Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 814

28/08/2020


  Krities Afrikaans

LitNet: Jou veerkrag

Pasverskyn

Plek van poue


Skrywer: Henriëtte Linde-Loubser
Uitgewer: LAPA
ISBN: 9780639605296

Stela word aangestel om ’n moeilike tiener tuis te onderrig. Maar Pavo (oftewel, die plek van poue) is nie ’n doodgewone plaas nie. Loop haar verbeelding met haar weg, of moet sy ag slaan op waarskuwings oor Pavo en sy mense?

Akademies en Skole

Veerkrag en die ander effekte van COVID-19 op skole: ’n onderhoud met Liesel Ebersöhn

Hans Pienaar, Liesel Ebersöhn
Onderhoude

"Die gemak met verandering. Dit is ewe skielik so deel van jou onmiddellike omgewing, die feit van verandering. Onsekerheid is normatief, dit is normaal."

Afrikaanse dialekte in die klaskamer: Kô lat ôs praat – ’n onderhoud met Elvis Saal

Naomi Meyer, Elvis Saal, Cliffordene Norton
Skole

"Die groter erkenning van dialekte sal natuurlik afhang van die mate waartoe dialeksprekers eienaarskap sal neem van hul dialekte en hul dialekte begin opeis as funksionele kodes en sodoende begin wegdoen met die selfstigmatisering van dialekte as ontoereikende en minderwaardige taalkodes."

Vergestaltings van trauma in Suspiria (1977) deur Dario Argento

Cilliers van den Berg
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Beide die resepsie van die film deur die regisseur se aanhangers en akademiese publikasies oor Suspiria het geruime tyd reeds lank kanonieke status binne die grufilmtradisie aan die film verleen, en daarom is die vrystelling van Guadagnino se weergawe met groot belangstelling afgewag."

Graad 6: Wiskunde – aftrekking met heelgetalle

Wilhelm du Toit
Notas, toetse en vraestelle

Is jy in graad 6? Wil jy oefen om heelgetalle af te trek? Hier is gratis hulp!

Graad 11 Eerste Addisionele Taal – Taaloefening en memo met Best Books

Marelize Swanepoel
Notas, toetse en vraestelle

Hier is ’n lekker taaloefening en memo vir graad 11 Afrikaans EAT-leerders uit Best Books en Marelize Swanepoel se Eksamenhulp-boek.

Transendentale getalle, Euler-Mascheroni en gammas

Pieta van Deventer
Notas, toetse en vraestelle

Lees Pieta van Deventer se bespreking van transendentale getalle, Euler-Mascheroni en gammas hier.

Menings

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met medikus Helmuth Reuter

Freek Robinson, Helmuth Reuter
Onderhoude

Die medikus Helmuth Reuter oor die stand van sake rondom COVID-19 tans: vatbaarheid; ’n entstof; komende golwe; aard van die virus; inperking – alles wat jy wil weet.

De krekel, de mier en Antjie Krog

Herman Meulemans
NeerlandiNet

"Toen ik het kortste hoofdstuk uit Hoe alles hier verandert van Antjie Krog las, moest ik denken aan de fabel van de krekel en de mier."

In memoriam: Gisela Ullyatt, née Weingartz (1977–2020)

Dewald Koen
In memoriam

"Rus sag, my liewe kornuit."

Vir Eleanor Baker het dit oor menslike verhoudinge gegaan – ’n onderhoud met Marian Human-Nel

Cliffordene Norton, Marian Human-Nel
Onderhoude

"Vir haar het dit oor menslike verhoudinge gegaan en haar werklikheid is in ’n groot mate bepaal deur haar man se werk as diplomaat. Sy self was, soos baie (selfs werkende) vroue, verbind tot haar posisie in die huwelik en die patriargale verwagtinge wat (vandag waarskynlik steeds) as vanselfsprekend aanvaar is (of moontlik steeds word)."

Die Staat versus Oscar Pistorius: ’n herbesinning – deel 1

Chris Marnewick
Seminare en essays

"In hierdie bydrae bespreek ek in leketaal sover dit moontlik is, die getuienis oor die gebeure in en om Oscar Pistorius se huis die nag toe hy die skote gevuur het wat vir Reeva Steenkamp gedood het ..."

Christopher Torr en Laurika Rauch se "Hot gates" in Engels en Afrikaans: ’n vergelykende studie

Bertie Neethling
Seminare en essays

"Vertel die plekname ’n storie? Indien 'Hot gates' as ’n musikale kunswerk beskou word, wat word deur die lirieke uitgebeeld? Dit gaan dus uiteindelik oor die betekenis van eiename, in hierdie geval plekname."

Afrikaans: Vind daar onteiening plaas?

Johannes Comestor
Menings

"Tensy daar spoedig ’n kentering in Afrikaansgeledere kom, gaan Afrikaans in ’n al mindere mate, ten minste wat woordeskat betref, van Engels onderskeibaar wees en is Afrikaans se uiteindelike ondergang verseker."

Net wit gesiggies oppie poster

Veronique Jephtas
Menings

"Representation is belangerik. Om te voel asof jy hoort is belangerik. Om te voel jy wôd gehoo en ve’staan is belangerik."

’n Verstrengelde pad

Hennie van Deventer
Menings

"Dat soveel lojale Volksblad-lesers nie meer die voorreg het nie, verteer ek bitter swaar. Hoe my lewe met daardie geliefde koerant verstrengel was, is nie iets wat jy sommer soos ’n ou kleed van jou afwerp en vergeet nie."

Boeke en skrywers

Persvrystelling: kykNET-Rapport 2020 – kortlyste vir resensiepryse bekend

LitNet
Boeke en skrywers

Vier LitNet-resensies is deel van hierdie oes! Die kortlyste is bekend gemaak vir vanjaar se kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar-pryse waarmee erkenning gegee word aan uitnemende Afrikaanse resensies wat in 2019 verskyn het.

Skoon wasgoed-rubriek: ’n Ster word gebore

Frederik de Jager
Rubrieke

"Dit was duidelik hier was iets buitengewoons aan die gang. Die titel was Griet skryf ’n sprokie. Dit was 1992."

Jeremeo Le Cordeur gesels oor die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2020

Menán van Heerden, Jeremeo Le Cordeur
Skrywersonderhoude

"Ek het die huis met skrywers van kleur gedeel en dit het ruimte gebied vir ingewikkelde gesprekke en die deel van verskeie perspektiewe. Die konfrontasie van perspektiewe was uitdagend, maar wel ’n uiters lonende prosedure."

Mentor Rachelle Greeff sien uit na LitNet en die Jakes Gerwel Stigting se Kommadagga-slypskool

Melt Myburgh, Rachelle Greeff
Slypskole

"Skryf is skryf is skryf, het Deon Meyer vroeër vanjaar vir studente gesê. Dit moet helder, opwindend, energiek, interessant en prikkelend wees, want jy wil jou leser verlei om enduit te lees. En dit geld vir fiksie en niefiksie."

Korona-kortverhaalfees: Elias P Nel oor “Die heks van Gelukspoort”

Elias P Nel
Skrywersonderhoude

"Kontreikuns werk egter baie goed wanneer dit universele kwessies wat die mensdom oor die eeue heen interesseer, aanspreek."

Aanspreeklikheid: ’n onderhoud met Jaco Fouché

Naomi Meyer, Jaco Fouché
Skrywersonderhoude

"Dit moenie nodig wees vir ’n skrywer om te sê: Ek is nie soos die karakter nie. En terselfdertyd is jy natuurlik inderdaad soos daardie maaksel van jou. Jy plaas jouself in die vel van iemand wat seker boos is. Jy lig jou eie boosheid na die lig en staar deur die dun porselein na die son."

Elsa Joubert-herdenkingsgeleentheid

LitNet
Boeke en skrywers

Die skrywer Elsa Joubert is op Sondag 14 Junie 2020 aan COVID-19 in ’n Mediclinic-hospitaal in Kaapstad oorlede. Haar herdenkingsgeleentheid is op Saterdag 4 Julie 2020 aanlyn aangebied. LitNet publiseer hiermee sommige van die huldeblyke hier gelewer, wat elk uit eie reg ’n soort tydsdokument is.

Reader impression: The accidental mayor: Herman Mashaba and the battle for Johannesburg by Michael Beaumont

Barend van der Merwe
Books and writers

"He is not a career politician. Mashaba’s decision to accept the call to leadership within the DA resulted from his desire to serve the people of Johannesburg."

Reader impression: Prisoner 913 by Riaan de Villiers and Jan-Ad Stemmet

David Willers
Books and writers

"Loose talk, especially pillow talk, can be dangerous. In the arms of a lover, Nelson Mandela’s wife, Winnie, whispers that Nelson will be visiting Durban."

African Library: Behold the dreamers by Imbolo Mbue

Annie Gagiano
Books and writers

"Permeated as it is by compassionate irony, this is a deeply satisfying novel, a narrative that feeds the soul and expands the understanding."

Persvrystelling: inskrywings sluit vir NB se Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2021

LitNet
NB-Uitgewersportaal

Die inskrywings vir NB se Groot Afrikaanse Romanwedstryd het pas gesluit en NB-Uitgewers kondig met trots aan dat ’n rekord aantal inskrywings ontvang is. Altesaam 95 inskrywings is ontvang, teenoor die 90 inskrywings van 2018.

Nou op Voertaal

Middelklas verarm as gevolg van COVID-19

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Terwyl die regering se maatskaplike toelaes die armstes probeer help, meen die navorsingstudie daar behoort ook hulp verleen te word aan die gevalle wat aan armoede grens, soos die kwesbare middelklas, om te keer dat hulle nie ook in totale armoede verval nie. Suid-Afrika se algemene BBP sal na verwagting met tot byna agt persent afneem in 2020 en stadig herstel tot 2024, waarsku die verslag."

Manuel en Mboweni kry raas van ANC-base

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Mboweni is deur die ANC-leier, Cyril Ramaphosa self in die bek geruk oor ’n twiet van hom. Manuel is in ’n verklaring deur sy party geroskam oor uitlatings wat hy Maandag tydens ’n webinaar gemaak het."

0% alkohol sal nie dronkbestuur keer

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die AA sê ’n 0%-alkoholbeperking in die bloedstroom sal niks aan mense se gedragspatrone verander nie, omdat daar geen gevolge is vir diegene wat gereeld onder die invloed van drank bestuur nie."

"Brussel sal altyd ’n spesiale plek in my hart hê"

Cliffordene Norton, Jana Rau
Reizen

"As ek môre na België toe kan trek, sal ek! Ek hoef glad nie eers twee keer daaroor te dink nie. Hopelik kan ek eendag permanent daar bly!"

Eg Suid-Afrikaanse woorde

Menán van Heerden
Over taal

Lees meer oor die herkoms van die woorde babbelas, kif, voetsek en spaza(winkel).

Muurkuns in Soutrivier, Kaapstad

Menán van Heerden
Kunst

Die jaarlikse International Public Art Festival (IPAF), georganiseer deur die nieregeringsorganisasie Baz-Art, het vroeër vanjaar plaasgevind. Die tema vir 2020 was "Digitalisering".

Leefstyl

"Acting is my favourite thing" – an interview with Kamvalethu Jonas

Cliffordene Norton, Kamvalethu Jonas
Lifestyle and entertainment

"What made me interested is the fact that I get to show the world what I can do, and I can use my energy on set – I am very energetic."

Blertsie se geel

Karen Hart
Kos en wyn

"Blertsie, met sy borriegeel borsie en sy trawante se vrolike voëlgesang, kleur my hart en my kombuis ’n sonskyngeel, nog lank voor die donkerte gewyk het. Dan toor ek met kruie en speserye en kook lekker kerriefrikkadelle op ’n goudgeel borrierys, flertse sonskyn vir die donker wolke en reëndag daar buite."

Nasionale Eisteddfod van Suid-Afrika: Sluitingsdatum vir inskrywings verleng

LitNet
Leefstyl

Terwyl verskeie kunswedstryde en ander feeste vir 2020 reeds met die instelling van die inperking teen die einde van Maart gekanselleer is, het die Nasionale Eisteddfod Akademie reeds van die begin af besluit om voort te gaan met aktiwiteite vir 2020.

Press release: CPO Wind Quintet with pianist Pieter Grobler

LitNet
Lifestyle and entertainment

Concerts Connect is proud to present the CPO Wind Quintet with pianist Pieter Grobler on 30 August 2020 from the spectacular Moondance Villa in Cape Town. The stream will start at 15:30 with an introduction to the venue, the artists and partner organisations. The concert will start at 16:00.

Nuwe skryfwerk

Korona-kortverhaalfees: Die heks van Gelukspoort

Elias P Nel
Fiksie

"Dit is natuurlik koningskos vir die skinderbekke. 'Ou Arrie is soos ’n uit tyd uit bokram wat ’n nuwe ooi geruik het,' verkondig die giftonge dit as die heilige evangelie."

tranedal

Johann van der Walt
Poësie

"plaasgrond was hier met vreemde voet betree
onder flonkerende sterre speel dit af
sondes van die vaders word skunnig verspil
naby god se stilte"

Eva, ek hou van jou!

Johanette Pretorius
Poësie

"Waaghalsig ─ dís hoe ek van Evas hou
want waar vrouevoete waag
word branders en woestyne
horisonne sonder einde"

Ons hou begrafnis

Collin Greger
Fiksie

"Toe kry ons die nuus – ouma Marie is oorlede en ons moet almal begrafnis toe. Niemand is besonder lus om te gaan nie want sy was maar ’n moeilike entjie mens, nie besonder geliefd nie. Maar, plig is plig en reëlings word dus getref."

You are never to kill a snake

Henali Kuit
New writing

"Retreat, slowly, without turning around,
over the field, past the dam, past the baby cow crying in its pen"

Somebody else

Anthony Stockwell
New writing

"When we met, I was someone, we both never knew"

Every day I learnt new words

Henali Kuit
New writing

"I buried my secrets in the ground
getting dirtier"

Elders gesien

Elders gesien: Dirk Mudge (1928–2020)

Nicol Stassen
Elders gesien

"Dirk Mudge (1928–2020), een van die mees merkwaardige mense wat ek in my lewe ontmoet het, is vanoggend (26/08/2020) op 92-jarige ouderdom oorlede."



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2020 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved