Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 845

14/04/2021


  Krities Afrikaans

LitNet: Gaan Eskom ineenstort?

Fresh off the press

Hidden Karoo


Title:
Hidden Karoo
Author: Patricia Kramer
Photographer:
 Alain Proust
Publisher:
Penguin Random House South Africa
ISBN: 9781432310042

The Karoo is big-sky country; a land of vast plains punctuated by flat-topped mountains, conical hills and secluded valleys; a land of scrubby bushes and hardy trees, where pioneers carved roads out of rock to set down roots in an unforgiving environment.

Menings

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Jan Oberholzer

Freek Robinson, Jan Oberholzer
Onderhoude

Gaan Eskom ineenstort? Freek Robinson gesels met Jan Oberholzer, bedryfshoof van Eskom.

Griefskrif met sewe eise vir Afrikaans aan US oorhandig

Jean Oosthuizen
Universiteitseminaar | University Seminar

"’n Griefskrif waarin geëis word dat Afrikaans steeds as volwaardige akademiese taal by die Universiteit Stellenbosch (US) aangewend word, is Vrydag 9 April tydens ’n protesoptog aan die universiteit oorhandig. Die griefskrif met sewe eise vir Afrikaans is tydens ’n optog onder die vaandel van DAK Netwerk ook aan die deure van die universiteit se hoofgebou vasgeplak."

Dala Afrikaans in Stellenbosch se strate

Izak de Vries
Universiteitseminaar | University Seminar

Danie van Wyk, voorsitter van DAK Netwerk, het op 9 April 2021 ’n protesoptog deur Stellenbosch se strate gelei om DAK se verontwaardiging met die Universiteit Stellenbosch (US) se taalbeleid te kenne te gee.

US-taaldebat 2021: Denken ist heute überhaupt nicht mehr Mode (denke is vandag hoegenaamd nie meer mode nie)

Ronée Robinson
Universiteitseminaar | University Seminar

"Taal maak saak, om vele redes. Een van die sterkste oorwegings ten gunste van meertaligheid is die geleentheid wat dit tot verbreding van denke en uitkyk bied."

Kan fleksie-argitektuur die kunste red?

Marguerite van Wyk
Seminare en essays

Fleksie-argitektuur is dié nuwe gonswoord volgens die gesaghebbende Wunderman Thompson-neigingverslag. Kenners vertel of dit ’n volhoubare oplossing vir die voortbestaan van die kunste kan bied. Volgens Saartjie Botha: "’n Teater het mense nodig. ’n Ruk gelede, toe ek die Fugard besoek, was alles daar: die stoele, ligte, ouditoriums. Maar die hart van die ruimte was weg."

Akademies en skole

Die begrip accommodatio by Christoph Wittich (1625−1687) en sy Cartesiaans-rasionalistiese omgang met die Bybelse teks

JA Schlebusch
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)

"Om homself binne die raamwerk van die Protestantse Skolastiek te posisioneer en sy posisie te verdedig, het hy, as retoriese strategie, ’n sterk beroep gedoen op die begrip accommodatio, wat vir eeue reeds in die Augustiniaanse tradisie aanvaar en eksegeties uitgebou is."

Persverklaring: Jan H Maraisprys 2021

LitNet
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

Die Jan H Maraisprys vir ʼn uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal word vanjaar gedeel deur Ina Wolfaardt-Gräbe van Pretoria en Hennie van Coller van Bloemfontein.

Ontlaering 2021: Geworteldheid – die onderrig van Afrikaans in spesifieke ruimtes

LitNet
Akademies en skole

Program: Donderdag 29 April en Vrydag 30 April

Persbericht ‒ Online najaarscursus literair vertalen Nederlands-Afrikaans: inschrijfperiode verlengd

LitNet
NeerlandiNet

De Online najaarscursus literair vertalen Nederlands-Afrikaans is bedoeld voor vertalers die aan het begin van hun professionele loopbaan staan en serieus van plan zijn om daadwerkelijk de komende jaren als literair vertaler aan de slag te gaan. Kandidaten hebben een relevante (ver)taalopleiding of vergelijkbare cursussen afgerond of al enige professionele ervaring als vertaler.

LitNet se Skole-skryfkompetisie met Fanie Viljoen

LitNet
Skole

As jy op hoërskool is, kan jy R3 000 wen! Kyk na ons video, skryf jou indrukke daaroor neer en wen kontant of ’n boekprys. Die kompetisie sluit op 2 Junie 2021. Hier is al die inligting.

LitNet-blokraai: Musiekstudies

Estelle Kruger, Marianne Strydom
Notas, toetse en vraestelle

Musiek is die kuns om klank en stilte te organiseer, om daarmee die intellektuele, emosionele en geestelike aspekte van menswees uit te druk. Hierdie blokraai kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.

LitNet-blokraai: Die invloed van musiek

Estelle Kruger, Marianne Strydom
Leefstyl

Wat ook al jou gemoedstemming, daar sal altyd ʼn deuntjie of liedjie wees wat jou hartseer of weemoedig stem, jou laat verlang, of jou laat glimlag. Hierdie blokraai is gemaak vir pret by die huis, maar kan ook in die klaskamer gebruik word.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

Boeke en skrywers

LitNet en die Jakes Gerwel Stigting se tweede Kommadagga-slypskool

LitNet
Slypskole

LitNet en die Jakes Gerwel Stigting se tweede Kommadagga-slypskool vind vanjaar van 5 tot 26 Oktober 2021 in Somerset-Oos plaas. Belangstellendes wat op kortverhale, rubrieke, tydskrifstories, artikels of meningstukke wil fokus en nog nie voorheen ’n boek gepubliseer het nie, kan nou aansoek doen.

LitNet and the Jakes Gerwel Foundation’s second Kommadagga writing workshop

LitNet
Writing workshops

LitNet and the Jakes Gerwel Foundation’s second Kommadagga writing workshop will be held in Somerset East from 5 to 26 October 2021. Prospective participants interested in crafting short stories, columns, articles or opinion pieces are invited to submit applications now.

Eintlik alles: ’n onderhoud met Alta Cloete en Lisa Uys

Cliffordene Norton, Alta Cloete, Lisa Uys
Skrywersonderhoude

Die romanseskrywer Ronelle Uys het haar lewe in 2017 weens kanker verloor. Haar dogter probeer sedertdien haar laaste manuskrip publiseer, en met die hulp van Alta Cloete is die werk in Februarie 2021 deur LAPA Uitgewers gepubliseer. Cliffordene Norton gesels met Alta Cloete en Lisa Uys oor die proses om Eintlik alles postuum gepubliseer te kry.

Die duiwel maak my hart so seer deur François Bloemhof, ’n lesersindruk

Anne-Marie Burger
Lesersindrukke

"Die boek het genoeg kinkels om ’n paar s-draaie in enige leser se misdaadfiksiepad te gooi. Die speurder is die karakter wat jou laat wonder wat op aarde in die skrywer se kop aangegaan het om vir Ludo al dié lettertyd te gee."

Clinton V du Plessis (1963–)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"Daar was ’n tyd toe ek geskryf het omdat ek verveeld was, toe weer omdat ek gatvol was. Nou skryf ek om te probeer onthou." Clinton V du Plessis se skrywersalbum is nou volledig bygewerk.

Enig in sy soort

Crito
Blogs

"Daar is maar net een Izak de Vries, die een wat die Comrades kaalvoet gehardloop het én ’n enorme bespreking van François Smith se Die kleinste ramp denkbaar geskryf het."

Review of 1986 by William Dicey

Helen Moffett
Books and writers

"This is a hallmark of the book that I personally found fascinating: the way Dicey returns women’s stories to the overarching narrative of that year."

Press release: 2021 Commonwealth short-story prize shortlist announced

LitNet
Books and writers

South African writer Zoë Wicomb praised the "novel use of local non-standard Englishes as well as inventive inscription of native languages".

Nou op Voertaal

Wim de Villiers: Liewers taalbal as taalbul

Hans Pienaar
Nuusvinke

"Hy maak die eienaardige uitspraak dat die Universiteit Stellenbosch (US) nie as speelbal deur politici gebruik moet word nie. Dit sê hy terwyl hy US se oorname van die klassifikasie van Afrikaans as nie-inheems aan die hand van ’n politieke dokument probeer verduidelik!"

Universiteit Stellenbosch verwelkom "robuuste" taaldebat

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die US het op hulle webwerf bevestig dat hulle ’n memorandum van DAK Netwerk in ontvangs geneem het. Die universiteit sê die memorandum hou verband met die universiteit se hersiening van die taalbeleid, en spesifiek met die posisie van Afrikaans wat vir die organisasie van belang is."

SA Akademie "betreur taaldebakel" oor Afrikaans by US

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die Akademie sê dit wil voorkom of die waarde van Afrikaans deur die US geringgeskat word."

"Ik hou van het leven": Een interview met Astrid H Roemer

Annemarié van Niekerk, Astrid H Roemer
Interviews

Schrijver Astrid H Roemer ontvangt dit najaar de Prijs der Nederlandse Letteren 2021. Roemer is de eerste auteur uit Suriname (Zuid-Amerika) die bekroond wordt met de Prijs der Nederlandse Letteren.

Die DBAL-reeks: Marita van der Vyver

Janien Linde
Literatuur

"Die doel van die DBAL- (Digitale bibliografie van die Afrikaanse letterkunde-) reeks is om enigeen wat betroubare inligting soek, ’n bietjie touwys te maak oor die navorsingsproses."

Persbericht: Boeken uit het Huis (3): Deon Meyer en Peter Römer

Voertaal
Zuid-Afrikahuis

Het doel van "Boeken uit het Huis" is de bekendheid van de Afrikaanse taal en de Afrikaanstalige literatuur in de breedste zin van het woord in Nederland, Vlaanderen en wereldwijd te bevorderen. Elke laatste donderdag van de maand wordt er een presentatie gelivestreamd via het YouTube-kanaal van het Zuid-Afrikahuis.

Leefstyl

Toyota US Woordfees 2021: Teaterlose kuns

Naomi Meyer
Toyota US Woordfees

"Dis moontlik om anders te dink, en dis moontlik om klein entjies vooruit, die onsekere toekoms in, te gaan met '’n trotse tradisie van waagstukke'."

Toyota US Woordfees 2021: oorsig oor ’n naweek van Flikker & Flash-opskietteater

Maryke Roberts
Toyota US Woordfees

Die Toyota US Woordfees het die afgelope naweek ’n Flikker & Flash-opskietteater-ervaring oor twee dae in Stellenbosch aangebied. Maryke Roberts het haar aan die kunste gaan oorgee.

Tussen realisme en wetenskapfiksie: die konstruering van die Ander in Wesens (2020)

Cilliers van den Berg
Film

"Want 'omgaan met' die onbekende beteken noodwendig ook ’n uitbeelding en dus aktiewe konstruering van die Ander, want die Ander word nie ontdek nie, maar wel gekonstrueer."

Wesens: R15 000 se pryse te wen

LitNet
Film

Filmstudente en -liefhebbers kan groot kontantpryse wen. R10 000 as eerste prys!

Wesens: R15 000 in prizes to be won

LitNet
Film

Film students and lovers of the genre can win big cash prizes. We ask for more than a conventional movie review. Analyse the movie for us.

Press release: Wesens, a first for Afrikaans, now on BoxOffice

LitNet
Film

Wesens, the critically acclaimed Karoo sci-fi film that was released in South African cinemas in October last year, is now exclusively available on DStv BoxOffice.

#opdielug met Jodi Jantjies

Robyn van de Rhede, Jodi Jantjies
Onderhoude

Robyn van de Rhede voer onderhoude met mense wat passievol is oor hul taal. Die volgende gas op die maandelikse Lekker LitNet-insetsel op Radio 786, in samewerking met die Afrikaanse Taalraad, is die student en sanger Jodi Jantjies.

Persverklaring: Elsa Joubert se Spertyd met Sandra Prinsloo by die Atterburyteater

LitNet
Teater

Prinsloo volg haar vorige kragtige eenvrouvertonings (Kamphoer – die verhaal van Susan Nell, Oskar en die pienk tannie) op in hierdie werk wat inspireer en ontroer, maar ook vertroos. Spertyd is van 20 tot 25 April 2021 by die Atterburyteater te sien.

Persverklaring: Vakansiepret vir die jongspan by Suidoosterfees

LitNet
Suidoosterfees

Pietersielie en Roosmaryn vertel stories! is van 26 tot 28 April om 10:30 en 13:30 in Kunstekaap tydens vanjaar se Suidoosterfees op die planke.

In memoriam

An obituary of Jonathan Ball

Eugene Ashton
In memoriam

"It is hard to imagine, for me at the very least, a world in which Jonathan is not here. He worked in publishing for 50 years, and his web of friendships, of authors, of publishers, of books published reaches into every conceivable corner of this country."

Christof Heyns in herinnering

Murray Hofmeyr
In memoriam

"Hy was versot op die lewe en het syne daaraan gewy om alle mense se reg om te lewe te bevorder." Murray Hofmeyr bring hulde aan Christof Heyns, internasionale menseregtekenner, wat onlangs oorlede is.

Nuwe skryfwerk

Die eenkantkind

Johannes van der Merwe
Poësie

"gisteraand was weer moles
so sien sy hulle
elke dag – die eenkantkinders
stil kinders wat woede inhou"

Skielik

Salvia Ockhuis
Poësie

"net jou wegraak
in die niet en blou;
en ek wat langsaam
oral soek na jou."

Doodsvrees

Caren Kearley
Poësie

"ek wou jou tot lewe skreeu
want iets in my het vandag gesterf
en al wat ek wou doen was lewe
soos een wat die dood nie vrees nie."

as kindsheid

Jannie Pretorius
Poësie

"sal jy jou neus teen myne vryf
my gesig in jou hande hou
my aan God opdra
en my saggies soen?"

Elders gesien

Elders gesien: ’n Bitter skoonheid wat in die landskap gloei

Louis Jansen van Vuuren
Elders gesien

"In ’n desperate poging om die temperatuur ’n bietjie te lig, steek die boere konka-kerse in die wingerd aan. Dit is saans ’n bitter skoonheid wat in die landskap gloei."

Seen on Facebook: The history of slavery has somehow gone beneath the radar

Steven Robins
Elders gesien

"Yet, it was only very recently, in the wake of the brutal murder of George Floyd, that the US and UK seriously began the kind of 'memory work' that Germans have been doing for decades."

Seen on Facebook: When I saw these tulips

Irize Loots
Elders gesien

"When I saw these tulips yesterday in Amsterdam at all the stations – after an unofficial ten days in isolation at my Dutch home after my arrival – I was reminded that Life with so much beauty can only be celebrated."

COVID-19

COVID-19: Die jongste | The latest

LitNet
Menings

COVID-19: Kry die feite | Get the facts



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

[email protected]

021 886 5169


© 2021 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved