|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
Nuusbrief 998
02/05/2024
|
Krities Afrikaans
|
 |
Skrywer: Portchie
Uitgewer: Tafelberg
ISBN: 9780624094715
Portchie is een van Suid-Afrika se suksesvolste kunstenaars, maar wie is die man wat agter die skilderye skuil? En hoe en wanneer het Jan Hendrik Viljoen van die klein dorpie Tweeling in die Vrystaat aangemeld om die wêreldbekende kunstenaar Portchie te word? Hierdie memoir kombineer Portchie se inspirerende verhaal met foto’s, 60 skilderye, 12 beelde en selfs sy gunstelingresepte. Portchie se verhaal is een van hoop, van liefde en deernis, en van treffende eenvoud. |
 |
|
 |
Waiting for water
Karen Jennings
Opinion
"I don’t have the answers or pretend that any of this is easy. Nor will I accept that the ANC inherited an immaculate country in 1994. There was a lot to address – many vast inequalities and systems which were already corrupt and unjust. But it is now 30 years later and there is no denying the fact that we should be much further along ..."
|
 |
Journey from apartheid to freedom
Bhekisisa Mncube
Opinion
"Despite our country facing challenges such as crime, corruption and energy insecurity, our democracy is worth defending through our vote."
|
 |
Hoe vry is ons na 30 jaar se demokrasie?
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Regte moet elke dag, elke jaar oor en oor bevestig word. Die oomblik as die burgery begin slaplê, is die oomblik wanneer regte stil-stil onder hul neuse uit verwyder word."
|
 |
Verkiesing 2024: Waar pas die VF Plus in die prentjie?
Freek Robinson, Pieter Groenewald
Onderhoude
Hoe beskou die Vryheidsfront Plus Afrikaner-kiesers? Hoe sien Suid-Afrikaners die VF Plus? Wat voorspel hierdie party vir die 2024-verkiesing? Wat is die boodskap aan en prioriteit vir Suid-Afrikaners? Pieter Groenewald, die leier van hierdie party, gesels met Freek Robinson.
|
 |
The dangers of the two-state solution
Eben Coetzee
Opinion
"My reservations have nothing to do with whether I support this or that party in the Israel-Palestine conflict. It also has nothing to do with the question of whether it is or is not the right thing to do to support the two-state solution. My question turns on the lesson imparted above, ie, 'And then what will happen?'"
|
 |
Ek is ’n Afrikaner, maar…
André Bartlett
Menings
"Kom ons wees Afrikaans, onbeskaamd en met vrymoedigheid. Maar in hemelsnaam kom ons wees ook méér as dit."
|
 |
Tweelingpsalms baan weg na gebed vir Afrika
Cas Vos
Seminare en essays
"’n Lewe volgens Psalm 112 beteken om in die wêreld te wees; om genadig en barmhartig teenoor ander te wees; om aan die lyding en ellende van die hulpeloses te help dra; om te stry vir menswaardigheid en geregtigheid; om dáár te wees vir die ander. Godsdiens is méér as net dogmas, rites en eredienste."
|
 |
’n Huldeblyk aan Maggi Atkinson
Danie Botha
In memoriam
"Met die stigting van die Akademiespelers in 1978 sou Maggi uitblink in komedie, tragedie, kinderteater, kabaret, skakelwerk en reklamewerk by die Afrikaanse en Engelse pers."
|
 |
(Mis)leading with words to corrupt democratic South Africa
Jameson Maluleke
Seminar Room (2006, OuLitNet)
"A cleverly crafted document without a title, the speech makes it clear that both the premier and government are unlikely to commit themselves to any undertaking concerning water provision. It is also too general in that it repeats the obvious and concentrates more on trivial matters than on the burning issue, which is the provision of clean water to the community."
|
 |
Cities and water: some lessons from very water-scarce places
Chris Heymans
Opinion (2018)
"One lesson is that no amount of investment in water infrastructure, by itself, can root out water shortage. The dramatic growth in Las Vegas’s population and tourism industry over recent decades has stretched the city’s allocation from the Colorado River – which it shares with several states and other cities – as well as its available groundwater reserves. It remains vulnerable, but drastic changes in its approach to water management have helped the city avoid running out of water."
|
 |
Are we heading for a service delivery election? A water and sanitation perspective
Chris Heymans
Opinion (2024)
"Although water and sanitation service delivery is a local government function in South Africa, it will likely be – like electricity supply – much more prominent in voters’ minds in the upcoming May 2024 national and provincial elections. Voter frustrations about the state of these services recently have boiled over in numerous locations, and may well influence how people vote at national and provincial level."
|
 |
Mbeki kap na Zuma en vry na Afrikaners
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Mbeki het Zuma beskryf as ’n bedrieglike figuur deur hom as ’n 'wolf in skaapsklere' te bestempel weens sy beweerde rol in die pogings om die Suid-Afrikaanse Inkomstediens te destabiliseer."
|
 |
Londen se koffiefees sit dié stad se kafeïen terug waar dit hoort
Stephen Fourie
Reizen
"Vandag spog Londen met meer as 3 700 koffiehuise! Koffie is groot en toon steeds ’n opwaartse kurwe. Dit is dus geen wonder dat die Londen Koffiefees in 2011 begin is nie – met slegs ’n paar uitstallers in die Truman Brouery. Vandag is dit die grootste jaarlikse koffiefees in Brittanje met byna 30 000 besoekers en 250 uitstallers oor drie dae van April of Mei."
|
 |
Leesimpressie: Lessen door Ian McEwan
Erik van den Bergh
Literatuur
"Knappe roman waarin het persoonlijke verhaal geïntegreerd is in de wereldgeschiedenis van de afgelopen decennia. McEwan (1948) schrijft over opgroeien op een kostschool, liefde in variaties, muziek en een rusteloos bestaan."
|
 |
Gqeberha stamp die bas tydens ’n wêreldpremière
Izak de Vries
Muziek
"Musiekliefhebbers in die Oos-Kaap is onlangs in die lieflike Veremarksaal in Gqeberha op basklanke en ’n wêreldpremière getrakteer. Die program is genoem Friends in low places, want die diep note het behoorlik deur die historiese saal vibreer."
|
 |
Oproep: Discussieforum literatuur-historisch project Afrikaans & Nederlands
Yves T'Sjoen
Academisch
"De workshop voor de gedachtewisseling heeft plaats op dinsdag 21 mei van 14:00 tot 16:30 bij STIAS. Zodra ik respons ontvang, met vermelding van in persoon aanwezigheid of online, stuur ik de discussietekst waarover we een kritisch gesprek voeren. Iedere inbreng of elk inzicht zal mij aanzienlijk helpen. Ieders betrokkenheid en inhoudelijke bijdragen worden alvast ten zeerste gewaardeerd."
|
 |
Leo deur Deon Meyer: ’n resensie
Maryke Roberts
Resensies
"Sit daardie verlof in; kry die glas wyn of koppie tee; fluit vir die hond of lok die kat. Jy gaan vir twee dae buite aksie wees."
|
 |
Bettina Wyngaard (1971–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Sosiale kommentaar is vir my ’n prioriteit in die literatuur. Dis soos om ’n spieël voor die mense te hou; dit daag die leser uit om sy idees en/of gedrag te verander."
|
 |
Die ATKV-boeke-oase by Innibosfees 2024: ’n onderhoud met Sandra Jacobs en Annemarie van der Walt
Naomi Meyer, Sandra Jacobs, Annemarie van der Walt
Feeste
"Leon van Nierop se Droomjagter is in wording, en omdat hy ’n Laevelder is met noue bande met Innibos, is dit vir ons lekker om sy boek hier bekend te stel. Ons poog ook om die boekeaanbieding toeganglik vir feesgangers te maak. Danie du Toit van Spoegwolf gaan met Danie Marais oor sy nuwe digbundel, Ek en jy bestaan nie, gesels. Dit beloof om lekker nuut en vars te wees."
|
 |
’n Droomhuis vir Kristie deur Elaine Marais: ’n lesersindruk
Surene Esterhuizen
Lesersindrukke
"Dis ’n lekker storie met genoeg menslike drama om die sneesdoekies byderhand te hou, maar ook genoeg intrige om jou nog ’n bietjie aan die raai te hou. My tipe liefdesverhaal – ’n gewone storie oor gewone mense!"
|
 |
Persverklaring: Sterre of stêre
LitNet
Boeke en skrywers
Rachelle Greeff se slypskool vir voornemende skrywers vind weer binnekort plaas. Klik op die skakel vir meer inligting.
|
 |
Invitation | Skrywersaand at Oude Leeskamer with Fiona Snyckers and Nick Clelland, 15 May 2024
LitNet
Books and writers
The third event in the Skrywersaand series will feature the launch of two compelling thrillers: The hidden by Fiona Snyckers and Good Hope by Nick Clelland. Both novels are set in the near future, The hidden in the United States and Good Hope in an unsettling version of what readers would recognise as Cape Town. Jonathan Amid will lead the discussion, delving deeply into questions of genre, power, place and the politics of fear.
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
Uitnodiging: Afrikaans Amptelik 100 skop af op 8 Mei 2024
LitNet
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Die SA Akademie skop eersdaags die Afrikaans Amptelik 100-eeufees af saam met al die ander ondersteuners van hierdie inisiatief. Die Afrikaanse taal kom van ver af en ons begin by die begin. Hein Willemse bied, op uitnodiging van die Taalkommissie, ’n virtuele lesing oor die geskiedenis van Afrikaans aan.
|
 |
Graad 5: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, tweede kwartaal (3 afdelings)
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 5 en bekommer jy jou oor jou Afrikaans Huistaal-punte hierdie kwartaal? LitNet kan help. Laai hierdie gratis oefenvraestelle deur Eugene van der Westhuizen af en begin sommer nou al voorberei. Jou punte sal hoog vlieg en in een van die vraestelle is daar boonop wenke om jou eie vlieër te maak.
|
 |
Uitnodiging: FilosofieKafee-gesprek – "Mens, wie is jy dan …"
LitNet
Leefstyl
In hierdie gesprek gaan Wilhelm Jordaan die reduksionistiese opvattings in die titel kortliks prakties (nie diep-filosofies nie!) bekyk en spekuleer oor ’n werkbare alternatief; ’n ander manier van wees. Daarmee saam kom belangrike, selfs opwindende, implikasies vir lewenswerklike dinge soos moraliteit en spiritualiteit.
|
 |
Sketse van liefde
Marius Nigrini
Poësie
"trap sag wanneer die liefde verbygaan
wanneer dit stilstaan om geteken te word"
|
 |
Club 5113
Neo Mehlomakulu
Poësie
"nog gister het julle my op die discobal gesit en my siel glo belig!"
|
 |
Justice for Joslin
Catherine Janse van Rensburg
Poësie
"Vou die groen berge
giet die goue son
om my graf"
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|