wat Steward van Wyk met LitNet gedeel het.
|
 |
We can fix ourselves by Mosibudi Mangena: ’n resensie
Hein Willemse
Resensies
"Dit is die belewing van minderwaardigheid wat geïnternaliseer en van geslag tot geslag oorgedra is: dat jy minder is en nie ewewaarde het nie; dat jy minder in die lewe verdien; dat jou plek in die samelewing altyd 'n trappie laer is; dat hoe jy lyk, minder aantreklik as die norm is; dat jou lyf, jou voorkoms altyd te kort sal skiet."
|
 |
Full particulars: Confessional fiction for a desolate age
David Attwell, Mphuthumi Ntabeni
Books and writers
In this episode of his monthly podcast David Attwell talks to Mphuthumi Ntabeni about his tour de force, The wanderers (2021). Ntabeni’s first novel, The broken river tent (2017) won the UJ Prize for debut fiction.
|
 |
JC Steyn (1938–2021)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Taalstryde wat in taalliefde bly vassteek, het geen kans op sukses nie. Die geslaagde taalbewegings is dié waarin die bevordering van die taal gekoppel word aan die bemagtiging en opheffing van die mense wat dit praat."
|
 |
Tyd om te skaats deur Jacolet van den Berg, ’n lesersindruk
Estelle Kruger
Lesersindrukke
"Hannah se kreatiewe taalgebruik deur middel van vars vergelykings en metafore in beskrywing van haar gedagtes en gevoelens kan die leser se verbeelding stimuleer om só opnuut bewus te raak van die kreatiewe krag van taal en hoe dit ’n ewewig skep en moralisering voorkom."
|
 |
Persverklaring: Kursus vir leeskringe
LitNet
Boeke en skrywers
Die Universiteit Stellenbosch se Departement Afrikaans en Nederlands bied van 10 tot 12 November 2021 onder leiding van Louise Viljoen ’n kursus vir leeskringe aan met die oog daarop om hulle in staat te stel om Afrikaanse literatuur met insig te lees. Hier is nog inligting.
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
Die oorlog op vroue
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Is dit die doel van die aanvalle? Om vroue hulle plek te leer en dit is: nie in beheer van enigiets nie? Om vroue te leer dat dit nie saak maak hoe intelligent of suksesvol hulle mag wees nie, hulle kan nog steeds gemaak word om te voel hoe magteloos hulle is?"
|
 |
Die ANC-regering se totempaal-nasionalisme
Frederik Rudolph van Dyk
Menings
"Onder media- en openbare meningsvormers was daar die skynbare konsensus dat kritiek op SEB- (Swart Ekonomiese Bemagtiging-) wette en dies meer ten minste grens aan reaksionêre rassisme, apartheidsnostalgie, wit meerderwaardigheidsin of iets dergeliks ... Niemand mog openlik mor daaroor nie ..."
|
 |
Krygsgevangenes
Cornelia de Kock
Menings
"In BY van 3 Julie 2021 het die historikus Gustav Hendrich ’n uitstekende uiteensetting van die Duitse inval in die Sowjetunie, Junie 1941, gegee. In sy slotsom skryf hy onder andere: 'Die Duitsers is oorweldig en sommige is gevange geneem.' Dit is egter nie die einde van hierdie verhaal nie."
|
 |
Die tragiese rillerkomedie duur voort
Reusedwerg
SêNet-briewe
"Soos in vorige skrywes ploeter die ploerte van die tragiese rillerkomedie ongesteurd voort. Die orgie van vergrype, wanbestuur en waansinnigheidswaansin gaan onverstoord aan soos die osse stap aan deur die stowwe ... Die kiem gee die hoofrolspelers die onbeperkte mag in pag om te doen wat hulle in die vorige 27 jaarlikse tonele aanhou doen het."
|
 |
Red Sandra, op die Europese filmfees as Save Sandra
Izak de Vries
Film
"William en Olga Massart probeer natuurlik alles om hulle dogter te red en hoor van ’n middel wat in Denemarke ontwikkel word. Die medisyne is nog nie op die mark nie, so hulle probeer vir Sandra op een van die kliniese proewe kry, maar hulle slaag nie."
|
 |
Kijken maakt gelukkig: Gawie Keysers intens persoonlijke visie op film
Ingrid Glorie
Cultuur
"In Kijken maakt gelukkig. Hoe film ons leert om beter te leven combineert Gawie Keyser, filmcriticus van De Groene Amsterdammer, beschouwingen over film met verhalen uit zijn eigen leven. Zijn passie voor het medium begon in zijn jeugd met een kleine filmprojector in een kast in Durban, Zuid-Afrika. Later, in Nederland, zullen films hem en zijn gezin helpen om een traumatische gebeurtenis te verwerken."
|
 |
Studio SASNEV | Die SAVN se kortfilmkompetisie
Izak de Vries
SASNEV
"As deel van die sewende Week van Nederlands het die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek (SAVN) ’n kortfilmkompetisie uitgeroep. Die wenners is op Saterdag 9 Oktober 2021 tydens ’n uitsending vanaf Studio SASNEV bekendgemaak."
|
 |
Studio SASNEV | Hoe sien buitelandse diplomate Afrikaans?
Izak de Vries
SASNEV
"Afrikaanssprekendes skakel so maklik oor na Engels wanneer ons ’n vreemde aksent hoor, óf ons donder soms aan sonder om enige een in ag te neem. Gedurende die Week van Nederlands is moeite gedoen om die ooreenkomste én die verskille tussen Nederlands en Afrikaans te vier. Die diplomate het dit raakgesien. Mag daar in die toekoms nóg brûe gebou word."
|
 |
Sanlam Cape Town Marathon | Wêreldklas in ’n tyd van COVID-19
Izak de Vries
In het nieuws
"Wat meer is, dié marathon word tans amptelik geëvalueer om moontlik deel te word van die Abbott World Marathon Majors. Sou ons daarin slaag, sal Kaapstad aansluit by slegs ses ander wat as wêreldklasmarathons gesien word, naamlik die Londen-marathon, New York-marathon, Boston-marathon, Chicago-marathon, Berlyn-marathon en die Tokio-marathon."
|
 |
Nóg ’n hofsaak oor Afrikaans by Universiteit Stellenbosch
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die US ontken egter dat hulle afwyk van die 2016-taalbeleid. Volgens die US bly hulle verbind tot Afrikaans as onderrig- en kommunikasiemedium in ’n inklusiewe, veeltalige konteks. Hulle sê dit is een van die min instellings vir hoër onderwys in ons veeltalige, diverse land wat hierdie benadering volg."
|
 |
Kaapstad se treindienste op rand van totale ineenstorting
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"In ’n ondersoek wat onlangs bekend gemaak is, het die DA bevind dat byna 70% van Kapenaars in gebiede wat voorheen toegang tot passasierstreindienste gehad het, geen toegang meer daartoe het nie."
|
 |
Vra die veearts | Honde in Suid-Afrika vs honde in Europa
Marianne Lomberg
Mens en dier
Etienne skryf: "Ek sien so dikwels in daardie groot stede groot, depressiewe diere aan kort leibande op pad terug na hul huis, na ’n klein vloerspasie sonder son en grasperk waaroor hulle lang hale kan gee. Presenteer sulke honde met ánder siektes?" Lees Marianne se antwoord.
|
 |
Vra die veearts: Dit lyk of iets in ons troetelhen se keel vassit
Marianne Lomberg
Mens en dier
Madelaine van Heerden skryf: "Ons veearts het erken dat sy nie veel van hoenders af weet nie. Dit is bitter moeilik om te kyk of daar dalk iets in haar keel vassit. Daar is niks in haar keel wat ons kan sien nie. Sy eet en drink normaal, maar sluk die heeltyd." Lees Marianne se antwoord.
|
 |
Dienslewering: Hoe lyk jou munisipaliteit?
LitNet
Leefstyl
Op elke lamppaal beloof mense jou tans iets, maar hoe lyk jou munisipaliteit werklik? Wil jy vir LitNet vertel wat aangespreek moet word, of wat werk? Stuur foto’s, die mooi stories en die probleemstories van jóú plek.
|
 |
LitNet se algemene blokkiesraaisel (nr 4)
Estelle Kruger, Marianne Strydom
Leefstyl
Kliek hier vir ’n interaktiewe (digitale) weergawe van ons blokkiesraaisel wat op ’n slimfoon, tablet of dataprojektor gelaai, gelees en ingevul kan word, of vir die PDF-weergawe daarvan.
|
 |
Press release: Luna Paige at Caffé Casanova
LitNet
Lifestyle and entertainment
On Thursday evening 28 October 2021, Luna Paige invites residents from Stellenbosch and surrounds to come and enjoy a special concert inside this quaint Italian street café.
|
 |
Press release: Lockup/lockdown by Pieter-Dirk Uys
Pieter-Dirk Uys
Lifestyle and entertainment
"At least now, after what felt like a life of Tuesdays, I can start filling in my diary – but in pencil, only to be inked in 24 hours before the event, just in case! The elections are looming. Send in the clowns. The theatres are open again."
|
 |
Press release: Top scholars in South Africa honoured
LitNet
English
Forty-three of the country’s leading scholars and scientists were inaugurated as members of the Academy of Science of South Africa (ASSAf) at its annual awards ceremony on 20 October 2021. At the same time, ten new members of the South African Young Academy of Science (SAYAS) were inaugurated.
|
 |
Graad 6: Afrikaans Huistaal-oefenvraestel en -memo, vierde kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 6 en moet jy binnekort Afrikaans Huistaal-eksamen skryf? Eugene van der Westhuizen het vraestelle opgestel wat met jou hersiening kan help. Skink ’n glasie limonade en oefen met hierdie vraestel om jou beste eksamenpunt nóg te behaal!
|
 |
LitNet-blokraai: Mediageletterdheid
Estelle Kruger, Marianne Strydom
Notas, toetse en vraestelle
In ’n mediadeurdrenkte wêreld is die vermoë om doeltreffende mediaboodskappe te skep en kritiese verbruikers van idees en inligting te wees (mediageletterdheid), net so onontbeerlik soos die vermoë om te lees en te skryf (tradisionele geletterdheid).
|
 |
Nostalgie
Anzé Bezuidenhout
Poësie
"op ’n laatmiddag in September
by die Griek se hoekkafee
het ons hande soos magnete
oor die blou check-tafeldoek
na mekaar gesoek"
|
 |
Homophobic
Neo Mehlomakulu
Poësie
"innie rooi skaduwee van my pa
moes ek sit en luiste
oor hoe verbitterd die bybel oor gay mense is"
|
 |
Met my oë
Ronel Bester
Fiksie
"Kan ek deur jou oë kyk en jy deur myne? Dan sal jy kan sien en verstaan dat ek nooit gekies het om so te kyk nie."
|
 |
LitNet: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice
LitNet
Als oor LitNet
LitNet wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | LitNet would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|