LitNet-blokraai: Musiekstudies

  • 0

Musiek is die kuns om klank en stilte te organiseer, om daarmee die intellektuele, emosionele en geestelike aspekte van menswees uit te druk. Musiek kan met ander kunsvorme gekombineer word, en word dikwels deur tegnologie aangevul. Dit kan ’n wye reeks historiese, kulturele en sosio-ekonomiese idees en kwessies kommunikeer. Musiek beskik oor die vermoë om groepe te verenig. Dit kan gemeenskapsbetrokkenheid ten opsigte van die verbetering van lewenskwaliteit, sosiale genesing en bevestiging van menswaardigheid mobiliseer.

Hierdie blokraai kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.

Die digitale weergawe kan jy direk op die skerm invul. Dit is interaktief, tik die antwoorde op die skerm van ’n rekenaar of slimfoon; koppel die rekenaar aan ’n dataprojektor of slimbord vir die klaskamer.

Die PDF-weergawe kan jy uitdruk.

Hier is die antwoordstel.

As jy leidrade soek, loer hier.

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top