Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 945

14/04/2023


  Krities Afrikaans

LitNet: Ons leef beter lewens!

Pasverskyn

Geheim van die gruwelsand


Skrywer: Zirk van den Berg
Uitgewer: Kwela
ISBN: 9780795710346

Moordenaars. Afpersers. Nazi’s in die Namib. En dis by verre nie die ergste waarmee die diamantsmokkelaar Barra Nel te kampe het nie. Nie as die Nazi-navorsers se eksperimente skeefloop en liederlike gedrogte in die woestyn ontketen nie. Dis gevaar net waar jy kyk. En hoe gaan hy vir Hedda red, die Duitse wetenskaplike wat smeulende gevoelens in hom ontlok?

Menings

Leef ons werklik beter as ons voorsate?

Freek Robinson, Johan Fourie
Onderhoude

Freek Robinson vra: Hoe kan Fourie beweer ons leef beter as tevore wanneer jy die agteruitgang om ons sien? En wat dink Fourie van Helen Zille se twiet waarin sy beweer dat kolonisasie vooruitgang, nie agteruitgang nie, gebring het?

South Africa’s national election in 2024: exciting times ahead?

Rory Riordan
Opinion

"The ANC is losing ground to the EFF in that vital community, black youth. Young people worldwide are not interested in attending monthly meetings at which elderly people give rambling talks on the proud history of their movement – young people want action, protests, burning tyres, walking on and over the lines of legality. This the EFF offers, while the ANC Youth League is moribund, conceding this cohort of voters to the EFF."

Die transgender kind en skole se grondwetlike verpligting teenoor leerders

Marietjie Warrington
Menings

"Kundiges is dit eens dat die transgender kind se puberteitsfase vele uitdagings kan bied. Dié kinders voel soms dat hul liggame hulle as’t ware verraai in puberteit wanneer die verskyning van sekondêre seksuele kenmerke lei tot genderdisforie."

Om te trap vir menswaardigheid

William Sezoe
Menings

"In my leierskap op die SR het ek sedert die begin van my termyn die pyn en stories van studente aangehoor wat vir dae en selfs weke honger gaan slaap."

Salvador Dalí se slap horlosie

Deborah Steinmair
Rubrieke

"[D]it voel my ’n mens moes in jou sestigs gebore word, met al die kennis wat mense van daardie ouderdom al in pag het. Dan leef jy agteruit en weet om elke ledige uur en komateuse dagdroom te waardeer en niks om te wens nie."

Feit of fiksie: die legende van Jack the Ripper

Nini Bennett
Rubrieke

"Een van die dinge wat my opval is moordenaars se gesigte, veral hul oë en monde. Hulle het bitter, twintig-voor-vier monde. ... Moordenaars se oë is meesal leeg – of is dit dood? ... Ander se oë verklap weer ontsetting ..."

Die jaar van die debuut

Jonathan Amid
Elders gesien

"Hierdie stemme is vars, intelligent, wys, vindingryk en beleë met stories wat werklik die verbeelding aangryp."

Oekraïne: Berigte te velde

LitNet
Menings

’n Oorsig van LitNet en Voertaal se berigte oor die oorlog in Oekraïne. | An overview of LitNet’s and Voertaal’s articles on the war in Ukraine.

Uit LitNet se argief

Suid-Afrika se lang tog na ekonomiese vryheid: ’n persoonlike reis

Johan Fourie
LitNet Akademies (Ekonomiese en Bestuurswetenskappe), 2022

"[T]ot 1994 was die meerderheid Suid-Afrikaners ten beste net waarnemers van Suid-Afrika se lang tog. Die goeie nuus is dat baie nou daarby aangesluit het. Die slegte nuus is dat baie om ’n verskeidenheid van redes nog maar net saam hinkepink."

SteedsDink met LitNet Akademies: Johan Fourie

Johan Fourie
Akademies en skole, 2022

In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel jong Afrikaanse akademici wat opgang maak, van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. Eerste aan die beurt is Johan Fourie, professor in ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch, wat gesels oor die fassinerende bevindings wat die veld van ekonomiese geskiedenis oplewer.

Waar sou ons wees sonder kolonialisme, Helen?

Bettina Wyngaard
Rubrieke, 2017

"Sy neem aan dat Afrika, en die inheemse stamme, ’n tabula rasa was, ’n skoon lei wat net gewag het vir koloniale goedgunstigheid om ons ongevormde klompe te kom skep."

Die ekonomie van welstand en lewenskwaliteit

Freek Robinson, Talita Greyling
Onderhoude, 2022

Hoe voel Suid-Afrikaners tans? Wat is geluk? Hoe kan dit gemeet word? Freek Robinson gesels met ekonoom Talita Greyling oor Suid-Afrika se Gelukkigheidsindeks.

Nou op Voertaal

Afrikaans en Nederlands ontmoeten elkaar op de middelbare (secundaire) school

Joris Cornelissen
Over taal

"De gratis lesbrief kan (zonder inschrijving) worden ingezien op de VECTIS website."

Vrouwelijke auteurs noemen zichzelf liever "schrijvende mensen"

Ingrid Glorie
Literatuur

"Genderongelijkheid in de letteren is een spiegel; het toont hoe we met elkaar omgaan in de samenleving, hoe we elkaar (en onszelf) zien."

Hof gevra om diamanthandelaar se sake te laat ondersoek

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die likwidateurs van die omstrede diamanthandelaar Louis Liebenberg se maatskappy Tariomix sê in hofstukke hulle word met geweld gedreig deur hom en/of persone wat direk aan hom verbonde is."

US-rektor se beweerde nepotisme volgende week bekyk

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Beskuldigings van nepotisme teen die rektor en visekanselier van die Universiteit Stellenbosch, Wim de Villiers, sal volgende week indringend bespreek word tydens ’n raadsvergadering van die universiteit."

ActionSA wil Johannesburg se burgemeester die trekpas gee

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Amad is die derde burgemeester van Johannesburg in ’n jaar."

Poskantoor reageer glo dié week oor beweerde bankrotskap

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Daar is die afgelope naweek wyd op sosiale media berig dat die Suid-Afrikaanse Poskantoor onder voorlopige likwidasie geplaas is. Die Poskantoor sukkel reeds geruime tyd om van sy krediteure te betaal."

Persbericht: Open de Archieven! ‒ Op zoek naar nieuwe perspectieven op de collecties van het Zuid-Afrikahuis

Voertaal
Zuid-Afrikahuis

Het ochtendprogramma bestaat uit een keynote-lezing en een paneldiscussie, voorafgegaan door korte presentaties van de panelleden, waarin de volgende vraag centraal staat: hoe gaan we, hoe gaat een onderzoeker, om met een "koloniaal instituut" als het Zuid-Afrikahuis dat een transnationale koloniale geschiedenis kent en een koloniaal archief en een koloniale collectie herbergt? In het middagprogramma staat de meer praktische vraag centraal: hoe kunnen we als cultureel en "koloniaal" instituut ervoor zorgdragen om koloniale archieven en collecties toekomstbestendig te maken?

Persbericht: Writers in Residence – Lynthia Julius en Jolyn Phillips (Samespraak, 2023‒2024)

Voertaal
Literatuur

Samespraak is het Afrikaans-Nederlandse forum voor wetenschapsgesprekken over taal, cultuur en literatuur. De betrokken auteurs krijgend de gelegenheid hun werk voor te stellen, in debat te gaan met onderzoekers, onderhouden te voeren met critici en academische onderzoekers in en buiten Zuid-Afrika. De aanwezigheid van Lynthia Julius en Jolyn Phillips in Samespraak zal ook andere talen in het Afrikaans laten klinken, met een brede culturele kijk op het taalgebied en in samenspraak met andere talen en culturen.

Akademies en skole

Hulp vir opvoeders: ’n bespreking van Loftus Marais se "Verkeerswaarneming"

Dewald Koen
Notas, toetse en vraestelle

’n Opvoeder vra vir ’n bespreking van Loftus Marais se "Verkeerswaarneming" as ongesiene gedig en Dewald Koen, opvoedkundige, interpreteer die gedig, wat oor meer as net algemene wroemwoede handel.

Graad 6: Afrikaans Huistaal-vraestel en -memo, tweede kwartaal

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Is jy in graad 6 en wil jy eerder sit en skets as om jou werk te leer? Dalk gee Eugene van der Westhuizen se Afrikaans Huistaal-vraestel jou idees vir kinderboeke wat jy kan illustreer. Anders kan jy dit doodgewoon gratis aflaai, die werk oefen en goeie punte behaal.

Verrykingswiskunde: ewekansigheid

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Is jy ’n leerder wat maklik vra: "Wat’s die kans?" Wanneer vind iets lukraak plaas? Dan moet jy hier lees. Pieta van Deventer skryf in hierdie artikel oor ewekansige getalle wat ’n groot rol speel in navorsing, van watter aard ook al.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

Boeke en skrywers

Phil du Plessis (1944–2011)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"My gedigte is ’n soort dagboek. Dit reflekteer wat om my aangaan en in my aangaan."

Searching for Papa’s secrets in Hitler’s Berlin by Egonne Roth: a book review

Beryl Eichenberger
Books and writers

"An intriguing and at times mesmerising account and one that bears rereading."

Loeloeraai 100 jaar later

Nini Bennett
Boeke en skrywers

"Loeloeraai se relaas oor die gebruik van sonenergie op Venus is insiggewend; ook die kritiek, wat elders in die roman gelewer word oor omgewingsbesoedeling en die uitbuiting van werkers in die naam van industrialisasie."

Joernalistieke integriteit in die konteks van Our poisoned land

Bettina Wyngaard
Boeke en skrywers

"Nou meer as ooit is dit nodig dat ons dit wat ons in koerante lees, moet kan glo."

The Samsung man’s path to success: an interview with Sung Yoon

Naomi Meyer, Sung Yoon
Books and writers

"Trust relationships, that is what it is about. In life. In business. This is how you make a business grow. Not that people will always like you. But they should trust you. Your employers, as well as your customers. They should trust you and your brand."

Internasionale Kinderboekdag 2023: Jaco Jacobs se "Wat is ’n goeie boek?"

Jaco Jacobs
Boeke en skrywers

"’n Goeie boek
is ’n beste maat
wat geheime met jou deel."

My gebede is verhoor

Crito
Boeke en skrywers

"Uit die LED-verligte collegium van akademia tree een van die jonger Afrikaanse akademici na vore met ’n resensie wat my tanende belangstelling in Afrikaanse boekresensies ’n 180-grade-rigtingverandering laat maak: Marni Bonthuys. Sy skryf vir LitNet oor Ver in die wêreld, die boek wat Frederik de Jager saamgestel het oor ekspat-Suid-Afrikaners se ondervinding van die lande waar hulle tot ruste gekom het nadat hulle om welke redes ook al pad gegee het uit hul geboorteland."

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Maart 2023

LitNet
PEN Afrikaans

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Maart 2023 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Persverklaring: Inligting rakende die 2023-ATKV-Woordveertjies

LitNet
ATKV-Portaal

Hier is inligting rakende die 2023-ATKV-Woordveertjies. Die sluitingsdatum vir inskrywings is Vrydag 2 Junie 2023.

Op die redakteur se lessenaar

Op die redakteur se lessenaar: 31 Maart tot 14 April 2023

LitNet
Op die redakteur se lessenaar

Hier is die boeke wat gedurende hierdie week op die redakteur se lessenaar beland het.

Leefstyl

Close: ’n filmresensie

Leon van Nierop
Film

"Letsels mag op die oppervlak heel, maar nie in die siel nie."

In conversation with Alfred Hinkel about Stof at the Suidoosterfees

Izak de Vries, Alfred Hinkel
Suidoosterfees

"Because Stof is a once-off. Dit sal nie weer opgevoer word nie."

Karatara, ’n resensie

Izak de Vries
KKNK

"Die danswerk, dikwels in die donker, en die briljante gebruik van ’n feitlik leë verhoog met bitter min rekwisiete en dikwels nog minder lig, is baie slim."

My kroon se krank by die KKNK, ’n resensie

Izak de Vries
KKNK

"Iemand se hare, natuurlik of nie, dra ’n boodskap. Vir ’n enorme deel van ons landsbewoners is sosiaal aanvaarbaar iets om na te streef."

Mirre en aalwyn deur Nicola Hanekom: twee resensies en steeds ’n soeke

Izak de Vries, Lara Aucamp
KKNK

"As die brandende bos die wekroep van ’n leier in die Ou Testament was, sou die kruis die simbool van leierskap in die Nuwe Testament kon wees. Sou emotikons dan die simbole wees van ’n religie gebaseer op die aantal likes wat ’n mens op die internet kan kry?"

Dié vertoning laat jou uitasem – van rock ’n roll én hartseer

Maryke Roberts
Teater

"Buddy Holly het in sewe kort jare amper meer vermag as die meeste ander kunstenaars in ’n leeftyd, en in ’n tyd toe rock ’n roll as 'boosaardig en volksvreemd' beskou is, gewys dat daar baie meer in die lirieke steek as wat mense verwag."

Persverklaring: Kramer, Krog, Clara en Ziets in musiekteater by 20ste Suidoosterfees!

LitNet
Suidoosterfees

Die 20ste Suidoosterfees, van 26 April tot 1 Mei by Artscape in Kaapstad, spog met uitstekende produksies op die NATi Musiekteater-program.

Persverklaring: Under African skies by die Suidoosterfees

LitNet
Suidoosterfees

Op 29 April snoer die supergroep Zasha!, bestaande uit voormalige lede van die Johnny Clegg-orkes, kragte saam met superster Loyiso Bala en vriende om Under African Skies aan te bied.

Etienne van Heerden Veldsoirée, 22–24 September 2023

LitNet
Feeste

Onthou dié datums! Die Etienne van Heerden Veldsoirée vind van 22 tot 24 September 2023 plaas. | Remember these dates! The Etienne van Heerden Veldsoirée will take place from 22 to 24 September 2023.

ATKV-Skryfskool by vanjaar se Etienne van Heerden Veldsoirée

LitNet
Feeste

Voornemende skrywers kan solank hulle dagboeke skoonmaak, want van 22 tot 24 September 2023 gaan die ATKV-Skryfskool tydens die Etienne van Heerden Veldsoirée in Cradock aangebied word.

LitNet | STAND: Teaterresensieslypskool | Theatre review workshop

LitNet | STAND: Teaterresensieslypskool | Theatre review workshop

LitNet
Slypskole

Sluitingsdatum aangepas: Stuur jou voorlegging voor middernag op 20 April! Deadline extended: Send your submission before midnight on 20 April!

Nuwe skryfwerk

Gedagtes oor tronkaantekeninge

Waldemar Gouws
Poësie

"die revolusionêr noteer daar: in maart 1932 se l’italia che scrive skrywe luigi tonelli
oor pietro mignosi se boek epica e santita, en tonelli wat opmerk
hoedat die werk ’n pragtige kanto bevat"

Ek en jy

Delia Rossouw
Poësie

"Vertel my van jouself …
Sê my wie jy werklik is"

Droomeggo's

Zebulon Kochk
Poësie

"Ek sien verby die
blom op my vensterbank
hoe reëndruppels op
my wasgoedlyn hang"



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved