|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 828
04/12/2020
|
Krities Afrikaans
|
Paradise in Gaza
Author: Niq Mhlongo
Publisher: NB Publishers
ISBN: 9780795709722
When Mpisi Mpisani travels to his home village for the burial of his mother and a visit to his first wife, he is anxious to hurry back to Johannesburg. His second wife, waiting in Soweto, will give birth soon. Giyani, his eight-year-old son, accompanies him.
But when Giyani disappears, Mpisi stays to search for him. He tries to ignore the villagers who blame magic for the boy’s disappearance. Meanwhile Mpisi’s city wife, Ntombazi, bears a boy with a birthmark that seems to be a sign ... |
 |
|
 |
Tuin van Digters 2020, ’n fotoberig
Izak de Vries
Boeke en skrywers
"Die jaarlikse Tuin van Digters, wat gewoonlik so na as moontlik aan die verjaarsdag van Breyten Breytenbach val, is vanjaar weens COVID-19-regulasies uitgeskuif na 27, 28 en 29 November. Die tema van 2020 was ‘grendels, slotte, sleutels’. NP Van Wyk Louw het in sy eerste reël van Tristia, XIVb geskryf: ‘Slotreëls is altyd sleutels meer as slotte.’"
|
 |
Skepsel deur Willem Anker: ’n LitNet Akademies-resensie-essay
Bibi Burger
Resensies
"Hierdie oplossing word nie aangebied as ’n finale of maklike oplossing nie, maar deur die uitbeelding daarvan speel Skepsel op meevoerende wyse saam met Haraway in die modder van kuborgs, honde, mikrobakterieë, fungusse en ander skepsels, op soek na nuwe verbintenisse."
|
 |
Resensie van Ben du Toit se God Is daar ’n ander antwoord?
Sakkie Spangenberg
Resensies
"Hy het gehoop dat hy en sy tydgenote daarin sou slaag om die liefde van God sigbaarder te maak in die NG Kerk. Om die NG Kerk mensvriendeliker te maak. Dit moes ’n instelling word waar alle mense, van welke geslag, kleur, geur en/of seksuele oriëntasie ook al, tuis moes voel."
|
 |
So byna blou deur Emile Joubert: ’n resensie
Elbie Adendorff
Resensies
"Joubert slaag meesterlik daarin om die tien kortverhale se uiteenlopendheid van karakters, temas, ruimtes en tydperke, asook die verrassende slottonele neer te pen. Dit is duidelik die stem van ’n ervare skrywer."
|
 |
Branderjaer deur Joha van Dyk: ’n resensie
Louise Viljoen (JBay)
Resensies
"Ek voorspel ’n blink en briljante skryfloopbaan vir Van Dyk – mits sy nie ál die probleme van die jeug in een boek probeer aanspreek nie."
|
 |
Het beloofde land: Verkenning van het Zuid-Afrikaanse landconflict
Herman Meulemans
NeerlandiNet
"Promised Land spreekt tot de verbeelding omdat de lezer wordt meegetrokken in een reeks verhalen, die een uiterst complexe situatie met heel veel verschillende actoren – landloze en landhongerige mensen, corrupte politici en ambtenaren, racistische boeren, internationale investeerders, wanhopige migranten en vreemdelingen, bedriegers en gangsters – tot de essentie herleiden."
|
 |
Three women providing a catalyst for African literature: An interview
Izak de Vries, JL Powers, Ashawnta Jackson, SarahBelle Selig
Books and writers
"I just began to feel excited about the possibility of bringing African literature of all genres to a North American readership – not scholarly work, which I think has some real champions, but crime novels, thrillers, literary fiction, children’s fiction and graphic novels."
|
 |
Sekerheid
Crito
Blogs
Aangename weersiens van twee gerekende resensente: Sonja Loots en Rachelle Greeff.
|
 |
Onderwysers se sagte vaardighede: ’n transendentale fenomenologiese ondersoek
Elma Fleischmann
LitNet Akademies (Opvoedkunde)
"Onderwysers werk hard om hul vak te ken, relevante lesse voor te berei en die lesse met selfvertroue aan te bied. Sonder sagte vaardighede is hierdie werk egter nie so lonend as wat dit sou kon wees indien hulle ook bevoegdheid in sagte vaardighede sou hê nie."
|
 |
Wiskundeverrykingsartikel: afstandsberekening en die sterre
Pieta van Deventer
Notas, toetse en vraestelle
In hierdie artikel skryf Pieta van Deventer oor wiskundige beginsels wat toegepas word op die afstandsberekening tussen sterre, oor die Doppler-effek in die liggolwe van 'n ster, die rooiligverskuiwing in die spektrum van ’n ster en die standaardfakkels en veranderlike sterre.
|
 |
Persbericht: Boekpresentatie ‒ De achtste Zonnebloemen van Pauline Vijverberg
Voertaal
Zuid-Afrikahuis
Op 10 december van 16.00-17.00 organiseert het Zuid-Afrikahuis een digitale boekpresentatie over het nieuwe boek De achtste Zonnebloemen van Pauline Vijverberg. Tijdens de presentatie zal Pauline ingaan op de ontstaansgeschiedenis van het boek en zal Arjan Krijgsman, medeorganisator van de leeskring van het Zuid-Afrikahuis, haar interviewen. Het is voor u, de kijker, ook mogelijk om vragen te stellen via de chat bij de livestream.
|
 |
Koud, bitter koud, vrekkoud
Hans Pienaar
Nuusvinke
"In die huidige globale raamwerk vir entstowwe gaan die armer lande net 20% van die entstowwe teen die einde van aanstaande jaar kry. [...] Miskien kan ons Mbeki of ons Grendeltante Nkosazana kry om, soos in die geval van die Virodene anti-MIV-entstof, ’n plan te maak om entstowwe in die ruimte te gaan stoor. Aan die ander kant het die meeste van die wetenskaplike en organiserende talent wat ons daarvoor sou kon inspan, soos Elon Musk, reeds verhuis na ander lande wat hulle beter behandel."
|
 |
Jongste, unieke wynroete neem jou tot die suidpunt van Afrika
Maryke Roberts
Reizen
"Dit is Suid-Afrika se jongste wyngroepering – en uniek, omdat jy nêrens anders in die wêreld kan spog dat jou druiwe van die suidelikste punt in Afrika kom nie. Elke plaas het iets endemies aan die streek in hul logo’s, etikette en slagspreuke gebruik. Die bedreigde swarttobie is daar; so ook die baardskeerderspinnekop en die suikerbekkie."
|
 |
On arm’s length and political strangleholds in the arts
Mike van Graan
Nuusvinke
"There were reasons for the law being drafted as it was in 1997. Given the apartheid experience where government-controlled, publicly funded cultural institutions and the allocation of public funds generally upheld the values and worldview of the National Party regime, civil society organisations advocated strongly for a National Arts Council that would dispense public funds to the arts at 'arm’s length' from government."
|
 |
Hip-hop as brugteks: ’n resensie van Mogul Mowgli
Izak de Vries
Film
"Wanneer Zed dit dan durf waag om velkleur aan te spreek, breek ’n geveg uit ... Zed is nie wit genoeg vir Brittanje nie, maar ook nie swart genoeg vir diegene wat hulself as ‘swart’ sien nie."
|
 |
Weermag gaan help om boere te beveilig
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANDF) en die landbou-organisasie Agri SA gaan hande vat om die landbougemeenskap, wat swaar gebuk gaan onder plaasaanvalle, te beveilig."
|
 |
DA vra buitelandse hulp teen plaasmoorde
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die DA het aan tien voorste internasionale menseregte-agentskappe geskryf om hulle te vra om druk op die ANC-regering te plaas in die stryd teen plaasmoorde. Dit volg ná nog plaasaanvalle die afgelope naweek."
|
 |
Tuan Guru en die aartappelboer – oor Afrikaans en versoening
Hein Willemse
Seminare en essays
"Dit is ’n verhaal wat reeds 200 jaar bestaan. In die verhaal hoor ek die versugting van onderdrukte mense wat ’n voorspraakmaker en beskermer in Tuan Guru sien. Iemand wat bereid is om op te staan teen afjakkery, die kleinboetie van sosiale en politieke verdrukking."
|
 |
Wenners van die Arabies-Afrikaans-kompetisie bekend
Izak de Vries
Menings
"Afrikaans kan die taal van versoening wees deur die verskillende herkomste van ons taal te vier en te koester; daarom ook gedenk die Afrikaanse Taalmonument en -museum die vrylating van ons slawevoorouers en hulle bydrae tot die skepping van ons taal."
|
 |
Wanneer is dit minagting van die hof?
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Ek hoop regtig dat die landdrostekommissie betrokke gaan raak hierby en die landdros gaan aanspreek. Goeie verhoudinge in die hof is van die allerhoogste belang, en ’n arrogante landdros wat dink die reëls bestaan om oortree te word, doen regspreking net skade aan."
|
 |
ATKV-Tienertoneel 2020: ’n onderhoud met wenner Nichola Viviers
Naomi Meyer, Nichola Viviers
ATKV-Portaal
"Alhoewel die virusregulasies leë teaters tot gevolg gehad het, het dit beslis die idee wat ons van teater het en kan hê, vir ewig en totaal verander. Omstandighede het kreatiewe skeppers forseer om nuwe maniere van kuns maak te skep en DigiToneel is maar net een klein voorbeeld van hierdie uiters voordelige aanpassings."
|
 |
ATKV-Tienertoneel 2020: ’n onderhoud met naaswenner Jeanne-Marié Koekemoer
Naomi Meyer, Jeanne-Marié Koekemoer
ATKV-Portaal
"Dit is ongelooflik om te sien hoe mense aanhou aanpas en vervorm binne hul gegewe omstandighede en ek dink dis vreeslik nodig om aan te hou beweeg, te verander en groei en dan met dinge soos digitale vertonings dit wel regkry en wel iewers kom."
|
 |
Hier en nou: ’n onderhoud met Lize Beekman
Naomi Meyer, Lize Beekman
Musiek
"Soos vir sekerlik al wat mens is, was hierdie jaar ook vir my ongewoon en ’n uitdaging. Ek het die meeste gesukkel met verlange na my geliefdes – om hulle te kan sien, my ouers ’n drukkie te kan gee en lekker kuiers rondom ’n tafel saam met vriende. Vir die res het die lewe my al die waardevolle les geleer om nie te baklei teen wat ís nie."
|
 |
Reis in die tyd van korona: vinkel en koljander
Helena Opperman
Reis
"Op ons Oktober 2020-koronareis van Lusaka na Dar es Salaam onthou ek weer hoe gentlemanly gedrag grense kan oorbrug. Wat in normale tye ’n reis van twee en ’n halfuur moes wees, duur 36 en ’n halfuur. Ons bring 27 uur daarvan deur op Nairobi-lughawe, waar reuse-TV’s dag en nag Afrika se sokkerprestasies uitbasuin. Opgekookte hoender, wit brood en oorvloedige gebruik van gratis bier skuur aan my siel."
|
 |
Kingdoms of fire, ice and fairytales op Showmax: ’n resensie
Leon van Nierop
TV
"Dit is tog talle tuisblyers se grootste begeerte om tog net een keer ongesteurd (en in ons gewelddeurdrenkte land veilig) die natuur te kan waardeer en verken, veral ’n eksotiese, vreemde landskap waarmee ons dalk nie so vertroud is nie. En dit is juis wat hierdie twee vernuwende, verbeeldingryke en dapper vroue regkry."
|
 |
Suidoosterfees-aanbiedinge vir 3–6 Desember uitgestel tot 2021
LitNet
Suidoosterfees
In die lig van die situasie rakende die COVID-19-pandemie wat tans in die Wes-Kaap heers, word alle Suidoosterfees-aanbiedinge wat van 3–6 Desember 2020 aangebied sou word, uitgestel tot 2021. Feesgangers kan direk met Computicket skakel vir terugbetaling van kaartjiegeld.
|
 |
Uitnodiging: Klinkklaar – virtuele huiskonsert
LitNet
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Jy word uitgenooi na ’n virtuele huiskonsert waartydens 21 toonsettings van gedigte oor afsondering uitgevoer sal word. Die konserte word gratis op 4 en 11 Desember om 18:00 vanaf die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se Facebook-blad uitgesaai.
|
 |
Kommadagga short story: Twee vuilpoppe
Sandile Ntuli
New writing
"I am your son, and we are alike in so many ways. Yes, I like boys, but only to play with. But girls, girls I love. Only girls."
|
 |
Shakespeare, sonnet #21
Loftus Marais
Poësie
LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste digters. Lees Loftus Marais se gedig hier.
|
 |
Storielyn
Carla Botha
Poësie
"tog sal elke storie eendag kwyn
van mens-brein"
|
 |
Troebadoer-swerwerskind
Amanda Ahave De Meillon
Poësie
"waar die golwe teen die rotse klots
het my paadjie weer gedraai
my spore trap diep deur Beaufort-Wes
ek verloor my siel in Namakwaland"
|
 |
Klaaglied van ’n houtstoel
Morné du Preez
Poësie
"Al het ’n blom ’n kelk en steel
bly ’n blom ’n blom;
al het jy die hoek en ek die tee
is dit tog waar meester sy tyd bestee!"
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|