Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 865

02/09/2021


  Krities Afrikaans

LitNet: Wat nou?

Fresh off the press

The scandalous times of a book louse


Author:
Robert Muponde
Publisher: Umuzi
ISBN: 9781415210550

Ah, you’ve arrived. Sit down, please, and make yourself comfortable. There may not be much dinner tonight – Father is still out of work; Mother can’t do anything with those stunted maize plants in the stony ground – but at least you are here, in Gushure Village, home to unsurpassed raconteurs and the Guramatunhu family, who know that telling stories staves off hunger.

Menings

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Annelize Crosby

Freek Robinson, Annelize Crosby
Onderhoude

Wat kan positief aan grondhervorming wees? Wat van voedselsekerheid? En onsekerheid vir buitelandse en binnelandse beleggers? Freek Robinson gesels met Annelize Crosby, hoof van Grond- en Regsake: Agri SA.

Die Delta-variant en die effek op swanger vroue en op kinders

Elsabé Brits
Seminare en essays

"Suid-Afrika se Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) maak elke maand ’n verslag bekend oor die data van COVID-19-gevalle in kinders, dus almal onder 19 jaar. Altesaam is 10,3% van die positiewe gevalle in die land kinders, van wie minstens 15 000 al sedert die begin van die pandemie in die hospitaal opgeneem is, met 500 sterftes."

Lesmateriaal vir Afrikaans-onderwysers: Chase Rhys se Kaaps-kortverhaal oor buitengewone mense

Naomi Meyer, Chase Rhys
Skole

"Vi leerders wat wel Kaaps praat, gloe ek dattie ontmoeting van hul hystaal innie klaskamer ’n geleentheid bied vi heelheid en alignment. Ek hoep dat it hulle laat besef dat hulle tys sowel as op skool hul outentieke self kan wies. Vi leerders wattie tys Kaaps praatie, maak blootstelling aan hierdie taal hul gedagtes oep. It gie hulle mee geleentheid om bewus te wôd vannie diversiteit vannie Afrikaanse taal en allie verskillende mense wat it praat."

Lesmateriaal vir Afrikaans-onderwysers: Fanie Viljoen se kortverhaal oor kunsmatige intelligensie

Naomi Meyer, Fanie Viljoen
Skole

"Leerders sal miskien hul eie weergawe van ’n toekomstige skool kan versin, want hulle kinders sal moontlik eendag so skoolgaan. Die Zoom-klasse wat ons vandag sien, is net die begin daarvan."

Is poverty porn eties?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Die probleem daarmee is wanneer dit aan die groot klok gehang word. Die probleem is dat persone geïdentifiseer word."

Die noodsaak vir maatskaplike kohesie

Freek Robinson
Menings

"Een van die organisasies wat betrokke is by die helingsproses in die Phoenix-omgewing is die Privilege-stigting van Barend la Grange. Die organisasie was al by verskeie dorpe betrokke om vyandigheid en wrewel in te perk voordat dit tot gevaarlike uitbarsting kom, soos by Senekal in die Vrystaat verlede jaar. Sy benadering om maatskaplike kohesie te bewerkstellig, is nog die maklikste, beste, mees praktiese wat ek nóg teëgekom het."

Seen elsewhere: On the current Afghan crisis, South Africa and slow violence

Annemarié van Niekerk
Elders gesien

"[Rob Nixon’s Slow violence] has made me think again about my home country, South Africa, and the sad knowledge that the end of a war or of a repressive era is actually not the end of it, not at all, but the exact point where the slow dying starts, from where the slow violence works its relentless way through the physical and mental fibres of the people of the country, and of the land itself."

Elders gesien: Grens

Frans Calitz
Elders gesien

"Vir dié wat ook grens toe was. Die sewentigs. Die gevaar kom – oor die Kunene en Oranje, tot in ons pragtige land. Upington en Port Nolloth gaan eerste val. Maar pasop vir die Boer en sy roer. Hy moer, my broer!! Was dit egter die moeite werd?"

Spoke

Tiens
SêNet-briewe

"Toe ek heel klein was, het ons in ’n groot ou huis gebly aan die kant van die dorp, naby ’n vlei. Party nagte het die vloere gekraak en die koppies in die rak teen mekaar gestamp."

COVID-19: Die jongste | The latest

LitNet
Menings

COVID-19: Kry die feite | Get the facts

Akademies en skole

LitNet Akademies: Jongste uitgawe nou beskikbaar

LitNet
LitNet Akademies

LitNet Akademies 18(2) bevat 683 nuwe bladsye geakkrediteerde navorsing in Afrikaans. Die PDF-weergawe van die uitgawe is hier beskikbaar.

LitNet Akademies: Volledige joernaaluitgawes

LitNet
LitNet Akademies

Die volledige joernaaluitgawes van LitNet Akademies is gratis hier beskikbaar.

LitNet-blokraai en -anagram oor besoedeling

Estelle Kruger, Marianne Strydom
Notas, toetse en vraestelle

Wat is dan die naam van die gevaar waarop ons so bedag moet wees, die monster wat ons tot elke prys moet probeer beveg? Kenners sê ons moet dit met ekstra groot letters in ons bewuste graveer: BESOEDELING!

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

Persverklaring ALV-kongres 2021: program

LitNet
Akademies en skole

Vanjaar se ALV-kongres vind van 15 tot 17 September plaas. Die tema van die kongres is "Affekte, emosies, begeertes en/in die Afrikaanse letterkunde". Hier is die volledige program.

Persverklaring: SA Akademie se jaarlikse simposium 2021

LitNet
Akademies en skole

Die SA Akademie se jaarlikse simposium, met die aktuele tema "Armoede in die Suid-Afrikaanse samelewing", vind virtueel op 16 September van 14:00 tot 17:00 per MS Teams plaas.

Boeke en skrywers

kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar 2021: Kortlyste bekend

LitNet
Boeke en skrywers

Die kortlyste is bekend gemaak vir vanjaar se kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar-pryse waarmee erkenning gegee word aan uitnemende Afrikaanse resensies wat in 2020 verskyn het. Kyk onder andere watter LitNet-resensies is genomineer!

Die estetika van Lyfskap: ’n resensie

Ilse de Korte
Resensies

"Soos dit die erotiese betaam, is die seksuele ’n integrale deel van elke storie, al is dit in party verhale net deur die ligte aanraking van twee pinkies met die suggestie van wat gaan volg."

Ware spookverhale van Suid-Afrika deur Daniël Lötter: ’n resensie

Derick Muller
Resensies

"Geniet die boek, maar moet dit liefs nie na donker aanpak nie."

African library: Silence is my mother tongue by Sulaiman Addonia

Annie Gagiano
Books and writers

"Compelling and written with tenderness and fury, this beautiful novel will resonate in readers’ minds with its clarity of vision, empathy and depth of insight. It is likely to become a classic for its undeniable literary stature."

Blues for the white man by Fred de Vries: reader impression

Jonathan Amid
Books and writers

"Should a lack of direct, unmediated experience mean that you automatically have to sit back and shut up? Where to after the listening part of the journey or contract has been fulfilled?"

’n Perspektief op die Inferno – en ’n voorlesing deur Nic de Jager

Cas Vos
Boeke en skrywers

"Dante se gedig vertel die verhaal van ’n man se lewensreis."

Leef jou nuwe lied deur Elsa Winckler en Sonja Goldberg: ’n onderhoud met die skrywers

Maryke Roberts, Elsa Winckler, Sonja Goldberg
Skrywersonderhoude

"Daar is ’n hele paar voorbeelde waar hulle illustreer dat mens soms net moet asemhaal en bedaar, besef jy is nog hier. Dis soms genoeg om in daardie genade te staan. En die ander belangrike boodskap is dat jy soms ook net vir ander dít kan wees: hier en gewillig om te luister."

Chanette Paul gesels oor Marilyn

Chanette Paul, Izak de Vries
Skrywersonderhoude

"Gebrekkige seksinligting, blote waarskuwings dat seks sonde is en dies meer, veroorsaak meer ellende as wat mens in ’n boek kan beskryf."

Cor Nortjé (1938–2020)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"Ek glo ’n mens moet jouself gedurig vernuwe. As ek iets aanpak en dit nie voltooi nie, is dit vir my ’n persoonlike nederlaag."

Op die redakteur se lessenaar

Op die redakteur se lessenaar: 26 Augustus tot 2 September 2021

LitNet
Op die redakteur se lessenaar

Hier is die jongste pasgepubliseerde boeke wat op die redakteur se lessenaar beland het.

Nou op Voertaal

Verpligte COVID-19-inentings onder bespreking

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die debat oor verpligte inentings teen COVID-19 het opnuut opgevlam in Suid-Afrika. Dit volg nadat die ministeriële advieskomitee oor COVID-19 die moontlikheid van verpligte inentings vir werkers in spesifieke sektore die afgelope week bespreek het."

Regering se voorgestelde Nasionale Gesondheidsversekering jaag dokters uit die land

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die verslag toon ook dat gesondheidswerkers meen dat die regering hom eerder daarop moet toespits om die huidige openbaregesondheidstelsel te verbeter en dat samewerking met die privaat sektor aangemoedig moet word eerder as wat die regering poog om die gesondheidsektor te sentraliseer en te beheer."

Nederlandse politieke partye steeds haaks oor samewerking

Milton Webber
In het nieuws

"Die twee regse koalisievennote hou voet by stuk dat hulle hoegenaamd nie met die linkse partye in ’n koalisie gaan saamwerk nie. Ook is ’n ystervretende bakterie in die Kanaal van Gent in België na Terneuzen in Nederland ontdek; die bakterie kan dwarsdeur yster en selfs staal vreet."

Platsak ANC is in ’n finansiële verknorsing

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Suid-Afrika se regerende party, die ANC, bevind hom op die vooraand van die munisipale verkiesings in ’n yslike finansiële verknorsing. Daar is nie meer geld in die bank om sy werknemers se salarisse te betaal nie en die party se ondersteuners word nou gevra om die party van finansiële ondergang te red."

Penelope Curling: "Wie kijkt er om naar de hulpverleners?"

Ingrid Glorie
Actueel

"Aardbevingen, een staatsgreep, revoluties. Penelope Curling heeft het als psycholoog in dienst van de Verenigde Naties allemaal meegemaakt. Nu woont ze in Den Haag. In haar uiterst boeiende memoires 3 earthquakes, 1 coup d’état and a handful of revolutions vertelt ze over de tijd dat ze voor de VN de hele wereld over vloog. En hoe ze bij haar werk geïnspireerd werd door haar jeugd in Zuid-Afrika."

Persbericht: Online uitreiking PC Hooft-prijs 2021 aan Alfred Schaffer op 9 september

Voertaal
Literatuur

Alfred Schaffer (1973) ontvangt op donderdag 9 september online de PC Hooft-prijs 2021 voor poëzie uit handen van bestuursvoorzitter Maaike Meijer. Via Literatuurmuseum.nl is vanaf 20.00 uur een afwisselend programma te volgen dat wordt gepresenteerd door schrijver en performer Babs Gons. Schaffer komt zelf uitgebreid aan het woord.

Hoeveel het Jan van Riebeeck gedrink op die Drommedaris?

Menán van Heerden
Meningen

Menán van Heerden verduidelik hoe maklik misverstande kan ontstaan rondom Jan van Riebeeck se 1652-reis na die Kaap.

Leefstyl

Woordfees-TV 2021: ’n onderhoud met Saartjie Botha

Naomi Meyer, Saartjie Botha
Onderhoude

"Ons hoop dat mense wat nog nooit by ’n fees was nie, iets van die ervaring van by ’n fees wees, op die TV sal beleef." Saartjie Botha oor vanjaar se Toyota US Woordfees wat op die TV uitgesaai sal word.

Persvrystelling: Toyota US Woordfees TV-opwipkanaal | Toyota SU Woordfees TV pop-up channel

LitNet
Toyota US Woordfees

Fees TV, soos dit op DStv bekend sal staan, is die eerste kunstefees wat op Suid-Afrikaanse televisie uitgesaai word en dit sal van 1 tot 7 Oktober 2021 op die lug wees. | Fees TV, as it will be known on DStv, is the first ever arts festival on South African television, and it will be on air from 1 to 7 October 2021.

Revelations oppie pot

Veronique Jephtas
Drama

In Veronique Jephtas se Revelations oppie pot is Hein Poole in die rol van ’n jongman wat verduidelik waarom sy vriend Kaffe al die bier omgeskop het. Lee-Ann van Rooi het die regie behartig. Hierdie produksie is deel van Stemme, LitNet se monoloogprojek saam met die Suidoosterfees, NATi en KKNK.

Nêrens, Noord-Kaap op kykNET: ’n onderhoud met Nico Scheepers

Naomi Meyer, Nico Scheepers
kykNET Portaal

"Op die verhoog moet ’n woord of die draai van ’n frase jou hartsnare roer; hier kan die sweef van ’n kamera deur die veld ’n gedig word."

Persverklaring: Stuur ’n brief uit die toekoms vir jou kans op groot pryse

LitNet
KKNK

Skryf nou ’n brief uit die toekoms aan jouself in 2021 en verduidelik wat jou ervaring van die fees in 2030 is.

Persverklaring: Musikale reis wag op Oudtshoorn-gehore

LitNet
KKNK

Die sopraan Lynelle Kenned keer terug na die Klein Karoo met Song treasures saam met pianis Stefan Lombard vir ’n intieme uitvoering.

Persverklaring: Inskrywings nou oop vir sesde Teksmark

LitNet
KKNK

Alle skrywers, hetsy gevestig of opkomend, het nou ’n geleentheid om hul teks-idees vir die sesde Teksmark in te dien.

Aardklop 2021-persverklaring: Opwipfees, 28 September tot 3 Oktober

LitNet
Aardklop

’n Mini-Aardklop, wat ’n verskeidenheid van drama, musiek, films, gesprekke, kursusse en visuele kuns insluit, word van 28 September tot 3 Oktober by verskillende plekke en teaters in Pretoria aangebied: Atterbury Teater, die Voortrekkermonument en Afrikaanse Hoër Seunskool.

Persvrystelling: Nico Botha se aanstelling as voorsitter van die Kommissie van Khoi-San-sake

LitNet
Die Afrikaanse Taalraad-portaal

Die aanstelling, ingevolge die Wet op Tradisionele en Khoi-San-leierskap, sal ondersoek instel na die formele erkenning van Khoi-San-gemeenskappe en tradisionele of verkose leiers. Hierdie stap is van historiese belang vir Khoi- en San-gemeenskappe, mense wat oor die algemeen Afrikaanssprekend is, en skep nuwe geleenthede vir ’n opbloei van taal en kultuur.

Nuwe skryfwerk

Baardman

Perlin Manewil
Poësie

"So ’n man
is depressief.
Hulle het dit glo iewers gehoor.
Waarom juis hierdie konnotasie?"

Die ballerina se naam

Danielle Leonhardt
Poësie

"Is daar nog steeds ’n ballerina wat agter in my keel dans
En my roep om haar te kry
En as ek miskien aanhou probeer
Sal sy weet ek wil soos sy lyk, al vat dit alles in my"

Tot my silwer wit word

Von Villon
Poësie

"Voor die suidewind hemelwater bring,
waarvan skraal wilgers drink,
om gesond en vet te bot."

Privaatheidskennisgewing

LitNet: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice

LitNet
Als oor LitNet

LitNet wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | LitNet would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

[email protected]

021 886 5169


© 2021 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved