|
|
– ISSN 1995-5928 – Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 897
28/04/2022
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: KI-metgeselle en -gedigte |
Across the border
Author: Norman McFarlane
Publisher: Tafelberg
ISBN: 9780624093046
Norman McFarlane was just out of high school when he was conscripted for national service and sent to Angola. Like so many other ordinary troopies, he was thrown into the horror, deprivation and banality of war. He recounts his loss of innocence in Angola, the subsequent "camps" and his journey towards confronting his post-traumatic stress disorder. Told with disarming honesty and humour, he gives voice to a generation of white South African men forced into a grisly, life-defining experience. |
 |
|
 |
Replika: ’n Kunsmatige Intelligensie- (KI-) metgesel in ’n gebroke wêreld
Burgert A Senekal
Menings
"Op die gebied van die sielkunde bied gespreksagente wat deur middel van KI werk ’n nuwe en bruikbare hulpmiddel. KI-gespreksagente word gebruik vir selfdoodvoorkoming en kognitiewe gedragsintervensie, en hulle kan sielkundige hulp meer toeganklik maak vir mense wat huiwerig is om met ’n psigiater of sielkundige te praat of wat nie andersins toegang tot professionele hulp het nie."
|
 |
Afrikaans se eerste KI-gedigte
Imke van Heerden
Menings
Die eerste KI-gedigte in Afrikaans is deur ’n navorsingspan in Istanboel in samewerking met die skrywer Etienne van Heerden geskep. AfriKI – Afrikaanse Kunsmatige Intelligensie – is hul taalmodel.
|
 |
Die konstabel se skiereiland
AfriKI (Afrikaanse Kunsmatige Intelligensie)
Poësie
"Afrika drink
onheil in die water."
Lees die eerste KI-gedigte in Afrikaans.
|
 |
Gedigte, daar by die brul van ’n brander
AfriKI (Afrikaanse Kunsmatige Intelligensie)
Poësie
"die golwe van gister wat
getol en woes en water
saam met die son skuim in hul woorde"
Lees die eerste KI-gedigte in Afrikaans.
|
 |
Kaapstad
AfriKI (Afrikaanse Kunsmatige Intelligensie)
Poësie
"Vandag is ons nie net die stad nie
maar
die vertaler van die son"
Lees die eerste KI-gedigte in Afrikaans.
|
OuLitNet: tegnologie, skrywer, agentskap | From LitNet’s archives: technology, author, agency |
 |
Die boek, die skrywer en die internet
Deon Meyer
Skrywersberaad (2000)
"Aan die ander kant: Het die tegnologie regtig ’n invloed gehad op die aard van die storie, die kreatiewe proses, die worsteling met woorde? Nog nie. Maar ons is nog in die prehistoriese fase van die Nuwe Ekonomie. Die vraag is natuurlik wat die toekoms vir ons inhou."
|
 |
Wanneer die tyd uit lit is: Aktivisme of apatie?
Bert Olivier
SeminaarKamer
(2005)
"En indien die ontwikkelaars van Kunsmatige Intelligensie hul droom van ’n menslike simulasie in die vorm van ’n robot wil verwesenlik, sou hulle – soos Spielberg se rolprent AI en Proyas se I, Robot so goed demonstreer – nie alleen ’n intelligente masjien moet bou nie, maar een wat, soos ’n mens, die liefde van ’n ander begeer, asook in staat is tot skuldgevoel, met ander woorde wat toon dat dit ’n etiese bewussyn het."
|
 |
Fix those new shoes, I’ll have a guava for lunch
Michelle Matthews
Young Voices – South African Online Writers’ Conference (2004)
"Thought 9: Can a woman write sci-fi? Can a woman write about a man walking through a city for a day? Can a woman write about a tiger on a boat? Can a woman write about a walled city in a desert? Can a woman write about a circus troupe? Can a woman write an economics thriller? Why is there an assumption that women write novels only about certain things?"
|
 |
"I thought I’d be something like Tintin, but with dark hair ..."
Henrietta Rose-Innes, Michelle McGrane
No secret too big
(2006)
"I distinctly remember composing my first piece of independent creative writing: I was annoyingly banging a tennis ball against the garage door (which I would do for hours) and I came up with the beginning of a poem about an aeroplane crashing."
|
 |
Oekraïne-Rusland-konflik: Wie gaan eerste ingee?
Freek Robinson, Theo Venter
Onderhoude
Tot watter mate kan die Weste met die onstabiliteit saamleef? Watter guns het Poetin onopsetlik aan Navo bewys? Watter prys betaal die Russiese ekonomie weens Westerse sanksies? Freek Robinson vind meer uit by Theo Venter, politieke en beleidspesialis.
|
 |
Oekraïne: Berigte te velde
LitNet
Menings
’n Oorsig van LitNet en Voertaal se berigte oor die oorlog in Oekraïne. | An overview of LitNet’s and Voertaal’s articles on the war in Ukraine.
|
 |
Dobbelary: Enkele gesigspunte
Handré Brand
Seminare en essays
"Ek het die geleentheid gehad om vroeg in die tagtigerjare ’n interessante gesprek te voer met ’n groep professionele dobbelaars (bekend as ’n junket-groep) in Las Vegas, Nevada voordat dobbelary amptelik binne die grense van Suid-Afrika toegelaat is."
|
 |
’n Boodskap oor Dawie de Villiers se heengaan
Roelf Meyer
In memoriam
"Dawie se lag was aansteeklik en sy humor sonder ophou. Maar ook sy energie en persoonlike gesondheidsbeoefening was voorbeeldig. Dawie was te alle tye ’n ware leier wat niks vir homself gevra het nie."
|
 |
Ramadaan on Dorp Street
Zubayr Charles
Opinion
"So, as I stand on my stoep, looking up at the two rows of houses, I make the niyyah to pop around to each home and ask my neighbours what makes Ramadaan so special here on our street."
|
 |
Oupa en Ouma se kombuis
Elise Bishop
Rubrieke
"As Ouma se tafelklokkie dus gelui het, moes jou neus klaar geblaas wees, jou hande gewas wees en jy moes jou plek ingeneem het langers die tafel oppie tolletjiesstoele. Jy moes nie nog bodder om te krap waar dit nie jeuk nie – Ouma het geroep."
|
 |
Boeke om weg te gee
Marie van Eck
SêNet-briewe
"Ek het 64 Dricky Beukes-boeke wat ek wil weggee."
|
 |
SA skiet nog ver te kort na 28 jaar se demokrasie
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Suid-Afrikaners het Woensdag 28 jaar van demokrasie gevier, maar almal in die land is dit eens dat die land van melk en heuning wat beloof is, steeds net ’n droom is."
|
 |
Kapenaars betoog op Vryheidsdag vir onafhanklikheid
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die groep se primêre doelwit is om ’n referendum in die Wes-Kaap te bewerkstellig, met die einddoel afskeiding van Suid-Afrika en die vorming van ’n nuwe soewereine staat, met ’n regering wat volgens hulle die mense van die Kaap die Goeie Hoop beter sal verteenwoordig."
|
 |
Tronkstraf weens ontgroening geëis, gasprobleme, partytjies en hekse
Milton Webber
In het nieuws
"Vyf jaar tronkstraf vir die hoofverdagtes in ’n ontgroeningsaak geëis; sewe mense deur twee gasontploffings beseer; Nederland wil voor die einde van die jaar alle aankope van gas en olie uit Rusland staak; €919 miljoen (sowat R15 miljard) om onderwysers meer te betaal; Koningsnag en -dag kan weer soos voor die pandemie gevier word; en ’n veroordeelde heks se naam gaan nie in ere herstel word nie."
|
 |
Ubuntu, nie uitbuiting, in tye van mensenood
Heindrich Wyngaard
Nuusvinke
"Tonele van menslike lyding oor die wêreld heen flits daagliks oor televisieskerms. Dit strek van die oorlog in Oekraïne tot die jongste Islamitiese Staat-aanval in Afganistan en, nader aan die huis, die vernietiging en ontwrigting wat deur ongekende vloede in KwaZulu-Natal aangerig is ... En hoe laag het die land van Mandela-medemenslikheid nie gedaal nie dat selfs hulpbronne wat vir die verligting van swaarkry bedoel is, nie altyd veilig is in die hande van hulle wat betáál word vir die bestuur en beskerming daarvan nie."
|
 |
In memoriam: "Het leven klopt van geen kant en daarom is het zo de moeite waard." – Jan Rot (1957–2022)
Hendrik-Jan de Wit
Meningen
"Als het leven een feestje is en ze zeggen dat je over een uur echt naar huis moet, dan blijf je dat uur toch nog helemaal genieten en dan ga je niet in een hoekje zitten sippen? Zo onderging Jan Rot zijn ziekte. Alles eruit halen wat er nog in zit. Afgelopen vrijdag 21 april is hij op 64-jarige leeftijd overleden in zijn woonplaats Rotterdam. Zijn overlijden viel precies op de dag dat de Nederlandse radiozender Radio 5 een groot eerbetoon gaf aan de zanger."
|
 |
Musici van die Oos-Kaap bekoor saam met Richard Cock
Izak de Vries
Muziek
"Cock is ook betrokke by verskeie liefdadigheidsaksies. Talle van sy konserte word gebruik om fondse vir ’n groot aantal projekte in te samel. Besoekers aan Suid-Afrika kan gerus enige konsert van Richard Cock bywoon. Dit is wêreldklas."
|
 |
Vra die veearts: Toy pom met ’n abses
Marianne Lomberg
Mens en dier
Madelein skryf: "My ma het ’n toy pom wat ’n abses onder sy keel gehad het. Sy is baie bekommerd oor hom, maar het ongelukkig nie die finansies om hom veearts toe te neem nie."
|
 |
Vra die veearts: Prednisoon is ’n baie interessante medikasie
Marianne Lomberg
Mens en dier
"Prednisoon is ’n baie interessante medikasie, want dit na-aap die liggaam se eie geneesmiddel, kortisoon. Kortisoon word afgeskei om (onder andere) die pyn en moegheid wat kom wanneer jy herstel van ’n besering, te verskans."
|
 |
Die moontlikhede en beperkinge van interkulturele onderwys in en vir Suid-Afrika
Charl Wolhuter, Hannes van der Walt
LitNet Akademies (Opvoedkunde)
"Die konteks van die Suid-Afrikaanse samelewing bevat sterk moontlikhede en selfs die noodsaaklikheid om interkulturele onderwys in te voer, veral omdat multikulturele onderwys en die oproep om dekolonisering van die onderwys ontoereikend is om die uitdagings wat uit die diverse aard van die samelewing vloei, die hoof te bied."
|
 |
Chaos en teenstruktuur in Europese groteske ornamente van die 16de en 17de eeue
Deon Liebenberg
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
"Die chimeriese aard van groteske ornamente uit die Renaissance en Maniëristiese periodes word hier ondersoek met betrekking tot die manier waarop die grense wat normaalweg die menslike, dierlike, en plantkundige kategorieë duidelik afbaken, daardeur oorskry en ontbind word."
|
 |
Graad 6: Afrikaans Huistaal-vraestel en -memo, tweede kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
As jy in graad 6 is, speel jy nie meer met albasters nie. Tensy jy dalk moet voorberei vir ’n toets. Die ses albasters op hierdie foto wys jou daarop dat jou voorbereiding vir ’n toets wel kinderspeletjies kan wees. Gebruik Eugene van der Westhuizen se vraestel om speel-speel vir jou Afrikaans Huistaal-eksamen te leer.
|
 |
Aankondiging: 2022 se wenners van SA Akademiepryse
LitNet
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns kondig die name van hul pryswenners vir 2022 aan. Hier is die volledige lys van die gesogte Akademiebekronings.
|
 |
Kompoun: Ronelda Kamfer en Annemarié van Niekerk práát
Annemarié van Niekerk, Ronelda Kamfer
Skrywersonderhoude
"Ek kan nie glo dat daar ’n tyd was toe Kaaps shameful was nie. Hoe baie leerders het in Standaardafrikaanse lesse gesit met teachers wat vir jou sê jy is dom of minder net omdat jy gesit en sukkel het om jou taal te translate tot dit pas in die mould van mense wat jy nie ken nie."
|
 |
As die katjiepiering blom: ’n onderhoud met Audrey Jantjies
Naomi Meyer, Audrey Jantjies
Skrywersonderhoude
Audrey Jantjies praat met Naomi Meyer oor As die katjiepiering blom, wat sy ook by vanjaar se Suidoosterfees bespreek: "Met die gehoor by SOF wil ek graag praat oor die mite dat ons wat van die platteland af kom, iets van ’n agterstand het, maw ek wil baie graag praat oor stereotipes."
|
 |
Uitvoergehalte: ’n resensie van Hammerman deur Mike Nicol
Anschen Conradie
Resensies
"Sy werk getuig van deeglike navorsing en sal byval vind by fynproewerlesers wat intelligente en uitdagende temas en karakters geniet. In die misdaadfiksiegenre is sy romans ’n Glenfiddich, uitvoergehalte waardig om versamel te word."
|
 |
Rise deur Siya Kolisi en Boris Starling: ’n lesersindruk
Barend van der Merwe
Lesersindrukke
"Die laaste woord oor hierdie inspirerende en legendariese rugbyheld is Rise egter nog lank nie. Alle rugby-oë sal spoedig wees op die 2023-Wêreldbeker, wat beloof om ’n verwoede stryd af te gee."
|
 |
Press release – 2022 Commonwealth short story prize: shortlist announced
LitNet
Books and writers
Twenty-six outstanding stories have been shortlisted by an international judging panel for the world’s most global literature prize. The writers come from 20 countries across the Commonwealth including, for the first time, Papua New Guinea, eSwatini, and St Vincent and the Grenadines.
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
Fotogalery: Jakes Gerwel-gesprekke (Suidoosterfees 2022)
Menán van Heerden
Suidoosterfees
Die jaarlikse Suidoosterfees het op 27 April afgeskop. Menán van Heerden het drie Jakes Gerwel-gesprekke, aangebied deur die Jakes Gerwel Stigting en die ATKV, op 27 April bygewoon. Hier volg ’n fotogalery van die sprekers en gesigte by die gesprekke oor Krotoa ("Wat beteken sy vandag?"), As die katjiepiering blom en ’n Baie lang brief aan my dogter.
|
 |
Oom Bey, my pa – die stemme in Henque Heymans se kop
Melt Myburgh, Henque Heymans
Suidoosterfees
Henque Heymans se Oom Bey, my pa debuteer vanjaar op die Suidoosterfees se NATi Jong Sterre-program. Hy vertel aan Melt Myburgh hoe Beyers Naudé se geskiedenis die drama geïnspireer het.
|
 |
Antoinette Kellermann gesels oor die oerkluts kwyt
Antoinette Kellermann, Izak de Vries
Suidoosterfees
"Die jonger mense wat deel is van die oerkluts kwyt, soos Frieda, Anna, Lungiswa en Nomapostile, wat elkeen ’n uitsonderlike oor vir gevoel en ritme het, was soos ’n veilige vangnet wat my kon toelaat om my ten volle oor te gee aan die digter se beeldskone taal en die musiek van haar woorde. ’n Projek soos dié is uiteindelik ’n ensemble van almal wat hul kreatiwiteit met groot vrygewigheid en sonder perke deel."
|
 |
Cintaine Schutte oor haar gesprek met Marita van der Vyver by die Suidoosterfees
Cintaine Schutte, Izak de Vries
Suidoosterfees
"Hoe meer ’n mens omgaan met Marita se werk, die karakters wat sy skep sowel as die wêreld waarin haar stories plaasvind, kom jy agter baie van Marita is daar ingeweef. Sy bring altyd eerlikheid en ’n bietjie van haarself. Ek kan daarmee vereenselwig, want ek doen dieselfde met my werk."
|
 |
Frank Opperman gesels oor Ek wens, ek wens
Frank Opperman, Izak de Vries
Suidoosterfees
"Die begrafnisondernemersorganisasie was baie ontsteld daaroor. Ek was bang hulle gaan eendag weier om my te begrawe. Sal maar my eie gat moet grawe."
|
 |
Persverklaring: Jou gunsteling Suidooster-sterre op die Suidoosterfeesverhoog
LitNet
Suidoosterfees
Jawaahier Petersen, Eden Classens, Irvine van der Merwe, Natasha van der Merwe, Marco Spaumer en Simone Biscombe is as hul sepie-karakters, Kaashifa, Justin, Nazeen, Susan, Tim en Bianca, op 1 Mei om 14:00 in Kunstekaap op die feesverhoog met Suidooster Stormsterk.
|
 |
Persverklaring: KKNK2022 se Kannapryswenners bekend
LitNet
KKNK
Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se Kannapryse, wat erkenning aan produksies en individue vir uitnemende bydraes tot die fees gee, is op 22 April by ’n swierige geleentheid by M-Studios in Philadelphia, Kaapstad aangebied.
|
 |
Ek wens ek kan jou nog een keer sien
Kenan Davids
Poësie
"Ek wens ek kan jou nog een keer sien,
Maar ons mag nie ons huis verlaat nie.
Mense verloor hul werk en word siek ...
Nou isoleer ek vir 14 dae en hoop ek sien 15 dae."
|
 |
Luister
Reinet de Waal
Poësie
"kinders sien nie die gevaar
wat in haar lower wydheid skuil.
Kinders is onskuldig;
Kinders is sieners wat die toekoms in lag"
|
 |
Before the Sabbath
Ferdi Wheeler
New writing
"hasten along the graveyard road,
with the body limp and pierced
on a rickety cart –
His soul pawned and distraught"
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|