|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 717
21/09/2018
|
Krities Afrikaans
|
Die daggaboer
Lennet Loots is ’n alleenloper. Hy woon op ’n lappie grond in Baardskeerdersbos, waar hy boer met groente en vrugte, en dagga. Jare gelede was Lennet ’n gewone rekenmeester wat ’n gewone voorstedelike bestaan gevoer het, maar iewers langs die pad het hy alles prysgegee – sy meisie, sy loopbaan, sy pa in die Alzheimer-kliniek (wat hy vermy, al woon hy net om die draai). Die daggaboer is ’n ontroerende debuutroman – die relaas van ’n jong man wat verkies om eerder in ’n karavaan van hand tot mond te lewe as om die waarheid te konfronteer.
Skrywer: Jean-Pierre de Kock
Uitgewer: Human & Rousseau
ISBN: 9780798177467
Prys:
R265
|
 |
|
|
 |
ATKV-taalerfenissimposium: Djy makie reg’ie
Shirmoney Rhode
Seminare en essays
"Die lesings het my regtig diep laat dink en besin oor Afrikaans en die toekoms daarvan, en dit veral omdat ek as onderwyseres van eerste addisionele taal my eintlik bevind in ’n taaldepressie omdat ek eerstehands sien wat besig is om op skoolvlak met Afrikaans te gebeur."
|
 |
Suid-Afrikaanse erfenis in Nederland: fotogalery 1
Menán van Heerden
NeerlandiNet
"Op Maandag 24 September word die jaarlikse Erfenisdag in Suid-Afrika gevier. Menán van Heerden was tydens haar Augustus-besoek in Nederland op die spoor van Suid-Afrikaanse erfenis."
|
 |
Suid-Afrikaanse erfenis in Nederland: fotogalery 2
Menán van Heerden
NeerlandiNet
"Op Maandag 24 September word die jaarlikse Erfenisdag in Suid-Afrika gevier. Menán van Heerden was tydens haar Augustus-besoek in Nederland op die spoor van Suid-Afrikaanse erfenis in die Transvaalbuurt in Amsterdam."
|
 |
Forensiese linguis ontleed anonieme artikel oor die Trump-administrasie
Ernst Kotzé
Seminare en essays
"Hierdie artikel was uitsonderlik, om twee redes: Eerstens was dit, op versoek van die skrywer, anoniem, iets wat volgens die redakteur ’n uiters seldsame gebeurtenis is; en tweedens is daar aangedui dat die skrywer ’n senior administratiewe beampte van die president is, en dus deel van die binnekring van die administrasie."
|
 |
Leeskringe in die Noord-Kaap: Boeke kan lewens verander
Anzil Kulsen
Leeskringkamer
"Hoewel dit ideaal sou wees dat die lesers identifiseer met die karakters in die verhaal, lei die gesprekke tot ’n gevoel van samehorigheid en voel die lede na afloop van so ’n gesprek weer by magte om hul eie krisisse die hoof te bied."
|
 |
Chemoterapie: dis die realiteit
Kevin Peter Jooste
Menings
"Jy raak al hoe meer vervreemd van die wêreld en jou bed word jou anker
Jou nagte word gekenmerk deur pyn en wakker lê en die dood kom sit swaar op jou gedagtes"
|
 |
Die dood van Sokrates
Gerrit van Wyk Kruger
Seminare en essays
"Sokrates van Athene was die eerste martelaar in die Weste vir sy filosofiese oortuigings. Hy het sy filosofie nie self op skrif gestel nie en ook niemand gevra om dit namens hom te doen nie. Só vorm Sokrates sy eie ewebeeld met Jesus van Nasaret. Maar in beide gevalle is hulle idees deur ander opgeteken, idees wat die wêreld sou omvorm het in ewige onsterflikheid."
|
 |
Benno Barnards gedicht "voor Breyten"
Yves T'Sjoen
NeerlandiNet
"Dezer dagen herlees ik er een van de hoogtepunten van de Nederlandstalige poëzieproductie van vorig jaar, zonder meer een magnum opus in het dichterlijk oeuvre: Het trouwservies van Benno Barnard."
|
 |
Twee dagga-gedigte deur Kleinboer
Kleinboer
Poësie
"op 1 Oktober gaan ek ’n donker daggapit in die agterplaas plant
wat ek teen R280 van Trophy Seeds oor die internet gekoop het"
|
 |
Skryfkompetisie: Tyd
LitNet
Skryfkompetisies
Skryf ’n gedig met tyd as tema en kom in aanmerking vir een van drie kontantpryse van R500 elk. Die sluitingsdatum is 26 Oktober 2018.
|
 |
Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings II
LitNet
Skryfkompetisies
Hier verskyn die tweede lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Tyd" ontvang is. Drie kontantpryse van R500 elk is op die spel. Die sluitingsdatum is 26 Oktober 2018.
|
 |
Fragmente oor die Hanekam
Elize Koch
Poësie
"stilte sak geleidelik om die vuur
die laaste stokke roer die pap en hurkend word die aand betrag"
|
 |
Sprokies in Kaaps: Sneeuwit ennie siewe dwergies (deel 3)
Olivia M Coetzee
Fiksie
"Toe Sneeuwit sien hoe lekke rooi en sappig die appel is, toe water haa mond vi dit. En toe sy sien dattie vrou die een helfte vannie appel iet, toe kon sy dittie mee langer hou nie. Sy’t toe die giftige helfte vannie appel by die vrou gevat."
|
 |
Rockbottom
Carma Shaw
Poësie
"En ’n hart wat nooit die dors leer ken nie,
sal ook nóóit na laafnis smag nie."
|
 |
Persvrystelling: Poëtiese leesfees tussen graniet en olien vier Erfenismaand
LitNet
Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal
"In aanloop tot Erfenisdag op 24 September is die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) trots om kreatiewe kragte met die onafhanklike joernaal LitNet, asook die ATKV-Skryfskool, te snoer om minder-bekende digters se werk by die monument se Groen Galery uit te stal."
|
 |
Tendense in die uitleggeskiedenis van die koninklike amptenaar in Johannes 4:43–54
Francois Tolmie
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)
"In hierdie studie val die klem op ’n ander interessante saak, naamlik die verskillende maniere waarop die koninklike amptenaar in Johannes 4 met die verloop van die eeue verstaan is. Die doel met hierdie oorsig is om daarmee ons eie verstaan van die amptenaar te verryk."
|
 |
Die oorkoming van kontekstuele beperkinge deur leierskap aan toppresterende skole
Charl Wolhuter, Leentjie van Jaarsveld, Branwen Challens
LitNet Akademies (Opvoedkunde)
"Skoolleierskap steun swaar op die onbevange emosionele steun van ouers aan hul kinders in toppresterende skole. Die volle omvang van hierdie emosionele steun en die korrelasie daarvan met ’n verantwoordelike aanspreeklikheid van ouers vir hul kinders se welstand op alle vlakke van menswees by toppresterende skole behoort deur navorsing onthul word."
|
 |
Asof geen berge ooit hier gewoon het nie deur Pieter Odendaal: ’n resensie
Herschelle Benjamin
Resensies
"Asof geen berge ooit hier gewoon het nie is vol hoop, bepeinsing en die voortdurende digter-in-stryd wat homself nooit losruk van sy land, mense en die toekoms nie. Dis veral gepas noudat die digbundel sy hoop nie net vir lesers in isolasie bied nie, maar vir lesers in gesprek met mekaar."
|
 |
Wrok deur Beyers de Vos: ’n resensie
Deborah Steinmair
Resensies
"Hoe dit ook al sy, hier is ’n gebore (en opgeleide) skrywer aan die woord en een van wie ons nog heelwat gaan hoor. Dis ’n stadsroman wat sosiale kommentaar lewer; ’n sterk, leesbare debuut wat die leser sal bybly."
|
 |
Helena Gunter (1954–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Geskiedenis is belangrik. Dit bied die konteks waaruit jy kom en waarvandaan jy moet voortbeweeg." Helena Gunter se ATKV-Skrywersalbum is nou bygewerk.
|
 |
Die lucky strike deur Steve Hofmeyr: ’n resensie
Maryke Roberts
Resensies
"Nadat ek die eerste twee hoofstukke gelees het, het my hart vinniger geklop. Ek het geweet die storie is boeiend en hou groot belofte in, maar kon nie my vinger lê op wat presies my aangehits om net aan te hou lees nie."
|
 |
Boeke vir leeskringe: LAPA se keuse vir 2019
LitNet
Leeskringkamer
Leeskringe is op die oomblik besig met hul jaarbeplanning vir 2019 en LitNet het by uitgewers gehoor watter van hul boeke hulle spesifiek aanbeveel vir leeskringbesprekings. Hier is LAPA se voorstelle.
|
 |
Leeskringe in Suid-Afrika: 2018-jaarprogramme en -inligting
LitNet
Leeskringe
Van Barrydale tot Bethlehem, van Bultfontein tot Bellville – hier is 79 leeskringe! Stel jy belang in leeskringbesprekings van nuwe boeke? Wil jy graag by ’n leeskring aansluit? Hier is al die inligting en jaarprogramme vir 2018.
|
 |
New African graphic novel launches
LAPA Uitgewers
LAPA Uitgewersportaal
This full-colour graphic novel places Shaka’s rule against the slave trade that was expanding from the East African coast, and the Europeans spreading inland from the south.
|
 |
Besoedelde geskiedenis
Crito
Blogs
"Ek wonder of dit nog ooit gebeur dat koerante resensies aan resensente teruggee met aanduidings van hoe daardie resensie beter of interessanter aangebied kan word?" |
 |
Lees en luister: ’n onderhoud met Alexa Strachan oor Aardklop 2018
Naomi Meyer, Alexa Strachan
Onderhoude
"Dit bly onmoontlik om almal 100% tevrede te hou, maar solank as wat mens in voeling bly met jou mark, en aan hulle terugvoer gee, al kan jy nie altyd aan versoeke voldoen nie, glo ek jy is op die regte pad. Potchefstromers se gasvryheid speel natuurlik ook ’n belangrike rol."
|
 |
Wilna Snyman, diamant van die kunste
Wilna Snyman, Yolanda Wessels
Onderhoude
"'Ek staan verbyster voor die feit dat tyd die finale illusie van die mens se lewe is. Gaandeweg het al die gebeure van my lewe betekenis gekry.' Na ’n roemryke loopbaan wat oor meer as ’n halfeeu strek, kan Wilna Snyman voorwaar met trots terugkyk op ’n lewe en loopbaan vol hoogtepunte."
|
 |
Klaas Delrue oor Festival voor het Afrikaans 2018
Naomi Meyer, Klaas Delrue
Feeste
"Maar in 2013 was ik dus op reis in Zuid-Afrika en raakte ik ontzettend hard onder de indruk van de ongelooflijke rijkdom van het land, de veelzijdigheid, en ook wel de complexiteit natuurlijk. Het was de mooiste, meest indrukwekkende reis uit mijn leven."
|
 |
Stefan Dixon oor Festival voor het Afrikaans 2018
Naomi Meyer, Stefan Dixon
Feeste
"Die festival se organiseerders wil hierdie jaar try om die band tussen Vlaams, Nederlands en Afrikaans te versterk en ek dink ek is die enigste Suid Afrikaanse musikant wat in België bly, aktief is in hulle musiekindustrie, die groter Vlaamse kunstenaars ken en hulle aan die organiseerders kan voorstel."
|
 |
Die ATKV belê in klassieke musiek
Izak de Vries
ATKV-Portaal
Die ATKV vereer jaarliks sangers en musikante van klassieke musiek. Op 8 September 2018 is die wenners van vanjaar se kompetisies by die Hugo Lambrechts Musieksentrum in Parow aangewys.
|
 |
Persvrystelling: My mense is die kluts kwyt by Aardklop
LitNet
Teater
"My mense is die kluts kwyt is gegrond in die sketskomedietradisie van Monty Python en die komiese eenbedrywe van Christopher Durang. Hierdie stuk kyk met ’n satiriese oog na Afrikaners in hul gemaksone en lewer kommentaar op geslagsgelykheid, homofobie en magsmisbruik."
|
 |
Veilinghuis Strauss & Co verricht taxaties tijdens Festival voor het Afrikaans
LitNet
Feeste
Op zaterdag 22 en zondag 23 september wordt in Vlaams Cultuurhuis De Brakke Grond in Amsterdam de vierde editie van het Festival voor het Afrikaans gehouden. Een opmerkelijke toevoeging tot het programma is de aanwezigheid van het gerenommeerde veilinghuis Strauss & Co, dat gespecialiseerd is in Zuid-Afrikaanse beeldende kunst.
|
 |
Hans Bennis (Taalunie): “Ik beschouw het Afrikaans als een geliefde achterneef”
Ingrid Glorie
Taaldiscussie
"Sinds 1 februari 2017 is de Nederlandse taalkundige Hans Bennis (1951) algemeen secretaris van de Taalunie. De gemoedelijke Amsterdammer houdt wel van wat 'vrolijke anarchie'. Hij is niet bang om zijn mening te geven. Maar hij laat zich daarbij altijd leiden door wetenschappelijke inzichten en door zijn jarenlange ervaring in het veld."
|
 |
Dagga-uitspraak (cannabis) het die tonge los
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Suid-Afrikaners se tonge is behoorlik los oor die voor- en nadele van dagga nadat die Konstitusionele Hof beslis het die kweek en gebruik daarvan in private plekke is wettig."
|
 |
Verslag Jongerenproject 2018
Francine Maessen
Reizen
"Van 21 juli tot 18 augustus is er een groep jongeren uit Nederland en België op studiereis naar Namibië en Zuid-Afrika gegaan. Deze uitgebreide reis wordt elke twee jaar georganiseerd door een commissie van de Stichting Zuid-Afrikahuis Nederland en het Jongereprojek Netwerk in Zuid-Afrika."
|
 |
Nuwe storm in NG Kerk oor homoseksualiteit
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"’n Nuwe storm broei in die NG Kerk oor homoseksualiteit. Dit volg nadat die kerk se moderator, Nelis Janse van Rensburg, in die openbaar standpunt ingeneem het teen sy kerk se jongste sinodebesluit in 2016 dat homoseksuele verhoudings sonde is."
|
|