|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 733
24/01/2019
|
Krities Afrikaans
|
Karaktermoord
Jare gelede het die beeldskone digter Anna Neethling finaal uit die uitgewer Malan Sinclair se lewe gestap. Hul verhouding was ’n maalkolk wat sy huwelik en loopbaan wou verswelg. Maar nou is Anna onverwags terug. Wanneer Malan haar lyk langs sy motor vind ná ’n helse uitval in sy kantoor, bou die afwaartse spiraal momentum op.
’n Paar dae later maak ’n uittreksel uit Anna se dagboek Malan die hoofverdagte in haar moord en kom gebeure wat ’n dekade gelede tydens ’n drinkparty op ’n wynplaas afgespeel het op die lappe. Iets het daardie aand in die kelder gebeur en meer as een paar hande is bevlek.
Skrywer: Carina Diedericks-Hugo
Uitgewer: Penguin
ISBN: 9781415210178
Prys: R230
|
 |
|
 |
Zimbabwe: another false dawn
ish
Opinion
"Zimbabweans have now woken up to the fact that they were once again sold a dummy, and that 18 November 2017, like 18 April 1980 when Zimbabwe attained its independence from Britain, was another false dawn."
|
 |
The art of prayer (in Zimbabwe)
Klara Wojtkowska
Opinion
"The day after #ShutDownZimbabwe, the weight of the Big Fear still heavy and tangible on our tongues, and the twisted compass of the Big Confusion whirling bigger and bigger storms in brains and bodies and hearts alike – on this day, at a time that still saw the sun climbing towards his throne at the top of the sky, in the immigration office in Harare, the genial officer at the front desk smiled and laughed with two women waiting for assistance."
|
 |
Dekolonialisering en die museum: voorbeelde uit Suid-Afrika en Frankryk
Marli van Eeden
Menings
"In die lig van onlangse debatte oor die terugbesorging van gesteelde Afrika-artefakte/-kunswerke deur Europese museums in die koloniale era bespreek Clémentine Deliss die implikasies hiervan en wat dit vir museums beteken. Moet daar nie meer deur lande gedoen word om kunswerke of artefakte terug te besorg aan hul land van oorsprong nie?"
|
 |
Engels nou amptelik UP se enigste taal van onderrig
Jean Oosthuizen
Universiteitseminaar
"Vir die eerste keer sedert die Universiteit van Pretoria (UP) se ontstaan is Engels vanjaar die enigste taal van onderrig en leer vir alle eerstejaarprogramme aan die UP."
|
 |
Nathan Phillips, Nick Sandmann en die MAGA-saga
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Ons belangrikste taak hierdie jaar is om aan te hou praat met mekaar, om ons diversiteit te vertroetel, om al stampend en stotend ’n verstaan van mekaar te probeer opbou, om nie toe te laat dat siniese uitsprake goeie verhoudinge vertroebel nie."
|
 |
’n Vakansie tydens my kinderjare
Jonine von Wielligh
Elders gesien
"Vandag het ek na vele jare weer Joe Dolan se song 'Hush Hush Maria' raakgeluister, en dit het my teruggevoer na ’n vakansie in Ai-Ais tydens my kinderjare."
|
 |
Briewe uit Brielshoop deur Helene Olivier: ’n resensie
Heilna du Plooy
Resensies
"Die roman bevat inderdaad die meeste van die tiperende eienskappe van briefliteratuur. Soos soveel briefskrywers deur die eeue is Henna se briefskrywery ’n manier om haar alleenheid, selfs eensaamheid, op te hef, om uit te reik na ’n simpatieke en bekende oor."
|
 |
Tuin vir Tessa deur Helena Hugo: ’n resensie
Maryke Roberts
Resensies
"Ek het regtig ’n groot aanhanger van Hugo se werk geword, juis omdat sy die vermoë het om mense se innerlike wroegings só goed te verwoord. Haar karakters kry ’n lewe tussen die bladsye en dis soos vriende vir wie jy moet koebaai sê as jy die laaste bladsy klaar gelees het."
|
 |
François Bloemhof (1962–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"As skrywer is ek hier om stories te vertel, om mense ’n paar uur uit hul voorspelbare lewe te ontvoer. As mens is ek hopelik hier om ander mense elke nou en dan ’n bietjie beter te laat voel." François Bloemhof se profiel in LitNet se ATKV-Skrywersalbum in nou bygewerk.
|
 |
Die Uile vlieg weer deur Cor Dirks: ’n jonglesersindruk
Wynand Wessels
Jong lesers
"Die seuns van die bende is Philip die leier, die slim Jorsie, die ronde Vaatjie, die sportiewe Berrie en die hakkelende Hennie, andersins bekend as die Groot Uil, sy adjudant en drie manskappe, en hulle is verbind tot reg en geregtigheid. Hulle bly op die dorpie Kranskop."
|
 |
Die hond wat ophou blaf het deur Jo Nel: ’n FMR-boekresensie
Alet Mihalik
Resensies
"Vir die masochistiese hoendervelvraat wat floreer op vrees en sielkundige rillers wat jou meesleur na ’n nagmerriewêreld wat jou deurnag wakker hou, is hierdie debuutroman soos ’n inspuiting vir ’n dwelmslaaf – seer, maar salig."
|
 |
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Desember 2018
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Desember 2018 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
|
 |
“Tyd”-skryfkompetisie: Onderhoud met Eunice Basson
Eunice Basson, Naomi Meyer, Naomi Bruwer
Onderhoude
"My ouers het ons nooit van hierdie baba en hulle verlies vertel nie; konvensie en stilte het in daardie jare die oorhand gehad. Die feit dat my ma hierdie 'geheim' lewenslank op ’n kalender herdenk het, het my destyds eindeloos ontroer en so het hierdie gedig begin vorm aanneem."
|
 |
“Tyd”-skryfkompetisie: Onderhoud met Johan Kotze
Johan Kotze, Naomi Meyer, Naomi Bruwer
Onderhoude
"Ek is baie bewus van ritme en sal soms ’n rukkie dink aan ’n goeie woord om by die ritme te pas. Ek is ook lief vir subtiele alliterasie en assonansie en baie keer gebeur dit byna outomaties."
|
 |
Bybel in Kaaps: Openbaring 3
Olivia M Coetzee
Bybel in Kaaps
"Skryf die brief annie engel vannie kêk in Filadelfia. Dié issie boodskap vannie een wat Heilig is, die Betroubare. Die een wattie slietel van Dawid het."
|
 |
Adéle
Dawid de Villiers
Fiksie
"Wat het verkeerd geloop? Ek was dan so goed in Latyn. In my eerste eksamen in standerd ses 99% gekry. En nou? Ek het toe nog nie besef dat daar iets groots verkeerd was en dat ek my binnekort in ’n dwangbaadjie van donker magteloosheid sou bevind nie."
|
 |
Wildlife, ’n filmresensie
Suzette Kotzé-Myburgh
Film
"Op die oog af is Jerry, Jeanette en Joe die perfekte gesinnetjie, maar reeds vanaf die openingstoneel broei spanning onder die oppervlak."
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
 |
A season of heresy
Mike van Graan
Nuusvinke
"One thing is for sure: we would do well to be as suspicious of 'people of faith' as we should be of politicians."
|
 |
Jonge mensen zijn de toekomst van Afrika
Ingrid Glorie
Cultuur
"In Den Haag is het Winternachtenfestival begonnen. Met een titel als 'Imagine the Future is Africa' kun je alle kanten op. Gelukkig was de Zuid-Afrikaanse rapper HemelBesem erbij om alles in het juist perspectief te stellen."
|
 |
Valse vriend: Kaal
Voertaal
Valse vrienden
“'Kijk eens, mamma! Die meneer is helemaal kaal!' Een Nederlandse moeder zal zich bij die woorden minder zorgen maken dan een Afrikaanstalige ma."
|
|