Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 776

22/11/2019


  Krities Afrikaans

LitNet: Aanhou beweeg en geraas maak

Pasverskyn

breyten breytenbach: woordenaar, woordnar

Redakteur: Francis Galloway
Uitgewer: Protea
ISBN: 9781485310655

In hierdie boek word op vernuwende wyse onderontginde fasette van Breyten Breytenbach se onthutsende én speelse skryfambag en denklandskap in opstelle toegelig en ’n blik op sy loopbaan as skrywer en openbare figuur gebied. Die boek bevat ook ’n onderhoud met Breytenbach, asook ’n uitgesoekte bibliografie en ’n foto-afdeling.

Leefstyl

Toyota US Woordfees 2020: Volledige program

LitNet
Toyota US Woordfees

Die Toyota US Woordfees se program vir 2020 is pas bekend gemaak. Laai dit hier af!

Persvrystelling: Hierdie skrywers word in Toyota US Woordfees-kortverhaalbundel 2020 opgeneem

US Woordfees
Toyota US Woordfees

"Ses-en-twintig verhale is gekies vir publikasie in die nuwe bundel getiteld Aanhou beweeg en geraas maak, wat by die Toyota US Woordfees van 6–15 Maart 2020 te koop sal wees."

Toyota US Woordfees-kortverhaalbundel 2020: ’n Onderhoud met Naomi Meyer

Remona Voges, Naomi Meyer
Toyota US Woordfees

"Inspirasie is ’n vonk én dis ’n stadige vuur ook."

 

Toyota US Woordfees-kortverhaalbundel 2020: ’n Onderhoud met Cliffordene Norton

Remona Voges, Cliffordene Norton
Toyota US Woordfees

"Hierdie jaar het ek die storie geskryf, gestuur, daarvan vergeet, en toe bam!"

Toyota US Woordfees 2019: Onderhoud met Remona Voges oor Penseel & Kie

Naomi Meyer, Remona Voges
Toyota US Woordfees

"Die sukses van 'n gedig hang (soos enigiets anders!) uiteindelik af van die eindelose vermoë om moeite daarmee te doen."

Toyota US Woordfees 2020: Video en foto's van die bekendstellingsfunksie

Naomi Bruwer
Toyota US Woordfees

Die Toyota US Woordfees se 2020-program is 18 November op Rust en Vrede-wynlandgoed bekendgestel.

Toyota US Woordfees 2020: Taalgesprekke

LitNet
Toyota US Woordfees

Hier is items op volgende jaar se US Woordfeesprogram (Stellenbosch, 6–15 Maart 2020) oor Kaaps, Afrikaans in Argentinië, ’n bykans uitgestorwe Khoekhoetaal en die Afrikaans van die Kaapse Moslems.

Toyota US Woordfees 2020: Nederlandse en Vlaamse komponent

LitNet
Toyota US Woordfees

Toyota US Woordfees 2020 het die grootste Nederlandse aanbod nóg by die Woordfees, met die grootste verskeidenheid van genres ‒ van populêre tot ernstige letterkunde, fiksie tot niefiksie tot poësie!

Boer soek 'n vrou: Leer ken die diepsinnige Boer Damian

Remona Voges, Boer Damian
kykNET Portaal

Remona Voges het met die omstrede Boer Damian van Boer soek 'n vrou gesels. Lees hier meer oor dié nederige boer met die lied in sy hart.

Poue, bloubessies en bittersjokolade

Karen Hart
Kos en wyn

“Dit was nie altyd maklik nie, ja, maar wanneer daardie poue die bloubessies uit jou hand pik en jou lank en takserend met ’n oeroue wysheid aankyk, vergeet jy van al die rondhollery en hoe duur daardie bessies is.”

Francois van Coke oor die suburbs en sy nuutste album

Marli van Eeden, Francois van Coke
Onderhoude

"Ek het grootgeword in die ’burbs en wou my hele lewe wegkom. Vanuit Bellville was Kaapstad baie ver en vol mistiek. Ek het vir myself uit suburbia uit gedroom toe ek ’n kind was. Ek het gesoek na iets anders as die vervelige, tradisionele bestaan."

iskwē – uit ’n inheemse hart

Pieter van der Lugt
Musiek

“Met acākosīk, wat op 8 November uitgereik is, vind sy uiteindelik haar unieke stem. Dis nie elektronika en inheemse tradisies wat meng totdat net ’n generiese world fusion oorbly nie. Die twee elemente en die twee kultuurwêrelde waarin sy leef, staan ewe sterk langs mekaar en dis wat haar laat uitstyg.”

Filmresensie: Parasite

Suzette Kotzé-Myburgh
Film

"Parasite word beskryf as ’n komedie, ’n riller, selfs ’n klasse-oorlog, maar uiteindelik is 'tragikomedie', uit die mond van die skepper van die film, die beste beskrywing."

Joburg Film Festival film review: Amazing grace – a concert

Reney Warrington
Film

"Your enjoyment of this film hinges on whether you are an Aretha Franklin fan or not."

Joburg Film Festival film review: Luce – the sustained menace will haunt you

Reney Warrington
Film

"It could set in motion such thought-provoking and justifiable, yet completely conflicting, interpretations, that one could argue for weeks on end. It is marvellous."

Joburg Film Festival film review: 8 – unconvincing

Reney Warrington
Film

"You must commend the South African film industry, where budgets are small, for attempting genres other than slapstick or drama, slightly more commercially viable options."

Joburg Film Festival film review: Hero – it should’ve been more

Reney Warrington
Film

"The extraordinary story is there – war hero, law expert, survivor, charmer – but the movie fails its subject dismally."

Joburg Film Festival film review: Vision portraits – interesting topic, average film

Reney Warrington
Film

"It is a moving portrait of artists losing their sight, the one thing they depend on most."

Persverklaring: Tyger Kerskonsert

LitNet
Musiek

Die Tygerfest bied die Tyger Kerskonsert op 30 November aan. Hier is nog inligting!

Press release: Cape Town City Ballet’s A Christmas Carol fun for all the family

LitNet
Lifestyle and entertainment

Cape Town City Ballet presents a sumptuous production of A Christmas Carol – The Story of Scrooge that’s perfect holiday entertainment for the whole family! The production will be presented at Artscape Theatre from 14 to 24 December.

Press release: Zeitz MOCAA presents first museum solo exhibition in Africa by acclaimed Nigerian-born artist Otobong Nkanga

LitNet
Lifestyle & Entertainment

On Thursday 21 November 2019, Zeitz Museum of Contemporary Art Africa (Zeitz MOCAA) (Cape Town) opened an exhibition titled Acts at the Crossroads by internationally acclaimed, Nigerian-born artist, Otobong Nkanga.

Menings

ATR-komvandaan-seminaar 2019: Die geskiedenis van Arabiese Afrikaans

LitNet
Die Afrikaanse Taalraad-portaal

Kyk hier na 'n video deur die Afrikaanse Taalraad oor die geskiedenis van Arabiese Afrikaans.

ATR-komvandaan-seminaar 2019: Kaaps-Afrikaans

LitNet
Die Afrikaanse Taalraad-portaal

In hierdie video gesels Ria Olivier, programbestuurder van die Afrikaanse Taalraad, met Frank Hendricks oor Kaaps-Afrikaans.

Kaaps in die klaskamer – ’n onderhoud met Earl Ray Basson

Cliffordene Norton, Earl Basson
Onderhoude

"Ek kon die taalgebruik in lesings en op kampus as Afrikaans herken, maar ek het nie deel van die taal- en kultuurgemeenskap gevoel nie. Ek kon die ongemak en later skaamte in my mond en aan my vel voel." Earl Ray Basson gesels oor sy Meestersgraadtesis.

Bruin identiteit: ’n tussenin bestaan?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Ek weier om deel te wees van ’n georkestreerde poging om ’n hele groep mense minder te maak. ’n Groep waarvan ek deel is."

Boeke en skrywers

Innie shadows: ’n onderhoud met Olivia M Coetzee

Naomi Meyer, Olivia M Coetzee
Skrywersonderhoude

"Dis baie moeilik om kallid mense se stories te kry in boekvorm. En daa is stories, maa daa is soeveel meer stories wat nog vetel moet wôd. ... En daa is baie min skrywers van kleur – which wel biesag is om te change, en dis lekke om te kan deel wies van die change."

Video: Kaapstad-bekendstelling van The last hunt deur Deon Meyer

Cliffordene Norton
Skrywersonderhoude

Op Dinsdag 12 November 2019 is Deon Meyer se The last hunt by The Book Lounge in Kaapstad bekendgestel. Die radio-omroeper John Maytham het met Deon gesels.

Fotogalery: Stellenbosch-bekendstelling van Etienne van Heerden se roman Die biblioteek aan die einde van die wêreld

Izak de Vries
NB-Uitgewersportaal

Izak de Vries het foto’s geneem by die Stellenbosch-bekendstelling van Etienne van Heerden se Die biblioteek aan die einde van die wêreld. Die bekendstelling het op 19 November 2019 in Stellenbosch Hotel plaasgevind.

Resensie: Waterberg echoes deur Richard Wadley

Gerard Scholtz
Resensies

"Protea Boekhuis word gelukgewens met hierdie praguitgawe deur Richard Wadley, vir wie dit 'n lewenstaak was om hierdie omvattende boek saam te stel."

Resensie: My naam is Prins, ek slaap met die lig aan deur Christine Barkhuizen-Le Roux

Anke Theron
Resensies

"Die karakters worstel elkeen met ’n tweeledige proses van (her)belewing; hulle beleef dit in die verlede en herbeleef dit met verloop van die roman."

Resensie: Mooier as Marilyn deur Anita du Preez

Elize Parker
Resensies

"Die teks loop soos stroop sodat die verhaal se pas vinnig en op ’n drafstap in hoë hakkies op Kaapse keistene is."

FMR-resensie: Vervleg deur Petro Hansen

Danie Botha
Resensies

"Daar's nog ’n soort vervlegting in die boek: Die afsonderlike rubrieke word in so ’n volgorde geplaas dat skakels onderling ontstaan."

Die luste

Crito
Blogs

Crito bespreek resensies oor Klaskamer deur Vita du Preez en Grensgeval deur Marita van der Vyver.

LitNet Akademies

’n Liturgiese praxisteorie vir ’n teologie van versoening en geregtigheid

Suzanne van der Merwe, Cas Wepener, Marcel Barnard
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)

“Hoe kan die liturgie soos gevier binne die NG Kerk formatief meewerk om versoening by gelowiges te bevorder sodat dit sal impakteer op die huidige en toekomstige Suid-Afrikaanse samelewing?”

Vonnisbespreking: Boelie kry op sy baadjie: Moes die skool gered het?

Johan Scott
LitNet Akademies (Regte)

“Anders as in vervloë dae, wil dit egter voorkom of die gevolge van ’n fisieke aanranding deesdae ernstiger gevolge het.”

Nou op Voertaal

Acts at the Crossroads – Otobong Nkanga se eerste uitstalling in Afrika

Cliffordene Norton
Kunst

"Otobong se werke kyk na die spanning tussen twee elemente wanneer dit saamkom. Sal ’n verbintenis gevorm word? Of moet een ding vernietig word om ’n ander te skep?"

US-koor reg om Vlaandere te wys dat hulle die beste koor is

Marli van Eeden, André van der Merwe
Muziek

"Ons wil vir Suid-Afrika en die wêreld wys wat diversiteit in een span kan vermag." Die Stellenbosch Universiteitskoor, wat tans die beste koor ter wêreld is, toer volgende jaar Vlaandere toe om aan die Wêreldkoorspele deel te neem en weer eens hulle titel te verdedig. André van der Merwe, wat die US-koor sedert 2003 dirigeer, vertel meer.

Karin Amatmoekrim: thuis in verschillende werelden

Femke van de Griendt
Literatuur

"De vraagstelling is helder: hoe gaan postkoloniale schrijvers om met het idee van verlies en wat kunnen wij leren van hun manier van kijken?"

Breytenbach-colloquium: een verslag

Ingrid Glorie, Elize Zorgman
Literatuur

"Dit artikel wil een overzicht bieden van (bijna) alle voordrachten die er tijdens de letterkundesessies van het colloquium gehouden werden."

Meestersgraadstudies in Londen: ’n onderhoud met Marina Pienaar

Marli van Eeden, Marina Pienaar
Reizen

"In die finale ronde van oudisies by die Royal College of Music het ek gestaan op die bekende Britten Theatre se verhoog en moes myself herinner dat ek regtig op daai verhoog staan en sing vir die hoof en onderhoof van sang en opera."

Inflasie is die laagste in agt jaar

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Suid-Afrikaanse verbruikers kan ’n sug van verligting slaak oor die nuus aangesien dit beteken dat die prys van verskeie goedere en dienste teen ’n laer tempo sal styg en in sommige gevalle selfs kan daal."

Land gis of nuwe Eskombaas die ligte kan aan hou

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die persoon wat Suid-Afrika se kragvoorsiener Eskom van ondergang moet help red en toesien dat die land se ligte aanhou brand, se aanstelling is dié week met gemengde reaksies begroet."

Die Kaap proe Hollands – ’n besoek aan SASNEV

Cliffordene Norton
Culinair

"Krokette. Marzipan. Gevulde botterkoek en bitterballen. Hierdie is van die produkte wat jy die tweede en laaste Saterdag van elke maand by die Nederlandse minimark by SASNEV (Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere) in Pinelands kan vind."

Nederlanders en Vlamingen houden wél vast aan hun taal!

Nicoline van der Sijs
Meertens Instituut

"De belangstelling voor dit eerste wereldwijde onderzoek bleek groot te zijn: maar liefst 7000 emigranten uit 130 landen hebben gereageerd."

Taste of Belgium – ’n besoek

Cliffordene Norton
Festivals

"Op Saterdag 16 November 2019 is die Taste of Belgium-fees by die voormalige tuiste van die Belgiese ambassadeur in Nuweland, Kaapstad, gehou. Dit was die agtste fees in vyf jaar en die fees sal voortaan jaarliks plaasvind."

Nuwe skryfwerk

Kringloop

Louise Schoeman
Poësie

“Staar ek honger snags en draal
deur ander se vals fragmente”

Stormwind

Daniel Manchest
Poësie

“Ek ruik die reën in die stof
Ek hoor die donderslag”

Hoop is nie skryfbestand nie

Charleine Collins
Poësie

“Maar dis so maklik
om te los en misluk,
uit te vee, te wis”

The sad fact is beautiful, trauma is just like fire, and giving regret the once-over

Abigail George
New writing

“You’re mine, love, but
you belong to another, and as a man
you belong to the world.”

Op die duin

Salome Combrink
Fiksie

“My naam is Hanna dink sy, deurmekaar van die sand wat tot in haar onderklere inkrioel. Die harde maande alleen met haar haaslipman dwing haar elke dag teen skemer die duine uit.”

Akademies en Skole

Verstaan die struktuur van wiskunde

Pieta van Deventer
Skole

Is jy ’n onderwyser of ’n leerder wat dors na kennis? Pieta van Deventer bied vir enigeen met 'n passie vir syfers ’n inleiding tot die basiese struktuur van wiskunde en hoe dit tot verdere klassifikasies en oplossings van wiskundige probleme kan lei.

Elders gesien

Elders gesien: 'n Griefskrif deur Nini Bennett

Nini Bennett
Elders gesien

"Ek moes dit net van my hart afkry. Ek het 'n lys van die 15 stereotipes wat my grensloos irriteer, saamgestel."



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2019 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved