Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 950

19/05/2023


  Krities Afrikaans

LitNet: Elektriese storms

Pasverskyn

Die laaste kanariegeel notaboek

Skrywer: Anchien Troskie
Uitgewer: Human & Rousseau
ISBN: 9780798183703

Mia Steyn is nog bloedjonk wanneer haar broer haar een laatmiddag by ’n losieshuis in Bloemfontein aflaai. Dis toe sy by ’n stowwerige boekwinkel instap dat Mia besef dis waar sy wil werk. Kort voor lank vind sy haar voete én verloor sy haar hart.

Menings

Op pad na sanksies soos laas in ’86

Freek Robinson, Chris Landsberg
Onderhoude

Die probleem is nie samewerking met Afrika, Suid-Amerika en China nie. Juis nie. Wat is dan fout? Hoe het dit gebeur dat Nigerië en Egipte deesdae vir Afrika verteenwoordig en ons land gewoon verder en verder na rommelstatus val?

Corrupted by Jonathan Jansen: a book review

David Attwell
Universiteitseminaar | University Seminar

"If 'corrupted' in his title seems like an exaggeration, read the book. It is soul-destroying to see irrefutable evidence of institutions that ought to be custodians of the highest standards in civil society being so susceptible to looting, extortion, fraud, bullying, even assassinations. Many of our universities are in the same state as the most beleaguered of our municipalities and state-owned enterprises."

Nepotisme? US-bestuur pleeg nóg weerligafleiers

Frederik Rudolph van Dyk
Universiteitseminaar | University Seminar

"Is die US-bestuur besig om die speelveld te dokter om die skyn te wek dat die konvokasie irrelevant raak, en sodat die huidige UK se aanhoudende aandrang op bestuursverantwoordbaarheid versag word?"

Tussen eerlike bedoelings en die Machiavelliese versoeking: Rudi Buys lewer kommentaar

Rudi Buys
Universiteitseminaar | University Seminar

"Heel moontlik, en selfs heel waarskynlik, is daar nuwe moontlikhede vir hoe ’n konvokasie wat uit ’n veelvoud van diverse groepe en belange bestaan, vir almal ’n stem kan gee en hulle belange in vennootskap met lede kan bevorder. Brugbouerskap nou is meer as net ’n wens, dit is nou ’n noodsaaklikheid."

Truth to power: ’n onderhoud met die redakteur Marida Fitzpatrick

Naomi Meyer, Marida Fitzpatrick
Onderhoude

"Ons moet weet in hoeveel moeilikheid ons is. Ons kan nie meer bekostig om anderpad te kyk nie, om eerder nie te weet nie."

Persverklaring: PEN Afrikaans oor die onregmatige verspreiding van Truth to power

PEN Afrikaans
Boeke en skrywers

"Eskom kan totaal in duie stort, so word soms beweer. Ditto met die Suid-Afrikaanse uitgewersbedryf. Druk van die staat en grootskaalse boewery deur gewone mense op straat mag lei tot ’n totale uitwissing van ons land se boekebedryf."

Press Release: Truth to power; PRH will take legal action against illegal distribution

LitNet
Books and writers

The distribution of pirated copies infringes our copyright as well as that of the author, and it is unlawful in terms of the Copyright Act of 1976.

Boeke verniet = Afrikaans vernietig

Sidney Gilroy
Elders gesien

"Wat gebeur as jy ’n boek steel of ’n onwettige PDF-weergawe van ’n boek oor WhatsApp of Telegram versprei?"

Steel hulle wat kla oor diefstal lekker saam?

Jo Prins
Elders gesien

"Mense wat steen en been kla oor al die gesteel en geplunder, het glad nie ’n issue daarmee om ’n PDF van die De Ruyter-boek links en regs aan te stuur nie."

Aan Rusland met liefde

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Ten spyte van versekeringe van regeringskant dat Suid-Afrika neutraal staan in die Russies-Oekraïense oorlog, glo ek dat ons politici se sentimente met Rusland lê. Dalk het hulle selfs wapens voorsien. Of hulle wapens voorsien het of nie, is uiteindelik irrelevant."

Oekraïne: Berigte te velde

LitNet
Menings

’n Oorsig van LitNet en Voertaal se berigte oor die oorlog in Oekraïne. | An overview of LitNet’s and Voertaal’s articles on the war in Ukraine.

In die fragmentarium 5

Breyten Breytenbach
Rubrieke

"Aan die kus in die voorportaal van die statige ou hotel wat seker gewoond was aan rustiger ritmes en die gemurmel van beskaafde gesprekke was daar nou die roesemoes van ’n horde skadufigure wat elkeen skuiling moet vind teen die onbeheerbare duisternis daar buite."

NetWerk

Persverklaring: Kantoorbestuurder en finansiële beampte

LitNet
Leefstyl

Die suksesvolle Afrikaanssprekende kandidaat moet oor besondere taal- en rekenkundige vaardighede beskik.

Uit die argief

Oor die einde van apartheid: ’n veiligheidsperspektief

Johan Mostert
Menings (2023)

"Op 2 Februarie 1990 het FW de Klerk ’n koersverandering aangekondig. Apartheid word afgeskaf en die bevrydingsbewegings ontban. Waarom so ’n radikale stap? Suid-Afrika het immers oor die sterkste weermag en ekonomie in Afrika beskik. Waarom nie langer uithou nie? Die kort antwoord: Die tyd was besig om vinnig uit te loop."

Oekraïne: Die storie kom van ver af

Theo Venter
Menings (2022)

"Suid-Afrika kon in die apartheidsjare sanksies op baie vernuwende maniere omseil, maar toe ons bankrekenings in 1985–86 in New York en Londen gesluit is na die Rubicon-toespraak, was die skrif aan die muur."

Dit gaan nog lank met ons wees

André Janse van Vuuren
SeminaarKamer, OuLitNet

"Ek was ook baie bewus van sanksies wat veral in die loop van die 1980’s ingestel is. Ek het dit aanvaar as ’n anti-Suid-Afrikaanse sentiment, maar kon nie die verband tussen sanksies en apartheid insien nie. Die enigste voorval waarin ek as kind verhinder is om iets te doen weens apartheid, was om ’n plaat van die Australiese groep Midnight Oil te koop. Op die omslag van die album het hulle verklaar dat die wins uit die verkope van die album aan anti-apartheidsorganisasies sal gaan."

Nou op Voertaal

Uitgewer doen regstappe teen onwettige verspreiding van De Ruyter se boek

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die uitgewers van die voormalige Eskom-baas, André de Ruyter, se boek Truth to power gaan regstappe doen teen diegene wat voortgaan om elektroniese roofkopieë daarvan te versprei."

Suid-Afrikaanse kinders se leesbegrip van die swakste ter wêreld

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Suid-Afrikaanse kinders se leesvaardigheid laat veel te wense oor en is van die swakste ter wêreld. Meer as 80% van die land se leerlinge in graad 4 beskik nie oor die vermoë om met begrip te kan lees nie."

Werkloosheid in Suid-Afrika van die hoogste ter wêreld

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Suid-Afrika se werkloosheidsyfer is steeds van die hoogste ter wêreld. Werkloosheid het in die eerste kwartaal vanjaar tot 32,9% gestyg vergeleke met die vorige syfer van 32,7%."

Suid-Afrika trap water oor Rusland

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Te midde van bewerings dat dit met die op- of aflaai van wapens te doen het, weier die Suid-Afrikaanse regering om besonderhede van die skip se besoek met die res van die wêreld te deel."

Tweespraak van Yves T’Sjoen en Marlies Taljard: Versindaba, webwerf over en voor Afrikaanse poëzie

Yves T'Sjoen, Marlies Taljard
Literatuur

"Dichters krijgen de gelegenheid werk online te publiceren, er verschijnen rubrieken met beschouwingen over Afrikaanse en Nederlandse letteren en de blog adverteert poëzieprijzen en publiceert onder meer profielen van literaire auteurs."

Press release: South African Hana Gammon is Africa winner, 2023 Commonwealth Short Story Prize

Voertaal
Literatuur

The Commonwealth Foundation has announced the regional winners of the world’s most global literary prize.

Akademies en skole

Bejaardheid as interseksionele magsdiskoers: Die konsepte van ouderlinge en bejaarde ouerskap en bejaardesorg in die Nuwe Testament

Chris L de Wet
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)

"Die artikel benader ouderdom as ’n diskoers, een wat nie net fisiek of biologies gekonstrueer is nie, maar ook sosiaal en kultureel bepaal is."

Graad 5: NWT-oefentoets, tweede kwartaal

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Is jy in graad 5 en hou jy van die prentjies wat jy hier sien? Wanneer jy hierdie gratis oefentoets van Rita Engelbrecht aflaai, kan jy by sommige van die vrae ook lekker prentjies sien – en die goeie nuus is dat dit jou sal help om voor te berei vir jou NWT-eksamen van die tweede kwartaal. (Hoewel die prentjies wat jy hier sien, nie in die vraestel voorkom nie, kan jy wel lekker met jou hondjie gaan speel, ’n blokkie sjokolade en ’n slukkie koeldrank geniet as jy klaar voorberei het.)

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

Press release: Seventh International Symposium on Place Names 2023 – second call for papers

LitNet
Akademies en skole

We need to consider what it means to name shared spaces, what roles these names play in social dynamics, and how these names can be managed. Papers with a focus on minority and indigenous names, including sign languages, are encouraged in particular.

Boeke en skrywers

Moet kinders hulself en hul omgewings in kinderboeke herken?

Naomi Meyer, Anzil Kulsen
Skrywersonderhoude

"Ons skryf nie stories om iemand wat in ’n veilige borreltjie woon, skuldig te laat voel of te ontnugter nie; elke verhaal moet vertel word."

Winning the property game: an interview with Koketso Sylvia Milosevic

Naomi Meyer, Sylvia Milosevic
Books and writers

"In my book, Winning the property game, I cover a variety of property investment strategies, including ways to invest in property while still working a full-time job. I understand that not everyone can just quit their job and dive head first into property investing, and that’s why I provide practical advice on how to start building a property portfolio while still maintaining a steady income stream."

Reën vir Stofvlei: ’n onderhoud met Katherine Graham

Louise Viljoen (JBay), Katherine Graham
Skrywersonderhoude

Lees ’n tweetalige onderhoud met die skrywer. "You’ll find the blessings if you look for them."

Short.Sharp.Stories anthology Fluid: interview with Nedine Moonsamy, author of "The jump"

Joanne Hichens, Nedine Moonsamy
Books and writers

"South Africa is a nation that experiences constant crises and undergoes vast amounts of emotional stress, so I’m looking at how we turn to fiction to write reparative and cathartic narratives for and about ourselves."

Short.Sharp.Stories anthology Fluid: interview with Anna Hug, author of "Fynbos"

Joanne Hichens, Anna Hug
Books and writers

"... I think the gold in running a competition like this is seeing just how differently people come at it, how rich and wide the inspiration."

Diana Ferrus (1953–)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"My doel op aarde is om deur middel van die skeppingsproses vrede te bevorder; vir myself en die mense met wie ek te doen kry. Wat saak maak, is respek vir ander mense. Wat nié saak maak nie, is uit watter agtergrond hulle kom."

Eye brother horn by Bridget Pitt: A review

Mphuthumi Ntabeni
Books and writers

"The strength of Pitt’s writing is her rare ability to repudiate without judgement or condemnation. Her arguments, worn with artistic lightness, go beyond mere politicising."

Twitter dawn deur Joe Kitchen: ’n resensie

Schalk Schoombie
Resensies

"Kan die mens, gevang in die web van plesier wat hy self gespin het, ooit gelukkig en tevrede wees? Joe Kitchen se distopie plaas die dilemma in ’n neutedop."

Know my name deur Refiloe Moahloli: ’n lesersindruk

Marieta McGrath
Lesersindrukke

"Ons het hier te doen met ’n Suid-Afrikaanse Tswana-gesin: die streng ma wat met ’n ferm, liefdevolle hand regeer, die onbekommerde, sokkermal pa en die loskop seun wat moeiteloos deur die lewe gaan maar nogtans links en regs pryse inpalm."

There is no us: A reader’s impression of Eye brother horn by Bridget Pitt

Maretha Maartens
Books and writers

"It is impossible to skim through Bridget Pitt’s brilliantly crafted and meticulously researched historical novel, which relates its story from 1862 to July 1879. Eye brother horn is like a rip current by which the reader is swept into an inescapable historical reality."

Wie skrik vir Wortel Wolf? deur Leon-Ben Lamprecht: ’n lesersindruk

Marieta McGrath
Lesersindrukke

"Wat hierdie boek laat uitstaan bo ander, is die humor. En daar is humor vir beide grootmense en kinders."

Press release: Truth to power – my three years inside Eskom by André de Ruyter

LitNet
Books and writers

De Ruyter takes the reader inside the boardrooms and government meetings where South Africa’s future is shaped, with ministers often pulling in conflicting directions. He explains how renewable energy is the cheapest and quickest solution to our power crisis, in spite of fierce opposition from vested coal interests.

Op die redakteur se lessenaar

Op die redakteur se lessenaar: 13–19 Mei 2023

LitNet
Op die redakteur se lessenaar

Hier is die boeke wat gedurende hierdie week op die redakteur se lessenaar beland het.

Leefstyl

Kruie en speserye: toorgoed vir ’n nuwe begin

Karen Hart
Kos en wyn

"Wanneer jy nou eers jou flessie toorgoed byderhand het, kan jy lostrek en die lekkerste geregte skep. Begin sommer met hierdie een."

Beau is afraid: ’n filmresensie

Leon van Nierop
Film

"Berei jou dus voor op ’n onthutsende ervaring wat min mense tot die einde sal laat deursit. Sommige mag dit as die grootste meesterstuk van die jaar beskou. Ander mag uitroep: 'Wat de hel?'"

Kaapstad is beslis gereed om te rock! We will rock you!

Maryke Roberts
Musiek

"Dis ’n musiekblyspel met ’n baie interessante – en relevante – storielyn wat verweef is rondom 24 van Queen se gewildste treffers."

Persverklaring: Taalmonument se Afrikadag fokus op Khoekhoen

LitNet
Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal

Op Saterdag 27 Mei 2023 bied die Afrikaanse Taalmuseum en -monument ’n gratis werkswinkel aan oor Afrikadag, moedertale, Khoekhoen en Moslem-Afrikaans, wat afgesluit sal word met pragtige koormusiek en ’n marimba-opvoering. Willa Boezak sal die werkswinkel aanbied.

Persvrystelling: Wen R1 800 en meer met Taalmonument

LitNet
Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal

Gesoek: ’n videogreep oor Afrikatale ter ere van die vasteland se maand! Ter viering van #Afrikamaand en die Internasionale Dekade van Inheemse Tale (2022–2032) wil die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) Afrikaans en mede-Afrikatale met ’n videokompetisie vier.

Press release: She/Her, Endler prestige concert series

LitNet
Lifestyle and entertainment

In their programme She/Her, clarinettist Maria du Toit and pianist Vera Kooper perform music by female composers of various nationalities, eras and musical styles. / In hul program She/Her voer klarinetspeler Maria du Toit en pianis Vera Kooper musiek deur vroulike komponiste van verskeie nasionaliteite, eras en musiekstyle, uit.

Press release: Stellenbosch Craft Drinks Festival – 7 October 2023

LitNet
Lifestyle and entertainment

Stellenbosch Craft Drinks Festival returns to the annual events calendar on 7 October 2023 in the scenic Jan Marais Nature Reserve.

Persverklaring: Werner van der Hoven se debuutliedjie laat die liefde en wyn vloei!

LitNet
Musiek

Sy eerste enkelsnit, "Wynland", gaan nie net oor die streek se vrug self nie, maar is eerder ’n liefdeslied wat die mooi van liefwees beskryf.

Etienne van Heerden Veldsoirée, 22–24 September 2023

LitNet
Feeste

Onthou dié datums! Die Etienne van Heerden Veldsoirée vind van 22 tot 24 September 2023 plaas. | Remember these dates! The Etienne van Heerden Veldsoirée will take place from 22 to 24 September 2023.

Nuwe skryfwerk

Ek wil jou toevou vanaand

Gideon Brückner
Poësie

"en niks praat nie
nie harde woorde nie
nie skril stemme nie
jou net saggies in my arms toevou"

Ek en jy

Johan van der Merwe
Poësie

"woorde hardloop soms die straat af
as ek kopaf agterna loop
om soms die verkeerde op te tel
so loop die tyd
met ’n kierie
die laaste bult uit"

Lewenslint

Daan De Swardt
Poësie

"bo my katel hang ’n string LED’s
waaraan ek soeweniers
met wasgoedpennetjies vasknyp"



Konklusie of gevolgtrekking? Fenomeen of verskynsel? Detail of besonderhede? LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde en deurdagte Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 887 0212


© 2023 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved