LitNet-blokraai: Mediageletterdheid

  • 0

Gerd Altmann | Pixabay

In ’n mediadeurdrenkte wêreld is die vermoë om doeltreffende mediaboodskappe te skep en kritiese verbruikers van idees en inligting te wees (mediageletterdheid), net so onontbeerlik soos die vermoë om te lees en te skryf (tradisionele geletterdheid).

’n Inleiding tot mediageletterdheid waarin die woorde voorkom wat in die blokkiesraaisel gebruik is.

’n Interaktiewe (digitale) weergawe van die blokkiesraaisel oor mediageletterdheid, tik die antwoorde op die skerm van ’n rekenaar of slimfoon; koppel die rekenaar aan ’n dataprojektor of slimbord vir die klaskamer.

Die pdf-weergawe van die blokkiesraaisel.

Die antwoordstel.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top