LitNet-blokraai: Die invloed van musiek

  • 0

Daar is heelwat redes waarom musiek goed is vir jou.

  • Dit is voorspelbaar, gestruktureer en georganiseer, en die mens se brein reageer
    positief daarop.
  • Dit spreek tot ons emosies.

Wat ook al jou gemoedstemming, daar sal altyd ʼn deuntjie of liedjie wees wat jou hartseer of weemoedig stem, jou laat verlang, of jou laat glimlag.

Klik hier vir ’n ondersoek na die invloed van musiek op ons psige. Dié artikel verskaf ook leidrade wat sal help om die blokraai in te vul.

Hierdie blokraai is gemaak vir pret by die huis, maar kan ook in die klaskamer gebruik word.

Die digitale weergawe kan jy direk op die skerm invul. Dit is interaktief, tik die antwoorde op die skerm van ’n rekenaar of slimfoon; koppel die rekenaar aan ’n dataprojektor of slimbord vir die klaskamer.

Die PDF-weergawe kan jy uitdruk.

Hier is die antwoordstel.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top