Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 929

09/12/2022


  Krities Afrikaans

LitNet: Uit Afrika

Pasverskyn

60 op 60


Skrywer: Clinton V du Plessis
Uitgewer: Roepman Uitgewers
ISBN: 9780639741871

Die digter gerf 60 verse om saam te val met sy 60ste verjaarsdag vroeg in 2023. Die bundel staan midde-in verval en verwording – die liggaam, die landskap en die taal. Die onthou net-net, soos vervalle stasies met die naamborde haas leesbaar.

Boeke en skrywers

Who is African? Place, identity and belonging in literature

Holly McGee, Tope Folarin, Bridget Pitt, Shameez Patel Papathanasiou, Mphuthumi Ntabeni
Books and writers

On Sunday, 4 December 2022, an international team of authors discussed the topic, "Who is an African?" They also asked: Who is allowed to write from an African experience? Why do African authors get boxed into certain kinds of story?

The wanderers: What does it mean to belong?

Mphuthumi Ntabeni
Books and writers

"I have seen the returning MK soldiers, how disappointed they are in what is happening in our country."

Boerneef (1897–1967)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"Die berggans het ’n veer laat val
van die hoogste krans by Woeperdal"

’n Bespreking van Wieg deur Joan Kruger

Lizette Rabe
Boeke en skrywers

"En juis in Wieg word die geskiedenismaker die vrou, eerder as die man, en alles wat daarmee saamhang vanuit ’n vrou se lewens- en wêreldbeskouing. Die 'ander' het ’n stem gekry."

Elders gesien: As akademikus probeer ’n mens altyd ’n sinvolle bydrae maak

Wannie Carstens
Elders gesien

"Die boek is vernuwend in ’n belangrike ander opsig: Danksy die tegnologie van die dag is dit moontlik om slegs die hoofstukke te koop wat jy nodig het. Ons hoop natuurlik almal koop die hele boek!"

My friend, Johan van Wyk: a tribute

Nikos Konstandaras
In memoriam

"Because Johan saw things that others did not. He knew that only when you do things, those things get done, not when you sit around talking about them, waiting for the perfect moment. There is no creation without work. And no work without the will to make things happen. Writing is a shot in the dark, a dot seeking another in a sky of alienation."

Elders gesien: Ek skryf al hoe minder

Kleinboer
Elders gesien

"Ek het hom vertel van die onverwagse uil op my huis se dak teen sononder Sondag."

The African library: Vagabonds! by Eloghosa Osunde

Annie Gagiano
Books and writers

"The author here focuses particularly on (mostly lesbian) women and counters the tide of disgust by depicting such characters as joyous and beautiful and free in enjoying 'illicit' sexuality, but this is contrasted with many vignettes depicting states of terror, shame, denial of selfhood and forms of love that have been sullied and branded by the reigning disapproval and condemnation ...."

Bloody Sunday, winner of the Sunday Times Literary Award for Non-fiction: an interview with Mignonne Breier

Naomi Meyer, Mignonne Breier
Books and writers

"I hope my book has opened the way for other people to write about the really difficult subjects of our past, when both sides committed atrocities, when the subject matter is regarded as taboo."

Slavery in the late antique world, 150–700 CE deur Chris L de Wet, Maijastina Kahlos en Ville Vuolanto (redakteurs): ’n resensie

Francois Tolmie
Resensies

"Die boek bied uiters belangrike nuwe insigte oor die manier waarop slawerny in hierdie tyd gefunksioneer het en slaag beslis daarin om die kompleksiteit van slawerny in hierdie era aan die lig te bring, asook die immer veranderende aard van hierdie tragiese sosiale instelling."

Apartheid’s Stalingrad by Rory Riordan launched in Gqeberha

Izak de Vries
Books and writers

"In the end, ordinary people from the township brought the once mighty apartheid juggernaut to its knees; the Nats had no choice but to start negotiating. Many of these 'ordinary people' attended the launch."

Meer "killer" as die eerste: ’n resensie van Onke Mazibuko se The second verse

Susan Booyens
Resensies

"Die grootword-manword-mondigword-verhaal is al op vele maniere in ons letterkunde verken, en dié roman is ’n uiters welkome toevoeging wat hopelik wyd gelees sal word. Dis ’n roerende lekkerleesverhaal met heelwat humor en diep insig in jongmense se psige."

Doolhof deur Rudie van Rensburg: ’n doolhof van gebeure en juwele

Maryke Roberts
Resensies

"Dit laat jou omblaai tot in die nanag wanneer jy weet jy gaan dit die volgende oggend ontgeld."

Die hart het sy redes deur Helena Gunter: ’n resensie

Riette Rust
Resensies

"Jy voel jy ken Gunter se karakters. Jy vóél trouens vir hulle."

Resensie oor ’n resensie oor ’n resensie in 33 fragmente

Hans Pienaar
Menings

"[W]ant almal vertrou op Crito; hulle is nog steeds te lui om die boek self te lees. Pleks daarvan dat Crito gou-gou self so maak, Kaap lees en wys hoe die resensent lesers na bewering mislei, skryf hy ’n ellelange ding wat niemand kan of wil klaarmaak nie en sê die onbetroubare resensent het die onbetroubare skrywer in ’n dubbele Nelson."

Francois le Vaillant: die safari as ’n spirituele jagtog

Barend van der Merwe
Lesersindrukke

"Aanhangers van Rousseau se filosofie was van mening dat die Europese samelewing tot ’n groot mate gekorrupteer was, dat die mens van nature 'goed' is (in teenstelling met sommige Christelike interpretasies) en veral dat die jeug met onnodige aangeleerde gedrag gekorrupteer word."

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in November 2022

PEN Afrikaans
Boeke en skrywers

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in November 2022 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Persverklaring: PEN Afrikaans Vertaalfonds maak vertalings van Ronelda S Kamfer en Olivia M Coetzee moontlik

PEN Afrikaans
Boeke en skrywers

PEN Afrikaans maak met trots bekend dat twee vertalings na afloop van die jongste ronde aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds gefinansier sal word.

Bargain Books-kompetisie: Waarom is jy lief vir Suid-Afrika?

Bargain Books
Boeke en skrywers

Vertel ons waarom jy lief is vir Suid-Afrika. Staan so ​​’n kans om drie boeke te wen!

Bargain Books competition: What do you love most about South Africa?

Bargain Books
Books and writers

Tell us what you love most about South Africa. You will stand a chance to win three fabulous books by South African authors.

Boekbekendstelling: Petra Müller. ’n Huldiging. Die skerpgevylde oomblik

LitNet
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Petra Müller. ’n Huldiging. Die skerpgevylde oomblik op 18 Januarie 2023 in Pretoria. Charl-Pierre Naudé sal met die redakteur van die publikasie, Karen de Wet, in gesprek wees.

Press release: JIAS creative writing workshop

LitNet
Books and writers

The JIAS Writers’ Workshop is open to African writers who work in fiction (long and short form), creative non-fiction, playwriting, screenwriting and poetry.

Jakes Gerwel Stigting-persverklaring: residensieprogram vir skrywers van die Lae Lande en Suid-Afrika – aansoeke verwelkom

LitNet
Skryfsake en rubrieke

Die Jakes Gerwel Stigting nooi graag alle skrywers (opkomend of gevestig) van alle genres uit om aansoek te doen vir ’n residensie wat van 27 Februarie tot 13 Maart 2023 by Paulet Huis op Somerset-Oos aangebied word.

Op die redakteur se lessenaar

Op die redakteur se lessenaar: 2 tot 9 Desember 2022

LitNet
Op die redakteur se lessenaar

Hier is die jongste pasgepubliseerde boeke wat op die redakteur se lessenaar beland het.

Uit LitNet se argief

Ik ben een Afrikaan

Chris Barnard
SeminaarKamer (Skrywersberaad)

"Oorspronklik was die uitroep 'Ik ben een Afrikander' ’n baie ondubbelsinnige stelling wat veronderstel was om te beteken 'ek is van Afrika', maar beslis ook beteken het 'ek is nie meer ’n Europeër nie'. Hoekom dan nie 'Ik ben een Afrikaan' nie? Seker omdat daar tóé al twyfel was of iemand van Europese afkoms ooit ’n Afrikaan kan wees."

Who is African and who is not?

Christo van der Rheede
Seminare en essays (2012)

"Well, I am an African and owe it not to my blackness, brownness or whiteness, but to my KhoiSan, Malabar slave, Xhosa, Dutch, French, German and Scottish forefathers who embraced this continent with their hearts and souls, who made it their home and who developed this country."

Bruin, swart en Afrikaan: Jy kan ál drie tegelyk wees

Zimitri Erasmus
SeminaarKamer

"Ek identifiseer myself as kultureel coloured, en polities as swart en Afrikaan."

Ukukhala akusizi; zama okuningi: ukuthuthukiswa kwemibhalo ezilimini zaboMdabu kuleli

EDM Sibiya
Young voices: South African online writers' conference (2004)

"Kuningi osekuzanyiwe ukwenza ngcono nokubeka ezingeni imibhalo yezilimi zaboMdabu base-Afrika kodwa kuze kube manje imibhalo kulezi zilimi isalokhu ibhekene nengwadla."

Eileen Pooe’s Setswana PhD: an interview in three languages

Naomi Meyer, Eileen Pooe
Universiteitseminaar | University Seminar (2019)

"Maaforikaborwa ba tshwanetse go semelela mme ba iteke ba ithute dipuo bonnye di le PEDI godimo ga puo ya gaabomotho gonne Aforikaborwa ke naga ya dipuontsi le ditsontsi ..."

Women writing Africa: The southern region

Annie Gagiano
African library (2004)

"Among the 120 texts included here, each introduced and contextualised by an informative headnote, there is no uniformity of perspective or experience. No attempt to 'essentialise' (Southern) African womanhood is discernible here – the variety of personality, class and experience (not to mention the range of ethnicities) ensures (as the editors say), a 'focus less on identity politics than on the processes of identification, counter-identification and dis-identification (xxvi).'"

Nou op Voertaal

Nederlandse koning laat eigen slavernijverleden onderzoeken

Ingrid Glorie
Actueel

"De Nederlandse koning, Willem-Alexander, heeft opdracht gegeven tot een onafhankelijk onderzoek naar de rol van zijn eigen familie, het Huis Oranje-Nassau, in de koloniale geschiedenis."

Bij Mpho Tutu staat onafhankelijk denken voorop

Ingrid Glorie
Actueel

"Op zondag 27 november hield de Zuid-Afrikaanse Mpho Tutu van Furth in Haarlem de Hannie Schaftlezing. In Nederland is de heldenstatus van de verzetsstrijdster Hannie Schaft, 'het meisje met het rode haar', tegenwoordig vrijwel onomstreden. Daarom was het verrassend dat Tutu, de dochter van Nobelprijswinnaar Desmond Tutu, daar niet zonder meer vanuit ging."

Plezier in poëzie

Ingrid Glorie
Literatuur

"Het lesboek Plezier in poëzie is bedoeld voor buitenlandse studenten Nederlands. Maar eigenlijk gun je iederéén zulke inspirerende docenten als Judit Gera en Jos Kleemans."

Woede en beskuldigings oor donker feestyd terwyl fase 8-beurtkrag wink

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die versuim om ’n nasionale veiligheidsbenadering tot die elektrisiteitskrisis te volg het volgens die DA reeds ’n aansienlike ekonomiese koste op die land uitgeoefen en die vooruitsigte om die hoë werkloosheidsyfer aan te spreek belemmer."

Die langste (politieke) week wag op Suid-Afrika

Heindrich Wyngaard
Nuusvinke

"Die politiek bly onvoorspelbaar."

Ramaphosa veg voort om politieke oorlewing

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die Nasionale Vergadering (NV) sou Dinsdag 6 Desember stem oor die Phala Phala-verslag wat die President in ’n staat van beskuldiging sal plaas indien dit aanvaar word, maar dit is uitgestel tot aanstaande Dinsdag."

Opposisie vies omdat speaker nee sê vir geheime stem oor Phala Phala

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Opposisiepartye is vies vir die speaker van die parlement omdat sy nie ’n geheime stemming wil toelaat wanneer die parlement volgende week oor die Phala Phala-verslag moet stem nie."

Adjunkpresident Mabuza beskuldig van georganiseerde misdaad

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Suid-Afrika se adjunkpresident, David Mabuza, wat as president sou moes waarneem indien president Cyril Ramaphosa strafregterlik aangekla sou word weens die Phala Phala-gebeure, kan dalk self strafregtelik aangekla word."

Menings

Phala Phala: Gaan Ramaphosa die pyp rook?

Freek Robinson, Anthoni van Nieuwkerk
Onderhoude

Met die ANC-kieskonferensie om die draai en na aanleiding van Ramaphosa se versoek aan die Konstitusionele Hof, gesels Freek Robinson met Anthoni van Nieuwkerk, professor in internasionale en diplomatieke studies (Unisa), oor die jongste politieke krisis.

Seen elsewhere: Phala Phala and the rather dubious provenance of the allegations

John Murphy
Elders gesien

"In so far as many are making claims of corruption, money laundering, exchange controls and tax violations, no such case has been brought against the President and he has not had an opportunity to put up a defence in that regard. To seek to condemn him on this basis is unfair, especially in light of the rather dubious provenance of the allegations."

Framed: Who is the little girl in the picture?

Hybré van Niekerk
Opinion

"Despite speculation by many researchers that this image could not be that of Krotoa, or 'Eva', the true origin of this image, which we have come to believe is a painted portrait of her, has not yet been widely recognised. Now, herewith, the origin story of this image."

Die Terminator-scenario: Is dit ons toekoms? (Deel 1: Terminators)

Burgert A Senekal
Menings

"Die feit dat dodelike outonome wapenstelsels in die Russies-Oekraïense konflik beperk is tot onbemande lugvaartuie en lugafweerstelsels, wys aan die een kant dat alle vorme van dodelike outonome wapenstelsels nog nie gereed is vir operasionele ontplooiing nie, maar aan die ander kant wys veral die gebruik van onbemande lugvaartuie in hierdie konflik tot hoe ’n mate die tegnologie onmisbaar geword het."

To swim or not to swim

Darryl David
Opinion

"The beach quandary arose after I read a Rapport article, 'Jy swem eers, dan swem ons, Meneer die Burgemeester!', which stated that Durban may be forced to keep their beaches closed due to high E. coli levels in the water."

Gesinsgeheime: taboe of bate?

Handré Brand
Seminare en essays

"Die spesifieke doel van hierdie artikel is om die rol en implikasies van geheimhouding en anonimiteit in gesinne waar ’n swangerskap met behulp van skenkerinseminasie (kunsmatige inseminasie met skenkersaad of KIS) geïnisieer is, kortliks te bespreek."

Grumpy old men: oor Trump, Truss en ander transformasies

Nini Bennett
Rubrieke

"Daar breek ’n tyd in ’n man se lewe aan wanneer hy nog net hees kan grom, soos ’n ou hond. Ja – die grumpy old men-fase is beslis nie vir sissies nie. Dit was tydens hiérdie liminale fase tussen die middeljare en oudword dat professor Miller Moolman onherroeplik verander het. Want sien, Moolman werk sedert die COVID-19-pandemie van die huis af."

Seen elsewhere: Preventive action averts Knysna-like catastrophe in Gqeberha

Imtiaz Sooliman
Elders gesien

"The country does not belong to the government, it belongs to the people of South Africa. The intervention in Gqeberha is a living example."

Oekraïne: Berigte te velde

LitNet
Menings

’n Oorsig van LitNet en Voertaal se berigte oor die oorlog in Oekraïne. | An overview of LitNet’s and Voertaal’s articles on the war in Ukraine.

COVID-19: Die jongste | The latest

LitNet
Menings

COVID-19: Kry die feite | Get the facts.

Akademies en skole

Sosiofonetiese aspekte van die Afrikaans van bruin Suider-Afrikaanse sprekers

Daan Wissing
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Bruinafrikaans is dus kennelik ’n baie stabiele variant, waarin min verskille gevind word in vokaalkwaliteit betreffende die sosiolinguistiese faktore geografiese ligging, ouderdom en geslag in die ander genoemde faktor etnisiteit."

Running Records (RR) as ’n leesassesseringstrategie om leesonderrig in Suid-Afrikaanse grondslagfaseklaskamers te ondersteun

Lynette van Tonder, Joyce West, Melanie Moen
LitNet Akademies (Opvoedkunde)

"Die RR-leesassesseringstrategie het die potensiaal om leerders se leesgedrag te identifiseer sodat onderwysers die uitkoms van RR-aantekeninge kan gebruik om hul leesonderrig te lei. Die strategie is geldig, betroubaar en bestendig in die identifisering van leesgedrag en leesfoute."

Graad 11: Wiskundevraestel en -memo, vierde kwartaal

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Is jy in graad 11 en hoegenaamd nie meer lus vir eksamen nie? Kom ons vereenvoudig dit deur te noem dat jy volgende jaar jou matriekeksamen skryf. Begin nou al daarvoor voor te berei deur die somme in hierdie vraestel deur Lee-Ann West te vereenvoudig en berei voor vir jou allerlaaste eksamen vir die jaar.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

Leefstyl

Musiekindaba het lang bene

Ilza Roggeband
Musiek

"Musiekindaba het sy eerste treë gegee. Belangrike treë in die regte rigting." Ilza Roggeband skryf ’n oorsig.

That boogie show gie vi ôsie "good old days"

Tasneem Daniels
Teater

"Karaoke’s oppie Cape Flats historically was altyd ’n 'dreaming place' vi ôse coloured mense."

Press release: Cape Town City Ballet heralds start of summer programme with festive season favourite The nutcracker

LitNet
Lifestyle and entertainment

Fun for all the family, The nutcracker is produced by ballet doyenne Veronica Paeper and will be presented for a limited season from 7 to 23 December at Artscape in the Opera House.

Persverklaring: Desember is propvol kykgenot op die kykNET-kanale

LitNet
TV

Van ’n Afrikaanse Kersblyspel wat spesiaal vir hierdie feesseisoen vervaardig is, tot die première van ’n speelfilm oor ’n groep kinders wat op die Suid-Afrikaanse platteland by die rykes wil steel om vir die armes te gee. Gooi ’n sopie of twee humor, musiek en rugby in, dan het jy die perfekte kykgenot hierdie feesseisoen.

Persverklaring: Kersfeesfliek met warm hart en siel in Desember op kykNET

LitNet
TV

Hierdie Desember vier kykNET die feestyd met ’n speelfilm wat die feestyd deur die oë van kinders sien. Desemberdiewe is ’n rolprent wat die hele familie saam kan geniet.

Kompetisies

Kompetisie: My gebeurtenis van die jaar 2022

LitNet
Wen

Hoe het jou 2022 gelyk? Wat staan vir jou uit wanneer jy terugkyk oor die jaar wat verby is? Wat was jou gebeurtenis van die jaar? Laat weet ons en kom in aanmerking vir ’n kontantprys van R2 500.

Nuwe skryfwerk

Afrikaans

Hephzibah Heppzie
Poësie

"Maar tot dan ... sal ôs
Met alles wat in ôs is
Alles doen in ôse taal, Afrikaans"

Skerp

Von Villon
Poësie

"op vae gesigte skerp ’n glimlag
heug die dowwe flentergedagte
van toe ek nóg alles
nóg vir jou helder was"

Dans van liefde

Drienie Joubert Kelly
Poësie

"sy oë gloei soos die sonsopkoms oor die Namib
emosies rumba deur sy bruisende gemoed"

Privaatheidskennisgewing

LitNet: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice

LitNet
Als oor LitNet

LitNet wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | LitNet would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved