|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 786
13/02/2020
|
Krities Afrikaans
|
Oolog
Skrywer: Nathan Trantaal
Uitgewer: Kwela Boeke
ISBN: 9780795709517
Met sy kenmerkende narratiewe verse, geskryf in verrykende Kaaps, vertel Trantraal stories wat dikwels met ’n vuishou in die verrassende slotreëls tref. Hierdie gedigte is vindingryk en vreesloos, met donker humor maar nie sonder deernis nie. |
 |
|
 |
La politique Boer: Die sirkels van Afrikaner-introspeksie
Frederik Rudolph van Dyk
Menings
"Die hedendaagse 'Boerepolitiek' het dalk groter variasie, maar dit draai hoofsaaklik om die spil van introspeksie en eiebelang, eerder as ’n uitwaartse fokus op hoe ons met ander Suid-Afrikaners op grondvlak kan saamwerk en saam bou."
|
 |
Terugblik op vyftig veelbewoë jare
Bettina Wyngaard
Rubrieke
“Die halfeeu tussen 1970 en 2020, die era waarin ek lewe en verstand gekry het, is veral deur twee goed gekenmerk: radikale regimeveranderings en snelveranderende tegnologie.”
|
 |
Horror-scope 2020
Nini Bennett, Erna Jo
Rubrieke
Is jy ’n Virgo met OCD, ’n suinige Taurus of ’n agterbakse Scorpio? Lees jou horror-scope vir 2020 hier!
|
 |
LitNet Akademies Weerdink: Die klaskamer in ’n posthumanistiese samelewing
Menán van Heerden, Henriëtte Loubser
Onderhoude
"Die ideale kurrikulum sal interdissiplinêr van aard wees, waar daar oor vakgebiede heen volle samewerking is met een hoofdoel voor oë: dat leerders taal- en wiskundevaardighede sal bemeester. Máár: sentraal in hierdie kurrikulum sal omgewingsopvoeding en die ontwikkeling van ekogeletterdheid by leerders staan."
|
 |
Dinge vir ’n kind? Liggaamsopvoeding in skole
Marietjie Warrington
SA Skoleseminaar | Schools Seminar
"Die leerplan fokus op seksualiteitsopvoeding, verhoudings, waardes en weerbaarheid. Slegs ouderdomsgepaste inligting is ingesluit."
|
 |
EFF wil vonke laat spat by staatsrede
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die EFF dreig om die President se toespraak Donderdagaand te ontwrig, soos tydens die bewind van Jacob Zuma, tensy Ramaphosa minister Pravin Gordhan afdank."
|
 |
European Cultural Foundation: An interview
Menán van Heerden, Friso Wiersum
Interviews
Menán van Heerden chats to Friso Wiersum about Europe as a cultural community and mobility programmes offered by the European Cultural Foundation.
|
 |
Solidariteit wil veg vir pensioengeld
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die vakbond Solidariteit het met regstappe begin om die kaping van staatsamptenare se pensioene te stop. Die vakbond eis dat die staatspensioenfonds (GEPF) se geld nie gebruik mag word om die sukkelende Eskom se enorme skuld te help betaal nie."
|
 |
Leiden-studie-uitruil: ’n onderhoud met Teneal Apollis
Menán van Heerden, Teneal Apollis
Interviews
Teneal is tans besig met haar MA-graad by die Universiteit van Wes-Kaapland en doseer deeltyds in die Departement Afrikaans en Nederlands. Sy het in 2018 ’n studie-uitruil by Leiden Universiteit voltooi. Sy vertel vir Menán van Heerden meer oor haar ervaring.
|
 |
Filmresensie: Poppie Nongena
Suzette Kotzé-Myburgh
Film
"Dis in alle opsigte ’n grootse film, gevul met opruiende aksie, indrukwekkende stelle en ’n outentieke inkleding, onder meer deurdat die karakters vrylik Xhosa praat."
|
 |
Bombshell – solid entertainment
Reney Warrington
Film
"It’s a bit shallow, it glosses over Megan's and Gretchen’s bigoted views and is sappy at times. But who cares? It’s hugely entertaining."
|
 |
Fotogalery: kykNET Fiëstas is tien jaar jonk
Cliffordene Norton, Menán van Heerden
kykNET Portaal
Die 10de kykNET Fiëstas is Sondag 9 Februarie 2020 by die Kunstekaap-teater in Kaapstad aangebied. Tydens dié glansgeleentheid is die beste werk van die afgelope feesjaar met toekennings vereer.
|
 |
Regte outydse suurlemoenstroop
Karen Hart
Kos en wyn
"En so met die lees besluit ek – by hierdie huis gaan ek ’n suurlemoenboom plant, hier in die agterplaas tussen die twee lukwartbome en die koejawelboom."
|
 |
Review: The music box by Toby Bennett
Nikita Coote
Books and writers
"The music box treats its first half like a slow ascent up a steep rollercoaster, taking the time to show you the inner cogs of John’s thoughts, giving a carefully intimate look into the mind of a child in an abusive household."
|
 |
Toyota US Woordfeesbundel 2020: ’n onderhoud met Gerda Taljaard
Naomi Meyer, Gerda Taljaard-Gilson
Toyota US Woordfees
"Vandaar die verhaaltitel 'Drakebloed', wat nie net verwys na ’n soort toksiese plant wat die hoofkarakter gebruik om haar planne ten uitvoer te bring nie, maar ook na die aard van al drie karakters."
|
 |
Nuwelinge
Crito
Blogs
Crito bespreek resensies oor Die mooie Jan en ander Afrikaanse kortverhale, saamgestel deur Anine Vorster en Anita Stander, en Innie Shadows deur Olivia M Coetzee.
|
 |
Love Books – soos ’n skelmpie op Valentynsdag
Melt Myburgh
Boeke en skrywers
"Johannesburgers vir wie Love Books ’n gereelde bestemming is, het ’n soort liefdesverhouding met die winkel, byna soos met ’n Valentynsdagskelmpie."
|
 |
Oom Boek Joons
Stanley Cierenberg
Fiksie
"Ek maak die dekseltjie van die kissie oop en haal ’n potlood uit. Dit ruik na hout, lood, boek en tabak. Ek gaan sit plat op die vloer en gebruik die houtkissie as ’n tafeltjie en begin skryf."
|
 |
Herbore
Zebulon Kochk
Poësie
"Want ons liefde
is ’n afgeronde geheel"
|
 |
Uit slawerny
Morné du Preez
Poësie
"uit ’n vreemde tong en selfs moedertong
is handel gedryf met jou lyf"
|
 |
liefdesverraad
Amanda Ahave De Meillon
Poësie
"ek het vir jou ’n roos gepluk
uit die blomtuin van my hart"
|
 |
somerwind
Michiël Geldenhuys
Poësie
"what is wrong
wie kan help, wie luister en wie troos"
|
 |
Diepte
Vincent Oliphant
Poësie
"Wie sou dink dat hy sy lot verdien?
Wie sou die diepte van die mensdom daarin sien?"
|
 |
Ses eietydse mikrosprokies
Julio Agrella
Fiksie
"Sy huppel tot by Ouma se voorhekkie. Sy neurie op pad na die voordeur. Dis Ouma se nuwe kêrel wat oopmaak."
|
 |
Boris Pasternak
Abigal George
New writing
"We all had feathers. Then we all had wings. Then we were shipped back home to our physical address."
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|