Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 729

14/12/2018


Krities Afrikaans

LitNet: Jou kwiksilwer

Pasverskyn

Liefde in die tyd van die internet

Om uit haar nagmerrie-verhouding en -werk by Pretoria se goorste prokureur te ontsnap, kry Hanna werk as Engelsonderwyser in Moskou – met die raad en hulp van skrywer-karakter Fransi Phillips, wat self in Moskou Engels gee en Hanna as storiekarakter wil inspan.

Skrywer: Fransi Phillips
Uitgewer: Queillerie
ISBN: 9780795801686
Prys: R265

Menings

Die kwiksilwer van tyd (Why life speeds up as we grow older)

Elkarien Fourie
Seminare en essays

"Maar waarom dan die persepsie dat jare vinniger of stadiger gaan as die ure en dae dieselfde bly? En waarom onthou ons gebeure wat persoonlike trauma veroorsaak het beter as ander?"

LitNet Akademies Weerdink: ’n Globale perspektief op groepregte en diversiteit

Menán van Heerden, Elirea Bornman
Onderhoude

Die LitNet Akademies Weerdink-reeks skakel akademiese navorsing met die brandende kwessies van 2018/2019. Die eerste onderhoud in hierdie reeks hou verband met migrasie en populisme; groepregte; en globalisering en mobiliteit. Menán van Heerden gesels met Elirea Bornman.

Video: Keynote lecture by Homi Bhabha – A memory of neighbours: On history and the afterlife

Naomi Bruwer
Opinion

"Internationally acclaimed Homi K Bhabha was the keynote speaker at the international conference Recognition, Reparation and Reconciliation: The light and shadow of historical trauma."

Video: Keynote and public lecture by Achille Mbembe

LitNet
Opinion

"Internationally acclaimed Achille Mbembe was a keynote speaker at the international conference Recognition, Reparation and Reconciliation: The light and shadow of historical trauma."

Sending aan onwilliges

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"As Chau die Sentinelese se 'nee' respekteer het, sou hy vandag nog gelewe het."

Staatspublikasie van skoolboeke

Mpuka Radinku
PEN Afrikaans

"Die jongste DBO-publikasieplan kondig aan dat daar voortaan een kernhandboek per vak ontwikkel en gedigitiseer sal word om gratis aan skole te versprei. Uitgewershandboeke is afgegradeer na 'aanvullende materiaal' wat opsioneel vir skole sal wees."

Afrikaans, die baas van die plaas?

Olivia M Coetzee
Rubrieke

"En groei sal Kaaps groei, in skryf en in praat."

Die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN): ’n onderhoud met Wyno Simes

Menán van Heerden, Wyno Simes
Onderhoude

Wyno Simes is onlangs as die nuwe kurator van die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN) aangewys. Menán van Heerden het met Wyno gesels om meer oor die geskiedenis, literêre erfenis, dienste en oogmerke van NALN uit te vind.

Só skryf mens ’n akademiese artikel

Estelle Kruger, Hannes van der Walt, Charl Wolhuter
Onderhoude

"Teen die tyd dat die artikel geskryf word, is dit eintlik te laat om so ’n raamwerk te bou, aangesien die raamwerk al die aanvanklike navorsing moes gerig en gelei het."

Die Afrikaanse Taalraad en medewerkers kuier by SASNEV

Menán van Heerden
Menings

Op Vrydag 7 Desember was die Afrikaanse Taalraad (ATR) en hul 2018-medewerkers by die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere (SASNEV) byeen tydens ’n gesellige dankiesê-geleentheid. Menán van Heerden het foto's geneem.

’n Oud-Griekse roman: Daphnis en Chloê van Longus van Lesbos

Gerrit van Wyk Kruger
Seminare en essays

"Ek wil graag hier vir die leser ’n kykie bied in een van die vyf bewaargeblewe oud-Griekse romans, naamlik Longus se Daphnis en Chloê. Dit is nie alleen die kortste (ong 3 000 reëls) van hierdie oud-Griekse romans nie, maar ook die mees erotiese en daarby die mees psigo-analitiese sover dit die liefde aangaan."

LitNet Akademies

Die Arabiese trajek in die post-Karolingiese periode van Middeleeuse filosofie

Johann Beukes
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Mag die artikulering van die Arabiese trajekte in die Karolingiese en post-Karolingiese periodes van Middeleeuse filosofie in hierdie artikel en die voorafgaande hiervan, ’n 21ste-eeuse resepsie van Middeleeuse filosofie verruim en verryk."

Die Arabiese trajek in die Karolingiese periode van Middeleeuse filosofie

Johann Beukes
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Middeleeuse filosofie word daarom sowel ensiklopedies as in terme van ’n 21ste-eeuse kulturele verantwoording verryk indien die Arabiese trajek chronologies by die Westerse register ingesluit word – en dus nie tot individuele nisnavorsing en ’n eenkant-rubriek soos "filosofie van Islam" beperk en daarmee effektief uitgesluit word nie."

Selfgerigte leer: Die ervarings en menings van lewenswetenskappe-onderwysstudente tydens die gebruik van werkkaarte in ’n koöperatiewe onderrig-leer-omgewing

Neal Petersen
LitNet Akademies (Opvoedkunde)

"Navorsing toon dat baie onderwysinstellings, soos skole en universiteite, nie studente lewer wat oor voldoende selfgerigte-leer-vaardighede beskik om nasionale sowel as globale probleme op te los nie."

Hibriditeit en outentisiteit as kulturele merkers in Nico Carstens se musiek

Susanna Louw, Nicol Viljoen, Martina Viljoen
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Die vraag waarop daar gefokus word, belig die wyses waarop Carstens as komponis en trekklavierspeler daarin geslaag het om tradisionele boeremusiekidiome deur middel van ’n versmelting van verskillende musikale invloede en style te verryk tot ’n gestileerde, dog hoogs toeganklike en bemarkbare Suid-Afrikaanse populêre-musiek-identiteit."

Die vleesgeworde Woord by Martinus Nijhoff en D.J. Opperman

Lina Spies
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Vir sowel Nijhoff as Opperman moet die gedig los kom van sy maker en outonoom wees. Die digter bereik die sterkste mate van outonomie in die gedig deur hom te identifiseer met ’n personasie buite homself wat voortkom uit die magnetiese aangetrokkenheid van vlees tot vlees."

Morele leierskap: Die skoolhoof as agent vir die vestiging van morele waardes ter bevordering van skoolklimaat

Branwen Challens, Leentjie van Jaarsveld, Charl Wolhuter
LitNet Akademies (Opvoedkunde)

"Die skoolhoof is die hoofrolspeler in ’n skool; vanaf die skoolhoof kom die klimaat van die skool en die klimaat is die morele gevoel wat afgelei is van die waardes wat die skoolhoof verkondig en tot aksie bring. Die rituele en tradisies in skole gee lewe aan die waardes wat die leier voorstaan en word die grondslag waarop die klimaat, kultuur en gemeenskap gegrond is."

Leesbegripprobleme van niemoedertaalsprekers in Afrikaanshuistaalklasse: moontlike oplossingstrategieë

Maylene Basson, Michael le Cordeur
LitNet Akademies (Opvoedkunde)

"Alhoewel talle navorsingstudies daarop dui dat onderwysers oorweldig en gefrustreerd voel omdat hulle nie bevoeg voel om die unieke behoeftes van niemoedertaalsprekers in hulle klasse aan te spreek nie, word weinig deur die Departement van Basiese Onderwys gedoen om onderwysers in dié verband professioneel te ontwikkel. Dus het ons ’n professioneleontwikkelingsprogram ontwerp en toegepas gebaseer op die behoeftes van 62 Afrikaanse-huistaalonderwysers in die Kaapse Wynland Onderwysdistrik."


Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

Woord van die jaar 2018

Wenner: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2018

LitNet
Wen

Die wenner van LitNet se Afrikaanse woord van die jaar-kompetisie 2018 is pas bekend!

Die WAT se woord van die jaar 2018

LitNet
Wen

Wat is die WAT se #litnetwoord2018?

Martie Retief-Meiring se woord van die jaar 2018

LitNet
Wen

Wat is Martie Retief-Meiring se #litnetwoord2018?

Diana Ferrus se woord van die jaar 2018

LitNet
Wen

Wat is Diana Ferrus se #litnetwoord2018?

Rudie van Rensburg se woord van die jaar 2018

LitNet
Wen

Wat is Rudie van Rensburg se #litnetwoord2018?

Maya Fowler se woord van die jaar 2018

LitNet
Wen

Wat is Maya Fowler se #litnetwoord2018?

Boeke en skrywers

Weerklink van ’n wanklank: ’n onderhoud met Pieter-Dirk Uys

Marli van Eeden, Pieter-Dirk Uys
Onderhoude

"‘Moenie dat hulle jou bangmaak nie, maak hulle belaglik.’ Daardie woorde het my lewe verander. Lag vir jou vrees en maak dit minder vreeslik. En dít is wat humor vir my beteken."

Die troebel tyd deur Ingrid Winterbach: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Marietjie Lambrechts
Resensies

"Die troebel tyd van Ingrid Winterbach is ’n meesterlike roman."

Die generaal deur Hans Pienaar: ’n resensie

Deborah Steinmair
Resensies

"Johan oorleef, nerfaf en ontnugter, maar met sy humorsin en sensitiwiteit intak. Dit speel op die grens, in kuierplekke, slaapkamers en sitkamers af, maar dis in werklikheid ’n reis na binne en stel pertinente vrae oor mag, individualiteit, kreatiwiteit en identiteit."

Die braambos bly brand, saamgestel deur Pieter Malan en Chris Jones: vars uitkyk van nie-teoloë

Laurie Gaum
Resensies

"Wat vir my opvallend met die lees van Braambos is, is hoe min 'aggressiewe ateïsme' daar tussen die blaaie van hierdie boek te vinde is. Die samestellers Pieter Malan en Chris Jones verdien ’n pluimpie vir die produk wat hul aanbied: dis kraakvars en propvol."

Namibiese verhale: Die keiservoël oor Namaland en Die vertes in

Chrisna Beuke-Muir
Resensies

"Wat tyd- en ruimte-aanbieding sowel as tema betref, gaan die verhaalgebeure in albei werke oor die lot van die inwoners van Duits-Suidwes-Afrika gedurende 1905."

Poacher by Shuhood Abader and Kimon de Greef: a book review

Johan Fourie
Books and writers

"The book exposes the inner workings of the poaching industry, laying bare the social structures that support the communities and people who participate."

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in November 2018

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in November 2018 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

PEN Afrikaans Vertaalfonds befonds meeste vertalings nog

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

Werk van Marlene van Niekerk, Breyten Breytenbach, Chris Barnard, Dan Sleigh en Lindie Koorts sal binnekort in vertaling beskikbaar wees.

Kyle Allan appointed editor of New Coin

LitNet
New writing

"Kyle also plans to build a stronger media presence for New Coin; to feature forgotten or underrated poets from the past; and to publish poetry from other South African languages in English translation."

Artikels en resensies uit Taalgenoot se Lente 2018-uitgawe

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

"Te danke aan die Taalgenoot-redaksie deel PEN Afrikaans graag die taal- en boekverwante inhoud uit dié kwartaallikse tydskrif se Lente 2018-uitgawe."

Wen liefdesverhale vir die somervakansie

LitNet
Wen

Een gelukkige leser kan ’n geskenkpak van lekker liefdesverhale wen, perfek vir daai luilekker uitspandae by die see!

Leefstyl

Om ’n brug te bou: ’n onderhoud oor Johnny Clegg se "The crossing"

Naomi Meyer, Schalk D van der Merwe
Onderhoude

"Die sosiale rol van kuns is ’n komplekse ding op ’n filosofiese vlak, maar in die geval van hierdie liedjie word dit dalk die beste opgesom deur te sê dat dit iets is wat mens neem na jou mees basiese, eerlikste en rouste emosionele vlak, gestroop van die vooroordele wat oor tyd in jou gemoed saampak."

ATKV-Rieldansfinaal 2018: Foto's en video's

Izak de Vries, Naomi Bruwer
ATKV-Portaal

"Rieldansers van reg oor die land het die afgelope naweek by die ATKV-Rieldansfinaal gedans dat die stof behoorlik staan. Vyf finalisgroepe het in elk van die drie kategorieë deelgeneem."

Langarm: bekoorlike baldans verskuil die hartseer van skeiding

Maryke Roberts
Teater

"David Kramer se jongste musiekblyspel is tans by The Fugard Theatre in Kaapstad op die planke. Die storie speel in 1965 en 1966 in Distrik Ses in Kaapstad af."

Bohemian Rhapsody, ’n filmresensie

Suzette Kotzé-Myburgh
Film

"Die draaiboekskrywers het soms verander aan die chronologie, karakters saamgegooi en sekere aspekte onderbeklemtoon terwyl ander weer oorbeklemtoon is. Tog vorm dit ’n boeiende uitbeelding van die soort uitsonderlike talent wat mense boaan die gewildheidsleer plaas, terwyl die gepaardgaande roem en rykdom hulle net so seker tot ’n val kan bring."

US Woordfees 2019: Diskoers

LitNet
US Woordfees

Op die Diskoersprogram kom alles van politiek, filosofie, die wetenskap, natuur, godsdienstige kwessies en die landbou tot feminisme en die ekonomie onder die loep.

US Woordfees 2019: Vlagskipproduksies

LitNet
US Woordfees

Vlagskipproduksies te sien by die 2019 US Woordfees.

Skryfwerk

Tyd-skryfkompetisie: Kortlys

LitNet
Skryfkompetisies

LitNet het lesers gevra om ’n gedig met tyd as tema te stuur, om in aanmerking te kom vir een van drie kontantpryse. Meer as 300 uiteenlopende inskrywings is ontvang en die volgende 15 gedigte verskyn op die kortlys.

Wholeworld

Jeanne Henning Els
Fiksie

“Ek wil nie so raak nie. Vergeet dat ek James is nie. Dis een ding wat niemand van my moet wegvat nie. My naam.”

Nou op Voertaal

Oor versoening, Völkermord en ’n dag van afrekening

Heindrich Wyngaard
Actueel

“Dis asof ons nog hunker – God behoed! – na ’n dag van afrekening.” In Suid-Afrika word Versoeningsdag jaarliks op 16 Desember gevier. Heindrich Wyngaard skryf oor hierdie dag.

Bekijk het videoverslag van Festival voor het Afrikaans 2018!

Philip du Plessis
Actueel

Kijk hier naar een video-impressie door Philip du Plessis van Blindspot films.

Karen Armstrong ''doet'' Amsterdam: Op zoek naar heling in een verdeelde wereld

Ingrid Glorie
Actueel

"Het was geen bijeenkomst voor cynici, donderdag 29 november op de Vrije Universiteit Amsterdam. De VU had schrijfster en godsdienstkenner Karen Armstrong uitgenodigd voor een middag over compassie. Erg academisch ging het er niet aan toe. Maar de meeste bezoekers leken dan ook vooral gekomen om geraakt te worden."

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2018 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved